Almatine Leene

Almatine Leene is ‘n doktorale student in teologie op Stellenbosch. Sy is ook ‘n dosent in Zwolle by die Akademie Teologie in Nederland. Sy is verloof aan ‘n Suid-Afrikaner.
 

Opgedateer/Updated: 2010-08-25

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Top