LitNet-blokraai: Wieg van die Mensdom

  • 0

Die Wieg van die Mensdom is ’n wêrelderfenisgebied aan die Wes-Rand, Gauteng, in Suid-Afrika. Die area is net noordwes van Krugersdorp langs die N14 nasionale pad. Dit bestaan uit die Sterkfonteingrotte, Swartkrans, Kromdraai en die omliggende dele. Dit is een van die plekke waar die heel oudste hominied- of aapmensfossiele ter wêreld gevind is.

Hierdie blokraai is vir die volwasse leser geskep, maar kan ook met vrug gebruik word in die klaskamer.

Die digitale weergawe kan jy direk op die skerm invul. Dit is interaktief, tik die antwoorde op die skerm van ’n rekenaar of slimfoon; koppel die rekenaar aan ’n dataprojektor of slimbord vir die klaskamer.

Die PDF-weergawe kan jy uitdruk.

Hier is die antwoordstel.

As jy leidrade soek, loer hier.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top