Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 924

04/11/2022


  Krities Afrikaans

LitNet: Om Afrika te verbeel

Fresh off the press

The South African air fryer cookbook


Author: Louisa Holst
Publisher: Human & Rousseau
ISBN: 9780798183321

Welcome to the sizzling world of air frying! The South African air fryer cookbook focuses on mouth-watering local favourites such as bobotie, apricot snoek with sweet potato, boerewors with chakalaka, paptert, milk tart and malva pudding.

Nuwe skryfwerk

Gorée-verbeeltenisse

Breyten Breytenbach
Poësie

"Hiér dans ons met die droom
Wanneer dit rooi tot woorde op die oggend se lip
Hier onthou ons ’n wind
Wat die voorouers besing"

Uit LitNet en Voertaal se argiewe

"Je moet Afrika verbeelden." – Breyten Woorddwaas over "het eiland"

Alwyn Roux, Yves T’Sjoen
Academisch, 2022

"Naast Denkend vuur biedt de Middenwereld-tetralogie, meer bepaald Woordvogel, een verzameling met eilandnotities. Die persona is Breyten Woorddwaas, ook wel Breyten Woordvogel genoemd, die zijn Lezer rechtstreeks aanspreekt."

Om Afrika te verbeel: Brugfuncties van Breytenbach en Gorée Instituut

Alwyn Roux, Yves T’Sjoen
NeerlandiNet, 2020

"Het VisionKeeper-project is gericht op de wijze waarop Breytenbach in zijn toespraken en essays, in 'prozas' en vooral gedichten beelden van Afrika construeert en reflecteert over Afrika en de betekenis van Afrikaans."

"Imagine Africa". Gorée-instituut voor democratie, ontwikkeling en cultuur in Afrika (1992–2022)

Yves T’Sjoen
Menings, 2022

"Nu het instituut dertig jaar actief is, is het tijd voor een nieuw élan. Gesprekken zijn momenteel gaande, niet toevallig is Breytenbach de aanstichter van initiatieven die voor een verfrissende dynamiek zullen zorgen. Namen worden genoemd, fondsen verzameld, er worden namen genoemd van representatieve deelnemers."

The representation of "imagined Africas" in the poetry of Breyten Breytenbach from 1984–2014

Alwyn Roux
Akademies en skole, 2019

"For my project, which I will conduct in 2019 and 2020, I am especially interested in Breytenbach’s idea of 'imagining Africa', which is in line with his 'Imagine Africa' project at the Gorée Institute in Dakar, Senegal."

Interuniversitaire samenwerking op het gebied van Afrikaans en Nederlands

Yves T’Sjoen, Alwyn Roux
Academisch, 2022

"Sinds 2019 loopt bij Unisa het VisionKeeper-project 'Om Afrika te verbeel' in de latere lyriek van Breyten Breytenbach. Samen met Alwyn Roux mag ik het wetenschappelijk onderzoek verrichten. Het project is na de pandemie een nieuwe fase ingetreden: collega Roux is te gast bij de Universiteit Gent op uitnodiging van het Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika. Het studieverblijf is een aanleiding om recente onderzoekoutput voor het voetlicht te houden."

Menings

Verstaan Musk hoe vryheid van spraak werk?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Maar nie een van hierdie is Musk se groot misverstand nie. Musk verstaan nie mense nie, en hy is nie so bedrewe in politiek soos wat hy dink, of in internasionale reg nie. Wat toelaatbaar is in die VSA, is totaal onaanvaarbaar in heelparty ander jurisdiksies."

Onderwyshulp, deel 2: Leesbegripontwikkeling – hardoplees en leesbegripstrategieë

Johan Anker
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"Om doodgewoon aan die einde van ’n skooldag ’n storie te lees vir die klas of vanaand by die huis net voor slaaptyd, is dalk een van die belangrikste leergeleenthede van die dag. Want dit is die natuurlike manier hoe ons taal van kleins af leer; deur die luister daarna, die vrae vra daaroor, die praat daaroor en die visualisering van wat gesê of gelees word."

Podsending: Staatskaping – wat is die skade wat werklik berokken is?

Freek Robinson, Piet Croucamp
Onderhoude

"Die verweer van die stelsel is enorm, van bo tot reg onder." Freek Robinson vind meer uit by politieke ontleder Piet Croucamp.
"Gemengdheid": aanvaarbaar of verwerplik? ’n Soeke na ’n versweë bruin identiteit

Danie van Wyk
Seminare en essays

"Allan Boesak het in sy toespraak getiteld 'Chaos in my bloed' tydens ’n DAK Netwerk-galageleentheid ook verwys na die gemengdheid van bruin mense wat voortgespruit het uit 195 samekomste van bloedlyne en kulture wat ons ’n uitsonderlike groep mense maak. Ons moet hierdie gemengdheid vier en omarm, en dis iets om oor te juig."

’n Interessante (maar potensieel riskante) gewoonte: die kou van areca catechu-saad

Handré Brand
Menings

"In ’n onlangse artikel wat in die gesaghebbende tydskrif die New England Journal of Medicine gepubliseer is, wys Moss (2022) daarop dat arekasaad deur die Internasionale Agentskap vir Kankernavorsing (van die WGO) as ’n groep 1-mondkarsinogeen geklassifiseer is."

Oor stiefma’s, griefma’s en ander stigmas

Nini Bennett
Rubrieke

"Stiefma’s het nie ’n kans nie. Wel, nie regtig nie. Die woord 'stief' dra reeds ’n ingeboude vooroordeel. Dit is pejoratief. Volgens die HAT beteken 'stief' in die eerste plek persone wat verwant is, nie deur bloedverwantskap nie, maar weens ’n later huwelik van die vader of die moeder. Die tweede betekenis dui op 'onvriendelik; sleg; hardvogtig; suinig, onsimpatiek; ongunstig'. Om ’n stiefma te wees, kom met ’n default setting."

In memoriam: Albert Nolan

Pieter GR de Villiers
In memoriam

"Sy onverskrokkenheid blyk daaruit dat hy hierdie hulp verleen het toe stryders met dodelike geweld deur die berugte veiligheidpolisie vervolg is en hulp aan hulle as landsverraad beskou is."

Elders gesien: "My lewe in Oesbekistan" – medeklinkers vir Afrika, moltreine, ’n vrat en gebaretaal onder die water

Emile Minnie
Elders gesien

"Om ’n vreemdeling in ’n vreemde land te wees kan soms eensaam raak. Veral naweke. Dis hoekom ek elke naweek in die plaaslike swembad gaan lengtes swem: ’n salige onderwaterwêreld waar ek veilig en ver verwyderd is van my eensaamheid en die mensdom se dramas. Op en af swem ek, 40 lengtes, 40 minute lank, die geluid van die water ’n sussende ritme." Emile Minnie beskryf sy lewe in Oesbekistan.

Elders gesien: ’n vinnige feitelys van New York

Theo Kemp
Elders gesien

"New Yorkers is nie onbeskof nie, hulle wil seker maak jy verstaan baie, baie mooi."

Oekraïne: Berigte te velde

LitNet
Menings

’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts.

Nou op Voertaal

Wisselleerstoel Nederlands in Zuid-Afrika en Namibië

Yves T'Sjoen, Yra van Dijk
Academisch

"De onderzoeksleerstoel Nederlandse taal- en letterkunde en cultuurkunde (meertalige context en culturele diversiteit) (Universiteit van Kaapstad, Universiteit van die Wes-Kaapland en Universiteit Stellenbosch) is met de eerste leerstoelbekleder Prof. Yra van Dijk (Leiden) in vliegende vaart van start gegaan."

Die IVN-kongres in Nijmegen 2022

Carmi Britz
Academisch

"Die kongres van die Internationale Vereniging voor Neerlandistiek (IVN) het van 22 tot 26 Augustus 2022 in Nijmegen plaasgevind. Dit was ’n mengelmoes mense van oor die wêreld (33 lande) met ongeveer 200 referate, panele, gesprekke, hooflesings of werkswinkels om aan deel te neem of by te woon. Dit was inderdaad ’n reusekongres en die sessies is verdeel in ses afdelings, naamlik letterkunde, kultuur, taalkunde, didaktiek, vertaling en die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN). Die aande was ook gevul met kultuurverrykende gebeurtenisse om by te woon."

André Demedts en een Vlaamse verbintenis

Yves T'Sjoen
Meningen

"De Zuid-Afrikaanse academica heeft het over Demedts als een 'geesgenoot en brugbouer' die tussen 1951 en 1979 heeft bijgedragen tot de samenwerking tussen Vlaamse schrijvers en het wetenschappelijk periodiek."

DA wil ’n stokkie voor ministers se buitensporige byvoordele steek

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Dit volg nadat die media onlangs berig het kabinetsministers in Suid-Afrika betaal nie munisipale tariewe, insluitend water en elektrisiteit nie, ondanks hul maandelikse R200 000-salaristjeks."

Minister privaat vervolg vir dieremishandeling

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die NDBV sê in ’n verklaring dit maak ’n bespotting van die regstelsel dat geregtigheid vir die lyding van honderde diere sedert 2014 voortdurend vertraag is."

Polisiestasies word van wapens beroof, bendelede infiltreer die polisie

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Intussen het regter Daniel Thulare verlede week in ’n uitspraak onthul dat daar bande tussen bendelede en die polisie in die Wes-Kaap bestaan."

Akademies en skole

Wat eet Afrikaners? ’n Verkenning van die bestanddeel-resep-netwerk in Afrikaanse resepte

Burgert A Senekal
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe)

"Hierdie gemeenskap verteenwoordig bestanddele wat in ’n hoofgereg saam met hoender gebruik word. Witwyn, sjerrie, tuna, noedels en suurroom word ook in hierdie gemeenskap aangetref, sowel as kruie soos salie en ’n spesery soos cajun. Witwyn word met ander woorde gereeld saam met hoendergeregte gebruik, terwyl rooiwyn meermale saam met rooivleisgeregte gebruik word."

Uitnodiging: FilosofieKafee – "From iconoclast to icon"

LitNet
Akademies en skole

Jy word uitgenooi na die volgende FilosofieKafee-geleentheid op 4 November 2022 in Wellington. Hier is nog inligting oor die geleentheid.

Press release: Professional Association for Transgender Health South Africa to host symposium online

LitNet
Akademies en skole

The Professional Association for Transgender Health South Africa (PATHSA) will hold its first symposium on 12 November, 8:00–13:00. Anyone is welcome to attend.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Boeke en skrywers

Persverklaring: Jan Rabie & Marjorie Wallace-Skrywersbeurs 2023

LitNet
Boeke en skrywers

Die Universiteit van Wes-Kaapland kondig graag aan dat aansoeke ingewag word vir die sewende toekenning van die Jan Rabie & Marjorie Wallace-beurs. Hierdie beurs, befonds deur ’n ruim bemaking van wyle Marjorie Wallace, wil hoofsaaklik ’n belowende of gevestigde skrywer in staat stel om vir ’n jaar lank te fokus op ’n projek in skeppende skryfwerk in Afrikaans. Aansoeke moet die universiteit teen Maandag 28 November 2022 bereik.

Verdeelde stand / Divided stance deur Celesté Fritze: ’n resensie

Heilna du Plooy
Resensies

"Nogtans sal lesers hierdie bundel kan geniet, vanweë die verskeidenheid in die tematiek, die diepgang van nadenke en die vaardigheid waarmee taal hanteer word."

Flora deur Engela Ovies: ’n resensie

Jitsvinger
Resensies

"Daar’s min wat jou voorberei vir Flora Beukes se odyssey. Sodra jy die boek optel, gryp Siena Beukes se anxiety jou soos sy haarself gereed kry vir nog ’n thriller wat op haar plaashuisie op Vlakpoort gaan afspeel sodra haar man Frans later vannag van’ie buurplaas, Diepleegte, ingeslinger gaan kom en sy frustrasies op haar en die kinders kom uithaal. Skaars twee bladsye in of ’n diep simpatie teenoor haar en’ie kleinspan, Dirk, Truida, Peet en Flora, beweeg jou binneste soos wurmstroop."

Kaap deur Hans Pienaar: ’n resensie in 33 verwysings

Ilse de Korte
Resensies

"Die risiko wat ’n skrywer egter loop met so ’n roman is dat die verhaal so gefragmenteerd raak dat die leser die kluts heeltemal kwyt raak."

’n Wond deur sy pa toegedien: ’n lesersindruk van Seuns sonder pa’s deur Julian Jansen

Stefaans Coetzee
Lesersindrukke

"As gemeenskap kan ons die wêreld ’n beter plek maak wanneer ons mans vaders vir die vaderlose seuns word."

’n Eerlike en heerlike reis: Hoerkind deur Herman Lategan

Anne-Marie Burger
Lesersindrukke

"Die lewe se harde hande het Herman toegerus met ervarings en emosies wat in sy talent as skrywer baie sterk na vore kom. Herman het sy liefde vir woorde en taal by die voete van meesters geleer, en dit is vandag die voorreg van elke leser om hierdie kunstenaar se werk te kan beleef op ’n vlak waar min mense presteer."

Indrukwekkend: ’n lesersindruk van Die bewonderaar deur Erla-Mari Diedericks

Jo Els
Lesersindrukke

"Die bewonderaar het my mateloos beïndruk, en bevat beskrywings wat nie aanbeveel sal kan word vir sensitiewe lesers nie. Dis ’n uiters uitdagende boek in alle opsigte, en die deurlopende snaarstywe spanningslyn word puik volgehou."

Ligloop op jou lewenspad deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Pieter Verster
Lesersindrukke

"Dit is geen oppervlakkige reis van ’n gelowige nie, maar dit lei tot ’n diepgaande ontmoeting met God. Selfs diegene wat uiters onseker geword het en in twyfel verval het, kan met vrug die reis saam met Vos meemaak."

"Lees dit stadig, lees dit agter die lekker aan, lees dit om weerloos te word"

Koos Kombuis
Boeke en skrywers

Watter boeke lei Koos Kombuis se aandag af van die ANC, Poetin en klimaatsverandering?

Dwarsklappe

Crito
Boeke en skrywers

"Ek dink dit is LitNet wat ’n skrobbering verdien."

Darryl David on the Madibaland Richmond Festival

Naomi Meyer, Darryl David
Books and writers

"That single link will bring you into the Book Town Richmond’s Headquarters where you can hear every speaker. FOR FREE!" Darryl David talks to Naomi Meyer about the upcoming Richmond Madibaland Festival, which kicked off on Wednesday, 2 November in Richmond.

Die Sanctuary Boekfees: wenke vir moord en potjiekos gedeel

Salomé Kotze, Stefaans Coetzee
Feeste

Die Sanctuary Boekfees, Klerksdorp, is ’n familiefees. Stefaans Coetzee en Salomé Kotze deel hul indrukke.

Wekroep vir lesers by Klerksdorp-boekfees bekendgestel

Salomé Kotze, Stefaans Coetzee
Boeke en skrywers

"Lesers wat in die toekoms vir die pryse in aanmerking wil kom, kan die hutsmerk #sanctuaryboekfees gebruik, of hul bydraes op die Sanctuary Boekfees en/of leesD!T se Facebook-bladsy plaas."

Sanctuary Boekfees-aankondiging: Matriekseun se kroeg vir katte wen skryfprys

Salomé Kotze
Feeste

’n Hoërskoolseun van Upington se kortverhaal "Kat se kroeg" het die eerste plek in die Sanctuary Boekfees in Klerksdorp se kortverhaalkompetisie vir tienerskrywers gewen.

Persverklaring: Antjie Krog lees voor by NALN

LitNet
Boeke en skrywers

Antjie Krog sal op Donderdag 24 November voorlees uit Vetplantfeetjies en Plunder by NALN in Bloemfontein.

Press release: Tshidiso Moletsane wins 2022 Sunday Times Fiction Award

LitNet
Books and writers

"A tour de force. Bold, raw and surprisingly elegant Gonzo style writing." This is how the judges for this year’s Sunday Times Fiction Award described debut author Tshidiso Moletsane’s Junx. The book is published by Penguin Random House under the Umuzi Trailblazer imprint.

Press release: Mignonne Breier wins Sunday Times Literary Award for Bloody Sunday

LitNet
Books and writers

Mignonne Breier has won the 2022 Sunday Times Literary Award for non-fiction for Bloody Sunday: The nun, the defiance campaign and South Africa’s secret massacre, published by Tafelberg, an imprint of NB Publishers.

Persverklaring: Nuwe Afrikaanse vertaling van Die klein prinsie

LitNet
Boeke en skrywers

’n Nuwe Afrikaanse vertaling van Antoine de Saint-Exupéry se Le petit prince is op Naledi en Amazon se webtuistes beskikbaar.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 28 Oktober tot 4 November 2022

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die jongste pasgepubliseerde boeke wat op die redakteur se lessenaar beland het.

Leefstyl

Rhapsody is veel meer as ’n sirkus – dis Suid-Afrika in 90 energieke minute

Maryke Roberts
Teater

"Dis vir kinders; dis vir grootmense; dis vir oumense. Dis ’n speelse, mal, bont joligheid, met afgeronde optredes wat my aan oomblikke in die Cirque du Soleil-vertonings herinner. Daar is nie skaafsels en springmielies nie, daar is eerder strykinstrumente en swart aandrokkies. Maar daar is pret. Hope daarvan." Net tot Sondag.

Toyota US Woordfees: Al om Antjie

Izak de Vries
Toyota US Woordfees

"Schalk Joubert, die man wat ook met ’n baskitaar kan toor, was die musiekregisseur; die hooffeesindoena, Saartjie Botha, het self die regie waargeneem."

Persverklaring: Ek wens, ek wens, Nêrens, Noord-Kaap en Amper, Vrystaat in November by die Baxter

LitNet
Teater

Die Afrikaanse teater neem oor by die Baxter in November met drie uitsonderlike produksies waarna gehore kan uitsien.

Slypskole

Kommadagga 2022: ’n Gedeelde ervaring / A shared experience

LitNet
Slypskole

2022 se Kommadagga-slypskoolkandidate deel hul ervarings en ’n pronkparagraaf uit hul skryfwerk. | Kommadagga Writing School candidates of 2022 share their impressions of the experience, and also a snippet of their writing.

LitNet-slypskool Om te skryf: Die tweede verslae

LitNet
Slypskole

LitNet-slypskool Om te skryf: LitNet het die tweede verslae gepubliseer.

Spookradio 302 FM, verslag twee deur Eben Venter

Eben Venter
Slypskole

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Eugène Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".

Die spieëlkas, verslag twee deur Eben Venter

Eben Venter
Slypskole

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".

Geld kan nie als koop nie, verslag twee deur Eben Venter

Eben Venter
Slypskole

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Eugène Pienaar se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".

Lara se pienk mandjie, verslag twee deur Eben Venter

Eben Venter
Slypskole

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Barend Wessels se kortverhaal "Lara se pienk mandjie".

Die delivery man, verslag twee deur Eben Venter

Eben Venter
Slypskole

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Eben Venter se tweede verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".

Spookradio 302 FM, verslag twee deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen
Slypskole

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Eugène Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".

Die spieëlkas, verslag twee deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen
Slypskole

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".

Geld kan nie als koop nie, verslag twee deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen
Slypskole

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Eugène Pienaar se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".

Lara se pienk mandjie, verslag twee deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen
Slypskole

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Barend Wessels se kortverhaal "Lara se pienk mandjie".

Die delivery man, verslag twee deur Anzil Kulsen

Anzil Kulsen
Slypskole

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Anzil Kulsen se tweede verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".

Spookradio 302 FM, verslag twee deur Heilna du Plooy

Heilna du Plooy
Slypskole

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Eugène Pienaar se kortverhaal "Spookradio 302 FM".

Die spieëlkas, verslag twee deur Heilna du Plooy

Heilna du Plooy
Slypskole

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Bernice Saulse se kortverhaal "Die spieëlkas".

Geld kan nie als koop nie, verslag twee deur Heilna du Plooy

Heilna du Plooy
Slypskole

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Eugène Pienaar se kortverhaal "Geld kan nie als koop nie".

Lara se pienk mandjie, verslag twee deur Heilna du Plooy

Heilna du Plooy
Slypskole

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Barend Wessels se kortverhaal "Lara se pienk mandjie".

Die delivery man, verslag twee deur Heilna du Plooy

Heilna du Plooy
Slypskole

LitNet-slypskool Om te skryf: Lees Heilna du Plooy se tweede verslag oor Annemarie van Wyk se kortverhaal "Die delivery man".

Privaatheidskennisgewing

LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

LitNet
Als oor LitNet

LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved