|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 790
13/03/2020
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Mediese of mediavirus? |
Afspraak met moord
Skrywer: Jana Marx
Uitgewer: LAPA Uitgewers
ISBN: 9780799396003
’n Blik op die binnekring van die Krugersdorp-kultus. Elf wrede moorde oor ’n tydperk van vier jaar ruk die gemeenskap van Krugersdorp en haal landwyd nuusopskrifte. Eindelik word al hierdie moorde verbind met Cecilia Steyn en haar kultusgroep, Electus per Deus (uitverkies deur God). Lede van die groep aanbid die grond waarop Cecilia loop en sal selfs vir haar moord pleeg. |
 |
|
 |
Crippling fear of Corona becomes a South African reality
Giséle Lavita
Opinion
"Feelings of fear and concern are quite understandable, especially in a country with high tuberculosis, HIV and AIDS statistics, but spreading false information will only create more uncertainty and incite fear."
|
 |
Korona-paranoia tref die wêreld
Jean Oosthuizen
Mening
"Is die koronavirus wat wêreldwyd besig is om soos ’n veldbrand te versprei ’n geval van gogga maak vir baba bang, of het die wêreld rede tot ernstige kommer? Dit is waaroor daar die afgelope weke om braaivleisvure en op sosiale media gegons word."
|
 |
Municipalities get the green light for an independent power supply
Giséle Lavita
Opinion
"President Cyril Ramaphosa has shed some light on the load-shedding debacle through his announcement that financially viable municipalities may now procure electricity from independent power producers (IPPs), due to Eskom’s inability to supply power to the country."
|
 |
Hoekom representation saak maak
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Dit mag dalk lyk soos ’n soen hier en ’n pleister daar, maar wanneer mense se ervarings uitgevee word, het dit gevolge in die regtige lewe."
|
 |
Spraak-na-spraak-slimfoonvertaling vir verloskunde
Laurette Marais
Seminare en essays
"Die verwagting dat rekenaars soos mense moet kan kommunikeer, of selfs beter as mense, dui miskien in die eerste plek op die mate waartoe taal as een van die vernaamste voorbeelde van intelligensie – en dus kunsmatige intelligensie – geag word ..."
|
 |
Nou in die verlede: Slagtersnek, Bophuthatswana en wit oppermagtigheid
Jako Bezuidenhout
Seminare en essays
"Hierdie week gedenk ons twee tragiese gebeure in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, naamlik die teregstelling van lede van die Slagtersnekrebellie van 1815, en die teregstelling van drie lede van die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) deur ’n polisieman van Bophuthatswana in 1994."
|
 |
Nou in die verlede: Rhodesië, Zimbabwe en "die verkeerde kant van die geskiedenis"
Jako Bezuidenhout
Rubrieke
"Verlede week is twee geskiedkundige gebeurtenisse in Zimbabwe in herinnering geroep: die 50ste herdenking van Rhodesië wat haarself eensydig tot ’n republiek verklaar het, en die 40ste herdenking van die ZANU-PF van Robert Mugabe se oorwinning in die eerste inklusiewe algemene verkiesing in daardie land."
|
 |
Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Kraai
Nadine Petrick
Toyota US Woordfees
"Kraai, geskryf deur Mike Bartlett en vertaal deur Wessel Pretorius, ondersoek presies hoe glibberig die glyskaal dan nou is. Dit vra ook daai ongemaklike vraag: Kan jy jou seksualiteit kies?"
|
 |
Valsrivier: Naomi Meyer se indrukke
Naomi Meyer
Teater
"Jy mag dalk ’n kiem met jou saamdra, miskien met jou hande verder versprei net deur aan ’n oppervlak te raak. Soos ek ook gedagtes oor Valsrivier met my saamdra, die valshede en die besmettinge van daardie tyd ..."
|
 |
Fotogalery: Kuns by die Toyota US Woordfees 2020
Remona Voges
Toyota US Woordfees
’n Groot verskeidenheid kunswerke word tydens die Toyota US Woordfees in die Stellenbosch Stadsaal uitgestal. Remona Voges het foto's geneem om kunsliefhebbers ’n voorsmakie te gee van wat daar by vanjaar se fees te sien is.
|
 |
Skitterend
Crito
Blogs
"Kan ’n mens lekker lees aan ’n resensie van ’n bundel poësie? Kan ’n resensent met een slag ’n bestekopname doen van ’n oeuvre wat tans drie sterk staan?"
|
 |
Carina Stander (1976–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Afrikaans is die taal waarin ek dink en daarom ook skryf. Rou klanke soos g, k, r en die vryheid om nuwe woorde uit ’n betreklik jong taal te skep, is opwindend."
|
 |
Toyota US Woordfees 2020: My moeder se moeder se moedertaal
Menán van Heerden, Pieta van Beek, Dineke Ehlers
Interviews
My mother’s mother’s mother: South African women’s writing from 17th-century Dutch to contemporary Afrikaans is die grootste boek nóg oor Afrikaanse vroueliteratuur. Menán van Heerden gesels met Pieta van Beek oor die heel vroegste teks wat deur ’n vrou, in haar eie woorde, geskryf is, oor die navorsingsproses en vandag se vroulike trailblazers. Dineke Ehlers, vertaler van die ouer, voorheen meestal ongepubliseerde tekste in die boek, vertel meer oor die vertalingsproses en taalontwikkeling.
|
 |
Filmresensie: Moffie
EL Brummer
Film
"Alhoewel Moffie gedeeltelik daarin slaag om sy noodsaaklike boodskap tuis te bring, is daar gebreke wat aangespreek moet word. ’n Mens moet versigtig wees om nie goeie bedoelings sodanig te bewonder dat euforie daaroor die film verdrink nie."
|
 |
Filmresensie: Moffie
Yolanda Wessels
Film
"Die akteurs kwyt hulle uitstekend van hul taak en lewer uiters oortuigende, dikwels emosionele, vertolkings."
|
 |
Filmresensie: Little women
Suzette Kotzé-Myburgh
Film
"Sy slaag uitstekend daarin om die sentrale problematiek van ’n vrou se lewe uit te beeld: enersyds die vryheid en selfvervulling wat ’n eie beroep en inkomste bied, en andersyds die vasgevangenheid van trou, huishouding en kinders."
|
 |
Filmresensie: Military wives
Maryke Roberts
Film
"As jy ’n fliekganger is wie se voet onbewustelik op maat van die musiek saamtik in films soos Calendar girls en The full Monty, is hierdie film beslis vir jou."
|
 |
"Die maskers word afgehaal en kwesbaarheid word voor die gehoor neergelê"
Cliffordene Norton, Stephren Saayman
Teater
Stephren Saayman is ’n jong opkomende akteur en teatermaker. Sy groot liefde lê by die skryf en maak van opregte en hartroerende teater. Twee van sy teaterproduksies, Dankie, maar nee dankie! en Ek Eva, is vanjaar by die KKNK, Suidoosterfees en Vrystaatkunstefees te sien.
|
 |
Enkele uitsonderlike getalle
Pieta van Deventer
Skole
"In hierdie artikel spits ons ons vir die plesier daarvan toe op ’n paar getalle wat sommer net interessant is, tesame met enkele reekse wat soms hiermee verband hou."
|
 |
So amper Alice in Wonderland
Jan H
Fiksie
"Ek waardeer die mooi van die veld. Dan sien ek hom uit die hoek van my oog. Hy is altyd naby, net daar waar die veld ophou en die woud begin."
|
 |
die ontknoping van ons
Mechiel Boshoff
Poësie
"ek wou ’n vlindernet vleg om ons swerm te red
maar dié word toe ’n spinnerak"
|
 |
Matrieknostalgie
Saretha van der Poll
Fiksie
"Dit is die smaak van swart koffie, laat in die aand wanneer ek ’n taak moet klaarmaak, die reuk van waterverf op koerantpapier."
|
 |
Pixie is net ’n pop
Collin Greger
Fiksie
"Lydia wil haar nie in haar huis hê nie, en beweer Pixie se groot ogies volg haar die hele tyd. Monica sien nog minder kans. Sandra is tjoepstil."
|
 |
Seen on Facebook: Coronavirus and the media
Terblanche Jordaan
Elders gesien
"Me thinks, nothing displays the influence of big-pharma on Corporate Media, fake news on Social Media, and sensationalism on Printed Media more than the whole debate on the coronavirus ― I mean, look at your news feed."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|