Albert
52 jarige, geskeide, Blanke man van Gauteng.
Ek is 'n Finansiele Adviseur- 14 jaar in die bedryf.
BA ( Sielkunde en Kommunikasiekunde) UNISA
Meestergraad in Besigheidsadministrasie(MBA) Nagraadse
Bestuurskool, Universiteit van Pretoria
Nagraadse Diploma in Finansiele Beplanningsreg, Universiteit van die Vrystaat
Professioneel geregistreer by die Financial Planning Institute of South Africa (FPI). CFP
Geniet fietsry - meestal padwedrenne. Lid van die Jakaranda-fietsryklub
Gym en padwedlope