amandab

Ek is 'n suksesvolle oud-opstelskrywer met grandiose idees van rêrige skrywer wees. Ek sal graag hierdie forum gebruik om die water te toets. Ek lees al geruime tyd die bydraes van ander Litnetters en dit verskaf my oneindige plesier.
Top