|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 826
20/11/2020
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Kry eksamenhulp hier |
Staande ovasie
Skrywers: Herschelle Benjamin, Igna Botha, Veronique Jephtas en Marcel Spaumer
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485309321
Staande ovasie bevat moderne, eietydse eenbedrywe vir tienertoneel van vier bekroonde, opwindende en opkomende jong dramaturge in ons land wat nog nie voorheen gepubliseer het nie. |
 |
|
 |
Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda
Eugene van der Westhuizen
Notas, toetse en vraestelle
Is jy graad 8 en dink jy nou al aan vakansie? Eers moet jy jou Afrikaans Huistaal op ’n prettige manier onder die knie kry. Laai LitNet se oefenvraestelle en memoranda gratis hier af.
|
 |
Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal
Jacques Horne
Notas, toetse en vraestelle
Is jy graad 7 en moet jy blitsig Tegnologie vir die eksamen baasraak? Moenie dat hierdie jaar jou onderkry nie. LitNet se gratis vraestel en memo sal jou deur die grense van gravitasie laat breek. Laai dit nou af en wees voorbereid!
|
 |
Geskiedenis, graad 7: vraestel en memo
Jacques Horne
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 7 en gee vanjaar se Geskiedenis jou slapelose nagte? Laat LitNet se gratis vraestelle jou help om jou werk onder die knie te kry. Laai ’n gratis vraestel en memo hier af.
|
 |
Graad 6-wiskunde: persentasietoets
Wilhelm du Toit
Notas, toetse en vraestelle
"Ek en my maat deel ’n groot pizza van 12 gelyke dele. Ons eet ⅓ van die helfte van die pizza en gee een stuk vir my boetie. Watter persentasie van die pizza is oor?" Leer om hierdie kopkrapper en ander vrae oor persentasies op te los deur die vraestel en memo gratis af te laai.
|
 |
Is die skrikbeeld van kernterreur geregverdig?
Eben Coetzee
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Is die skrikbeeld van kernterreur en, bykomend, die uitbeelding van kernterreur as ’n eksistensiële krisis deur die media, politici en sommige kenners, geregverdig?"
|
 |
ALV-kongres 2021: Oproep vir referaatvoorstelle
LitNet
Akademies en skole
Weens die onstuimige en erg onvoorspelbare tyd waarin ons ons tans bevind en ter wille van almal se veiligheid, het die ALV-bestuur besluit om eerder die ALV-kongres na September 2021 uit te skuif. Referaatvoorstelle word ingewag tot en met 15 Julie 2021.
|
 |
Reguit met Robinson: ’n Zoom-onderhoud met Servaas van der Berg
Freek Robinson, Servaas van der Berg
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
Die grootste deel van die jaar is verlore vir baie van Suid-Afrika se leerders. Freek Robinson gesels met buitengewone professor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, Servaas van der Berg, oor die impak van COVID-19-maatreëls op onderwys. Wat gaan skole doen as meer leerlinge hul grade moet herhaal? Wat gaan word van leerlinge wat uitval en hulle vasloop in ’n krimpende ekonomie wat weinig geleenthede bied?
|
 |
Tuisonderwys is nie inperkingsonderrig nie: praktiese raad vir ouers
Yolanda Wessels
Skole
Vir baie ouers is hierdie jaar veral dalk ’n tameletjie – nie net het die koronavirus die (skool)lewe op sy kop kom keer nie, maar daar is ook groot onsekerheid en kommer oor wat die toekoms mag inhou. Daarom kon jou belangstelling in tuisskoling dalk geprikkel wees. Yolanda Wessels skryf oor die voor- en nadele van tuisskoolonderrig.
|
 |
Reaksie op Michael le Cordeur se mening oor Kaaps in die Afrikaans-kurrikulum
Hennie van Coller, Jaap Steyn
Akademies en skole
"Sluit Kaaps die moderne Engelse woorde in wat altans in Standaardafrikaans nie erken word nie? Vir baie gebruikers van laasgenoemde vorm van Afrikaans is dié groot hoeveelheid Engels in Kaaps ’n belangrike struikelblok in die aanvaarding daarvan. Dit voel vir party van hulle of dit onbewus ’n polities korrekte kortpad na verengelsing is."
|
 |
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020
LitNet
Wen
Wat is 2020 se Afrikaanse woorde wat ontstel, prikkel of die heersende gesprek saamvat? Stuur jou voorstel teen 4 Desember per e-pos om in aanmerking te kom vir ’n R1 000-kontantprys.
|
 |
Student eerste in Suid-Afrika met ’n PhD in clowning
Marli van Eeden, Klara van Wyk
Onderhoude
Klara van Wyk is die enigste Suid-Afrikaner tot dusver wat ’n doktorsgraad in clowning, oftewel narkunde of narrery behaal het. Sy het in Maart 2020 haar PhD in die Universiteit Stellenbosch se Dramadepartement verwerf. Klara vertel vir Marli van Eeden meer oor wat haar graad en navorsing behels.
|
 |
Oeroumas wat jag en Amasones wat oorlog maak – g’n mite
Elsabé Brits
Rubrieke
"Hoog in die Andes-gebergtes in wat nou Peru is, het wetenskaplikes een van die mees fassinerende ontdekkings gemaak wat die idee dat dit net mans was wat duisende jare gelede gejag het, pas op sy kop gekeer het. Dié werk is onlangs in die vakjoernaal Science Advances gepubliseer."
|
 |
Wanneer populisme septer swaai
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Met elke populistiese uitspraak word meer en meer mense oortuig dat waarheid en integriteit onderhandelbaar is. Met elke opruiende stelling wat gemaak word, glo meer mense dat reg en orde relatiewe begrippe is, en dat elkeen maar kan doen soos wat hy wil."
|
 |
Nazi-Duitsland en sy dwelms
Nini Bennett
Rubrieke
"En tog word dwelmmiddels tydens oorlogsituasies mildelik ingespan om die soldate se militêre prestasies te verbeter, alhoewel dit nooit die geskiedenisboeke haal nie."
|
 |
Charlotte Van den Broeck: "Ik zie de vertalingen echt als een gedeeld auteurschap met de vertaler"
Willem de Vries, Charlotte Van den Broeck
Literatuur
Die Vlaamse digter Charlotte Van den Broeck is vir die bundel Kameleon (2015) met die Herman de Coninck-debuutprys bekroon. Sedertdien het werke uit haar pen lesers in verskeie tale eweneens beïndruk. Haar debuut is nou in Afrikaans beskikbaar danksy Daniel Hugo se vertaling daarvan vir Protea. Vir Van den Broeck behels veral literêre vertaling ’n gedeelde outeurskap.
|
 |
België in die Kaap: ’n Fotogalery
Izak de Vries
Culinair
"Die idee was om Belgiese maatskappye wat in Suid-Afrika handel dryf, groter lugtyd te gee onder die sambreelbeskrywing ’A taste of Belgium’."
|
 |
Korona skrik beleggers af
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"President Cyril Ramaphosa het toegegee dat dit bloedsweet sal kos om die land se ekonomie in die nadraai van COVID-19 weer behoorlik aan die gang te kry deur middel van groter buitelandse beleggers."
|
 |
Donker tye vir Suid-Afrikaanse media
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Suid-Afrikaanse Redakteursforum (Sanef) sê in ’n verklaring wat Woensdag uitgereik is hulle is besorg oor die huidige onstabiliteit by die SAUK. Die SAUK het aan die einde van Maart vanjaar ’n netto verlies van R511 miljoen getoon."
|
 |
A promised land by Barack Obama – Win a copy!
LitNet
PRH/LAPA-Uitgewersportaal
You could win a copy of A promised land by Barack Obama with the compliments of LitNet and Penguin Random House South Africa. Click on this link, then scroll down to see how!
|
 |
Agter die skerms met Barack Obama se megatreffer
Melt Myburgh
Boeke en skrywers
"Die boek word, net soos in die geval van Becoming, in Suid-Afrika gedruk. Om plaaslik te druk is goedkoper en dit skakel hoofbrekens met die verskeping van voorraad uit. Boonop verskaf dit ’n stewige finansiële inspuiting aan die Suid-Afrikaanse drukkersbedryf."
|
 |
Programme: Madibaland World Literary Festival 2020
Darryl David
Books and writers
"There has never been a festival quite like the Madibaland World Literary Festival – and you’re invited," says Darryl David, Director of the Madibaland World Literary Festival. Here is the full programme.
|
 |
Dalene Matthee (1938–2005)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Baie mense dink ek het ’n spesiale verhouding met die Bos en met die olifante. Hulle sien maande lank nie ’n enkele olifant nie en skielik op ’n dag lê daar ’n bol stomende mis. Dan sê hulle: ’Dalene Matthee is hier iewers. Daarom het die olifante gekom.’"
|
 |
Als is ’n f*kop: ’n gesprek met Tobi Jooste
Elize Perrin, Tobi Jooste
Skrywersonderhoude
"Die boek gaan nie oor COVID-19 nie, alhoewel die virus die mat onder my voete uitgeruk het, nes by die mense in die res van die wêreld," vertel Tobi. "Ek kon nog met van die inperkingsreëls (hoe belaglik dit soms ook is) saamleef, maar wat my bekommer, is die emosionele impak wat die pandemie op mense het."
|
 |
Reader impression: Going home by Sophia Lindop
Louise Viljoen (JBay)
Books and writers
"Going home not only celebrates the stories behind the rich food culture of Lebanon – both historical and contemporary – but also highlights the true meaning of life, which is found in togetherness, sharing, laughter and good food."
|
 |
First sip: Putco Mafani – the price and prize of greatness by Putco Mafani
LitNet
NB-Uitgewersportaal
"Moment by moment, I found myself stubbornly in conflict with this leader, as I was a liberal broadcaster who spoke his mind openly. As a seasoned broadcaster, I knew what was good for South Africa. As an aspirant media owner, this was the dawn of a new South Africa."
|
 |
Grondwater: ’n onderhoud met Marlise Joubert
Remona Voges, Marlise Joubert
Uit die argief
Die digter Marlise Joubert is onlangs met die SALA-Poësieprys vereer vir haar bundel Grondwater. Sy het die prys met Musawenkosi Khanyile gedeel. Lees ’n onderhoud rondom Grondwater tussen Marlise Joubert en Remona Voges uit LitNet se argief.
|
 |
NATi Jong Sterre: Kaap-produksie by Suidoosterfees 2020
Marli van Eeden, Dianne Du Toit Albertze
Suidoosterfees
"Alhoewel die storie afspeel in Kaapstad en kyk na die klank, kleur en kolonialisme van die dorp, gaan dit oor baie meer se ’djep’ (’beroof’/’steel’) as net daai. Die play is ’n kombinasie van Afrikaans, Afrikaaps, Engels en Gayle. Ek loer en leer maar van Afrikaaps by meesters soos Jitsvinger, Jethrow Louw en Niko10long." Hierdie geleentheid vind 21 November om 19:00 plaas.
|
 |
’n Gesprek met HemelBesem oor “Witbooi”
Annie Klopper, HemelBesem
Musiek
"Ja, kyk, hip-hop op sigself is maar iets wat ’n baie conscious movement is," antwoord hy. "Obviously, die commercial idea is nie waarvan ek praat nie." Volgens hom het kommersiële, radiovriendelike hip-hop wel ’n plek, ofskoon dit "baie middeweg" is. "Maar daar’s ’n rede daarvoor: brugbou."
|
 |
Toorbos: ’n onderhoud oor die film
Maryke Roberts, Rene van Rooyen
Film
Rene van Rooyen, wat nie net die draaiboek geskryf het nie, maar ook die regisseur is, het ook ander blye nuus: Die film is Suid-Afrika se amptelike inskrywing vir die gesogte Beste Internasionale Vollengte-film-toekenning by die 2021 Academy Awards. Maryke Roberts het met haar ’n onderhoud gevoer.
|
 |
I am Greta, ’n resensie
Izak de Vries
Film
"Hierdie film doen meer as net goeie werk vir die klimaat, dit breek ook lansies vir mense wat op die outismespektrum is."
|
 |
Blomtyd in die Richtersveld
Jacques le Roux
Reis
"Van Eksteenfontein af verander die landskappe dramaties soos ek uit die berge en in die sandveld in ry."
|
 |
ATKV-Tienertoneel 2020: Wenners aangewys
ATKV
ATKV-Portaal
Ná 223 nuutgeskrewe tekste, 478 mentorskapsessies en die fyn beoordeling van 255 video’s deur ons bekwame beoordelaarspaneel is die wenner van ATKV-Tienertoneel 2020 Saterdagaand digitaal aangekondig.
|
 |
drie bossies sewejaartjies
Bibi Slippers
Poësie
LitNet is 21 jaar oud. Met die ondersteuning van die Hiemstra Trust vier ons dié mylpaal met nuwe verse deur ons voorste digters. Lees Bibi Slippers se drieluik hier.
|
 |
doringdraad
Elmarie Van Kampen
Poësie
"hartsvlaktes stom-verlate
uitgemeet, afgebaken
met brose hartsnare
aan verrinneweerde sielslatte"
|
 |
omvorming
Desmond Gird
Poësie
"minder of meer as ’n wringende wurm wat begeer
om na dese in ’n skoenlapper te transformeer"
|
 |
Ballingskap van die nagspook
Melandi Loots
Poësie
"stukke van ’n menswees
tussen bloedbevlekte woorde –
terwyl sy verbergde jare-letsels
wreed klouter oor haar vel"
|
 |
Ego
Jana Claase
Poësie
"Wat ek is,
is veel dieper,
dieper as wat ek ooit sal kan besef
Ek kan nou met siele,
vir die eerste keer connect."
|
 |
Along came the wind
Morné du Preez
New writing
"Thus the dead speak swift as the wind?
The chiming tunes,
The thumbing thunder that rolls,
smashing the hills in moments of grace."
|
 |
Christine Barkhuizen le Roux (1959–2020)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
“Ek hou daarvan dat elke woord in digkuns soveel gewig dra. ’n Mens moet letterlik oor elke woord dink en besluit of dit sy plekkie in die gedig werd is.” – Christine Barkhuizen le Roux se profiel op LitNet se ATKV-Skrywersalbum is nou bygewerk.
|
 |
Remembering Stephen Gray
Robin K Crigler
In memoriam
"I had the honour of making several long visits to Stephen in 2019. They always followed the same pattern. Since he didn’t have a cell phone, I would wait for his little red Volkswagen to arrive at my gate, and we would be off."
|
 |
Elders gesien: VSA-verkiesing – hoe ek dinge sien
Wannie Carstens
Elders gesien
"Die verkiesing is gekenmerk deur fopnuus en talle samesweringsteorieë – sommige gaan werklik ’n mens se verstand te bowe. Dit wys net weer ons lewe in ’n tyd waarin waarheid min saak maak as dit in die pad van ’n groot leuen staan."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|