Amanda Boniface

Amanda Boniface is ’n senior lektor in die Departement Privaatreg, Universiteit van Johannesburg. Nadat sy haar BLC- en LLB-grade verwerf het, het sy haar LLM (met lof) afgehandel, gevolg deur haar LLD, met die fokus op familiereg, aan die Universiteit van Pretoria. Sy is toegelaat as ’n advokaat van die Hooggeregshof van Suid-Afrika. Sy was ’n nadoktorale navorser by die Instituut vir Dispuutbesleging in Afrika (Institute for Dispute Resolution in Africa), Regskollege, Unisa, en het al verskeie artikels en boekbydraes geskryf. Familiereg en geskilbeslegting is die hooffokus van haar navorsing.

Preventive dispute resolution in guardianship, care and contact matters in South Africa

Amanda Boniface Academic research 2019-12-02

“The conclusion reached is that preventive law must fit in with the legal system as a whole, as well as with the unique circumstances of the relevant family.”

Voorkomende geskilbeslegting by voogdyskap-, sorg- en kontakaangeleenthede in Suid-Afrika

Amanda Boniface LitNet Akademies (Regte) 2019-12-02

“Daar word bevind dat voorkomende reg moet pas by sowel die regstelsel in die geheel as by die unieke omstandighede van die betrokke gesin.”

Beauty and the beast: An investigation of the usefulness of online mediation in family disputes in South Africa

Amanda Boniface, Andreas Velthuizen Academic research 2017-05-18

"The existing forms of mediation in communities, such as the traditional community-based mediators who work in community centres, must be expanded to enable community mediators to mediate in family disputes in accordance with traditional mediators."

Skoonlief en die ondier: ’n Ondersoek na die nut van aanlyn bemiddeling in gesinsgeskille in Suid-Afrika

Amanda Boniface, Andreas Velthuizen LitNet Akademies (Regte) 2017-05-18

"Tegnologie kan ’n mens se lewe wel makliker maak en ’n mens in kontak bring met persone wat hul andersins nie sou kon bereik nie, maar dit sou ’n wanvoorstelling wees om te beweer dat tegnologie altyd alles verbeter."

Top