Anet

Ek is 'n eiendomsagent  wat al vir 22 jaar heeldag met kliënte werk.  Ek geniet my werk. My Skepper is heeldag saam met my al my vertroue is in Hom. Hy's 'n wonderlike God. Ek is baie erg oor my familie, ons is baie geheg aan mekaar. Het net 1 dogter getroud met 'n baie goeie skoonseun en 2 pragtige kleinseuns. Ek is net 'n gewone mens, plat op die aarde, kuier graag saam met familie en vriende. Sondag is my rusdag, hou van lees, TV-kyk, gaan fliek, rond ry, en bewonder graag die natuur.
Top