|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 848
06/05/2021
|
Krities Afrikaans
|
US-taal: Drie studente praat |
Dinge van ’n hond
Skrywer: SP Benjamin
Uitgewer: Penguin Random House
ISBN: 9781485903314
Aan die einde van elke jaar word daar op Gatlek, Dawid Fourie se plaas, feesgevier. ’n Soort danksegging, kan jy sê. Dawid beloon sy werkers vir hul harde werk, en hulle betoon hul dankbaarheid op ’n manier waaroor daar ná die tyd nie veel uitgewei word nie. Dit was tydens die nag van die laaste groot vleisbraai dat dinge vir Dawid en Gatlek begin skeefloop het. |
 |
|
 |
William Sezoe gesels met Open Stellenbosch en StudentePlein
William Sezoe, Ashwin Afrikanus Thyssen, Frederik Rudolph van Dyk
Universiteitseminaar | University Seminar
"Open Stellenbosch is nie anti-Afrikaans nie, ons is antidiskriminasie." US-student William Sezoe praat met Open Stellenbosch se Ashwin Afrikanus Thyssen en Frederik van Dyk van StudentePlein.
|
 |
Afrikaans: die groter prentjie
Menán van Heerden, Ernst Kotzé, Quentin Williams, Elvis Saal
Onderhoude
Waar pas Standaardafrikaans / "akademiese" Afrikaans as gebruiksvorm vir spesifieke doeleindes in? Menán van Heerden praat met linguiste Ernst Kotzé, Quentin Williams en Elvis Saal.
|
 |
Die aanloop tot die val van die Berlynse Muur
Freek Robinson
Menings
"Aan die begin van Mei 1989 het die geskiedenis sy loop geneem wat binne maande ’n nuwe wêreldorde ingelui het. Ek was in daardie stadium in Londen gebaseer as Europese korrespondent van die SAUK. Die Suid-Afrikaanse ambassade in Wene, Oostenryk, het my gebel en gesê daar is groot dinge aan die gebeur en ek en my kameraman moet ons soontoe haas."
|
 |
US-taaldebat 2021: Die wat en waarom van die Maties-Taalbeleid
Lia Snijman
Universiteitseminaar | University Seminar
"Stellenbosch is gereeld die plek waar Afrikaanse taalkwessies bespreek word en waar konflik kop uitsteek. Hierdie .... kwessies het al vele menings ontlok, maar daar is nog min gepraat oor wat presies die US-Taalbeleid (2016) behels en hoe volledig en doeltreffend dit is."
|
 |
US-taaldebat 2021: "Taalverkragter", ’n gedig
David C Jantjies
Universiteitseminaar | University Seminar
Danie van Wyk, voorsitter van DAK Netwerk, het op 9 April 2021 ’n protesoptog deur Stellenbosch se strate gelei om DAK se verontwaardiging met die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid te kenne te gee. Lees ’n gedig wat David C Jantjies tydens die geleentheid voorgedra het.
|
 |
Brandende biblioteek
Jitsvinger
Universiteitseminaar | University Seminar
"Boodskappers is fakkels wat die donkerte van onkunde binnedring. Die verfrissers van die verhaal. Ons moet die informasie lééf en nie net stoor in fisiese banke en argiewe nie."
|
 |
Wat zou Marius ervan gedacht hebben? Een herinnering aan Marius de Waal
Frank Judo
In memoriam
"Een informele kennismaking leidde tot een aangename samenwerking en tot versterking van de academische banden tussen Zuid-Afrika en de Lage Landen. Niet dat De Waal behoefte had aan een internationaal netwerk – het zijne was indrukwekkend. Hij doceerde in Parijs, deed onderzoek in Berlijn en publiceerde in Oxford, met een gemak dat velen verbaasde."
|
 |
Niks verkeerd met hartseer wees nie
Jacques le Roux
Menings
"Sy was siek aan COVID-19 en in die hospitaal met longontsteking en sou by die huis gewees het vir haar verjaardag. Niks berei jou voor vir daardie oproep wat sê dat jou moeder besig om te sterf en jy weet jy gaan dit nie betyds maak nie."
|
 |
Elders gesien: Moerig, die uwe
Clinton V du Plessis
Elders gesien
"In die stemseisoen
in die tyd van blatant witvoetjie soek
die kruis en die vloek
die loslaat van die lekhonde
die gatkruipers en die bekruipers"
|
 |
Roman North Africa: Environment, society and medical contribution deur Louise Cilliers: ’n resensie
André Wessels
Resensies
"Kennis van die Klassieke tale, geskiedenis en kulture verryk en verruim ’n mens se leefwêreld. Dit plaas van ons eietydse vraagstukke in historiese perspektief, en verskaf insig op talle terreine. Die Romeins-Hollandse regstelsel het immers ook aan die suidpunt van Afrika ’n voetspoor gelaat, en van die tale wat in Suid-Afrika gepraat word, is direk of indirek deur Latyn beïnvloed."
|
 |
God Is daar ’n ander antwoord? deur Ben du Toit: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe
Lesersindrukke
"Ben du Toit se argumente is deeglik. Hy skram nie weg van die moeilike vrae nie. Daarby is hy ook ’n deurwinterde teoloog en kerkman wat waarskynlik nog boekdele sou kon skryf oor die werkinge en die intriges van kerksake."
|
 |
Sanlamprys vir Jeuglektuur-kortlys 2021: ’n onderhoud met Faeed Amardien
Naomi Meyer, Faeed Amardien
Skrywersonderhoude
"Ek dink daar word nie genoeg erkenning gegee aan Kaapse Afrikaans nie. Dis ’n storie wat handel oor die narratief op die Kaapse Vlaktes, dus het ek gedink dis meer eg en outentiek om in Kaaps te skryf. Dit pas in die verteller se mond en maak dit baie meer persoonlik terwyl jy lees."
|
 |
Frederik de Jager: ’n Herd wat knetter met stories
Melt Myburgh, Frederik de Jager
Skrywersonderhoude
Frederik de Jager: "Ek skat ek is bloot lief vir die tasbare wêreld en ek hou die hele tyd ogies op steeltjies, sodat wanneer ek iets skryf, die gepaste waarnemings hulleself aanmeld."
|
 |
The African Library ‒ Timothy Ogene: The day ends like any day (2017)
Annie Gagiano
Books and writers
"This debut novel by acclaimed poet Timothy Ogene bears the traces of the author’s lyrical talent, his Nigerian origins, his expansive reading of world literature and his life-cherishing attentiveness to natural and human phenomena, both physical and spiritual. The text is, nevertheless, unpretentious in every way; as a narrative, perhaps a bildungsroman, the predominant tonal quality is a sort of quietness, a retrospective serenity."
|
 |
First sip: It’s not about the bats by Adam Cruise
LitNet
LitNet Eerste Slukkie | First Sip
"We recognise when our pets are happy or sad, we understand the happy expression of an elephant wallowing in a muddy waterhole or a tired lion yawning under the shade of a tree at midday. But the mannerisms of bats, fish and mosquitoes, no."
|
 |
Verstaan jy?
Crito
Blogs
"Komaan, liewe broeders en susters, laat die ope gesprek oor boeke herleef. Om te weet dat daar boekresensies is, is goed. Maar ons moet wys ons verstaan ook."
|
 |
Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief
LitNet
Skryfkompetisies
Hartseer oor vuur in die argief? Woed daar ook vuur in jou gemoed? Daar is nog tyd om in te skryf vir die kompetisie. Sluitingsdatum: Donderdag 13 Mei 2021.
|
 |
LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen
LitNet
Skole
As jy op hoërskool is, kan jy R3 000 wen! Kyk na ons video, skryf jou indrukke daaroor neer en wen kontant of ’n boekprys. Die kompetisie sluit op 2 Junie 2021. Hier is al die inligting.
|
 |
Wesens: R15 000 in prizes to be won
LitNet
Film
Film students and lovers of the genre can win big cash prizes. We’re asking for more than a conventional movie review. Analyse the movie for us.
|
 |
Drama in ANC na Magashule se skorsing
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die tweespalt in die ANC het gister ’n dramatiese wending geneem toe die geskorste sekretaris-generaal van die ANC, Ace Magashule, begin terugveg het teen sy skorsing. Magashule het sy skorsing in ’n laataand-verklaring betwis en na berig word aangekondig dat hy Cyril Ramaphosa uit die party skors."
|
 |
Ramaphosa sê media moet korrupsie aanhou oopvlek
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"President Cyril Ramaphosa het vir die tweede keer binne ’n week ’n lansie gebreek vir die media. Hy het joernaliste aangemoedig om sonder vrees verslag te doen en voort te gaan om korrupsie en ander vergrype aan die kaak te stel."
|
 |
Regering verdedig Kubaanse hulp om waterkrisis te help red
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Intussen is daar al hoe meer berigte van ’n water- of rioolkrisis by etlike munisipaliteite in die land. Volgens inligting van die Emalahleni-raad verloor die munisipaliteit sowat 3,66 miljoen kiloliter (3,66 miljard liter) water per kwartaal weens gebarste en lekkende pype, gesteelde watermeters en onwettige waterkoppelings."
|
 |
Promoveren in twee landen tegelijk? Dat kan!
Ingrid Glorie
Academisch
Ingrid Glorie voer onderhoude met Europese/Suid-Afrikaanse akademici oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer is. In hierdie onderhoud gesels sy met teoloog Marius Louw (Universiteit Stellenbosch en Vrije Universiteit Amsterdam).
|
 |
Schrijver Hafid Bouazza overleden
Ingrid Glorie
Literatuur
"Met Marlene Dumas verzorgde hij in 2017 een uitgave van Venus en Adonis van William Shakespeare; zij maakte tekeningen die geïnspireerd waren op zijn vertaling."
|
 |
LitNet-blokraai: Wieg van die Mensdom
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Leefstyl
Die Wieg van die Mensdom is ’n wêrelderfenisgebied aan die Wes-Rand, Gauteng, in Suid-Afrika. Hierdie blokraai is vir die volwasse leser geskep, maar kan ook met vrug gebruik word in die klaskamer.
|
 |
LitNet-blokraai: Geografie
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
Met die gebruik van geografie kan ons die komplekse wêreld beter verstaan. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
|
 |
Wesens: "Wie was eerste hier?"
Hennie van Coller, Anthea van Jaarsveld
Film
"Uiteindelik is hierdie film ’n kinematografiese narratief van grond, Suid-Afrika, die mense wat dit bewoon en die Groot Verhale (mites) waaraan elke groep glo."
|
 |
Wesens, ’n kritiese ontleding deur Leoné Prinsloo
Leoné Prinsloo
Film
"Wesens is ’n dramatiese wetenskapfiksiefilm waarin verskillende sentraal-onderliggende temas en simboliek met betrekking tot aweregse vrae oor identiteit, verteenwoordiging en liggingsgeoriënteerde politiek deur middel van konseptuele metafore, sowel as toepaslike filmtegnieke, vanuit die postkoloniale teoretiese raamwerk ondersoek word."
|
 |
Wesens, an analysis by Jessica Smith
Jessica Smith
Film
"Careful combinations of cinematic elements carry a weighty topic with an aesthetically pleasing backdrop – a masterfully executed film for fans of indie productions and for those who are undaunted by the truth."
|
 |
Vinkel en koljander: Die taal van lap
Helena Opperman
Reis
"Ons wêrelde is regtig so ver verwyder van mekaar soos die ooste van die weste. Tog, dié middag was borduurwerk vir ’n stonde ’n brug tussen kulture en kontinente."
|
 |
The handmaid’s tale – a roller coaster of the familiar
Reney Warrington
TV
"Luckily, I have seen only the first three episodes, so there is a glimmer of hope that a twisty, shocking, yet authentic plot twist will steer the case towards not guilty of becoming Prison break."
|
 |
Press release ‒ Programme: ArtFluence Human Rights Festival
LitNet
Lifestyle and entertainment
The inaugural ArtFluence Human Rights Festival (5‒8 May 2021) will focus on arts, constitution and democracy. This online festival, presented by the Centre for Creative Arts (CCA) in partnership with the Embassy of the Netherlands, will be live-streamed.
|
 |
Sampai Jumpa Lagi, Indonesië – Memories van my 2016-trip Indonesië toe
Tasneem Daniels
Reis
"Ek moes lee dat Indonesië ’n Asian land is net soes enige anner Asian land; dissie net die home van alle Cape Malays in isolation vannie res van Asia nie. Ek dink as ek Indonesië toe getravel’t straight vannie Kaap, miskien sou ek baie restricted Kaapse expectations van Indonesië ve’wag’t."
|
 |
Haa’ selfmoo’dbriefie
Christo Meyer
Poësie
"net as djy rêrag wil
of as djy voelit raak te stil
gie ek jou my blessing
om wee’ te date"
|
 |
Onthou
Rhoden Saunders
Poësie
"Daar is stukkies vleis
aan die bene van die verlede
waaraan die koninkryk van miere
duisende jaar lank kan kou"
|
 |
Divine reason
Steyn Kleynhans
Fiksie
"Behalwe Breggie. Net jonger as Souf en ’n kerkmens. Rook en drink glad nie. Hare in ’n bolla agter die kop, rok tot teen die ken toegeknoop, bril op die neus. En die enigste van die sewe wat nie klink of sy deur ’n toegepakte skoorsteen asemhaal nie."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|