|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1124
30/10/2026
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Wie besit die woorde? |
 |
|
Authors: Mcebisi Ndletyana and Mashupye Maserumule
Publisher: Tafelberg
ISBN: 9780624087359
Leading political scientists Mcebisi Ndletyana and Mashupye Maserumule recount the full story of how Zuma – through plots, proxies and power plays – transformed the ANC from a party of principle to one of rent-seeking.
Examining Zuma’s personality and ethnic background, The Zuma effect shows why populism and ethnic mobilisation are so powerful – and dangerous. Drawing on more than 50 interviews with key insiders, this is the definitive account of the Zuma presidency.
|  |
|
 |
Jakes Gerwel se kreatiewe skryf-werk
Steward van Wyk
LitNet-skrywersberaad
"Die gedigte is ongedateerd, met die uitsondering van een wat gemerk is 'Brussel, 1970'. Dit laat die vermoede ontstaan dat die gedigte kom uit die tydperk van Gerwel se eerste verblyf aan die VUB toe hy besig was met die Licentiaat in Germaanse filologie."
|
 |
Gerrit Olivier (1954–2026)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"’n Mens leer nie by mense wat met jou saamstem nie; jy leer by die mense wat van jou verskil."
|
 |
Tobie deur Chris Vorster: ’n resensie
Carla van der Spuy
Resensies
"Maar toe word hy die volk se 'onwillige volksnar' terwyl hy ’n lewenslange stryd tussen uiterlike snaaks wees en innerlike erns gevoer het. Hy is, soos talle in die kreatiewe beroepe, eintlik ’n introvert."
|
 |
Diereriem deur Etienne van Heerden: ’n LitNet Akademies-resensie-essay oor ’n roman van uitwaaierende samehang
Heilna du Plooy
Resensies
"Wat Van Heerden inderdaad in Diereriem regkry, is om die begeerte uit te stel, nie net van karakters nie maar veral van die leser. Deur al die ingewikkelde verwikkelinge in die verhaal, deur al die uitwaaierende beskrywings en bespiegelings wil die leser toenemend al hoe meer en dringender weet wat die kruks van die hele intrige is. Die leser smag na die uitkoms van die verhaal as verhaal. Die skrywer manipuleer ... die leser se begeerte soos ’n ervare minnaar."
|
 |
Etienne van Heerden lees voor uit Diereriem
Etienne van Heerden
Etienne van Heerden Veldsoirée
Hierdie video van Etienne van Heerden wat voorlees uit Diereriem is op Saterdag 25 Julie 2026 tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée voor ’n gehoor opgeneem.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
The other in my town
Elsibe Loubser McGuffog
Opinion
"Do we experience a sense of moral obligation to a place or location other than a nostalgic bond?"
|
 |
Vroue se beskerming – Miss Representation: Rise up
Cornelius Henn
SêNet-briewe
"As ’n kultuur vroue en meisies stelselmatig verneder en verklein, word die beeld van God self aangerand. Dan word opstaan meer as net nog ’n slagspreuk. Dit is gehoorsaamheid."
|
 |
Bruidsmistiek in die geskrifte van die Middeleeuse mistici Hadewijch van Brabant en Rumi
Elizabeth van der Berg
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Na ’n inleiding oor liefdesmistiek en erotiese taal in die algemeen, word hul benutting van die huweliksmetafoor, liefdesmetafore en erotiese taal na aanleiding van aanhalings uit hul werk aangetoon. [...] Indien hul onderskeie agtergronde en kulture in ag geneem word, is dit egter duidelik dat dit bloot tradisie was."
|
 |
Wiskunde: Graad 6-vraestel en memorandum, vierde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Die antwoord is seshonderd-twee-en-dertigduisend-vierhonderd-en-sewe. As jy in graad 6 is en wonder wat die vraag is, kan jy hierdie gratis Wiskundevraestel en memorandum deur Wilhelm du Toit aflaai en vir jou Wiskunde-eksamen voorberei.
|
Riglyne vir LitNet Akademies-navorsers |
 |
Skeppende KI se uitdagings en oplossings vir akademiese vaktydskrifte
Burgert A Senekal
Universiteitseminaar
"Dit is ’n uitdaging vir vaktydskrifte om KI-geskepte manuskripte te identifiseer, omdat die betroubaarheid van die tydskrif op die spel is. Dit is egter nie genoeg om op die integriteit van skrywers te vertrou of hulle te laat verklaar wanneer hulle KI-hulpmiddels ingespan het nie, want in enige stelsel waar ’n vorm van geldelike beloning aan uitsette gekoppel is, sal mense ’n kortpad na sulke uitsette vind."
|
 |
Die etiese gebruik van KI vir akademiese skryfwerk: ’n literatuuroorsig met behulp van NotebookLM
Burgert A Senekal
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence
"Hierdie artikel gebruik KI in die vorm van Google se NotebookLM om ’n breë oorsig oor die etiese en onetiese gebruike van KI vir akademiese skryfwerk te verskaf, soos gegrond in ’n groot hoeveelheid akademiese literatuur oor die onderwerp. Die fokus val op akademiese skryfwerk wat aan vaktydskrifte voorgelê word, nie studente se werkstukke nie, alhoewel dit ook betrekking op laasgenoemde het."
|
 |
Motorrepubliek: ’n Ry-indruk van die Geely E2 Apex
Braam Peens
Motors
"Waar hy wél slaag, is om kopers te laat kopkrap of die familiêre gerief van ’n petrolenjin die standaardkeuse moet bly wanneer ’n geloofwaardige alternatief bestaan wat verdere ondersoek verdien."
|
 |
Motorrepubliek: Ry-indruk van die MG3 1.5MT Comfort
Braam Peens
Motors
"Die ry-ervaring is egter die aangenaamste verrassing. Sy ligte stuur, presiese ratwisselaksie en gewillige gestoei teen die wette van fisika herinner my aan die plesier van ’n liggewigmotor bestuur wat nypend by die grootmotorkategorie se kolosse ontbreek."
|
 |
Water by Koleka Putuma and Hypoestes: a theatre review
Jerome Coetzee
Lifestyle and entertainment
"The audience is lowered, through technical art, into the deep waters. Here Putuma does not leave her audience, but gives guidance on how to swim in this societal pressure."
|
 |
ATKV-PEAAT se Vettie, Vettie is vet pret
Izak de Vries
Teater
"Ek het die openingsaand bygewoon. Die saal was deeglik gevul. Die tannies wat voor my gesit het, se kommentare op die stuk was kostelik – ek het hulle byna soveel geniet as die spelers."
|
 |
Press release: Vivaldi in Dance is at the Baxter Flipside in Cape Town
LitNet
Lifestyle and entertainment
An immersive theatrical experience, featuring Max Richter's recomposition of Vivaldi's The four seasons. Daniel Rowland and the SICMF Camerata are woven into the choreography, breaking the traditional boundaries between musicians and dancers. From 28 to 31 October 2026.
|
Teken aan: Etienne van Heerden Veldsoirée 2027: 23 tot 25 Julie |
 |
Veldsoirée 2026: videoflitse
Menán van Heerden
Etienne van Heerden Veldsoirée
"Bootcamp vir die brein" heet Stefan van Zyl van die SA Akademie se beskrywing van die pas afgelope Etienne van Heerden Veldsoirée in die Oos-Kaapse Karoo. Skrywers, akademici, praktisyne en studente het van 24 tot 26 Julie in Nxuba/Cradock byeengekom om saam te debatteer, te gesels en die "veld" in "Veldsoirée" te geniet. Die Etienne van Heerden Veldsoirée 2026 is aangebied deur LitNet Akademies, ’n maatskappy sonder winsbejag. Videografie en produksie: Menán van Heerden
|
 |
Leesimpressie: Dora Bruder door Patrick Modiano
Erik van den Bergh
Literatuur
"Opmerkelijke roman over grondige zoektocht in de jaren tachtig naar een vijftienjarig meisje dat decennia eerder verdween. Aanleiding is een bericht in een oude krant uit 1941."
|
 |
Antjie Somers
Hannes Stander
Poësie
"Daar was ’n drag queen-psigopaat
Wat saans na donker steel tot laat."
|
 |
Die pepermaler
Carlie Schiel
Poësie
"’n Skrynwerker het my opgetel
in sy hande rondgedraai."
|
 |
Die leë skooltas
Preston Mouritz
Poësie
"dit was nog lig, die son het nog gebrand.
maar die pad het haar ingesluk"
|
 |
Te laat
Driekie Grobler
Poësie
"As ek kon,
sou ek wou terugkeer
en graag ánders doen."
|
 |
Gone Dwana
René Lötter
Poësie
"Ek weet nie meer waar al die stukkies van my is nie – as dit ooit myne was."
|
Iets vir almal: LitNet se nuwe WhatsApp-kanale |

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|