|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1117
10/09/2026
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Europese skokgolwe |
 |
|
Author: Mphuthumi Ntabeni
Publisher: Kwela
ISBN: 9780795711572
I sip on the wine and taste fear in its warmth. I feel the movements of ancestral imidudo, intlombe, within me, trying to drive the darkness back … Phila Maseti is estranged from his daughters by his late Scottish wife and is adrift. He accepts a commission to write the biography of the journalist Bloke Modisane, but as he pieces together the restless life of this great literary voice, he finds that it mirrors his own unravelling. He moves between Cape Town and Europe, tracing the footsteps of his dispossessed peoples who once sought justice in a language not their own. In his journey from past to present, Phila carries ancestors, ghosts of former selves and the grief of his wife’s death. The slow return of his daughters also brings the challenge of teaching them about culture and identity in a country still wrestling with its own history. Phila is steadied only by his new partner, Kyuri – whose own spiritual inheritance has been shaped by Asian migrations, unhealthy silences, and colonial history. Together, they attempt to build a life attentive to memory without becoming imprisoned by it. Multitudes is in conversation with Ntabeni’s debut novel, The broken river tent, in reconciling the many lives we inherit.
|  |
|
 |
Ontnugterde kiesers en ’n Duitse heimat: die AfD-skoksege in Sakse-Anhalt
Heinrich Matthee
Seminare en essays
"Die AfD se sege het skokgolwe onder politici in die geboue van die Europese Kommissie en Europese Parlement in Brussel veroorsaak. Die uitslag het beteken dat dit al hoe moeiliker mag word om die skeidsmuur teen die AfD te handhaaf en deelname aan regerings op verskillende vlakke te keer. Dit kon in die teorie belangrike gevolge vir die EU inhou, want Duitsland is Europa se grootste ekonomiese mag, en saam met Frankryk die invloedrykste lidstaat in Europese instellings."
|
 |
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Leopold Scholtz
Freek Robinson, Leopold Scholtz
Onderhoude (2021)
Angela Merkel het ’n paar enorme skoene uitgeskop vir haar opvolger om te vul. Freek Robinson vra vir Leopold Scholtz uit oor Merkel se nalatenskap, die moontlike koalisie wat tans in Duitsland aan die vorm is en wat die impak daarvan vir Suid-Afrika is.
|
Teken aan: Etienne van Heerden Veldsoirée 2027: 23 tot 25 Julie |
 |
Veldsoirée 2026: videoflitse
Menán van Heerden
Etienne van Heerden Veldsoirée
"Bootcamp vir die brein" heet Stefan van Zyl van die SA Akademie se beskrywing van die pas afgelope Etienne van Heerden Veldsoirée in die Oos-Kaapse Karoo. Skrywers, akademici, praktisyne en studente het van 24 tot 26 Julie in Nxuba/Cradock byeengekom om saam te debatteer, te gesels en die "veld" in "Veldsoirée" te geniet. Die Etienne van Heerden Veldsoirée 2026 is aangebied deur LitNet Akademies, ’n maatskappy sonder winsbejag. Videografie en produksie: Menán van Heerden
|
 |
Geloof en kennis by die vroeë Hegel
Pieter Duvenage
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
"Die vertrekpunt is die moderne ervaring van gespletenheid (Entzweiung), waarin geloof en kennis, subjek en objek, asook eindigheid en oneindigheid van mekaar vervreem raak. Waar die Middeleeue nog ’n geïntegreerde wêreldbeeld gebied het, word die moderne mens gekonfronteer met ’n wêreld van refleksiewe teenstellings."
|
 |
Wiskunde: Graad 6-vraestel en memorandum, derde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 6 en hoe lank groei jou neus as jou ouers vra of jy al vir jou Wiskundetoets voorberei het? Gelukkig kan Wilhelm du Toit se gratis vraestel en memorandum jou help om van lengtes te leer, en ook die res van jou toetswerk te verstaan. Laai dit hier af.
|
 |
Afrikaans Huistaal: Graad 12, vraestel en memorandum, kwartaal 3
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 12 en is jy benoud oor die eksamen? Cecilia Klopper se gratis Afrikaans Huistaal-vraestel en memorandum, wat jy hier kan aflaai, kan jou met jou voorbereiding help. Verbeter ’n rekord met jou punte hierdie rekordeksamen!
|
Riglyne vir LitNet Akademies-navorsers |
 |
Skeppende KI se uitdagings en oplossings vir akademiese vaktydskrifte
Burgert A Senekal
Universiteitseminaar
"Dit is ’n uitdaging vir vaktydskrifte om KI-geskepte manuskripte te identifiseer, omdat die betroubaarheid van die tydskrif op die spel is. Dit is egter nie genoeg om op die integriteit van skrywers te vertrou of hulle te laat verklaar wanneer hulle KI-hulpmiddels ingespan het nie, want in enige stelsel waar ’n vorm van geldelike beloning aan uitsette gekoppel is, sal mense ’n kortpad na sulke uitsette vind."
|
 |
Die etiese gebruik van KI vir akademiese skryfwerk: ’n literatuuroorsig met behulp van NotebookLM
Burgert A Senekal
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence
"Hierdie artikel gebruik KI in die vorm van Google se NotebookLM om ’n breë oorsig oor die etiese en onetiese gebruike van KI vir akademiese skryfwerk te verskaf, soos gegrond in ’n groot hoeveelheid akademiese literatuur oor die onderwerp. Die fokus val op akademiese skryfwerk wat aan vaktydskrifte voorgelê word, nie studente se werkstukke nie, alhoewel dit ook betrekking op laasgenoemde het."
|
 |
’n Droomrit vol deernis en verbeelding
Dianne Du Toit Albertze
Film
"Hy besluit om aan die nasionale digkunskompetisie deel te neem, maar die skrywery bly ’n gesukkel. Die eksentrieke Helen is egter vasbeslote om hom te help. Sy neem hom op verskeie uitstappies om inspirasie te vind. Van treinritte, taxi ranks tot performance poetry-geleenthede."
|
 |
Andries Bezuidenhout en sy kitaar
Andries "Roof" Bezuidenhout
Etienne van Heerden Veldsoirée
Hierdie video van Andries Bezuidenhout en sy kitaar is op Vrydag 24 Julie 2026 tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée voor ’n gehoor opgeneem.
|
 |
Hilton Kunstefees bewys weer die magie van die kunste: ’n oorsig
Maryke Roberts
Feeste
"Die Hilton Kunstefees is pas vir die 34ste jaar gehou en het bewys waarom dit KwaZulu-Natal se vernaamste en langslopende jaarlikse viering van teater, musiek, dans, beeldende kunste en handgemaakte produkte is. Ons woon die fees vir die eerste maal by."
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2026
PEN Afrikaans
Boeke en skrywers
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
Die walvisspeurder deur Etienne Lombard: ’n lesersindruk
Elsabé Welman
Lesersindrukke
"Maar moenie ’n outydse spookstorie verwag nie. Die gevaar in Die walvisspeurder lê veel nader aan die Suid-Afrikaanse werklikheid: korrupsie, magsmisbruik, geld en mense wat bereid is om te ver te gaan om hul belange te beskerm."
|
 |
Program: Tuin van Digters 2026
LitNet
Boeke en skrywers
Almal word hartlik uitgenooi na die 15de Tuin van Digters-fees wat op Vrydag 11 en Saterdag 12 September 2026 by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaasvind.
|
 |
Persverklaring: Diana Ferrus se invloed met aanbieding by Tuin van Digters 2026 onthou
LitNet
Feeste
Een digter se stoel sal merkbaar leeg wees by vanjaar se Tuin van Digters-poësiefees van die Breytenbach Sentrum in September: dié van Diana Ferrus, wat vroeër vanjaar oorlede is. Sy sal egter op dié Wellingtonse fees onthou word in "Die stoel langsaan", ’n verweefde poëtiese ervaring wat deur die Mengelmoesdigters aangebied word.
|
 |
Tuin van Digters-persverklaring: Ons Klyntji – klein boekie met groot impak
LitNet
Boeke en skrywers
Die 130ste jaargang van Ons Klyntji is beslis ’n lekker ronde getal om te vier, en ja, die positiewe terugvoer jaarliks oor die inhoud van die zine is ook goed om te hoor. Die grootste plesier wat hy egter uit elke nuwe uitgawe kry is om te sien hoedat ontluikende, dikwels haas onbekende digters daardeur kans kry om hul name saam met dié van legendes in die lange inhoudsopgawe te sien. So vertel joernalis Toast Coetzer, een van die gereelde redakteurs van dié monochroom broeksakgrootte publikasie met heelwat oemf.
|
 |
Persverklaring: Folkgroep Buurvrou op Tuin van Digters se verhoog
LitNet
Boeke en skrywers
Akteurspaar Carla Smith en Beer Adriaanse, en hul vriende, broer en suster Nienke en Luka Geldenhuys, bring hul nuwe Afrikaanse folkgroep, Buurvrou, Vrydagaand na die Tuin van Digters-fees by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Hulle beloof om hul eie, aardse liedjies te vermeng met voorlesings van bekende, gewilde en selfs vergete gedigte.
|
 |
Invitation: The chronicles of Shalom Court
LitNet
Books and writers
The narrative unravels the identities and traumatic histories of both victim and killer, while tracing the web of stakeholders tied to the building – its residents, owners, police, and local government officials – all with their own legal and political stakes in its fate.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Du Bois se erfenis kry nou eers waarlik betekenis
Maryke Roberts
Culinair
"Uit daardie klein, kosbare aandeel skep hulle nou hul eie etiket, en wys hulle dat die vrug wat ander tot roem gebring het, hul eie familie-erfenis net so helder laat skyn."
|
 |
Twaalf monde
Edna Tolmay
Poësie
"Sy het nooit geslaap nie.
Net gewag.
Elke nag. Elke dag. Elke jaar."
|
 |
In gesprek
Anzé Bezuidenhout
Poësie
"as ek na jou idees en skrywes kyk
sien ek die enkeling wat in woorde
haar verstote muse se vryheid vind"
|
 |
Vleuels van ’n moeë eggo
Johan van der Merwe
Poësie
"wat die teken is
van weerloosheid
van ’n slegte besluit
wat met ’n kruk loop"
|
 |
In elke leeftyd
Leigh-shaun Crotz
Poësie
"As tyd sy hand weer tussen ons sou insteek
en eeue ons name afsluit soos boeke wat niemand meer oopmaak nie"
|
Iets vir almal: LitNet se nuwe WhatsApp-kanale |

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|