|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 940
10/03/2023
|
Krities Afrikaans
|
Corrupted
Author: Jonathan D Jansen
Publisher: Wits University Press
ISBN: 9781776147946
Why do some universities seem to be in a constant state of turmoil and dysfunction? Jonathan Jansen explores the root causes of chronic instability in a sample of South African universities. |
 |
|
 |
LitNet en hoofvennoot Suidoosterfees se Stemme-projek wen Blou Fiësta!
LitNet
Stemme | Voices | Amazwi
Stemme, LitNet se monoloogprojek wat in samewerking met die Suidoosterfees (hoofvennoot), KKNK en NATi aangebied is, het die Blou Fiësta by die kykNET Fiësta-toekennings gewen. Melt Myburgh, wat die projek namens LitNet bestuur het, het die toekenning in ontvangs geneem. Hierdie geleentheid het op 9 Maart 2023 by die Waterfront in Kaapstad plaasgevind.
|
 |
Persverklaring: Twee kultuurlegendes vereer by 13de kykNET Fiëstas
LitNet
kykNET Portaal
Die skrywer, digter en aktivis Diana Ferrus en die musiekmaestro Hubert van der Spuy is vanjaar by die 13de kykNET Fiëstas vir hulle lewensbydraes tot die kunste vereer. Vanjaar se Fiëstas-toekenningsgeleentheid is op 9 Maart in Kaapstad gehou.
|
 |
MK: ’n musiekkanaal wat grense verskuif het
Liné Loff, Magdalize Carstens
Musiek
"MK het deur bemarking en sosiale navorsing gehelp om ’n ruimte te gee vir die Calvinistiese waardes waarmee ons grootgemaak is, maar ook om dit uit te daag en die grense te bevraagteken."
|
 |
Eureka! Waar kuns en die mediese wêreld mekaar ontmoet
Izak de Vries
Kuns
"Die onderwerp van die uitstalling is informele diamantdelwers, ook bekend as zama zamas, in die Kimberley-omgewing. Daar is tans ’n baie groot aantal myners wat óf nuwe gebiede ontgin óf uitgewerkte mynhope weer deurgaan op soek na diamante."
|
 |
Can there be a dance between the health sciences and the arts?
Elma de Vries
Opinion
"The social determinants of health include factors such as income, unemployment and job insecurity, education, working conditions, food insecurity, early childhood development and access to health services. Research shows that these social determinants can be more important than healthcare or lifestyle choices in influencing health."
|
 |
Teaterresensie: Meesters in aksie in Master Class
Maryke Roberts
Teater
"Prinsloo word Callas. Die waarhede wat sy praat oor die waardering van die kunste; die belangrikheid daarvan in ons lewens, word ewe toepaslik in die Suid-Afrika van 2023 – drie jaar van verhongering van baie kunstenaars."
|
 |
Sex & pleasure: Episode one review
Jessica Smith
Lifestyle and entertainment
"If the first instalment is anything to go by, then viewers should not be intimidated by the series. Everyone can learn something from it, and it is a fun and fascinating watch. So, grab a snack and a cosy seat, and let’s talk about Sex & pleasure."
|
 |
Memories and reflections of Egypt
Moegammad Tahier Kara
Reis
"Before I left, I read a bit about Egypt, but not very intensely. Maybe, I think, that is the better way to do the tourist thing. Observe what there is to offer, and come back and symbolically make sense of it or offer real meaning to it. Egypt offers a one-of-a-kind experience. I think it is better to have a holiday when there are fewer expectations about what will play out and about the places you will visit."
|
 |
Persverklaring: Suidoosterfees, waar die teaterligte brand!
LitNet
Suidoosterfees
Die 20ste Suidoosterfees, van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad, spog met 20 opwindende produksies op die NATi Teaterfeesprogram. Daar is drama, komedie, klassieke werke, verskeie eenpersoonvertonings en splinternuwe produksies wat spesiaal vir die fees geskep is.
|
 |
Persverklaring: KKNK se eerste Jeugkunstefees bring jongmense bymekaar
LitNet
KKNK
’n Fees binne ’n fees waar hoërskoolleerders bymekaarkom om die kunste te ervaar met dans, drama, musiek, werksessies en gesprekke wat spesifiek op hulle toegespits is. Dít is wat deelnemers aan die KKNK se heel eerste Jeugkunstefees, aangebied in samewerking met die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD), kan verwag.
|
 |
Persverklaring: Blink nuwe Turkse telenovela vir kykNET&kie – Jy is my Seun
LitNet
kykNET Portaal
Telenovelas uit Turkye het kykers die afgelope tyd oorrompel en hulle kan nie genoeg kry van dié reekse met hulle beeldskone vroue, aantreklike mans, Turkse landskappe, intriges en drama nie. En goeie nuus is dat daar ’n splinternuwe telenovela, Jy is my seun, op 20 Maart begin wat beloof om kykers nes die vorige wegholsuksesreekse te boei.
|
 |
Etienne van Heerden Veldsoirée, 22–24 September 2023
LitNet
Feeste
Onthou dié datums! Die Etienne van Heerden Veldsoirée vind plaas van 22 tot 24 September 2023. | Remember these dates! The Etienne van Heerden Veldsoirée will take place from 22 to 24 September 2023.
|
 |
The war against corruption in South Africa’s universities
Sandile Ntuli
Books and writers
There is a war being waged against corruption in South African universities’ lecture halls, libraries, boardrooms and offices. Sandile Ntuli attended the Johannesburg launch of Jonathan Jansen’s book Corrupted: A study of chronic dysfunction in South African universities, and shares his "crib notes" with LitNet’s readers.
|
 |
Afrikaans se digitale toekoms: ’n onderhoud met Wannie Carstens en Roné Wierenga
Menán van Heerden, Wannie Carstens, Roné Wierenga
Onderhoude
"Die huidige behoefte is egter om oorhoofse koördinering van die bestaande en nuwe projekte om sodoende duplisering te voorkom en samewerking te bewerkstellig. ... As die saampraat en saam beplan nie gebeur nie, sal ons voortploeter op dieselfde oneffektiewe en ongekoördineerde ad hoc-patroon van tans. ... Ons nooi daarom graag instansies om ons te kontak met die oog op samewerking in die toekoms."
|
 |
Is alwee Internasionale Vrouedag op 8 March, Uncle Cyril
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"[S]tel asseblieftog ’n ministe van women en children an wattie net in August en mettie 16 days in Novembe gesig wys en ie res vannie jaa missing in action issie. Ôs soek ieman wie se gesig innie nuus is elke kee as ’n vrou of kin gevemoo wôd, ôs soek ’n ministe wat vocal is assie budget ie cater vi vroue se needs ie, ieman wat sonne fear of favour sal praat as laws wat vroue protect, geneglect wôd. Ôs soek ieman wat ie sal stilbly as haa eie comrades innie ANC geprotect wôd as hulle gender-based violence pleeg ie."
|
 |
Kan Bheki Cele se Teflon hom beskerm teen Gun Free South Africa?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Indien Cele weer wonderbaarlik ontkom, is dit finaal duidelik dat die ANC in die algemeen, en Cyril Ramaphosa spesifiek, geensins ernstig is oor die bekamping van misdade nie. Hierdie geding behoort aan die groot klok gehang te word."
|
 |
ChatGPT, God and Scotland’s new Joan of Arc
David Willers
Opinion
"What sustains churchgoers then, other than blind faith? What empirical evidence is there for the existence of God? Perhaps if there was something more tangible for this woke and plugged-in generation concretely to put their hands on, then they may come to believe, as Kate Forbes does. I decided to put the question to ChatGPT."
|
 |
Elders gesien: Blaas jou geld, my vriend!
Analize Viljoen
Elders gesien
"Soos altyd begin ek met ’n oop vraag: 'How important is it to you to invest your money wisely?' Die antwoord kom dadelik: 'Not important at all.'"
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
 |
Graad 2: Wiskundetoets en memo, eerste kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Dink jy die Wiskundesomme wat ’n mens in graad 2 doen is kinderspeletjies? Moet nooit vergeet watter belangrike boustene die grondslagfase vir toekomstige Wiskunde voorsien nie. Laai Lee-Ann West se gratis oefenvraestel af en bou stuk-stuk saam met jou kind verder aan ’n huis wat op ’n stewige fondament staan.
|
 |
Spieëltjie, spieëltjie
Jeliese Homan
Kuberklas Kreatief
In Kuberklas Kreatief verskyn skryfwerk deur skoolkinders.
"Is dié my voorland, spieëltjie?
Die spieël bly stil."
|
 |
Alfred Schaffer, digter van drie wêrelddele
Jean Oosthuizen
SASNEV
"Die Nederlandse digter Alfred Schaffer wat in Suid-Afrika woon, is die afgelope week tydens die instelling van die Alfred Schaffer-erelesing vereer vir sy deurlopende bydrae tot die Suider-Afrikaanse Neerlandistiek asook vir sy rol as kulturele bemiddelaar tussen Suid-Afrika, Nederland en België."
|
 |
Taalkwesties: pleidooi voor een meertalig burgerschap
Yves T'Sjoen, Antjie Krog
Academisch
"Wat ons meer zorgen baart, is dat lokale gemeenschappen – niet alleen in Afrika of landen in het Globale Zuiden maar ook in Europa – zich minder betrokken voelen bij het wetenschapsgesprek. Het debat wordt doorgaans verengd tot wat zich in Globish makkelijk of stuntelig laat uitdrukken."
|
 |
Calitzdorp nie net portstylwyn-hoofstad nie, maar ook kulinêre lekkerte
Maryke Roberts
Reizen
’n Kuier op Calitzdorp op Route 62 is veel meer as net ’n Karoo-wegbreek of besoek aan die portstylwyn-hoofstad van die land. Dis om jou longe vol skoon Karoo-lug te trek, jou lippe en tong te bederf met die beste kos en wyne – waarvan heelwat van Portugese kultivars – en jou pas te verslap, skryf Maryke Roberts.
|
 |
Totsiens Suid-Afrika, sê jonges
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die stroom landsverlaters wat besig is om die land duur aan broodnodige vaardighede te kos, is veral kommerwekkend omdat die kritieke vaardighede wat so verlore gaan, dieper strek as wat selfs hierdie syfer toon. Dit is toenemend jongmense wat weggaan, maar nie uitsluitlik jongmense nie."
|
 |
Tshwane se burgemeester goue ketting na agt dae kwyt
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die gekonkel van Cope se enigste raadslid in die Tshwane-metroraad, Murunwa Makwarela, met die ANC en EFF om van die DA-geleide koalisieregering ontslae te raak, het hom duur te staan gekom. Hy is nie net sy goue burgemeestersketting kwyt nie, maar sit nou op straat sonder werk."
|
 |
Mercia Coetzee se ruimtelike blik op Karel Schoeman en Ria Winters
Mercia Coetzee, Melt Myburgh
Onderhoude
"Min ander skrywers motiveer my om paragrawe uit boeke aan my diere voor te lees net omdat dit so ongelooflik geskryf is." Mercia Coetzee gesels oor haar en Henning Pieterse se navorsing oor ruimtelike elemente in die werk van Karel Schoeman en Ria Winters.
|
 |
I did not die: an interview with Tebello Mzamo
Naomi Meyer, Tebello Mzamo
Books and writers
"When I was writing the story I was just being a storyteller. And when it comes to different genders, races or ages when writing, I always think of characters as people and that everyone deserves to have their story told."
|
 |
Martie Preller (1948–2023)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Al die jare vooraf, al die lekker en swaar en studie, was voorbereiding vir die stories wat nou aanhou kom." LitNet neem met leedwese afskeid van hierdie skrywer, wat onlangs oorlede is.
|
 |
Boeiend en met deernis: The price of mercy deur Sean Davison, ’n lesersindruk
Barend van der Merwe
Lesersindrukke
"’n Mens sal ’n fout maak om te dink dat hierdie onderwerp een is waarby jy geen belang het nie. Die mens se lewe kan in ’n oogwink verander na aanleiding van ’n motorongeluk, ’n diagnose, of wat ook al die geval mag wees. Dit is inderdaad wat met talle mense gebeur het wie se stories in hierdie boek gedokumenteer word."
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2023
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
Gladnietrap
Crito
Boeke en skrywers
"Wat gaan van daardie titels word? En die 'vergete' werke van ander skrywers? Gaan ons die werk van vorige geslagte van skrywers, uitgewers en akademici maar laat gaan?"
|
 |
Eastern Cape authors, please be heard at these public hearings!
PEN Afrikaans
Copyright Amendment Bill
Authors deserve better than what the legislature has given them in the Copyright Amendment Bill that has been railroaded through Parliament despite local and international opposition. Authors’ associations are calling on our members, as well as other authors and interested parties, to spread the word about this bill and to petition against its adoption. Here are the dates and venues to do so in the Eastern Cape.
|
Op die redakteur se lessenaar |
Teaterresensieslypskool | Inwoonskrywerskap |
 |
LitNet | STAND: Teaterresensieslypskool | Theatre review workshop
LitNet
Slypskole
Is jy lief vir die teater en wil jy leer om treffende, opiniebepalende teaterresensies te skryf? | Over the next few months LitNet and STAND (The Sustaining Theatre and Dance Foundation) will be presenting an online theatre review workshop for three aspiring Afrikaans and three aspiring English theatre reviewers.
|
 |
By die afsterwe van ’n beeldhouer
Celesté Fritze
Poësie
"Hoog teen die bergpad op, waar die beeldhouer
sou kon speel as kind,
beur ’n jong wit hond uit sy oopgeskulpte hande vry."
|
 |
Ligjare
Jacques Boshoff
Poësie
"jou lig is nie meer vir my so helder nie
jou stem verdwyn in golwe van gesuis
ma, deur my lens is jou beeld besig om te verflou:
daar is reeds drie-en-dertig ligjare
tussen my en jou"
|
 |
Vat my terug
Terry Terblanche Botha
Poësie
"Vee dit af,
Laat my trane en Gonubie se see saamsmelt
Laat ek weer net een maal
Op die promenade stap"
|
 |
Die album
Hendie Grobbelaar
Poësie
"Dowwe kiekies
op taai karton
voosgevatte sellofaan
verbleikte madeliefies
aan die buitekant"
|
 |
Stemme | Voices | Amazwi
LitNet
Drama
Stemme | Voices | Amazwi, LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV word weekliks hier vrygestel. Vyftien dramaturge is genader om kort, kragtige monoloë in Afrikaans, Engels, Xhosa, Zoeloe en Sotho te skryf. Lees die monoloë hier en kyk na die verfilmde weergawes daarvan. |
 |
Stemme: LitNet se monoloogprojek met Suidoosterfees, KKNK en NATi
LitNet
Drama
Stemme, LitNet se monoloogprojek, word in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi aangebied. Tien Afrikaanse dramaturge is genader om kort, kragtige monoloë te skryf wat op 19 Junie 2021 vanaf 17:00 in die Iziko Slawemuseum in Kaapstad opgevoer en verfilm sal word.
|
 |
Stemme
LitNet
Drama
Hier kan jy die produksies van Stemme, LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, KKNK en NATi, kyk en die tekste lees. Die produksies word weekliks vanaf 13 Julie 2021 eksklusief op LitNet vrygestel.
|
 |
Stemme: LitNet, Suidoosterfees, KKNK en NATi bring monoloë deur top teatermakers
LitNet
Teater
LitNet het dramaturge uitgenooi om monoloë vir die projek te skryf, waarna die Suidoosterfees en KKNK van die talentvolste akteurs en regisseurs aan boord gekry het om die monoloë op te voer en te verfilm. | LitNet invited playwrights to write monologues for the project, and Suidoosterfees and KKNK commissioned leading actors and directors to produce them.
|
 |
"om te roei sonder hawe"
Antjie Krog
Drama
LitNet se Stemme | Voices | Amazwi is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV. Kyk hier na Hannah Borthwick se vertolking van Antjie Krog se "om te roei sonder hawe". Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n gesprek tussen Hannah en regisseur Nicole Holm.
|
 |
Ingoma kaTutu
Fred Khumalo
New writing
Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In Fred Khumalo’s Ingoma kaTutu a praise singer pays homage to the late Archbishop Desmond Tutu and chastises the South African government for corruption and ineffective leadership. Zamah Nkonyeni performs the monologue, directed by Mdu Kweyama. Watch the performance in isiZulu with English subtitles here.
|
 |
Teenstemtweespraak
Breyten Breytenbach
Drama
Op Breyten Breytenbach se 82ste verjaardag sluit LitNet sy Stemme-projek saam met die Suidoosterfees, NATi en KKNK af met Breyten se monoloog Teenstemtweespraak. Antoinette Kellermann is voor die kamera en Marthinus Basson is in die regisseurstoel.
|
 |
Country duty
Mike van Graan
New writing
Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. Watch Motlatji Mjamba perform Country duty, written by Mike van Graan and directed by Chuma Sopotela.
|
 |
Leë nagte
Saartjie Botha
Drama
LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. In Saartjie Botha se Leë nagte vertolk Geon Nel die rol van ’n man wat bewus word van twee hawelose mense wat teenaan sy huis nes skrop. Nicole Holm is die regisseur.
|
 |
Verspring
Rafiek Mammon
Drama
LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. Kyk hier na Tinarie van Wyk Loots se vertolking van Rafiek Mammon se Verspring, geregisseer deur Fred Abrahamse. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n gesprek tussen die akteur en die regisseur.
|
 |
Weg
Carlo Daniels
Drama
LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. Kyk hier na Carlo Daniels in sy monoloog Weg, waarvan die regie deur Andrew Buckland behartig is. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n video waarin Daniels sy gedagtes oor die stuk deel.
|
 |
Mkhuseli
Siphokazi Jonas
New writing
Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In Siphokazi Jonas’s Mkhuseli, a fallen star whose memory was wiped when it fell to earth, stands guard at a shoreline to save the spirits of the drowned. Peggy Mongoato performs the monologue, directed by Qondiswa James. Watch the performance in isiXhosa with English subtitles here.
|
 |
’n Seereis
Ingrid Winterbach
Drama
In Ingrid Winterbach se monoloog ’n Seereis is Albert Pretorius as Jan van Riebeeck aan die woord. Marthinus Basson is die regisseur. Hierdie produksie is deel van Stemme, LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en KKNK.
|
 |
The fate of your soulmate
Paige Nick
New writing
Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. Watch Gary Naidoo perform The fate of your soulmate, written by Paige Nick and directed by Rafiek Mammon. The monologue text is also available here.
|
 |
Kon ek ook maar ’n hond gewees het?
Andrico Goosen
Drama
LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi. Kyk hier na Andrico Goosen se Kon ek ook maar ’n hond gewees het? met Ivan Abrahams, onder regie van Nicole Holm. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n video waarin Goosen, Holm en Abrahams oor die stuk gesels.
|
 |
Ha wa lebona
Jane Mpholo
New writing
Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In Jane Mpholo’s Ha wa lebona, Lerato gives her former best friend, Palesa, a dressing down after malicious gossiping did the rounds. Tankiso Mamabolo performs the monologue, directed by Mahlatsi Mokgonyana. Watch the performance in Sesotho with English subtitles here.
|
 |
My ouma – die bakker, die bokser
Dean Balie
Drama
LitNet se Stemme | Voices | Amazwi is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV. Kyk hier na Elton Landrew se vertolking van Dean Balie se My ouma – die bakker, die bokser. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n gesprek tussen die akteur en die regisseur.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|