Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 800

21/05/2020


  Krities Afrikaans

LitNet: Jou grendelskool

Pasverskyn

Uit die kroes

Skrywer: Lynthia Julius
Uitgewer: Kwela
ISBN: 9780795709531

In Uit die kroes word die Noord-Kaapse leefwêreld opgeroep in verse wat Namawoorde op verrykende wyse inkorporeer. Dit bevat gedigte wat die sentrale dog geringgeskatte rol van die bruin vrou in die Suid-Afrikaanse geskiedenis belig. Ook die hedendaagse posisie van die jong bruin vrou word bekyk – hoe daar byvoorbeeld steeds teen wanpersepsies oor ras en skoonheid gestry word.

Akademies en Skole

COVID-19 en skole: Bly kalm en fokus op die beste belang van ons kinders

Jeanette de Klerk-Luttig
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"Mens kan verstaan dat die baie onbeantwoorde vrae oor die pandemie besluitneming oor die onderwys hoogs kompleks maak. Maar dit is nie in die beste belang van leerders om skole eenvoudig gesluit te hou en die akademiese jaar af te skryf nie."

Wiskunde: paartietricks vir leerders van alle ouderdomme

Amanda le Roux
Skole: Uit die argief

Hier is ’n paar wiskunde-oefeninge vir leerders – en enigiemand wat van syfers hou! – wat in hierdie tyd met getalle wil speel.

Grendeltyd en e-onderrig: kreatief met kreatiewe skryfwerk

Ria Taylor, Michele van der Merwe
Skole: Uit die argief

"Kurrikulum speel steeds die deurslaggewende rol, en tegnologie is slegs die middel waardeur die les afgelewer word. Die onderwyser se rol is steeds dié van beplanner en ontwerper, maar as fasiliteerder neem die onderwyser beheer van die 'muis' en nie andersom nie."

Graad 7: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen

Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle: Uit die argief

Is jy in graad sewe? Wil jy nou al, in die inperkingstyd, begin voorberei vir die Junie-eksamen? Laai ’n gratis vraestel en memorandum hier af.

Graad 12: Afrikaans – "’n Vigslyer sterf" deur Vincent Oliphant

Suné Williams
Notas, toetse en vraestelle

Suné Williams deel haar ontleding van "’n Vigslyer sterf" deur Vincent Oliphant.

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Terwyl almal nog praat oor wanneer die skole hervat, kan jy solank op LitNet jou wiskunde hersien. Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

SA Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings vir 2020

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns maak die gesogte Akademiebekronings vir 2020 bekend.

LitNet Akademies

Wat is burgerskapsonderwys veronderstel om "reg te maak" of "te herstel" en wat is die oogmerke van die vak?

Hannes van der Walt
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Dit is ook belangrik om die opkomende geslag te lei, te onderrig en te laat verstaan dat hulle nie alles wat rondom hulle as toekomstige burgers gebeur, onkrities mag laat verbygaan nie."

Menings

Koronavirus open ons oë

Pieter Loots
Menings

"Kom ons omhels ’n rustiger en gesonder lewenstyl en ry met fietse om te kom waar ons wil wees, hetsy werk, winkels of ontspanning, en sodoende vir ons nageslag ’n gesonder aarde na te laat."

Die plaagdokter: "Doctor Schnabel"

Jo-Marie Claassen
Seminare en essays

"Die dood is tydens die Pes alomteenwoordig; die vreemde 'voël' word telkens gewaar, op pad na waar mense die siekste is, soos wat die dokter die sterwendes besoek."

Allan Boesak, Nelson Mandela, Jakes Gerwel en nierassigheid

Jason Lloyd
Rubrieke

"Dit is ’n regverdige vraag om te vra of nierassigheid dood is, of het dit ooit bestaan, want die Suid-Afrikaanse samelewing het in ’n mismoedige sin agteruitgegaan. Tot so ’n mate dat minderhede toenemend neerslagtig voel omdat hulle besef hulle word vanweë ras of etnisiteit uitgesluit en tot ’n ekonomiese sukkelbestaan gereduseer."

Skep die koronamaatreëls ’n nuwe klas burgerlike ongehoorsaamheid?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die protes wat ons tot nou toe sien, gaan eerder oor die gemaksone van ’n relatief klein groep bevoorregtes wat dalk net verveeld is."

Die koronaviruspandemie: ’n reflection van Ramadaan in lockdown

Tasneem Daniels
Menings

"Since baie mense innie general community swaar kry, en baie mense hulle inkomste veloor’t tydens die lockdown, issit ôse responsibility as ’n Muslim community om aan ammal te donate as ôs kan – irrespective van religious differences. Baie organisations en personal vrinne van my het hulle eie food drives begin."

Ons oor te luisteren leggen bij Albert Camus

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"Nog nooit heb ik dat meegemaakt: acht weken afgesneden van de meeste sociale contacten, acht weken in lockdown. Dat verwart me toch een beetje. Ik ben dus te rade gegaan bij Albert Camus om wat meer te vernemen over waar ik aan toe ben."

’n Blom op ’n kindergraf

Jacques le Roux
SêNet-briewe

"Baie lang myle lê tussen doen en sê, en soos daar die afgelope 119 jaar groot onregte regoor die wêreld gepleeg is, nie net in ons rëenboogland nie, vra ek die vraag: Wat gaan ek en jy doen om die wêreld ’n beter plek vir ons kinders te maak? Wat gaan ons doen om hulle erfenis te bewaar?"

Kwarantynketting

Kwarantynketting: "The future has been rewritten" by Fred Khumalo

Fred Khumalo
Kwarantynketting

"Lockdown brought us together again in a way that threw us back to that time when our kids were still very small and were all in love with television and insisted on watching with us. So, the other day, we sat down as a family and embarked on a visual journey, which I know for sure we would have missed out on in a coronavirus-free country."

Kwarantynketting: "The Afrikaans patient" deur Naomi Meyer

Naomi Meyer
Kwarantynketting

"Ek voel bekommerd oor hom. En oor die wêreld. In die tyd van COVID-19 dink ek aan die film The English patient, met al die siekte en boonop die Tweede Wêreldoorlog wat op Die Groot Depressie gevolg het."

Nou op Voertaal

Gerekende Poolse letterkundige Jerzy Koch verken taal en letterkunde skeppend in sy eerste Afrikaanse digbundel

Willem de Vries, Jerzy Koch
Literatuur

"Afrikaans is kompak en beskik oor ’n seggingskrag wat ek moeilik met ander tale kan vergelyk. Die taal het baie variëteite en ek geniet elke variëteit in wat ek lees of wat ek in die land self hoor. Ek trap in Afrikaans my paadjies en praat ook 'my' Afrikaans, skep my eie uitdrukkingsmoontlikhede in hierdie taal."

Afrikaanse Taalmonument wil COVID-19 se erns met taal en humor ligter maak

Jean Oosthuizen
In het nieuws

Kompetisietyd! Die Afrikaanse Taalmonument (ATM) nooi Afrikaanssprekers om in hierdie dae van inperking as deel van die ATM se 45-jarige vieringe hul penne te ontperk en iets snaaks, absurds of ironies in enige variëteit van Afrikaans op te tower. Dit kan limerieke, gedigte, gedagtes, haikoes, slagspreuke, flitsfiksie of lirieke oor dié geskiedkundige tye wees.

Oefen jou Nederlands op NedBox webtuiste

Marli van Eeden, Helena van Nuffel
Interviews

"NedBox is een interactief online leerplatform waarop anderstaligen hun Nederlands kunnen oefenen op een prettige en leerrijke manier."

Festival Africadelic streamt de klok rond

Voertaal
Kalender

Maandag 25 mei, Internationale Afrikadag, vindt in Paradiso in Amsterdam weer het jaarlijks terugkerende festival Africadelic plaats. Dit jaar voor het eerst in een volledig online editie van 12.00 uur tot 00.00 uur. Twaalf uur lang kun je genieten van optredens, talks en een filmprogramma.

Arnon Grunberg aan het woord − De kracht om opstandig te zijn

Ingrid Glorie
Actueel

"Binnen tien dagen hield schrijver Arnon Grunberg twee prestigieuze lezingen. De eerste, tijdens de nationale Dodenherdenking op 4 mei in de vrijwel verlaten Nieuwe Kerk in Amsterdam, werd live uitgezonden en door zo’n 3,5 miljoen kijkers gevolgd. De tweede lezing, de Abraham Kuyper-lezing, vond op 14 mei plaats in de lege aula van de Vrije Universiteit in Amsterdam."

"Ek het positief getoets vir COVID-19": ’n Suid-Afrikaner in Washington, DC

Cliffordene Norton, Heloise van Huyssteen
Actueel

"My siening van die reëls het nie veel verander ná ek positief getoets is nie – ek was steeds hande meer as wat ek treë gee en ek behou te alle tye ’n afstand van twee meter. Ek het wel nie in Maart ’n masker in die supermark gedra nie, maar nou sal jy my nie sommer die huis sien verlaat sonder een nie."

Vlak drie van inperking enige dag te wagte

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Op vlak drie kan meer bedrywe heropen en word mense toegelaat om vryer te beweeg. Soos wat die regulasies tans daar uitsien, sal mense tydens fase drie sigarette en tabak mag koop en drankwinkels sal gedurende beperkte ure oop wees. Mense sal ook toegelaat word om vryer en meer dikwels te oefen en meer besighede sal kan sake doen."

Donker COVID-19-prentjie wag nog op Suid-Afrika

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Tussen 40 000 en 45 000 Suid-Afrikaners kan volgens die jongste projeksies teen November as gevolg van COVID-19 sterf en soveel as een miljoen mense in die land sal na verwagting teen die einde van die jaar daardeur geïnfekteer word."

Press release: Marking IDAHOT, Dutch Embassy gifts Amsterdam Rainbow Dress photographs to the CCAC

Voertaal
Actueel

To mark the 2020 International Day Against Homophobia, Transphobia and Biphobia (IDAHOT) on 17 May, photographs taken by Neo Ntsoma featuring transgender model and activist Yaya Mavundla wearing the Amsterdam Rainbow Dress will be donated by the Dutch Embassy to the Constitutional Court Trust (CCT), custodian of the Constitutional Court Art Collection (CCAC).

Leefstyl

Hart-kos: Karen Hart oor kos en COVID-19

Naomi Meyer, Karen Hart
Onderhoude

"Kook en bak was nog altyd vir my terapeuties, en nou nog meer as tevore. Ek het jare gelede die hartseer van my sielemaat se dood só verwerk – van vroegoggend tot laataand voor die stoof gestaan en kook."

"Bewaar jou siel as jy my in ’n boks probeer sit" – ’n onderhoud met Rolanda Marais

Remona Voges, Rolanda Marais
kykNET Portaal

"Ek is beslis nie ’n tomboy nie, en ek hou van ’n bietjie wine en dine ... So ek en Christelle verskil in daai opsig. Ek is wel, nes sy, nie ’n pushover nie, en beslis nie gemaklik met die tradisionele rolle van die man en vrou nie."

Kunste wat ’n verskil maak: ’n onderhoud met Amelda Brand

Marli van Eeden, Amelda Brand
Onderhoude

"Kunste het die vermoë om ruimtes te skep en te hou vir kommunikasie, waar ons kan stories uitruil, wat meer as een perspektief kan hou."

Filmresensie: The half of it

Leon van Nierop
Film

"Dit plaas suikerstokkieliefde in die tuimeldroër tussen vuil onderklere en gebruikte kondome, en bewys dat ware liefde morsig, wreed, chaoties en moeilik is."

Press release: 55th Fleur du Cap Theatre Awards winners announced

LitNet
Lifestyle and entertainment

The winners of the 55th Fleur du Cap Theatre Awards for the Performing Arts have been announced! The winners of this year’s Fleur du Cap Theatre Awards reflected a dynamic, healthy mix of emergent and established local talent, in the view of panel judging chair Africa Melane.

Press release: The Fugard Theatre’s hit Kinky Boots takes home six Fleur du Cap Theatre Awards

LitNet
Lifestyle and entertainment

With a Tony-winning score by Cyndi Lauper and book by four-time Tony winner Harvey Fierstein The Fugard Theatre’s South African premiere production of Kinky Boots was seen by a staggering 58 000 people over an incredible eight months to sold-out houses and rave reviews.

Boeke en skrywers

Die biblioteek aan die begin van my wêreld

Deborah Steinmair
Rubrieke

"In die hoeveelste fase maak biblioteke oop? Lank voor die pandemie het biblioteke reeds vir my hartseer ruimtes geword: afgeskeep, effens vervalle, onderbefonds, met te min nuwe uitreikings. Eens was dit anders."

"Meestal bou ek ’n karakter met pen op papier" – Irna van Zyl gesels oor Bloedsteen

Remona Voges, Irna van Zyl
Skrywersonderhoude

"Ek weet nie of mense dit genoeg beklemtoon nie, maar ek sou nou, ná drie boeke, dit waag om te sê dis die storie, die interessante karakters, die opbou van spanning en die werk daaraan om verrassings in die plotlyne te skep wat krimiverhale uitdagend en opwindend maak."

Korona-kortverhaalfees: Kristel Loots oor "Eende van dieselfde dam"

Kristel Loots, Melt Myburgh
Skrywersonderhoude

"Daar was ’n dag toe die buurvrou met haar Delilalyf ’n sigaret kom bedel het by die een wat ek liefgehad het. Die twee rokers het hand om die blaas eenkant toe gaan staan, daar waar dit donker was."

Skrywersonderhoud met Anton Krueger en Eben Viktor oor Die oog

Remona Voges, Eben Viktor, Anton Krueger
Skrywersonderhoude

"Mens kan soms baie alleen voel as jy so baie jare lank aan ’n projek werk, maar om dit saam met ’n vriend aan te pak beteken daar is altyd iemand anders om die ding verder te vat as jy op ’n punt moedeloos raak. Dis ook lekker om saam met iemand anders te lag of dink."

Blydskap in moeilike tye: ’n onderhoud met Johannes de Villiers

Marli van Eeden, Johannes Bertus de Villiers
Skrywersonderhoude

"Baie mense, as hulle sien daar is ’n boek oor blydskap, dink dit gaan alles net oor 'vrolik' wees. Hulle dink blydskap is vrolikheid, reënbogies, voëltjies wat sing, pienk spookasem … Maar blydskap is eintlik ’n veel meer diepgaande ding."

Rita (JM) Gilfillan (1941–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Ek skryf, want dis op ’n sekere manier ’n bevestiging van ’n eie identiteit."

FMR-resensie: Die mooiste meisie van Genua deur Ilja Leonard Pfeijffer

Alet Mihalik
Resensies

"Hierdie roman is ’n ontdekkingstog vir die intellek en die siel, veral vir die leser wat met behulp van die internet nuwe plekke en ervarings verken."

Lesersindruk: Uit die hart van ’n vrou deur Rozaan de Wet

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Uit die hart van ’n vrou is die debuutroman van Rozaan de Wet. Die skrywer het duidelik baie moeite gedoen met die skryf van hierdie boek."

Reaksie en teenreaksie

Crito
Blogs

"Moet boekeredakteurs en boekbladlesers van resensente verwag om ten volle krities te wees?"

Pieter-Louis Myburgh wins prestigious journalism award for Gangster state

LitNet
Books and writers

Penguin Random House is proud to announce that Pieter-Louis Myburgh has won the 14th Taco Kuiper Award for Investigative Journalism. Myburgh’s bestseller, Gangster state, exposes the dealings of ANC secretary-general Ace Magashule.

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, 50 jaar oud: Skryfwedstryd en slypskool 2020 onbepaald uitgestel (nie afgestel nie)

Corlietha Swart
Skryfsake en rubrieke

"Wees dus rustig en hou voorlopig u inskrywings – dit mag dalk die weninskrywing wees! – veilig by u op ys (so ook die skole s’n by die onderwysers) as u dit nog nie gestuur het nie."

Portale

ATKV-Mediaveertjies vanjaar aanlyn

LitNet
ATKV-Portaal

Die ATKV-Mediaveertjies vereer die blinkste sterre in die mediabedryf vir hul uitstekende werk en deursettingsvermoë. Vanjaar word die wenners in die luister-, lees- en kykkategorieë aanlyn bekend gemaak.

ATKV-Mediaveertjie-wenners: LUISTER-kategorie

LitNet
ATKV-Portaal

Die ATKV-Mediaveertjies, reeds vir meer as ’n dekade die mees vooraanstaande Afrikaanse media-toekenningsgeleentheid, het vanjaar ’n splinternuwe baadjie aangetrek met ’n nuwe beoordelingsformaat asook die aanlyn bekendmaking van die wenners.

Uitstel van die Winterskool 2020 van die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit tot verdere kennisgewing

LitNet
ATKV-Portaal

Onsekerheid oor wanneer die gepaardgaande gesondheidsgevare sal gewyk het, asook of die Noordwes-Universiteit, gastehuise, lugrederye en ander instellings teen 1–5 Junie gewone bedrywighede hervat sal hê, noop die ATKV-Skryfskool om Winterskool 2020 (soos beplan vir die genoemde datums) uit te stel tot verdere kennisgewing.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Mei 2020

LitNet
PEN Afrikaans

Lees PEN Afrikaans se nuusbrief van Mei 2020 hier.

Persvrystelling: Taalmonument vier 45ste jaar met Bybel in Kaaps

Sybrandus Adema
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

"Ter ere van die feit dat Afrikaans – en eindelik ook die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) wat 45 jaar in 2020 vier – deels te danke is aan pogings om die Bybel in hierdie taal te vertaal, is die instelling verheug om kreatiewe kragte met die onafhanklike joernaal LitNet saam te snoer om nuwe vertalings van die Bybel in Kaaps in die Groen Galery uit te stal."

Nuwe skryfwerk

Korona-kortverhaalfees: "Eende van dieselfde dam"

Kristel Loots
Fiksie

"Sy oë versluier, ’n simfonie van sensualiteit wat Amalia laat ril van begeerte. Eintlik wil sy op sy skoot spring, arms om sy nek gooi, bene om sy lyf slaan – maar sy weet niks kom tussen ’n man en sy sigaret nie en sy hou haar in."

Ons trek Vrydag

Collin Greger
Fiksie

"Vrydagmiddag laat kom ek in Steynsburg aan. Ek is moeg, die honde is geïrriteerd en ek het koffie nodig. Stop voor die deur, Mevrou maak die deur oop en lig my ewe kalm in sy dink sy sal maar so deur die loop van die volgende week trek. Ek is moerig. Nee, Mevrou, jy het dan gisteraand nog bevestig julle trek vandag."

Lockdown death

Berdehan Brand
Poësie

"in Ravensmead gaan duiwe dood
in die dag
en die mense lag vir borstortels wat bloei
en meer god raak tussen wit vere"

Herfs in die tyd van korona

Anton Döckel
Poësie

"ek voel gewoonlik aan hoe die herfs
stilweg nader kruip soos ’n infeksie."

met nuwe geskiedenis op virusvryheidsdag

Waldemar Gouws
Poësie

"twee-en-twintig tarentale dit bondel soos note op ’n balk"

Die middag toe die wyn gesteel is

Jaco Fouché
Poësie

"Die middag toe die wyn gesteel is
het die son ’n halfmaan deur ’n hoë venstertjie gepars"

Aan die voet van ’n berg

Anton Bosch
Poësie

"Aan die voet van ’n berg
op die stoep van ’n huis,
sit ’n man met ’n baard
en ’n pyp in sy vuis"

My allerliefste

Anzé Bezuidenhout
Poësie

"sein jou bekoring
in saffraangeel koring, kom stuur jou boodskap
in rooi (so helder soos die son)"

gonnakok

Marius Coetzee
Poësie

"twee uitgebloeide blomme kan lepel lê
(met nodige ingrype)
insig en kennis prik onskuld
ons is alles en bykans niets"

Anderkant hierdie hede

Carma Shaw
Poësie

"En in my land van drome
sal ek ontvlug uit hierdie hede
om (in toekoms of verlede)
jou op dáárdie plek te vind
waar jy glimlaggend vir my wink."

Bleddie Romeo!

Etienne Lombard
Fiksie

"Gert slinger die visstok neer terwyl die vis nog spartel om los te kom. Hy hardloop na die buitehek en soos ’n wafferse losskakel versnel hy met die smal gangetjie af en deur die stoorkamer. In die voorportaal van die huis, aan die onderpunt van die trappe wat na bo lei, kyk hy beangs op. Sjoe, hy’s onfiks!"

Kwart oor somer

Carma Shaw
Poësie

"Maar sy ken reeds dié voorspel,
ook die doodsnik wat kom –
in die vou van die winter
sterf die somer se blom."

Die man wat ek liefhet

Carma Shaw
Poësie

"Die man wat ek liefhet
staan op rotse waar swarttobies wei;
hy laat sy blik oor wye waters gly
en iewers (waar storms oor die diepsee woed)
saluut ’n albatros verby."

In memoriam

Plaatjies van Huffel se dood laat VGK arm agter

Jean Oosthuizen
In memoriam

"Sy was teologies uitermate goed geskool en ek het haar dikwels genader vir kommentaar as ek ’n artikel vir ’n koerant of LitNet moes skryf. Oor die Belydenis van Belhar het sy reguit gesê dit is nie moontlik om van kerkhereniging te praat sonder om die Belhar-belydenis vierkant in die gesprek te plaas nie."

Elders gesien

Elders gesien: Wag voor jou mond

Wilna Adriaanse
Elders gesien

"Ons almal beleef op die oomblik dae wat jy alles om jou wil platvee en met jou tong ’n brandpad skroei. Dis jou goeie reg. Maar maak tog maar die wag by jou mond wakker, want jy weet nie wie almal jy dalk gaan skroei as jy die vlamme loslaat nie. My ervaring is dat dit dikwels jyself ook is."

Elders gesien: Woorde is onnodig

Jo Els
Elders gesien

"Hierdie foto het seker nie woorde nodig nie. In ons Oos-Kaapse dorp is daar buite politieke verband, met geen stoornis nie, ’n projek aan die gang om die meer armes onder armes van warm etes en bystand te voorsien."

Nuusbriewe: Uit die argief

LitNet: Jou 400ste

LitNet
Nuusbrief: Uit die argief

LitNet stuur nou sy 800ste nuusbrief uit. Hierdie was die inhoud wat LitNet se lesers met die 400ste nuusbrief te lese gekry het.

LitNet: Jou 600ste

LitNet
Nuusbrief: Uit die argief

LitNet stuur nou sy 800ste nuusbrief uit. Hierdie was die inhoud wat LitNet se lesers met die 600ste nuusbrief te lese gekry het.



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

[email protected]

021 886 5169


© 2020 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved