
Foto: Canva
Ag Here leer my
om my knieë weer te buig
weer baie laag te buig, Here
om af te sak
tot op die grond
dat ons mekaar
met liefde
weer in die oë
kan kyk.
Foto: Canva
Ag Here leer my
om my knieë weer te buig
weer baie laag te buig, Here
om af te sak
tot op die grond
dat ons mekaar
met liefde
weer in die oë
kan kyk.
Kommentaar
So waar en ons almal het altyd daardie kniesalf nodig om "God weer in die oë te kan kyk".
Ag, dit maak my tog so hartseer en bedruk,
as ek die arme Christene
so droewig sien rondkruip
en nutteloos bid.