|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1044
04/04/2025
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou groot "Ek is" |
 |
|
Skrywer: Maretha Maartens
Uitgewer: Lux Verbi
ISBN: 9780796323576
Twee gunstelinge in een band: Sara – In dié roman word die leser meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na verskeie gebeure, na Abraham se stanings en huwelik, sy swakhede en sy geloofspad, en die lewe van sy vrou, Sara. Hanna – Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns hê om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en ná nege jaar trou hy weer. Sal Hanna guns kan vind in die oë van die God sodat Hy haar lamp weer aansteek?
|  |
|
Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad |
 |
Kuns en/of moraliteit
Vasti Roodt
LitNet25-skrywersberaad
"Sy is beide ’n ma wat haarself versoen het met haar man se seksuele misbruik van haar 15-jarige dogter én die skrywer van weergalose prosa. Haar ontoereikendheid as ’n ouer is nie relevante gronde vir ’n oordeel oor haar toereikendheid as kunstenaar nie."
|
 |
Die belang van lesersindrukke
Emily Smith
LitNet25-skrywersberaad
In 2024 is Emily Smith aangewys as ’n finalis tydens Netwerk24 se Smaakmaker-toekennings. Later dié jaar is sy tydens die jaarlikse Kokertoekennings deur die Afrikaanse Taalraad met ’n erepenning bekroon. In hierdie bydrae tot die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad gesels sy oor die belang van lesersindrukke en haar reis met boeke.
|
 |
’n Nuwe argitektuur
Tom Dreyer
Skrywersberaad (OuLitNet) (2000)
"Aan die ander kant van die vuur is dinge eweneens aan die gebeur. Gerhard het oudergewoonte te straf gedrink, en die Klipdrift, wat hy eers saam met Coke, later skoon, en nog later direk uit die bottel geniet het, stroom onstuitbaar deur sy are. Saam met die geknetter van die vuur en die wydheid van die nag rondom hulle, het dit ’n blokkasie of twee in sy brein losgeskud, ’n paar deure oopgetrek wat normaalweg op grendel bly."
|
 |
Dorado deur Tom Dreyer: ’n resensie
Louise Viljoen
Resensies (2016)
"Myns insiens is dit ’n roerende beeld van ’n baie gewone man se behoefte om homself te oortuig dat die gebeure in sy lewe volgens ’n bepaalde plan verloop en ’n sinvolle afloop sal hê."
|
 |
Nou in infrarooi deur Tom Dreyer: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Charl-Pierre Naudé
Resensies (2023)
"Tom Dreyer se debuut as digter is ’n merker. In die algemeen, en ook as debuut. Dit is so weens die soepele oorspronklikheid van die digterskap wat aan bod kom, en ook weens die wyses waarop die bundel die digterlike landskap soos dit tot nou bestaan het, meer geproblematiseerd agterlaat."
|
ATKV-Skryfskool by die Etienne van Heerden Veldsoirée in Nxuba/Cradock |
 |
Deel in die vreugde van die ATKV-Skryfskool
LitNet
Etienne van Heerden Veldsoirée
Hierdie kort video toon grepe uit 2024 se ATKV-Skryfskool toe Bernard Odendaal en Hans du Plessis die leiers was. Kom, deel in die vreugde! Vir slegs R380 kan jy die kursus bywoon, en boonop is alle gespreksessies tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée 2025 gratis vir deelnemers aan die ATKV-Skryfskool.
|
 |
Diplomasie op die afgrond
Freek Robinson, Theo Venter
Onderhoude
Wat gaan aan in die Regering van Nasionale Eenheid? Hoekom op dees aarde kan hulle nie die begroting goedkeur nie? En hoekom is daar skielik ’n klomp Suid-Afrikaanse sakemanne en oudpolitici in Washington besig met agterdeurpolitiek?
|
 |
SITRAP: Militêre attaché word huis toe gestuur (31 Maart 2025)
Theo Venter
Menings
"Die Reagan-administrasie, wat Suid-Afrika toe redelik goedgesind was, moes aan Suid-Afrika ’n duidelike aanduiding gee dat die aanvalle op buurlande nie geduld sal word nie. Die situasie is egter nou, amper 40 jaar later, heeltemal anders."
|
 |
Agterstories – Welkom in die era van die digters
Johan Fourie
Rubrieke
"Podsendings, stemnotas en videogesprekke vervang toenemend teksboodskappe. Maar KI neem dit een stappie verder. ... Verbeel jou nou ’n wêreld waar studente deur gesprek met ’n KI-tutor leer, nie deur opstelle skryf nie, of waar witboordjiewerkers idees dikteer terwyl KI-assistente dit intyds verfyn. Waar saketransaksies en regskontrakte mondelings geskep word, met KI as notaris."
|
 |
’n Blik op Pretoria FM se pad na die middelmoot
Johannes Froneman
Seminare en essays
"Waar die ou Radio Pretoria ingebed was in ’n Boere-Afrikaner-versetkultuur, was dit nou ’n vennoot van Solidariteit – verset wanneer nodig, maar immer bouend aan ’n selfstandige gemeenskap."
|
 |
Wat as God ’n vrou was?
Koos Kombuis
Menings
"Hoe sou die wêreld daar uitgesien het as al die kerke, al die gelowe, geglo het in ’n liefdevolle en verdraagsame Hemelse Moeder in stede van ’n woedende, toornagtige, kwaai pa-figuur?"
|
 |
’n Huldeblyk aan Johann de Lange
Hans Pienaar
In memoriam
"As ’n gewaardeerde digter sterf, is een van ’n mens se impulse, na die skok en die algemene agge nee daarvan, om sy werk op te som, die boek toe te maak en in die regte vakkie te gaan sit: groot digter, mineur groot, major minor, minor maar ... In Johann de Lange se geval is die antwoord: Hou hom langs jou bed vir nog ’n ruk; dit maak nie saak nie."
|
 |
1 April 2025: Gekkedag-uitnodiging
LitNet
Menings
Die LitNet-redaksie nooi mense uit om vir ons te skryf oor dinge in die lewe wat gek is. Dit kan oor enigiets gaan: hoe absurd die prys van brood is, of hoe snaaks dit lyk as sekere mans snorre kweek, of watter regerings aan bewind is, of hoe vergesog dit is wat in verskillende wêrelddele aan die gang is – of net eenvoudig iets snaaks, ’n onverwagse of humoristiese staaltjie wat jy met die res van ons lesers wil deel.
|
 |
Gekkedag 2025: April Fool’s Gold
Liny Kruger
Menings
"Sy kraalogies kyk vir my en blink sommer so helder soos daai silwer bol, so asof dit met die sluk in sy oog gaan sit het."
|
 |
Gekkedag 2025: Maak vol asseblief
Peet van Schalkwyk
Menings
"Dit gebeur gereeld dat my kar se brandstoftenk amper leeg is, want ons het twee platsak studente in die huis. Dan maak ek maar weer vol sodra ek kan. Ek het al benoud geraak vir die dag as die kar heeltemal leeg is. Daarom het ek 2 liter petrol in die garage weggesteek."
|
 |
Kepsie af vir die tolke in hierdie saak
Marné Pienaar
Menings
"Probeer dit in die druk van die oomblik. Kepsie af vir die tolke in hierdie saak en vir die simpatieke regter wat iets van die taalsirkus blyk te verstaan."
|
 |
Interview: Alfred Schaffer, 20 maart 2025
Alfred Schaffer
Academisch
Op donderdag 20 maart 2025 was Alfred Schaffer te gast in het college van Alwyn Roux aan de Universiteit Leiden. Voor deze gelegenheid hebben studenten het voorwoord en de tekstkeuze van Schaffer gelezen en vragen voorbereid.
|
 |
Leesimpressie: De achterstraten door Perhat Tursun
Erik van den Bergh
Literatuur
"Een beklemmende roman over een naamloze Oeigoerse man die naar de ondoordringbare Chinese stad Ürümqi komt nadat hij een tijdelijke baan gevonden heeft in een overheidskantoor."
|
 |
Ons reis met parfuum en geur en nostalgie
Maryke Roberts
Reisgogga
"Hierdie geure laat jou toe om ’n stukkie van jou ervaring saam huis toe te bring, wat dien as ’n herinnering aan jou verblyf wat lank na jou besoek talm."
|
 |
Pater Meus deur Mario Relandini, uit Italiaans vertaal deur Rina Cascione: ’n resensie
Naòmi Morgan
Resensies
"Benewens die literêre en vertaalkundige verryking van hierdie publikasie het dit ook historiese en sosiologiese waarde vir Suid-Afrikaners van Italiaanse oorsprong en vir Afrikaanse lesers wat meer te wete wil kom van nog ’n minderheid in die fassinerende Suid-Afrikaanse kaleidoskoop van kulture, die Italiaanse gemeenskap."
|
 |
Erika Murray-Theron (1941–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Boeke kan vir ons op verskillende maniere vensters op ’n skrefie ewige lig oopmaak." Lees meer oor die lewe en werk van Erika Murray-Theron in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.
|
 |
Leesstof vir die skoolvakansie! Speurhond Willem in Japan: ’n onderhoud met Elizabeth Wasserman
Naomi Meyer, Elizabeth Wasserman
Kinderboeke
"Willem is ’n goed opgeleide speurhond wat lank diens gedoen het in die Internasionale Polisie. Hy praat en verstaan ’n hele paar tale, hy is ’n meester van verskeie soorte Oosterse gevegskuns, hy speel goed skaak (al verneuk hy soms ’n bietjie) en hy kan Adriaan met sy wiskundehuiswerk help. Wie sou nie graag só ’n troeteldier wou hê nie?"
|
 |
Wanneer selfhelpboeke wel help
Koos Kombuis
Boeke en skrywers
Sy renons ten spyt, lees Koos die genre, en hierdie maand deel hy drie boeke wat hy hoog aanslaan.
|
 |
First sip: The first-generation founder by Raymond Ledwaba
LitNet
LitNet Eerste Slukkie | First Sip
Historical inequality affects entrepreneurship too. Knowledge and resources are still concentrated. Raymond Ledwaba is the founder and CEO of ITTHYNK Gaming and the co-founder of Diski Nine9. He successfully migrated from a career in banking to a life of entrepreneurship. Having not been exposed to a start-up environment, this was a plunge into the unknown. Read an excerpt here.
|
 |
Uitnodiging: Boekbekendstelling van Knal deur Bettina Wyngaard, 9 April 2025, 15:30, Oude Leeskamer
LitNet
Boeke en skrywers
Bettina Wyngaard doen dit weer! Sluit by ons aan vir die bekendstelling van Knal, die vyfde blitsblaaier in haar boeiende misdaadreeks met die hoofkarakter, Nicci de Wee. Wat is die geheim van hierdie eertydse prokureur om boeiende misdaadromans in hierdie baie gewilde genre te skep? Moenie die gesprek tussen Naomi Bruwer en Bettina in Jannie se Leeskamer op 9 April om 15:30 misloop nie!
|
 |
Persverklaring: Wil jy saamskryf?
LitNet
Boeke en skrywers
Is jy ’n limeriekskrywer? Het jy ’n fantastiese sin vir humor en ritme? Wil jy saamskryf aan een van die snaaksste boeke wat hierdie jaar die lig sal sien?
|
 |
Press release: AVBOB Poetry Project – a parallel life
LitNet
Books and writers
Do you sometimes worry that you have to choose a single career, discarding the bits of you that do not serve it? Read the useful tips Chantal Stewart has shared for sustaining creativity in the midst of a busy working life and let them feed your own creative fires.
|
 |
Pareltjes uit Amsterdam: Miriam Cahn, Stedelijk Museum
Johan Allers
Leefstyl
Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die eerste video in hierdie reeks kyk hy na Miriam Cahn se kuns by die Stedelijk Museum. (Die inhoud van die video is grafies en eksplisiet van aard, met seksuele geweld, en kan sensitiewe kykers ontstel.)
|
 |
Pareltjes uit Amsterdam: AJ Opperman aan’t Keizersgracht
Johan Allers
Leefstyl
Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die tweede video in hierdie reeks het Johan Allers vir AJ Opperman – kuns- en vermaaklikheidskrywer by Netwerk24 – vir ’n laaste keer besoek voordat hy terug huis toe gevlieg het. AJ was in Januarie en Februarie 2025 die "Joernalis in die Huis" op Keizersgracht. Hy lees Antjie Krog se "Ballade vir die onwaarskynlike seun" voor.
|
 |
Pareltjes uit Amsterdam: "My Sarie Marais" in Vondelpark
Johan Allers
Leefstyl
Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. Vir die derde video in hierdie reeks is Johan Allers op ’n yskoue Sondag op sy fiets Vondelpark toe om by mense te hoor wat hulle van Afrikaans weet.
|
 |
Adolescence: Réney Warrington se TV-indrukke
Réney Warrington
TV
"Die reeks stel rekords op. Die Britse Premier, Keir Starmer, voel dit moet in die parlement en Britse skole gewys word. Hoekom het Adolescence ’n aar getref?"
|
 |
Persverklaring: Unveiled / [ont]BLOOT open 3 Mei by die Art.b Galery in Belville, Kaapstad
LitNet
Kuns
Die uitstalling Unveiled / [ont]BLOOT vier die skoonheid en diversiteit van naaktefiguurkuns met ’n ryk verskeidenheid kunsvorme, insluitend sketse, skilderye, fotografie, beeldhouwerk, drukke, ens. Die openingsaand belowe om ’n absolute fees vir die sintuie te wees, kompleet met musiekopvoering, figuurstudiemodelle, en interaktiewe kunsstasies, wat ’n ervaring skep waardeur bywoners direk betrokke kan raak by die skeppingsproses.
|
 |
Evelina se bord
Judith Grobler
Fiksiekompetisies
"Die wet het verander toe ek sestien jaar oud was en op papier was ons almal nou dieselfde. ’n Mens kan egter nie ’n wet in iemand se hart skryf nie. Daarvoor het jy ’n ommekeer nodig."
|
 |
Hier is Lisa
Juliana Coetzer
Fiksiekompetisies
"’n Gesig in die bed kyk my uitdagend aan. Die PhD-student. 'Wat het jy verwag? Jy is dan permanent dronk,' sê Gerrit."
|
 |
Haar ander vel
Roela Hattingh
Fiksiekompetisies
"Die vrou tel haar slimfoon op. Sy vee die foto van die seeleeu op die strand uit. Dit is nou ver genoeg."
|
 |
Skoen
Marana Brand
Fiksiekompetisies
"Pa tel Doors se skoen op in sy bruingebrande boerehande. Hy plaas dit liefderyk terug in die blink boks, vou dit in die swart sneespapier toe, kyk lank daarna. Hy sit die deksel stadig op en loop met krom skouers kas toe, maak keel skoon, druk verby my ma en bêre dit diep, diep agterin."
|
 |
Stokkiesdraai
Willem de Swyger
Poësie
"sy boodskap weerklink helder
tot aan die uithoeke van die wêreld
en tog bly dit naby my soos ’n seën"
|
 |
Plaas
Jeanne Henning Els
Poësie
"neem my na
’n plek
waar
geen mens
my soek nie"
|
 |
Trompetters
Bester Meyer
Poësie
"want die heil van die lesers
lê vir nou in muskusgeuriges se goddelik’hand
álmal ruik die lont maar niemand (h)erken die nar"
|
 |
Vrot
Jacques Boshoff
Poësie
"Wolke lê soos sambokhale
oor blou lug gestreep,
wind pluk-pluk
aan sy sonverbleikte klere."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|