|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 801
29/05/2020
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Nou’s ons almal Sweeds |
Somtotaal
Skrywer: Anchien Troskie
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798180856
Ester Labuschagne en Nonthando Majolo het saam grootgeword op ’n afgeleë plaas in die Oos-Kaap. Boesemvriendinne gewees – tot een dag van verraad. En nou, soveel jare later, met Nonthando se dogter Mila self al ’n volwasse vrou, kom spook die verlede by Ester. |
 |
|
 |
Now we are all Swedes
Steven Robins
Opinion
"On 18 May, I had the opportunity of participating in an insightful FB discussion on a topic we are all obsessed with – COVID-19. Our discussion focused on the much celebrated 'Swedish way' of dealing with the virus. At the time, South Africa was under a strict level four lockdown, while Swedes seemed to be going about business as usual. Towards the end of May, most countries in the world were easing their lockdown regulations – it seemed that we were now all becoming Swedes."
|
 |
Danny Titus groet die ATKV
Melt Myburgh, Danny Titus
Onderhoude
"Afrikaans is vir té lank gesien as ’n witmanstaal, en wit mense het hulleself té lank as Europeёrs beskou. 'Daar was selfs Europeans Only en Non-Europeans Only-bordjies,' verduidelik hy. 'Vandag is almal ewe skielik van Afrika.'"
|
 |
’n Manifes vir Afrikaans
Johannes Comestor
Menings
"Afrikaans word nie net aan universiteite deur verengelsing bedreig nie; dit geld ook vir skoolonderrig. En Afrikaans word nie slegs in die onderwyssektor afgeskaal nie, maar in alle staats-, openbare en selfs privaat sektore. In ’n poging om die situasie te beredder, word ’n konsep-Afrikaansmanifes hiermee as ’n werks- of gespreksdokument voorgelê."
|
 |
LitNet Akademies-resensie-essay: Verset en opbou deur JC Steyn
Hein Willemse
Uit die argief
"Die geskiedenis van Afrikaans is metonimies die geskiedenis van die Afrikaner. Die gang van Afrikaans word so nou met dié van Afrikanernasionalisme verbind dat Steyn die een nie van die ander kan onderskei nie. Ontwikkelings buite die dampkring van Afrikanernasionalisme word nêrens in berekening gebring nie."
|
 |
Is alles oraait byrie hys?: ’n Onderhoud met die stigter van Vannie Kaap
Veronique Jephtas, Bernie Fabing
NB-Uitgewersportaal
Met ’n Instagram-following van 181 000 en meer as 380 000 likes op hul Facebook page is Vannie Kaap, in hul woorde, ’n sosiokulturele beweging. As jy al gevra het of alles oraait by die huis is, het jy al Vannie Kaap se memes iewers gewaar. In Maart 2020 het die stigter van Vannie Kaap ’n memeboek by Kwela uitgegee getiteld, natuulik, Is alles oraait byrie hys?
|
 |
Risky reopening of schools
Giséle Lavita
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"While some provinces may be ready to open schools, others may not be as equipped. Many provinces fear that they may not be able to deliver the required supplies to all schools by the end of May, as they have been struggling with the delivery of sanitisation supplies."
|
 |
Michel Houellebecq en die virus
Johan Schoeman
Menings
"Houellebecq dui aan dat die belewenis van die pandemie tegelyk angswekkend en mateloos vervelig is. Die historiese prosesse wat die afstand tussen mense vergroot, is volgens hom niks nuut nie – menslike verhoudings gee trouens lank al blyke van uitgedien wees."
|
 |
Municipalities bringing power to the people
Giséle Lavita
Opinion
"In terms of the amendments, municipalities will apply to the minister of mineral resources and energy to establish new energy generation capacity in terms of the integrated resource plan found in the electricity regulations on new generation capacity."
|
 |
Ons voer gesprek, daarom leer ons
Gert van der Westhuizen
Menings
"Dis wat jy sien: gesprekke van aanhouding, na binne gekeer, verwyder van strate, en weggehou van malls en kuierplekke."
|
 |
Tell me your story
Hendrik-Jan de Wit
NeerlandiNet
"De tentoonstelling Tell me your story, 100 years of storytelling in African American art is van 1 juni tot 30 augustus 2020 te zien in kunsthal KAdE te Amersfoort."
|
 |
Graad 9: Afrikaans Huistaal – Aanlyn resensieles
Marné Pedro, Michele van der Merwe
Skole
Wil jy leer hoe om ’n goeie fliekresensie te skryf? Hier is ’n aanbieding met riglyne wat Marné Pedro en Michele van der Merwe vir LitNet saamgestel het, sowel as ’n klankopname vir elke skyfie.
|
 |
Graad 11: Wiskunde – funksies
Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 11? Wil jy meer leer oor funksies – soos parabole, hiperbole en grafieke – in wiskunde? Laai gratis notas deur Lee-Ann West hier af.
|
 |
LitNet Akademies internasionaal
Ingrid Glorie
Academisch
In die eerste van ’n reeks onderhoude wat Ingrid Glorie met Europese akademici voer oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer word, gesels sy met Eliane Segers, hoogleraar Leren en Technologie, Radboud Universiteit Nijmegen, Nederland. Lees ook op LitNet Akademies: “’n Kritiese blik op 21ste-eeuse onderrig en leer deur ’n onderwyser- en leerderbril” (Marné Pedro en Michele van der Merwe 2020).
|
 |
Openbare online collegereeks door prominente geesteswetenschappers van de Universiteit van Amsterdam
Voertaal
Kalender
Nu we allen thuis zitten en de stad verlaten oogt, hebben emeritus hoogleraren Marita Mathijsen en Selma Leydesdorff het initiatief genomen om via een online lezingenreeks een proef van al het moois en verrassends wat onze faculteit in huis heeft, zichtbaar te maken voor een breed publiek. In de maanden juni en juli verbinden tien prominente hoogleraren uit diverse geesteswetenschappelijke disciplines de actualiteit met hun kennis en expertise.
|
 |
Groter vryhede wink van Maandag vir Suid-Afrikaners
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Van Maandag af kan Suid-Afrikaners na hartelus weer enige tyd van die dag in die buitelug gaan oefen of gaan stap mits dit nie in groepe is nie. Hulle mag ook weer sekere dae van die week ’n koue bier of ander alkoholiese drank gaan koop om mee te ontspan, maar mag dit net in hulle eie huise drink."
|
 |
Reimagining a post-COVID-19 future
Mike van Graan
Nuusvinke
"Theatre has faced many existential challenges: Will it continue to exist after the introduction of radio? Will it survive television? Will it find a way to outlast online streaming platforms that bring high-class production values directly into people’s homes? Will it survive a lengthy period in which COVID-19 denies it the direct encounter between performers and audiences?"
|
 |
Oop kerke kry die wind van voor
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Daar bestaan gemengde reaksie onder gelowiges oor president Cyril Ramaphosa se aankondiging dat kerke van 1 Junie onder streng voorwaardes weer eredienste mag hou. Die meeste geloofsleiers het die besluit verwelkom. Baie mense dink egter nie dit is ’n goeie plan nie."
|
 |
Podium Aan Huis – "Cultuurliefhebbers dragen dit initiatief een warm hart toe"
Cliffordene Norton, Herlinde De Vos
Theater
"Zo is Podium Aan Huis geboren, als een tijdelijk platform met een divers aanbod aan podiumvoorstellingen uit Vlaanderen en Brussel voor jong en oud. Cultuurconnect, digitaal steunpunt voor de cultuur- en gemeenschapscentra en initiatiefnemer van Podium Aan Huis, is meteen begonnen met zoeken naar oplossingen en manieren om opnieuw de link te leggen met het publiek dat nu noodgedwongen thuis zit. Zo kwamen we op de idee om opnames van podiumvoorstelingen te bundelen en online ter beschikking te stellen van het publiek."
|
 |
Cola Debrot-lezing door Tessa Leuwsha: "Wij hebben helden, wij bestaan!"
Voertaal
Kalender
De Werkgroep Caraïbische Letteren organiseert ieder jaar de Cola Debrot-lezing om aandacht te vragen voor de Caraïbische literatuur. Deze keer gebeurt dat vanwege de coronacrisis in een andere setting: niet voor een volle zaal, maar online. Tessa Leuwsha vertelt in haar lezing Wij hebben helden, wij bestaan! hoe zij in Nederland en Suriname haar eigen helden ontdekte.
|
 |
ZURi and iMANi – founded with an unafraid spirit
Cliffordene Norton, Joy Ezeka
Interviews
"Most of the African prints sold globally and in the African markets are not designed by Africans or manufactured in Africa – even though patterns and motifs are inspirations gleaned from African sources. Also, designs from Africa have often been misinterpreted, or recognised or defined as tribal art, with their creativity reduced to a certain stylistic representation and use of colours, materials and patterns."
|
 |
"It was a sort of homecoming"
Cliffordene Norton, Sharmini Aphrodite
Literatuur
"The setting is inspired by trips that I would take to my grandparents’ home in rural Sabah: the jungles, the starlight, the silence. I’m also someone who feels constantly caught in a state of in-between – in between languages, and locations, primarily – and the story was a response to that." Sharmini Aphrodite’s short story has been shortlisted for the Commonwealth Short Story Prize.
|
 |
Korona-kortverhaalfees: Marianne Vorster-Meyer oor "Sewentig maal sewe"
Marianne Vorster-Meyer, Melt Myburgh
Skrywersonderhoude
Marianne Vorster-Meyer oor die ander skrywer in die huis (Deon Meyer): "Hy is ’n fenomenale mentor wie se raad jy altyd onthou, bloot omdat hy dit so subtiel doen. Gelukkig weet ek hoe min ek weet. Ek luister en leer met my ego diep in my sak."
|
 |
Persverklaring: PJ Powers en die Tygerberg-kinderkoor: "World in Union"
LitNet
Suidoosterfees
Die musiekvideo, geloods in samewerking met die Suidoosterfees en die Cape Town Music Academy, bring hulde aan COVID-19- essensiële werkers en die globale spanpoging om die pandemie hok te slaan. Die video huldig ook landsburgers se pogings tot selfisolasie en die gedissiplineerde wyse waarop hulle die inperkingsreëls in dié uitdagende tyd gehoorsaam.
|
 |
ATKV vereer joernalistieke uitnemendheid
LitNet
ATKV-Portaal
Die ATKV-Mediaveertjies, reeds vir meer as ’n dekade die mees vooraanstaande Afrikaanse mediatoekenningsgeleentheid, het vanjaar ’n splinternuwe baadjie aangetrek met ’n nuwe beoordelingsformaat asook die aanlyn bekendmaking van die wenners.
|
 |
Seen on Facebook: COVID-19 – a few observations
Emile Joubert
Elders gesien
"Corona is more than a political-economic-social issue about which everyone has an opinion. It is a truly unpleasant disease no-one wants to get, and I don’t wish anyone to have."
|
 |
Elders gesien: ’n Nuwe normaal?
Renette Symington
Elders gesien
"Ek weier om te aanvaar dat ek nie by my ouma en oupa kan kuier, of die kinders in my klas kan druk nadat ek hulle nege weke lank nie gesien het nie."
|
 |
Elders gesien: "Troosgoed vir ’n bang gemoed"
Leana Lategan
Elders gesien
"Aangesien ek kwalik iets anders het om daardie tyd van die nag te doen, trek ek die Google-verseboek nader. ’n Paar minute later lees ek vir haar Jan FE Celliers se lang en pragtige verhalende gedig 'Die brand' voor."
|
 |
Elders gesien: Stelwerk
Clinton V du Plessis
Elders gesien
"Die aarde is branding
en oral is klip, het jy juis gewaarsku.
Ook digters sal brand, soos fakkels in ’n donker land."
|
 |
Kwarantynketting: "Burying Grandmother ‒ A lockdown diary" by Tanaka Chidora
Tanaka Chidora
Kwarantynketting
"I remember writing about Grandmother and Grandfather in one of my poems in Because sadness is beautiful?. The two loved dancing. The dancing started with casual humming of a traditional tune soon after supper. The dancing would go on late into the night, so late that it would take the first cock’s crow to remind us that it was time to sleep."
|
 |
Korona-kortverhaalfees: Sewentig maal sewe
Marianne Vorster-Meyer
Fiksie
"Vandag verg dit inspanning om haar gewone dagtake af te handel. Sy bly wonder hoe hy dit regkry om te hoor wat vir Kasper pla. As sy net kan skelm kyk wat hy doen."
|
 |
Onthou
Melandi Loots
Poësie
"Ons liefwees
hang soos oomblik-bloeisels
aan ’n Namakwalandse vrugteboom"
|
 |
En ek is lief vir jou
Anton Bosch
Poësie
"want nou is elke oomblik saam met jou
’n kosbare juweel in hierdie lewenskroon"
|
 |
As dit nie vir Oom Krisjan was nie
Adriaan Swanepoel
Fiksie
"Ek onthou die boksgeveg tussen Johnny Ralph en Freddie Mills nog baie goed. Dit was die aand toe Oupa Johannes dood is."
|
 |
Soms gaan kuier ek nog by hom
Enrique Grobbelaar
Fiksie
"Maar woorde is soos die episodes van ’n sepie: jy kan ’n paar mis, maar nog steeds die draad later optel. Iemand het die woord op ’n halsband graveer en om sy nek kom hang. Dit skaaf ’n bietjie."
|
 |
Dit was aand
Anzé Bezuidenhout
Poësie
"die dag was goed
in die tyd voor klippe
skedels kon breek"
|
 |
Middagete
Jaco Fouché
Poësie
"Dis Soetkloof se patat, julle ry verby die lande
op pad die berg in waar die seun hom daardie jaar doodgeval het."
|
 |
Hoekom?
Jannie Pretorius
Poësie
"Duisende muggies speel:
stapelgek, uitbundig
en paaldans op en af"
|
 |
Swartryp
Berdehan Brand
Poësie
"Gegewe die apokalips van voordag-ryp
sal die wingerde nou vroeër verwinter"
|
 |
Sandkiaat kandelaar
Morné du Preez
Poësie
"Helderlig-druppeltjieblou
jou stilte om my vingers gevou
skiet my uit jou sonsopkoms,
bittersoet-vryevoet"
|
 |
Sigeunerhart
Anzé Bezuidenhout
Poësie
"my hart is ’n sigeuner
wat van bont lappies hou"
|
 |
Wie rus in Wuhan?
Abigail Cloete
Poësie
"Kyk, hy kom gekroon met ’n sekelmaan in hand
Hy strek sy koue hand uit ver verby grens, see en sand"
|
 |
Netreg
Zebulon Kochk
Poësie
"As bendes op bene kom
in die dorpie van Netreg
spoel liggaampies in sakke weg"
|
 |
Waar was jy?
Petro Viljoen
Poësie
"Jy was by jou kerk, online het wonderlik gewerk.
Die gemeente was bymekaar, almal om elektronika geskaar."
|
 |
Op vlug
Ferdi Wheeler
Fiksie
"Parkstasie, Johannesburg, wemel van die malende menigte wat wag om aan boord die ronkende busse te gaan, maar, anders as die ronddraaiendes, stap sy in ’n reguit lyn tussen hulle deur. Haar lyf is gespanne en die kennetjie is vorentoe gestoot. Sy systap die dralende skare met die geringste voetwerk."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|