Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 1043

28/03/2025


  Krities Afrikaans

LitNet: Johann de Lange

Hollywood on the veld

Author: Ted Botha
Publisher: Jonathan Ball Publishers
ISBN: 9781776194681

In 1913, a secretive American millionaire, who lived on the top floor of the famous Carlton Hotel, had a crazy idea: to make movies in Johannesburg. And not just any movies, but the biggest in the world, huge spectacles with elaborate sets, thousands of extras and epic story lines.

Boeke en skrywers

Johann de Lange (1959–2025)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

Johann de Lange is op 27 Maart 2025 oorlede.

Seen elsewhere: Johann de Lange, eternally dedicated and devoted

Leon de Lange
In memoriam

"Will you now share your space with all the great writers you so admired and loved."

Elders gesien: Die versluierde taboes

Sidney Gilroy
In memoriam

"Johann het vir my as nuwe skrywer gewys dat dit oukei is om oor die 'ander' te skryf. Dié onderwerpe en karakters wat die res liefs vermy."

Die rigtingverandering

Crito (Kerneels Breytenbach)
Boeke en skrywers

"’n Boekebedryf sonder resensies is een waar uitgewers se gesondheid nooit openlik gediagnoseer word nie, en waar die afsterwe ’n skok is."

Waarom Donkerster goeie leesstof vir die skoleherfsvakansie is: ’n onderhoud met Annerle Barnard

Naomi Meyer, Annerle Barnard
Skrywersonderhoude

"Dis aktueel. Dis relevant!"

PenAfrican: Ibuyambo Book Festival

Mphuthumi Ntabeni
Books and writers

"This was my first time ever attending a book festival conducted in all the official languages of the Western Cape (English, Afrikaans and Xhosa, but mostly Xhosa). The main objectives of the Ibuyambo Book Festival are to revitalise, preserve and promote indigenous languages of the Western Cape. It made me extremely proud."

The "slammification" of the spoken word movement: Good or bad news for South African literature?

Raphael d'Abdon
Books and writers

"The loss of spaces designed to cultivate and encourage free expression is arguably the main reason for the decline of the spoken word community as a transformational literary force. But how did slam end up monopolising the spoken word scene?"

Evelyn Marais (1902–1995)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"As ’n mens nie droom nie, hoe gaan jy dit verwesenlik?" Lees meer oor Evelyn Marais se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum, saamgestel deur Erika Terblanche.

Die stil kreet van ’n verlore hart: Where the crawdads sing: ’n lesersindruk

Jannes Erasmus
Lesersindrukke

"Kya was nooit die monster wat hulle van haar gemaak het nie. Maar hulle het ’n monster gesoek – en uiteindelik het sy besluit dat sy nie weer ’n slagoffer sou wees nie."

21 Voices: Why the Palestinian struggle is a global matter: a reader’s impression

Sarah Oosthuizen
Books and writers

"While apartheid in South Africa may have been banished, 'apartheid' – separateness – is seeking to stretch its hideous tendrils around the globe. We seem to be retreating into spaces too small, surrounding ourselves with those who are seemingly similar."

Rebecca deur Wilna Adriaanse: ’n lesersindruk

Anne-Marie Burger
Lesersindrukke

"As dit vir jou vaagweg bekend klink, is jy op die regte spoor, want Rebecca het ná 20 jaar weer met mening op die rakke verskyn. Sy het niks ouer geword nie, maar wel ’n selfoon bygekry en rits nou met Uber wanneer sy nie kan stap waar sy wil wees nie."

Persverklaring: Kortlyste van die SA Akademie se letterkundige pryse van 2025 bekend

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Vanjaar is dit die tweede jaar dat die kortlyste van die Akademie se letterkundige pryse vooraf aangekondig word. Die vier kortlyste vir 2025 se boekpryse is pas bekendgemaak.

Invitation: Book launch of The lucky ones by Alistair Mackay at The Book Lounge

LitNet
Books and writers

You are invited to an exclusive launch of The lucky ones by Alistair Mackay at The Book Lounge in Cape Town on 8 April 2025. You’ll be able to get your hands on a copy before anyone else. Plus, you can get your book signed by the author, who will be in discussion with Kelly Smith.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 21 tot 28 Maart 2025

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat onlangs op die redakteur se lessenaar beland het.

Uit die argief

LitNet Akademies-resensie-essay: ’n Hunkering se grein deur Johann de Lange

Henning Snyman
Resensies (2016)

"’n Hunkering se grein is ’n veelkantige bundel en plaas telkens die fokus op ’n verdere aspek van die mens en sy pyn en eensaamheid."

Fanie Olivier resenseer Die meeste sterre is lankal dood deur Johann de Lange

Fanie Olivier
Resensies (2021)

"In die gedigte wat in hierdie bundel opgeneem is, wys Johann de Lange weer watter voortreflike versmaker hy is. Hy demonstreer hoe hy binne ’n baie ou tradisie skryf, maar dit terselfdertyd kan manipuleer, daarmee speel en dit vernuwe."

Die woord leef in Vaarwel, my effens bevlekte held

Henning Snyman
Resensies (2012)

"In Vaarwel, my effens bevlekte held is daar min aspekte van menswees, ook die seksualiteit, wat nie deur De Lange se skerp maar gevoelige digterlike lens in die mistiek van die woord vasgevang word nie."

Koos Prinsloo (1957–1994)

Johann de Lange
PoetryNet, OuLitNet

"Death, Didier Semin wrote in An artist of uncertainty,
is the passing of a subject into the state
of an object; the passing of a human being
into a thing; of a friend
into a corpse ..."

Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad

Jy’s seker nie ernstig nie

Jaco Jacobs
LitNet25-skrywersberaad

"Want jy skryf nie vir kinders omdat dit 'maklik' of 'oulik' is nie. As jy werklik opreg is in wat jy skryf, skryf jy vir kinders omdat jy besef daar is iets ongelooflik spesiaal en kosbaar en delikaat en skrikwekkend en onbevange en verbeeldingryk aan die leef- en ervaringswêreld van jongmense."

Dominion: ’n boek wat sê waar en wat ons is, hoe ons hier gekom het

Andries Gouws
LitNet25-skrywersberaad

"Sy tese en argument is hoogs interessant en sy boek lees baie lekker. Ek vermoed dat daar baie waarheid is in die beeld wat hy gee van die Christelike oorsprong van ons huidige waardes."

Transformasies: Is Rumi ’n mistikus of "social media crack cocaine"?

Dietloff van der Berg
LitNet25-skrywersberaad

"Hy was nie slegs ’n filosoof, mistikus, digter en stigter van ’n Soefi-orde met tollende bedelmonnike nie, maar iemand met diepgaande insig in die aard van die menslike bestaan, en waarskynlik een van die grootste mistieke digters van alle tye."

Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad

LitNet
LitNet25-skrywersberaad

Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad sal oor ’n aantal maande strek.

ATKV-Skryfskool by die Etienne van Heerden Veldsoirée in Nxuba/Cradock

Deel in die vreugde van die ATKV-Skryfskool

LitNet
Etienne van Heerden Veldsoirée

Hierdie kort video toon grepe uit 2024 se ATKV-Skryfskool toe Bernard Odendaal en Hans du Plessis die leiers was. Kom, deel in die vreugde! Vir slegs R380 kan jy die kursus bywoon, en boonop is alle gespreksessies tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée 2025 gratis vir deelnemers aan die ATKV-Skryfskool.

Slegs R380 vir die ATKV-Skryfskool én skouers skuur met skrywers

LitNet
Etienne van Heerden Veldsoirée

Om saam te vat: R380 betaal vir die skryfkursus, die kursusmateriaal en al die gespreksessies tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée.

Menings

Politieke verandering: Die wind waai wes! (28 Maart 2025)

Theo Venter
Menings

"Die tweede belangrike saak is dat dit baie moeilik is vir ’n party wat ’n afdraandetrajek ingegaan het om die gang van sake te verander en positiewe steun te demonstreer. Dit het ons baie duidelik met die ondergang van die Nasionale Party in die vorige bedeling gesien."

As ’n gonsgroepie skeefloop: Trump se eerste krisis? (27 Maart 2025)

Theo Venter
Menings

"Binne 48 uur was dit duidelik dat die Withuis alles sal doen om die gebeure met ’n soort aanvallende verdediging te benader. Skielik is Jeffrey Goldberg ’n nikswerdredakteur en The Atlantic ’n minderwaardige publikasie."

Wat sê Bettina? Hegseth se oorlog-WhatsApp-groepie

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Dit gaan nie baie lank wees voordat die sotte in beheer ’n stel gaan aftrap wat gewone Amerikaners duur te staan gaan kom nie."

Wanneer Kanada die wêreld regeer

Hermione le Roux-Ellis
Menings

"Nou is daar iemand in die Withuis wat Amerikaanse demokrasie van binne af gaan uitwis. Wie sal dan poliesman speel waar Amerika dit histories gedoen het?"

Ideologiese dryfkragte: Amerika en Suid-Afrika

Freek Robinson, Christo van der Rheede, Francois Wilken
Onderhoude

Christo van der Rheede (FW de Klerk-stigting) en Francois Wilken (Vrystaat Landbou) gesels met Freek Robinson oor ideologiese dryfkragte in Suid-Afrikaanse en Amerikaanse geledere en die impak daarvan op die huidige diplomatieke spanning tussen Suid-Afrika en die VSA. Grondvlakkwessies wat Suid-Afrikaanse burgers en boere raak, asook Trump se globale geopolitiese magspel, word ook onder die loep geneem.

Suid-Afrikaanse kommersiële landbou se bydrae om Suid-Afrika op koers te kry moet nié onderskat word nié!

Christo van der Rheede
Menings

"Waar laat dit Suid-Afrika en Suid-Afrikaanse kommersiële landbou? So ook die Suid-Afrikaanse besigheidsektor?"

Onrus in ’n brose, maar strategies belangrike Turkye (24 Maart 2025)

Theo Venter
Menings

"Na die inhegtenisneming van Erdoğan se sterkste politieke opponent, die burgemeester van Istanboel, Ekrem Imamoglu, het onrus in 55 van Turkye se 81 provinsies uitgebreek."

Menseregtedag 2025, belangrike dae in die onderwys – en hoe onderwysers se regte soms geskend word

Naomi Meyer, Faeed Amardien
Menings

"In ’n kontemporêre wêreld kan dit lyk asof die regte van onderwysers dalk uitgeruil word vir die regte van leerders (nog altyd menseregte)."

Menseregtedag 2025: Catrina Wessels oor menseregte, kopiereg en hoekom skrywers vir hul werk betaal moet word

Naomi Meyer, Catrina Wessels
Menings

"Dit is tot ons almal se voordeel."

Human Rights Day 2025: Mind your language! About language rights and recent developments at UCT

Naomi Meyer, Mphuthumi Ntabeni
Opinion

"It is pertinent that UCT chose the month of March, when we celebrate human rights, to make this long overdue announcement about adding Xhosa as one of its official languages. Globally, throughout the United Nations, the protection of minor or native languages is an urgent human rights issue. South African indigenous languages are not minority but majority languages, yet they’re still suppressed, especially by the hegemonic preference for English."

Menseregtedag 2025: Leon van Nierop oor menseregte, die regte van filmmakers – en die onsigbare draaiboekskrywer

Naomi Meyer, Leon van Nierop
Menings

"Die wanbegrip bestaan dat dit maklik en glansryk is. Dit is nie so nie. ’n Goeie draaiboek kan maande, selfs jare neem om te skryf. Dit gaan deur verskeie prosesse en dikwels is die finale produk nie noodwendig wat op papier staan nie. Dit word soms op stel verander om dit nog beter te maak."

Human Rights Day 2025: Human rights and the theatre

Naomi Meyer, Mike van Graan
Opinion

"But, as creatives, we should also be cognisant of who has access both to practise and to enjoy this right. Like with all other rights – healthcare, education, food, security, etc – it is those of us with resources, education and networks who are best able to enjoy these rights, as we have the capacity to pay for these to be delivered privately if government fails."

Menseregtedag 2025: Saartjie Botha oor menseregte en kunstenaarsregte – en waarom kunstenaars moet skep

Naomi Meyer, Saartjie Botha
Menings

"Kunstenaars skep eers; die aktivisme is ’n neweproduk. Kunstenaars het die wapens van subteks en metafoor, en daarmee kan hulle regimes en vergrype deurboor en gemeenskappe mobiliseer. Hulle is die gewete van die gemeenskap."

Nou op Voertaal

Suid-Afrika is een van die gevaarlikste lande te wêreld

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Diegene wat president Donald Trump se aanbod oorweeg om Amerika toe te vlug, moet ook mooi dink, want die VSA vaar ook nie te waffers nie."

"Kill the boer, kill the farmer" maak weer internasionaal opslae

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Trump het op 23 Maart ’n plasing van Musk op Truth Social gedeel waarin Musk die lied as ’n oproep tot geweld teen wit mense beskryf het, gekoppel aan Suid-Afrika se Onteieningswet en Swart Ekonomiese Bemagtiging."

Suid-Afrika-VSA-spanning voorop by ANC se NUK-vergadering

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Vrydag se NUK-vergadering kom op ’n deurslaggewende oomblik, met die ANC onder druk ná die 2024-verkiesing, waar dit sy absolute meerderheid verloor het en nou ’n brose 10-party-koalisie lei."

Suid-Afrikaanse Lugmag stort in duie

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Versuim om beslissend op te tree sal volgens hom nie net Suid-Afrika se veiligheid in die gedrang bring nie, maar dreig ook om ons rol as ’n streeksmoondheid in vredesbewaring en konflikoplossingspogings binne die SAOG-raamwerk te verminder."

Historiese ooreenkoms red dalk bedreigde Afrika-pikkewyn

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Bewaringskundiges en die visbedryf is reeds jare lank in ’n geskil betrokke oor hoeveel kommersiële visvang bygedra het tot die Afrika-pikkewynbevolking se skerp afname en tot watter mate visvangbeperkings die dreigende uitsterwing van dié pikkewyne sou stuit."

Alfred Schaffer als cultuurbemiddelaar: "O se boloke / Bescherm ons"

Yves T’Sjoen
Literatuur

"De literair-institutionele betrokkenheid en dus de 'agency' van Schaffer als mediërende actor in het prismatische proces van culturele uitwisseling is kortom veelzijdig."

Tweespraak met Antjie Krog: De witte canon van de Nederlandstalige literatuur in Zuid-Afrika, taalsleutels voor meerstemmig intercultureel verkeer

Yves T’Sjoen, Antjie Krog
Literatuur

"Daarom moeten overheden blijven investeren in degelijk vertaalwerk, universiteiten in performante vertaalopleidingen. Het is niet de eenzijdige blik die de wereld verrijkt: in de caleidoscoop is de wereld veelkantig en veelkleurig."

Brief en repliek 7: Antjie Krog en Marlene van Niekerk

Alwyn Roux, Yves T’Sjoen
Academisch

"Vandeesweek maak ons voorwerk tot die digterlike oeuvres van Antjie Krog en Marlene van Niekerk, persone wat net soveel tot die eerste as die tweede deel van die kursus behoort. Daarna kyk ons vorentoe, met behulp van Alfred Schaffer se kuratorskap van DW B 2024 (4) O se boloke / Bescherm ons. Stemmen uit Zuid-Afrika."

Leesimpressie: Laatste cahiers 1951–1959 door Albert Camus

Erik van den Bergh
Literatuur

"Een opmerkelijke bundel met zeer gevarieerde persoonlijke notities van Camus; intrigerend, autonoom, soms scherp, al zijn niet alle aantekeningen makkelijk te volgen."

Geskiedkundige jaar vir dorp én wynplaas

Maryke Roberts
Culinair

Die jaar 2025 is vir Durbanville, buite Kaapstad, ’n besondere jaar: Die voorstad vier op 1 April sy 200ste verjaardag en die Durbanville Wynvallei se plase vier dit op 10 en 11 April behoorlik met verskeie aanbiedinge vir wynliefhebbers. Op 2 Mei vier die wêreld Internasionale Sauvignon Blanc-dag – die druif waarvoor hierdie vallei sekerlik die bekendste is.

Erfenis en die toekoms leef hier in harmonie

Maryke Roberts
Culinair

"Durbanville vier vanjaar sy 200ste verjaardag en binne die dorp se grense lê van die land se oudste wynplase waar wyne in koel klimaatstoestande groei. Daar is verskeie redes om vandeesmaand ekstra lank te vertoef met een van die Durbanville Wynvallei-lede se spesiale verjaardaggeleenthede."

Akademies en skole

Levinas op die oorlogspad na vrede. ’n Kritiese oorweging van die dilemmas waarmee oorlog Levinas se denke konfronteer

Benda Hofmeyr
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"As oorlog inderdaad ’n opskorting van moraliteit behels, op watter normatiewe grondslag kan die idee van ’n regverdige oorlog geregverdig word?"

ALV-kongres 2025: Oproep om referate

LitNet
Akademies en skole

Voorstelle vir bydraes tot die 21ste hoofkongres van die nuutgestigte Afrikaanse Letterkundevereniging word met entoesiasme ingewag. Op die algemene ledevergadering van 3 Februarie 2025 is besluit om die vereniging se naam en konstitusie te verander om ook taalkunde in te sluit.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle 

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Leefstyl

Niggies op kykNET: ’n resensie

Maryke Roberts
kykNET Portaal

"Ek is trots op hierdie wenproduksie en glo dit doen pionierswerk in hierdie genre in Suid-Afrika en dít boonop in Afrikaans."

Pareltjes uit Amsterdam: Neo Matloga, Stedelijk Museum

Johan Allers
Leefstyl

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die eerste video in hierdie reeks kyk hy na Neo Matloga se kuns, deel van die groepsuitstalling Circulate – Photography beyond frames, ’n geleentheidsuitstalling by die Stedelijk Museum in Amsterdam.

Mass Boekas loep nou vi ag jaa in Bo-Kaap

Tasneem Daniels
Leefstyl

"Mamma en Daddy het innie 50’s en 60’s in Horstley- en Blythestraat gewoon, en Mamma het oek by haa Ummie en nieffies in Bo-Kaap baie ge’visit en oo’geslaap. Natuurlik het ek mos ’n group selfie met Daddy gevat ennie selfie vi ôse Bo-Kaap-familie gestuur mettie caption: 'Ôs wag vi jou in Waalstraat naby Atlas!' Te’wyl ek narrie askrakal ennie djiekkers (gebede met ’n ligte ritme) geluister het, het ek wee myself remind hoe belangrik dit is om t’rug te gaan narrie plekke waa djy gehuil’t en vi jouself ’n kans gie om niewe, mee mashallah memories in daai painful plekke te skep."

Khayatunes: a retrospective review and perceptive interview with Jean Tunes Marais

Manus Zhè Máios, Jean Marais
Lifestyle and entertainment

"Drummers almost never ply their trade for just one project, and Jean is no different, but he made a choice long ago that music would be both muse and arbitrator of his reality."

In memoriam: Athol Fugard delf na sy innerlike waarheid tot op die laaste dag

Elkarien Fourie
In memoriam

"My wens is dat elkeen wat hier lees, nie uitstel om die Fugardiaanse oproep tot die delf na jou diepste waarheid te volg nie, ongeag hoe moeilik, pynlik of vreesaanjaend dit is."

Die viering van Crystal-Donna Roberts in die Kunstekaap

Marlene le Roux
In memoriam

"Crystal was nuuskierig oor die wêreld en die mens. Sy kon kyk en verstaan wat sy in die wêreld sien. Deur haar kuns kon sy ’n ding analiseer en aan die res van die wêreld oordra op ’n manier waar ons ook iets meer kon leer."

Persverklaring: Jakes Gerwel-gesprekke bring ’n fees van stemme en opinies na Suidoosterfees

LitNet
Suidoosterfees

Al die gesprekke is gratis vir die publiek, maar bywoning moet vooraf deur Webtickets bevestig word. Feesgangers sal ’n bewys van besprekings op hul selfone ontvang wat by die ingang na gesprekke vertoon moet word.

Persverklaring: Suidoosterfees bied ’n groot verskeidenheid opwindende teaterproduksies

LitNet
Suidoosterfees

Verwelkingslied is maar een van vele aangrypende teaterproduksies wat by die Suidoosterfees op jou wag. Kaartjies verkoop soos soetkoek en jy sal moet spring om jou plek by een van dié drie vertonings te verseker.

Persverklaring: Jong teatermakers skitter in Suidoosterfees se ATKV-Jeugteaterprogram

LitNet
Suidoosterfees

Die Suidoosterfees bied nie net ’n platform vir professionele kunstenaars nie. Met die ondersteuning van die ATKV kry amateur-, studente- en skoleteatergeselskappe ook ’n verhoog waar hulle hul beste voet vir die feespubliek voorsit.

Persverklaring: Registreer gratis vir die Sanlam WOW Spelfees 2025

LitNet
Toyota Stellenbosch Woordfees

Registrasie vir die 2025 Sanlam WOW Spelfees is nou oop en deelname is heeltemal gratis. Dis die grootste spelfees in Suid-Afrika en skole en leerders van regoor die land word genooi om in die volgende taalkategorieë deel te neem: Afrikaans (graad 1 tot 10), Engels (graad 4 tot 9) en Xhosa (graad 6 tot 8).

Persverklaring: Kom wys jou staal by nuwe nasionale redenaarskompetisie

LitNet
Leefstyl

Curro Durbanville Hoërskool nooi met trots hoërskole regoor die land uit om hul mees gesoute span in te skryf vir die toonaangewende kompetisie-met-’n-kinkel: Twee leerders moet saamspan en as ’n eenheid die toespraak aanbied. Die tema is "Afrikaans – ’n taal van kleure en klank", en dis heel gepas, omdat Afrikaans vanjaar 100 jaar lank ’n amptelike taal is.

Press release: Winners announced – 60th Fleur du Cap Theatre Awards

LitNet
Lifestyle and entertainment

The Fleur du Cap Theatre Awards, often referred to as the "Oscars" of Cape Town’s theatre industry, celebrated their 60th year in spectacular fashion at a glamorous ceremony at DHL Cape Town Stadium on Sunday, 23 March. Winners across 23 categories were honoured for their outstanding contributions to the performing arts, both on and off the stage.

Press release: Arts & Culture Trust Nyoloha Scholarship Programme applications close 30 March

LitNet
Lifestyle and entertainment

The Arts & Culture Trust (ACT) is reminding talented young South African with a passion for arts and culture wishing to apply for the ACT Nyoloha Scholarship Programme (NSP) 2025 that applications close at midnight on Sunday, 30 March.

Persverklaring: The ephemeral nature of things, ’n uitstalling deur Laurette de Jager

LitNet
Kuns

art.b Gallery in Bellville is verheug om die opening van The ephemeral nature of things, ’n uitstalling deur Laurette de Jager, aan te kondig. Die uitstalling open op 5 April 2025 en is die eerste in ’n reeks uitstallings wat deel vorm van De Jager se doktorale studies in visuele kuns by die Universiteit van Suid-Afrika.

Persverklaring: Nádine se nuutste vertoning bring kleur aan oud en nuut

LitNet
Musiek

Nádine se grootste treffers, asook plaaslike en internasionale trefferliedjies soos "True colours" van Cindy Lauper, "Red red wine" van UB40 en "True blue" van Madonna. Ook Tom Jones se "Green green grass of home" en Prince se "Purple rain" kry ’n unieke Nádine-verwerking.

Nuwe skryfwerk

Ek speel vijool

Antoinette Coetzee
Fiksiekompetisies

"Skaars twee maande nadat sy met ’n bottel pryswenner-witwyn, geel rose en ’n Carol Boyes-vaas aftree, is Bella weer terug in haar onderwyspos."

En vergewe ons ons wonde

Mercia S Burger
Fiksiekompetisies

"As kind het ek hoeveel keer gebid dat God, enige God, my moet vergewe. Asof die vergifnis van ’n onsigbare wese alles sou regmaak. Daar is min mense so selfbejammerend soos iemand wat om vergifnis bid, glo my."

Een en een maak twee

Benita Hartman
Fiksiekompetisies

"Aanvaarding is ’n besluit. Vrede is ’n besluit. Geluk is ’n besluit, al moet jy dit daagliks en selfs soms uurliks doen."

Doodskoot

Irma Steffens
Fiksiekompetisies

"Daardie nag kan Wim nie slaap nie. Iets pla hom, maar hy kan nie sy vinger daarop lê nie. Hy weet dis iets belangriks, maar dit bly hom ontwyk."

Lewenssepie

Zebulon Kochk
Poësie

"Ons lewens is ’n klug
’n kort toneelspel
waar ons wegkruip"

Liefste kallit kind

Shane Heynes
Poësie

"djy’s vir groter dinge gemaak
Hardloop liefste kallit kind, hardloop."

Kaptein

Willem de Swyger
Poësie

"maar jou stem, Kaptein
jou stem bly brand
bly my by"

’n Privaat aangeleentheid

Stefaans Coetzee
Fiksie

"'Jy’t vir my baie oortuigend geklink.' Hy skink Johann se gewone vodka. 'Dalk moet jy vanaand se gebeure vir een van jou boeke gebruik. Dan kan jy my sexy uitbeeld.'"



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2024 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved