Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 1089

27/02/2026


  Krities Afrikaans

LitNet: Smaak jy dit?

The wildest beauty

Author: Michiel Heyns
Publisher: Human & Rousseau
ISBN: 9780798185813

Danny Marais is the twin brother of the beautiful, talented Charlie. The wildest beauty is an account of their early childhood to their eventual enlistment in the First World War. From their placidly peaceful Stellenbosch schooldays to, ultimately, the battle of Delville Wood, Danny keeps a loving but half-resentful eye on his brother. Though set largely in wartime, the novel is an intimate account of a small group of friends and family, inter alia the loving parents left behind in Stellenbosch. Then there is Danny’s life-changing encounter in the darkened streets of wartime London with a wryly cynical, battle-scarred officer. In the midst of the greatest conflict in history, facing the wild beauty of 'the abyss of unmeaning', Danny discovers the power of love, between friends, family and even foes.

Menings

Smaakmakers 2026: Dit smaak my ons ken nie altyd die kriteria nie

Marion Erskine
SêNet-briewe

"Maar vanoggend sit ek met ’n ander gevoel. Nie bitterheid nie. Eerder nadenke. ’n Vraag wat my nie wil los nie. Dit smaak my ons vra te min: Wat is die kriteria? Nie net van gisteraand se 'Boeke'-kategorie nie, maar rakende kompetisies oor die algemeen."

Smaakmaker van die jaar

Sidney Gilroy
Elders gesien

"Die taal wen. Die leser wen."

Tafelpote saag

Daniël Lötter
Elders gesien

"Vir my is die Afrikaanse boekebedryf ’n heerlike, gesellige ou tafel waarby almal kan aansit en ’n feesmaal van ons kulturele erfenis geniet. En die vier pote van die tafel is: Die skrywer, die uitgewer, die resensente en smaakmakers (wat ’n vreemde woord! Ek verkies eerder: 'beïnvloeders') en die lesers. As een van hierdie vier pote afgesaag word, kantel die tafel en die sop beland in jou skoot. Ek is lankal bekommerd oor ’n sagery aan ons tafelpote."

Wat sê Bettina: Is Begroting 2026 rede tot hoop?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die grootste verrassing van die begrotingsrede is egter dat meer belasting ingesamel is die afgelope jaar en geprojekteer word vir die komende jaar, met die gevolg dat die beplande R20 biljoen belastingvermeerdering (beide persoonlik en besigheid) geskrap kon word."

Wat wil jy vir Anderson Cooper sê oor die Afrikaner?

LitNet
Menings

LitNet se redaksie sal ’n wenbrief aanwys en die wenner sal R500 ontvang.

Aan Anderson Cooper: Ons sal lewe, ons sal sterwe

Anna Ahlschlager
SêNet-briewe

"Die media en die regering sit en kyk met hul verkykers. Maar God is die een wat laaste lag."

Aan Anderson Cooper: Insake die verslag oor Afrikaners

Barend van der Merwe
SêNet-briewe

"Ongelukkig laat die uitbeelding van die Afrikaners in die verslag egter veel te wense oor, en vind ek dit ietwat stereotiperend. Let asseblief daarop dat die oorgrote meerderheid Afrikaners stedelinge is."

VVA-Leeskonferensie 2026: "Die wysie van die taal"

Marzahn Botha
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"'Want ’n kind wat lees, is ’n bevoorregte kind,' verkondig die digter, Antjie Krog, wyd en syd. Dit was die boodskap op die onlangse Vriende van Afrikaans- (VVA-) Leeskonferensie wat verlede Donderdag as deel van die Adam Small-fees se skoleprogram by PC Petersen Primêr in Kylemore vir onderwysers en opvoeders van veral die voorskoolse kind aangebied is." Lees Marzahn Botha se berig oor die opwindende konferensie en kyk ook foto’s van die geleentheid.

KI laat die skeidslyn tussen taal en wiskunde vervaag

Koos Holtzhausen
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence

"Die debat tussen voorstanders en kritici van KI sal waarskynlik nog lank voortduur, maar een ding is reeds duidelik: Die grens tussen taal en wiskunde is nie meer ondeurdringbaar nie. Uit die skynbaar betekenislose opeenvolging van 0’e en 1’e ontstaan sinne, verhale en denke. Die masjien wat gebou is om te tel, het begin praat. En in daardie stem hoor ons nie net die krag van berekening nie, maar ook iets van onsself."

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Oor die aggressiewe drang om te oortuig – en ’n ander soort oortuiging

Johann Rossouw
Seminare en essays

"Dieselfde benadering tot oortuiging in die geloof kom voor in die beroemde verhaal van die sogenaamde Blompreek van die Boeddha. Naby die einde van sy lewe het hy, pleks daarvan om soos gewoonlik ’n rede vir sy volgelinge te voer, bloot ’n varsgeplukte lotusblom in die lug gehou."

Lenige Afrikaans: die saak vir ’n soepel taal

Hercules Boshoff
Menings

"’n Taal is meer as net abstrakte grammatika, en ontwikkel as literêre taal nie in ’n vakuum nie, maar resoneer met ’n eie ontstaanswêreld."

Jan Bethesda Vermaak: ’n huldeblyk

Johann Vermaak
In memoriam

"Hy het ook ’n merkwaardige geheue gehad. Hy kon elke leerling wat hy onderrig het, se gesig en naam onthou – selfs 20 of 30 jaar later, wanneer hulle hom iewers in die wêreld raakloop."

Elders gesien: Jan Vermaak is oorlede

Marieta Nel
In memoriam

"Jan, ek sal nooit jou passie vir Afrikaans, wonderlike musiek en vonkel in die oog as jy kom inspeksie doen het, vergeet nie."

Skryf nou in: Word LitNet se gesig op sosiale media

Riglyne vir LitNet-bydraers

LitNet-gids: Kopiereg rondom multimediavideo’s

Naomi Meyer
Menings

"Indien die gedeelte wat gebruik word, die 'kern' of 'hart' van die oorspronklike werk verteenwoordig, word dit as ’n substansiële deel beskou en is skriftelike toestemming van die kopiereghouer verpligtend. Erkenning van die bron is nie ’n plaasvervanger vir wetlike toestemming nie. As daar twyfel bestaan, moet toestemming altyd verkry word, of daar moet van gelisensieerde kopieregvrye bronne gebruik gemaak word."

Riglyne vir LitNet Akademies-navorsers

Skeppende KI se uitdagings en oplossings vir akademiese vaktydskrifte

Burgert A Senekal
Universiteitseminaar

"Dit is ’n uitdaging vir vaktydskrifte om KI-geskepte manuskripte te identifiseer, omdat die betroubaarheid van die tydskrif op die spel is. Dit is egter nie genoeg om op die integriteit van skrywers te vertrou of hulle te laat verklaar wanneer hulle KI-hulpmiddels ingespan het nie, want in enige stelsel waar ’n vorm van geldelike beloning aan uitsette gekoppel is, sal mense ’n kortpad na sulke uitsette vind."

Iets vir almal: LitNet se nuwe WhatsApp-kanale

Veldsoirée 2026: 24–26 Julie

Gratis vraestelle: graad 1–12

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

LitNetKanaal op YouTube: gratis Wiskunde-video’s

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Eksamentyd? Hersieningstyd? LitNet se video’s kan jou help. Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Kinderboeke

Kinderboeke op LitNet

LitNet
Boeke en skrywers

Ouers, onderwysers, oumas en oupas: Vind alles hier oor die jongste kinderboeke en die mense wat hulle skryf.

Gewildste plasings op LitNet

Gewildste plasings op LitNet: 18 tot 24 Februarie 2026

LitNet
Als oor LitNet

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 18 tot 24 Februarie 2026.

Uit die argief

Adam Small (1936–2016)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum (2016)

"Ek twyfel nie aan die toekoms van Afrikaans nie, solank daar mense is wat Afrikaans praat, sal die taal bestaan." Adam Small is op 25 Junie 2016 oorlede.

Leefstyl

Adam Small-fees vier verskeie ander hoogtepunte

Maryke Roberts
Feeste

"Small sou vanjaar 90 jaar oud gewees het en is 10 jaar gelede oorlede. Die vierdagfees het Saterdag ’n hoogtepunt bereik, met Internasionale Moedertaaldag wat ook gevier is."

Video-oorsig: Adam Small-fees 2026 (Pniël, Wes-Kaap)

Menán van Heerden
LitNetKanaal op YouTube

Die 2026-Adam Small-fees het 20–22 Februarie in Pniël, op pad na Franschhoek vanaf Stellenbosch, plaasgevind. Hierdie kort video-oorsig dek die Saterdag-program, wat op Internasionale Moedertaaldag geval het. Vanjaar was dit ’n spesiale viering, aangesien 2026 die jaar is waarin Adam Small 90 jaar oud sou geword het en hy 10 jaar gelede oorlede is. Daar is vanjaar ook hulde gebring aan die digter Diana Ferrus, wat in Januarie 2026 oorlede is.

Pareltjes uit Amsterdam: Paul Kruger in die Rijksmuseum

Johan Allers
Leefstyl

In hierdie pareltje wandel Johan Allers weer deur die Rijksmuseum se argiewe. Hy ondersoek veral materiaal wat fokus op Paul Kruger en die Suid-Afrikaanse Oorlog, ook bekend as die Anglo-Boereoorlog.

And the girls in their Sunday dresses: Soms is dit waarvoor ons wag, reg langs ons

Dianne Du Toit Albertze
Teater

"Hier het sy nou ’n oor gevind, iemand wat haar ietwat kop, iemand om haar las mee te deel. Sy wil nie meer alleen dra aan die hongerte, werkloosheid en ongelykheid nie."

The firebird, deur Igor Stravinsky, herverbeel deur Janni Younge

Maryke Roberts
Teater

"Die meesleurende klanklandskap dryf die visuele aksie vorentoe, terwyl die dansers en poppe mekaar se energie versterk."

Cape Town Ballet’s Dracula at the Artscape: an interview with Jerome Barnes

Naomi Meyer, Jerome Barnes
Lifestyle and entertainment

"To get into this role as a dancer, I really have to take my head and body into the world of Dracula and make myself believe in him. This is why the rehearsal process is so crucial, as it takes a couple of weeks to find that depth. I merge with the character slowly but surely, and at times I catch myself feeling a slight emotional imbalance, because I’m diving so deep and adding layers to the character, as we build up to opening night on 13 March."

Wil jy kaartjies na Elvis Blue se vertoning wen?

LitNet
Musiek

Die Impetus-teater gee twee kaartjies aan ’n gelukkige LitNet-leser. Jy en ’n metgesel sal hierdie geleenthede gratis kan bywoon.

Persvrystelling: Suidoosterfees bring ’n musikale hutspot van stemme en style na die wêreld se mooiste stad!

LitNet
Suidoosterfees

Kaapstad, ongetwyfeld die wêreld se mooiste stad, is ’n lewende tuiste vir die fees: ’n plek van komvandaan en kom weer, van uiteenlopende tale, ritmes en klanke, van mense wat mekaar in musiek herken.

Persverklaring: kykNET Fiëstas-toekennings – hier is die benoemdes

LitNet
Feeste

Met ’n nuwe tuiste by Tribuo, maar nog steeds met kykNET as naamborg, is twee dinge duidelik. Eerstens is die kykNET Fiësta-toekennings hier om te bly. Tweedens het die afgelope feesjaar weer bewys dat die werk wat in Suid-Afrika geskep word, tuis op enige wêreldverhoog sal wees.

Persvrystelling: Registreer nou vir die 2026 Sanlam WOW Spelfees

LitNet
Toyota Stellenbosch Woordfees

Die 17de Sanlam WOW Spelfees vind van Julie tot Oktober landwyd plaas, en skole en leerders word hartlik uitgenooi om nou te registreer. Deelname is heeltemal gratis.

Press release: The Iphulo drama festival

LitNet
Lifestyle and entertainment

The Iphulo drama festival productions started on 23 February and will run until 27 February, offering three days of wonderful theatrical performances.

Persverklaring: Waar lig kuns word

LitNet
Kuns

Spier Light Art keer vir die agtste keer terug en omskep die historiese Stellenbosse wynplaas in ’n nagtelike landskap van kontemporêre kuns. Soos die nag daal, gloei, glinster en verskuif kunswerke oor die terrein en nooi besoekers uit om lig as beide medium én betekenis te ervaar.

Boeke en skrywers

Adam Small en die jeug: "(Hulle) praat oor afstande, jare, drome en die dood heen."

Steward van Wyk
Boeke en skrywers

Die 2026-Adam Small-fees het 20–22 Februarie in Pniël plaasgevind. Vanjaar was dit ’n spesiale viering, aangesien 2026 die jaar is waarin Adam Small 90 jaar oud sou geword het en hy 10 jaar gelede oorlede is. Steward van Wyk het die gedenklesing op Saterdag 21 Februarie gelewer. Hy het die teksweergawe van sy lesing aan LitNet verskaf.

Met ’n diepe verlange – herinneringe aan ’n vervloë lewe

Hein Willemse
Boeke en skrywers

Die 2026-Adam Small-fees het 20–22 Februarie in Pniël plaasgevind. Hein Willemse het ’n lesing op Vrydag 20 Februarie gelewer. Hy het die teksweergawe van sy lesing aan LitNet verskaf.

PenAfrican: Grief made flesh – on Hamnet and the burden of adaptation

Mphuthumi Ntabeni
Books and writers

"There are seasons in which grief is not a mere abstraction, but a habitation. In such seasons, one reads and watches everything differently – as I recently reread Maggie O’Farrell’s book Hamnet and watched the movie of the same title, with different eyes. It became a revelation of what happens when private loss hardens into art."

Die grafdigter deur Gerda Taljaard: ’n resensie

Willie Burger
Resensies

"Die grafdigter is ’n vaardig gestruktureerde roman met relevante temas, maar die verhouding tussen die storiewêreld en die insigte wat die roman bied, is ongemaklik."

’n Resensie van Huisgenoot: Het jy geweet?

Magdel Vorster
Resensies

"Dit is ’n boek om deur te blaai en te lees wat jou oog vang, of waarin jy belangstel. Die lekkerte lê, soos met baie kleurvolle publikasies soos hierdie een, onder andere in die lukraak feite wat raakgelees word."

Haram deur Zubayr Charles: ’n resensie

Dewald Koen
Resensies

"Haram is ’n belangrike roman wat ’n waardevolle bydrae tot queerliteratuur in die Suid-Afrikaanse konteks lewer."

En toe kom jy deur Nerine le Roux: ’n resensie

Louise Viljoen (JBay)
Resensies

"Ek waardeer die feit dat hierdie ’n skoon storie is. Ja, daar is heerlike fisieke aangetrokkenheid tussen Samantha en Zak, maar dis nie ’n blatante gegryp, gevroetel, gevat en gevry nie."

"Real romance is more complex" – an interview with Nadia Cassim

Cliffordene Norton, Nadia Cassim
Books and writers

"My advice to other writers is simple: Write what is truly on your heart, without overthinking how it will be received. When you write from an honest place, you’re rarely wrong."

Stilbaai-boekefees 2026: ’n onderhoud met Elna van der Merwe

Naomi Meyer, Elna van der Merwe
Feeste

"Dit is die vyfde jaar wat die fees aangebied word en dis asof dit teen hierdie tyd sy eie momentum kry."

WJ du P Erlank (Eitemal) (1901–1984)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Onthou dit, Jaffie, die groot dinge begin nooit by die slimmerige en die hoë mense nie; hulle word te vasgevat deur hul slimmigheid ... maar ’n klompie van die eenvoudige vaallyf-eseltjies wat baie swaargekry het, omdat hul base arm was, het die woorde opgevang in hul oorpype, en hul harte het dit geglo." (Uit Jaffie: ’n eselromannetjie)

Treffersparades en merietelysies

Koos Kombuis
SêNet-briewe

"Is daar iets soos ’n Groot Afrikaanse Roman? Is dit al geskryf, of moet ons nog daarvoor wag?"

Kleurvol deur Erika Barnes: ’n lesersindruk

Surene Esterhuizen
Lesersindrukke

"Ek hou daarvan dat Erika Barnes in vrye vers skryf. Ek hou daarvan dat sy nie onverstaanbare simboliek gebruik sodat ’n mens moet wonder wat sy wil sê nie."

Treading water by Kay Brown: a reader’s impression

Jean Pieters
Books and writers

"I found the emotional tension engrossing and the ending very satisfying."

Op pad na ’n klooster in die sneeu deur Johannes de Villiers: ’n lesersindruk

Trisa Hugo
Lesersindrukke

"Hierdie roman is ’n ernstige en introspektiewe pelgrimstog, met ’n weemoedige gevoel."

Uitnodiging: ’n boekefees te Oudtshoorn

LitNet
Boeke en skrywers

Die Arbeidsgenotkomitee nooi u hartlik na hierdie geleentheid op 28 Februarie.

Invitation: Join us at the launch of Sappi tree spotting. Cape: from coast to Kalahari

LitNet
Books and writers

The beautifully illustrated Sappi tree spotting books are the perfect guide for both beginners and experts making finding trees easy, enjoyable and rewarding.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 7 tot 27 Februarie 2026

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat onlangs op die redakteur se lessenaar beland het.

Akademies en skole

Die vertaling en interpretasie van συμμαρτυρέω in Romeine 8:16 – in gesprek met die 2020- Afrikaanse vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika

Hermie van Zyl
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Allereers word gelet op die betekenis van die kernlekseem συμμαρτυρέω. Die gebruiklike betekenis 'getuig saam met' word as problematies aangedui; die betekenis is bloot 'bevestig' of 'verseker'."

Mense, prosesse, plekke en beginsels in vroeë kinderonderwys: die bevordering van kwaliteitonderrig in hoër onderwys

Wietske Boon
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Vanuit die vyf finale vinjette wat voorgehou word, word die gevolgtrekking gemaak dat kwaliteitonderrig binne hoëronderwyskontekste nou verbind is tot die aard van interpersoonlike verhoudings, met fokus op aanpasbaarheid, insluiting en bemagtiging, en die toepassing van verskillende hulpbronne."

Lewenswetenskappe: Graad 10-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

As jy in graad 10 is en binnekort ’n Lewenswetenskappe-toets skryf, sal hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Rouxlyn Botha jou met jou voorbereiding kan help. Volgende keer as jy in die natuur is en ’n blaar so geel sien verkleur soos hierdie een in die foto, sal jy boonop die rede daarvoor verstaan.

Lewenswetenskappe: Graad 12-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in matriek en raak jy emosioneel as jy aan die eindeksamen dink? Blameer sommer ’n ui as jy in trane wil uitbars! Hierdie gratis oefenvraestel deur Rita Engelbrecht sal jou met jou Lewenswetenskappe-voorbereiding kan help. Hersien die kwartaal se werk, en natuurlik is daar ook ’n voorbeeldvraag oor die uieplant in die vraestel. Daar sal sommer trane van blydskap vloei as jy jou punte sien!

Gratis hulp vir leerders, onderwysers en ouers!

LitNet
Skole

Klik hier vir gratis vraestelle en antwoordstelle, van graad 1 tot graad 12, plus nog skakels vir onderwysers, leerders, ouers, navorsers en akademici.

Nou op Voertaal

Jetten maak geskiedenis as jongste en eerste gay premier van Nederland

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Sy verlowing met die Olimpiese atleet Nico Keenan het ook aandag getrek, met baie wat sy aanstelling as ’n simbool van inklusiwiteit en generasieverandering sien."

Nuwe Amerikaanse ambassadeur slaan versoenende toon aan

Jean Oosthuizen
Voorblad

"In ’n video wat die Amerikaanse ambassade in Pretoria versprei het, het Bozell beklemtoon dat hy ’n 'vennootskap wil bou wat gedeelde waardes verhoog en die bande tussen ons volke versterk'."

Kontant vir vryheid? Nuwe storm om SAPD ná bewerings van omkoopgeld vir migrante se vrylating

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Menseregte-organisasies waarsku dat migrante selde formele klagte indien uit vrees vir deportasie of verdere viktimisering. Reeds in 2022 het burgerlike groepe berig oor soortgelyke klagtes van afpersing."

Valke slaan toe na plundering van meer as R100 miljoen uit Mpumalanga se onderwysdepartement

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die ondersoek duur voort, en verdere arrestasies word nie uitgesluit nie. Indien die staat daarin slaag om die beweerde geldwasserynetwerk bloot te lê en fondse te herwin, kan dit ’n belangrike stap wees in die stryd teen korrupsie in die openbare sektor."

Terugkeer vir nuwe herinneringe op Wellington

Maryke Roberts
Reisgogga

"Mens kan skaars glo jy is net 60 minute se ry vanaf Kaapstad, want hier is die pas stadiger; asof die stadsgewoel veel verder weg moet wees."

Leesimpressie: Grand tour Europa door Olivier Guez

Erik van den Bergh
Literatuur

"Zevenentwintig auteurs uit de lidstaten van de Europese Unie beschrijven hun verbondenheid met Europa in zeer gevarieerde verhalen, herinneringen, essays."

Breyten schrijven #28: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Kleinboer

Yves T’Sjoen, Kleinboer
Literatuur

"Ek kan maar net hoop ’n toekomstige leser van Breytenbach maak enige van sy boeke lukraak oop. Dit sal genoeg wees om hom/haar 'Breytenbedonnerd' te maak."

Nuwe skryfwerk

Sterre en stofspore

Marie Greyvenstein
Poësie

"Die hemelruim se eie verhaal
in ’n kosmiese, eeue-oue taal."

Sonnetkrans: Die Oeroue

Etienne Lombard
Poësie

"Die berge staan as bewakers in die nag,
die teenwoordigheid wat wag in elke vlug"

Herbeleef

Sanette Scheepers
Poësie

"Versamel
ons onthou
en sê-goed
soos stokkies en riete"

Rymstories: "Die Ongeluksvoël"

Etienne van Heerden
Skryfwerk

"Jakkals verlang na wolf se vrou
Is gemis muskeljaat wat in sy vanghok grou?"

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2026 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

Untitled Document