Angie Gallagher is in Liverpool gebore, in Klerksdorp in die ou Wes-Transvaal getoë, en het haar BA Kommunikasie-graad aan die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom voltooi. Ná twee jaar in Suid-Korea is sy weer in Suid-Afrika, waar sy hoort. Sy woon in die stad.