|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1041
14/03/2025
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Totsiens, Athol Fugard |
 |
|
Skrywer: François Bloemhof
Uitgewer: Lapa
ISBN: 9780637008006
Bangmanskloof is ’n bangmaakplek … Louw Erasmus word een oggend deurmekaar wakker. Alles in sy lewe voel vreemd, insluitend sy ouers. Hoewel alles normaal lyk in hul weelderige huis in Bangmanskloof, voel hy dat iets verkeerd is. Daar is gapings in sy geheue, en sy lewe voel soos ’n vervolgverhaal met ontbrekende hoofstukke. Hy voel amper soos ’n gevangene in die groot, koue huis. Hy het ’n merk om sy nek, en die verhaal van hoe hy dit gekry het, is net die eerste van vele skokke.
|  |
|
 |
Goodbye, my friend – you can go now – you’ve done it all
Rory Riordan
In memoriam
"Only Pinter, winner of the Nobel Prize, can match this all-round skill set – but Pinter operated in London, with possibly 50 theatres in walking distance from his home. Fugard operated from Port Elizabeth."
|
 |
"Wrong Fugard"
Anthony Akerman
Books and writers
"Athol was spending increasingly longer periods working away from South Africa, but he always returned home to write. He told me he couldn’t write anywhere else. He had to be at home."
|
 |
Heil die Leser!: Oor wonderwerke en die antieke gebruik van vas
Nini Bennett-Moll
Boekrubrieke
Nini Bennett-Moll skryf oor Klein wonderwerk deur Hans du Plessis: "Du Plessis het die kompleksiteit van die menslike kondisie verstaan"; en oor Die Bybelse vas deur Ilse Roux: "’n [B]oeiende werk wat ’n mens uit ’n mistiese spirituele of metafisiese invalshoek kan lees en waardeer."
|
 |
Epistolografie en die letterkunde
Francois Bekker
Menings
"Epistolografie. Skrywers en briewe. Die verband voor die hand liggend. As Hennie Aucamp die byhou van ’n dagboek gelykstel aan ’n sketsboek wat die skilder gebruik om tegnieke met oefenlopies te bemeester, kan die skryf van ’n brief as ’n meestersklas beskou word."
|
 |
Marion Erskine: "Ek is die rykste mens in die wêreld"
Surene Esterhuizen, Marion Erskine
Skrywersonderhoude
"Ek daag enige iemand in die wêreld uit om ’n boekgroep van 11 600 mense te run met die sukses wat ons doen. Partykeer moet jy kwaai wees. Partykeer moet jy jou reëls en regulasies strenger toepas. As jy egter kyk na enige ander groepe op die internet en boeliegedrag – ons het nie dit op ons groep nie."
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2025
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
van die mond na die hand om verweer (om) te keer
Breyten Breytenbach
Poësie (2022)
"maar om jou naam te fluister / is om verlange op die tong te vertroetel / in die stil sloep begeerte ..." – Breyten Breytenbach skryf ’n gedig by geleentheid van Athol Fugard se 90ste verjaardag op 11 Junie 2022.
|
 |
Athol Fugard in conversation with André P Brink
Athol Fugard, André P Brink
ABSA/LitNet Chain Interview/Die Ketting (OuLitNet, 2006)
Athol Fugard: "As someone who has admired you over the years both as a man and an artist I would like to start my five questions with two personal ones." |
 |
Athol Fugard and the Serpent Players: The Port Elizabeth years
Rory Riordan
Books and writers (2024)
John Kani: "This white man is here to suck their brains out!" Athol Fugard, the Grand Man of South African Literature, turned 92 on Tuesday, 11 June 2024. Rory Riordan is writing a biography of the man who earned the title of "the foremost active playwright in the English-speaking world".
|
 |
Master Harold bound to set you thinking
Jonathan Polansky
OpStage (OuLitNet)
"Port Elizabeth in 1950 had more in common with Atlanta, Georgia, in 1950 than one might ever want to admit. ... Athol Fugard’s Master Harold ... and the boys is as appealing today as it might have been when first produced in New York City over twenty years ago."
|
 |
Playwright Athol Fugard receives award for lifetime contribution to theatre
Athol Fugard, Marli van Eeden
Interviews (2019)
Athol Fugard: "I have always been fascinated with the spoken word in people’s mouths, since the days my mother, Elizabeth Magdalena Potgieter, used to talk about duck’s water rolling off her back. I also believe that the central arena of history is really there, where a handful of individuals meet and talk to each other."
|
Op die redakteur se lessenaar |
Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad |
 |
Oor ons trane, nou – en die mistiese groot trek
Johann Rossouw
LitNet25-skrywersberaad
"Nee, die beloofde land is net hier tussen ons, net hier waar dit al verkennend onder ons voete vorm aanneem en ons help om mekaar behoorlik te kan sien, omlyn deur ons wonde, littekens en kanniedoodskap."
|
 |
Quo vadis, o quo vadis?
Lizette Rabe
LitNet25-skrywersberaad
"Ja, natuurlik, neem kennis van daardie swart wolf en alle moontlike kakistokratiese, outokratiese, megalomaniese, narsistiese (klem op nar) geklikhede, plaaslik en globaal. Skryf daaroor sodat ons gewone mense kan verstaan wat aangaan op hierdie planeet van ons wat by die dag meer uit sy baan spin. Maar moenie histeries raak oor al die histeriese goed wat kwytgeraak word nie."
|
ATKV-Skryfskool by die Etienne van Heerden Veldsoirée in Nxuba/Cradock |
 |
Deel in die vreugde van die ATKV-Skryfskool
LitNet
Etienne van Heerden Veldsoirée
Hierdie kort video toon grepe uit 2024 se ATKV-Skryfskool toe Bernard Odendaal en Hans du Plessis die leiers was. Kom, deel in die vreugde! Vir slegs R380 kan jy die kursus bywoon, boonop is alle gespreksessies tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée 2025 gratis vir deelnemers aan die ATKV-Skryfskool.
|
 |
Die AfriSol-afvaardiging na Washington: Politieke spel of etniese verteenwoordiging?
Freek Robinson, Kallie Kriel, Barend la Grange
Onderhoude
Is "die Afrikaners" die slagoffers van onder meer kulturele bedreiging in Suid-Afrika? Word verdeeldheid tussen Suid-Afrikaanse burgers op grondvlak gesaai? Word AfriForum deur die ANC "gekanselleer"? Waar pas Kaapse Forum in die prentjie? Freek Robinson gesels met Kallie Kriel (AfriForum) en Barend la Grange (Dialoog vir Aksie).
|
 |
Op dees aarde: Emily Hobhouse is nou by haar mense
Elsabé Brits
Rubrieke
"Die rol wat één dapper vrou tydens ’n oorlog kan speel, en die wyse waarop só ’n fluitjieblaser en humanis in een land onthou is, maar in haar eie land se bewussyn gou vergete geraak het, is duidelik nadat die The Story of Emily-museum nege maande gelede geopen het. Tog is daar vele positiewe verrassings oor hoe die Britse besoekers reageer en Emily Hobhouse stadig maar seker vir hulle uit die duisternis gelig word."
|
 |
Vir Crystal, van Antoinette: in memoriam
Antoinette Louw
In memoriam
"En jy weet, en ek weet: 'The show must go on.' No matter what. Al wou ek skree: 'Hoe de hel kan ons aangaan? Weet julle dan nie?! Crystal is dood.' Maar dis nie wat jy sou wou gehad het nie."
|
 |
My hart is stukkend, Crystal-Donna Roberts
Carien Smith
Elders gesien
"’n Mens het altyd geweet sy gaan groot dinge doen. Daar was nie eers ’n vraag nie. Haar drome was groot en ek het geweet sy gaan dit doen."
|
 |
Begrotingskrisis 2025: So lyk die pad vorentoe
Jean Oosthuizen
Voorblad
"As die Suid-Afrikaanse parlement nie die begroting goedkeur nie, kan dit ernstige gevolge hê, afhangende van die politieke dinamika en die stappe wat daarna geneem word."
|
 |
SAMRK eis aksie na moord op fluitjieblaser Mabini
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Pamela Mabini was ’n gemeenskapsaktivis en die stigter van die Maro-stigting, ’n nie-winsgewende organisasie wat gefokus het op die ondersteuning van verwaarloosde kinders, mense met gestremdhede en slagoffers van misdaad, veral geslagsgeweld."
|
 |
Weird and loathing on South African TikTok
Alex J Coyne
Actueel
"TikTok appears to be about dancing challenges and fun on the surface. However, scratch off the pretty paint and there’s a deeper rabbit hole that users might not want to explore as much as they initially thought."
|
 |
Brief en repliek 5: Breyten Breytenbach
Alwyn Roux, Yves T’Sjoen
Academisch
"Breytenbach is een dubbelkunstenaar: naast het literaire werk gaat het in mijn beschouwingen, zowel artikelen die verspreid zijn gepubliceerd in geaccrediteerde periodieken als essayistische kanttekeningen, over het schilderwerk."
|
 |
Geskiedenis by La Motte met moderne flair gehuldig
Maryke Roberts
Culinair
"Die La Motte-span het besluit om die La Motte-oeservaring aan die publiek te bied, om deel te wees van die wynlande se spesiale oestydvreugdes, te deel in die seën van die oes, die somerskoonheid van die Franschhoekvallei en die passies van die La Motte-familie eerstehands te ervaar."
|
 |
Vonnisbespreking: Om ’n reguit hou met ’n krom stok te slaan
Anél Gildenhuys
LitNet Akademies (Regte)
"Die verhouding het in so ’n mate versleg dat die applikant die eerste respondent in kennis gestel het dat hy geen kontak met die oorledene wou hê nie en geen nuus aangaande die oorledene wil ontvang nie, tensy dit nuus rakende sy afsterwe is."
|
 |
ALV-kongres 2025: Eerste oproep om referate
LitNet
Akademies en skole
Voorstelle vir bydraes tot die 21ste hoofkongres van die nuutgestigte Afrikaanse Letterkundevereniging word met entoesiasme ingewag. Op die algemene ledevergadering van 3 Februarie 2025 is besluit om die vereniging se naam en konstitusie te verander om ook taalkunde in te sluit. Referate in Afrikaans en Nederlands word verwelkom. Versprei asseblief die kongres-kennisgewing so wyd moontlik onder taalkundiges en letterkundiges, asook nagraadse studente in die taal- en letterkunde.
|
 |
Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestelle en -memo’s, eerste kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 4 en baie lief vir jou hondjie? In hierdie Afrikaans Huistaal-vraestelle deur Eugene van der Westhuizen kan jy ’n storie lees van iemand wat ook baie lief vir sy hondjie was. Laai die vraestelle en memo’s gratis in PDF-formaat af en oefen vir jou eerste kwartaal se toets. Jy sal nie vir wors in die hondehok hoef te gaan soek nie; jou punte gaan sommer self verbeter as jy jou werk met behulp van die vraestelle inoefen!
|
 |
Graad 6: Wiskunde-vraestel en -memo, oefeninge vir die eerste kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 6 en skryf jy binnekort ’n Wiskunde-toets? Jy sien nie dubbel as jy twee dobbelstene gewaar nie, maar in hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit gaan jy wel leer om te verdubbel. Laai die vraestel en memorandum af om voor te berei vir jou toets en dan sal jou punte nie ’n dobbelspel wees nie.
|
 |
Graad 7: Wiskunde-vraestel en -memo, oefeninge vir die eerste kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 7, hou jy van musiek – maar skryf jy binnekort ’n Wiskunde-toets? Wiskunde en musiek kan vriende wees. Mens moet mooi kan tel om mooi musiek te kan maak; ’n toonleer bestaan uit sewe note, net soos die graad waarin jy is, voordat mens by die laaste noot uitkom. Laai die vraestel en memorandum af om voor te berei vir jou Wiskunde-toets en dan sal jou punte sommer ook musiek in jou ouers se ore wees.
|
 |
Reënboogrant op TV: ’n onderhoud met Paul Strydom
Naomi Meyer, Paul Strydom
TV
"Dis ’n reeks, dis vermaak, maar dis ook kuns. Dit wys vir mense ’n spieël. Die meeste reekse help ons om te escape. Die ouers wat dit kyk, sal wel agterkom: Die tieners in slegte situasies het nie altyd beheer oor hulle omstandighede nie. Hulle wil graag die regte ding doen."
|
 |
Skermgreep: Mickey 17 – ’n filmresensie
Leon van Nierop
Film
"Jy moet jouself volkome oorgee aan die Suid-Koreaanse filmmaker se dol brein en siening van lewe op ’n ysplaneet, of jy moet betyds die hasepad kies."
|
 |
Thrill me: Slim manipulasiestuk smokkel met gehoor se koppe
Maryke Roberts
Teater
Maryke Roberts skryf oor Thrill me – The Leopold & Loeb story: "Moenie dat die woord 'musiekspel' jou mislei nie. Hierdie is slim teater met ’n venynige byt, maar dis sekerlik een van die beste stukke wat jy in ’n lang tyd sal sien."
|
 |
Toorkombuis: Oor sprokies en pampoenbredie
Karen Hart
Kos en wyn
"[I]n my toorkombuis word hierdie nederige groente nie ’n luukse ryding nie. Nee, dit word omtower in pampoenkoekies met ’n kaneelsuikerlaag wat onder jou tande kraak. Of, nog lekkerder – in ’n bredie waarvan die smaak genoeg is om jou sommer weer van voor af in sprokies te laat glo."
|
 |
Die man in die gat
Alet Steenkamp
Fiksiekompetisies
"Ek sien so baie van hulle elke dag. By robotte en kruisings. Die smeking in hulle oë. Vir kos, vir geld, vir iets."
|
 |
Die kondensmelkinsident
Inge Venter
Fiksiekompetisies
"En ek wou nog altyd vir jou sê, my kind, dat jy jonk was en dat die ongeluk nooit jou skuld was nie. Uiteindelik het ek vrede gemaak met waar ek nou is en hoe ek lyk – maar dit was ’n ver en lang pad wat ek moes kom tot hier."
|
 |
Die pienk vel
Madelein Louw Blignaut
Fiksiekompetisies
"Hy weet nie eintlik hoe om te voel nie. Want hy het regtig nie bedoel om haar seer te maak nie. Selfs nie eens van haar mooi handsak geweet nie."
|
 |
Die klap
Wikkie Burger
Fiksiekompetisies
"Die priester het vasgesteek en in hulle rigting gekyk. Die volgende oomblik het hy op hulle afgestorm. Die ander kinders het begin hardloop, maar om die een of ander rede het hy doodstil bly staan."
|
 |
Lethe
Stefaans Coetzee
Fiksie
"Hy swem deur ’n rivier. Die water is yskoud. In die verte hoor hy hoe Afrika-dromme ritmies klop … doef-doef … Hy voel hoe dit stelselmatig warmer en warmer rondom hom word."
|
 |
Ek het dit gemis ...
Wicus van der Merwe
Poësie
"Die geringste hand sou nou ’n Simon wees, tog ...
bly alles melaats wat durf iets vra."
|
 |
Novus dies
Anita Van der Walt
Poësie
"elke oggend stof ek gemoedspinnerakke af
en gooi my sielsvensters wawyd oop"
|
 |
Reëngedagtes
Susanne Pretorius
Poësie
"ek leen my ore genotvol uit
aan die reën se sagte fluister"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|