Anita Cloete2011-12-06Ek vind aanklank by die rubriek “Gender, ubuntu en geweld”, om verskeie redes. Eerstens die verskynsel self - die feit dat daar gepraat word van gendergeweld, met ander woorde geweld wat gemik is teen ’n bepaalde gender (in die Suid-Afrikaanse ...