|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1108
10/07/2026
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Finale Veldsoirée-program |
 |
|
Skrywer: Zirk van den Berg
Uitgewer: Queillerie
ISBN: 9780795803376
Op sy ma se begrafnis in die Kaap maak André Verreyne die verbysterende ontdekking dat hy ’n identiese tweelingbroer het van wie hy in die wieg geskei is. Hy het net enkele dae om sy broer te probeer opspoor voordat hy moet terugvlieg Nieu-Seeland toe vir sy dogter se troue. Gou begin ’n prentjie vorm van ’n persoon wat héél anders as André self is. Hoe meer hy oor sy broer uitvind, hoe meer begin hy sy eie lewenskeuses bevraagteken.
|  |
|
Etienne van Heerden Veldsoirée |
 |
Video-uitnodiging: Veldsoirée
Menán van Heerden
LitNetKanaal op YouTube
Jy is genooi: interessante gesprekke met skrywers, akademici en kenners, bakkies, koppies, kaggels en aalwyne. Kyk hierdie kort videotoer deur Menán van Heerden van wat jy te wagte kan wees. Kom gesels, debatteer en luister saam. Kom ervaar die "veld" in "Veldsoirée". |
 |
Bespreek nou vir die Veldsoirée
Izak de Vries
Etienne van Heerden Veldsoirée
"Die gesprekke is interessant en dikwels uitdagend, maar die omgewing maak dit moontlik om te vra, te verskil en te gesels. Wat meer is, doodgewone mense sit met elke sessie langs geleerdes en bekendes. Almal luister saam, almal gesels saam. Ons eet saam en les bes vind baie interessante diskoerse ook ná die amptelike verrigtinge in die kroeg plaas."
|
Neem deel aan die ATKV-Skryfskool by die Veldsoirée |
 |
’n Soirée saam met my suster
Elmarié Dercksen
Etienne van Heerden Veldsoirée (2023)
"Vir kop oopskiet. Vir dapper dink. Ter wille van oorlewing. Almal welkom."
|
 |
LitNet Akademies-resensie-essay: Ek is nie Danie deur Danie Marais
Louise Viljoen
Resensies
"Dit is asof die gedigte wat uit die oeuvre gelig is, sekere aspekte van Marais se digkuns uitlig, asof die ribbes van sy poësie hier blootgelê word. En om my metafore nog verder te meng: Dit is asof die sop afgekook is en kragtiger geword het, asof die gedigte ’n groter intensiteit en skerper byt kry in hierdie nuwe konteks."
|
 |
Jan Spies (1936–1996)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Ek het besef: As ek iets te sê had, sal dit moet kom uit die wêreld waar ek grootgeword het. Daar waar ek my wortels in die grond het, daar moet ek die watertjie opsuig. Ek het nie ander grond nie en ek het ook nie ander water nie."
|
 |
PenAfrican: Land by Maggie O’Farrell – a book review
Mphuthumi Ntabeni
Books and writers
"Land is among the finest historical novels of recent years: intellectually ambitious, emotionally resonant, politically alert and written with extraordinary grace. It confirms Maggie O’Farrell as one of the most accomplished novelists writing in English today."
|
 |
Afrikanerman deur Mart-Marié Uys: ’n resensie
Carla van der Spuy
Resensies
"Jy kan die Afrikanerman nie in ’n boksie druk nie. Nie hoe hy lyk nie en ook nie hoe hy dink nie. Daar is geen stereotipes nie. Die Afrikanerman behoort tot ’n diverse groep. Maar die oorgrote meerderheid sit met dieselfde trauma, bekommernisse en toekomsvooruitsigte wat hul gemoedsbeswaard maak."
|
 |
Oop boek: Steierwerk deur Johan Myburg
Karen de Wet, Johan Myburg
Skrywersonderhoude
"Wat poësie bied, is die moontlikheid om helder uitdrukking te gee en terselfdertyd ruimte te laat vir die ongesêde en die onsegbare. En bowenal die spel met taal en vorm. Daarby die toorkrag wat ter sprake kom in dié spel."
|
 |
Frederick Botha beantwoord vrae oor Seuns weet
Naomi Meyer, Frederick Botha
Skrywersonderhoude
"Om te hoor dat lesers hulself in jou werk herken, daarmee kan identifiseer, en op ’n manier selfs getroos word daardeur, is ’n wonderlike gevoel."
|
 |
Die leeskrisis: ’n uitdaging wat ons almal raak
Merlyn van der Rheede
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Ons praat graag oor die swak matriekuitslae van Suid-Afrikaanse leerders. Maar die werklike krisis begin lank voordat leerders matriek skryf. Dit begin wanneer ’n kind nie kan lees nie."
|
 |
’n Manuskrip is nog nie ’n boek nie
Chrisanth Isaacs
Menings
"Teen die tyd dat ’n boek op ’n winkelrak beland, het ’n hele span reeds daaraan gewerk: redakteurs, proeflesers, ontwerpers, bemarkers, verkoopsmense en boekhandelaars."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Navo 3.0: Oorlog en die strategiese werklikheid
Cornelius Henn
SêNet-briewe
"Om hierdie nuwe makro-ekonomiese realiteit te navigeer, kan Suid-Afrikaanse strateë baat vind by ’n egte, tradisionele Afrikaïese metafoor: die dinamika van ’n hardekoolbraaivleisvuur."
|
 |
Ekokritiek: nuwe moontlikhede vir teksontleding op hoërskoolvlak
Schalk J Lubbe, Susan Meyer, Elize Vos
LitNet Akademies (Opvoedkunde)
"Ten spyte van die vele voordele wat letterkunde vir leerders inhou en die dringendheid om Afrikaans EAT as vak uit te bou in ons multitalige land, is daar nie ’n goedgekose benadering tot letterkunde om die EAT-onderwyser in die onderrig-en-leer-proses te ondersteun nie."
|
Riglyne vir LitNet Akademies-navorsers |
 |
Skeppende KI se uitdagings en oplossings vir akademiese vaktydskrifte
Burgert A Senekal
Universiteitseminaar
"Dit is ’n uitdaging vir vaktydskrifte om KI-geskepte manuskripte te identifiseer, omdat die betroubaarheid van die tydskrif op die spel is. Dit is egter nie genoeg om op die integriteit van skrywers te vertrou of hulle te laat verklaar wanneer hulle KI-hulpmiddels ingespan het nie, want in enige stelsel waar ’n vorm van geldelike beloning aan uitsette gekoppel is, sal mense ’n kortpad na sulke uitsette vind."
|
 |
Die etiese gebruik van KI vir akademiese skryfwerk: ’n literatuuroorsig met behulp van NotebookLM
Burgert A Senekal
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence
"Hierdie artikel gebruik KI in die vorm van Google se NotebookLM om ’n breë oorsig oor die etiese en onetiese gebruike van KI vir akademiese skryfwerk te verskaf, soos gegrond in ’n groot hoeveelheid akademiese literatuur oor die onderwerp. Die fokus val op akademiese skryfwerk wat aan vaktydskrifte voorgelê word, nie studente se werkstukke nie, alhoewel dit ook betrekking op laasgenoemde het."
|
 |
Vrystaat Kunstefees 2026: Veelsydige Nico Scheepers bring twee stukke Vrystaat Kunstefees toe
Maryke Roberts, Nico Scheepers
Feeste
"Ek dink wat my die meeste interesseer – en dit is waarskynlik hoekom film- en TV-tekste langer neem om te skryf – is dat dit ’n samewerkende (collaborative) medium is. Die feit dat jy met mense werk, en die hele tyd met interessante nuwe mense te doen kry, is ongelooflik lekker. Dit is wat teater so maklik maak om so baie mee te doen."
|
 |
Vrystaat Kunstefees 2026: ’n onderhoud met die bestuurder van die feesmark
Jannes Erasmus, Peter Taljaard
Feeste
"Die mark vertel ’n eie unieke storie en sy mense dra by tot die kleur en gevoel wat aansluit by die groter artistieke visie van die fees. Die Kunstemark weerspieël die soort artistieke én kommersiële gehalte waarmee die Vrystaat Kunstefees hom wil vereenselwig."
|
 |
Wolf at the National Arts Festival: a review
Izak de Vries
Lifestyle and entertainment
"Those acrobats would tumble from the top of a human pyramid into the arms of waiting compatriots, only to be flung across the stage into the hands of another pair that had miraculously appeared at the right moment."
|
 |
Beter as gister: ’n TV-resensie
Leon van Nierop
TV
"Die pad na volwaardige vaderskap is moeilik, pynlik, soms snaaks, en dikwels ontroerend. Beter as gister vang al hierdie emosies vas – veral in sy treffende titelsekwensie."
|
 |
Fluit
Stefaans Coetzee
Fiksie
"Buite kners die grassnyer. Die tuinier fluit."
|
 |
Saam-saam eensaam
Martin Labuschagne
Poësie
"by die oop graf van ’n rou einde
het ons getreur"
|
 |
Nolsie se lament
Cornelius Henn
Poësie
"’n Hele lewe saamgepers
in hierdie een onbuigbare klip"
|
 |
Leatitia de Waal
Hannes Stander
Poësie
"Laetitia Deborah de Waal
Het pille vir vetsug gaan haal"
|
 |
Rymstories: "Die Swawelvanger"
Etienne van Heerden
Nuwe skryfwerk
"Hy wil, inhalig, die dun winde van die swawel
Die aarde se ronde wang, die kantel die salig
Van die vlakte in sy palm vang."
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
|
Iets vir almal: LitNet se nuwe WhatsApp-kanale |

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|