Adri woon in Melkbosstrand. Sy is verknoop aan die see, hierdie driftige deurmekaar land, haar gesin, die teaterwêreld, boeke, rooiwyn en kinderversies.
Opgedateer/Updated: 2008-09-29
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za