Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 797

30/04/2020


  Krities Afrikaans

LitNet: Herbesinning

Fresh off the press

Lockdown – The corona chronicles

Author: Melinda Ferguson
Publisher: Melinda Ferguson Publishers
ISBN: 9781928421221

The first Corona book to be released in South Africa, Lockdown captures the mood of our times through a tapestry of South African voices, delivering unique and insightful stories from the warfront. Penned by 17 of maverick publisher Melinda Ferguson’s finest authors, Lockdown captures an unprecedented time of panic, pandemic and pandemonium. Written in a time when none of us knows what the hell is happening – a time of great opportunity for a bunch of writers to try and make sense of it all. Billed as the fastest book written by 17 authors in history.

Boeke en skrywers

Breyten Breytenbach: Sal die nood ons leer herbesin?

Breyten Breytenbach, Willem de Vries
Skrywersonderhoude

"Ons is ’n bastervolk van vele oorspronge en volledig en onlosmaaklik inheems as Afrikane. Ons is (nie as enigstes nie maar net so 'geregtig' as wie dan ook) van die oorspronklike synsnyers en agter-die-sterre-aan-lopers. Ons taal moes gesmee en gelouter en versoepel word omdat ons hier moes oorlewe, moes andersmaak en andersword. Die storie is nog lank nie verby nie ..."

Die lekkerste en slegste boekbekendstellings ooit

Melt Myburgh
Boeke en skrywers

Mis jy die samesyn met skrywers wanneer boeke bekendgestel word? Melt Myburgh het boekmense gepols oor die beste en die slegste boekbekendstellings wat hulle al meegemaak het.

COVID-19, inperkings en boekwinkels: ’n onderhoud met Nicol Stassen

Naomi Meyer, Nicol Stassen
Onderhoude

"Dit lyk op die oomblik of opvoedkundige boeke van vlak 4 af, wat Vrydag 1 Mei in werking tree, verkoop kan word. Dit sal ten minste verligting vir ons en studente en skoliere bring."

"The first step is to keep the book industry alive" – an interview with Mark Gevisser

Remona Voges, Mark Gevisser
Books and writers

"The first step is to keep the book industry alive: to save jobs and preserve the space in which books provide information to South Africans. That is the main task of this initiative."

An open letter regarding the buying, selling and reading of books as an essential service

LitNet
Books and writers

We do not ask that bookshops be open physically for business just yet. Rather, we ask for a simple addition to the current Level 4 regulations: that all books be available for purchase online or over the phone and for delivery, and that all booksellers, big and small, be allowed to trade.

In a time of plague: Memories of the "Spanish" flu epidemic of 1918 in South Africa by Howard Phillips – a review

Elsabé Brink
Books and writers

"Phillips pointed out that in South Africa, the 1918 pandemic highlighted socio-political issues which demanded attention."

Inter-review with Lauri Kubuitsile about her book, But deliver us from evil

Janet van Eeden, Lauri Kubuitsile
Books and writers

"This novel is full of the spirit of adventure and the desire for justice, which make for great storytelling."

Review: I wish I'd said: Volume 2 by Johann de Lange and Mandla Maphumulo (eds)

Karina Magdalena Szczurek
Books and writers

"To me, the anthology was a revelation. It achieves precisely the goal it sets out to: it consoles, enlightens, nourishes the grieving soul."

Resensie: Kyk na my deur Nataniël

Nini Bennett
Resensies

"Die skrywer is in alle opsigte ’n esteet: Kyk na my handel in wese oor die belewenis, die herkenning en die skep van estetika in alle gedaantes – die verteller verestetiseer bykans alles en die boek wemel van aangrypende poëtiese segginge ..."

Resensie: Alleen onder die maan deur Willem Krog

Maryke Roberts
Resensies

"Om tydens inperking hierdie boek te lees, waar daar vir my besluit word wat ek kan koop, eet, bestel, laat aflewer, dat ek nie uit my dorp mag ry nie en dat ek eintlik nou die polisie en weermag moet vrees wat woonbuurte patrolleer, voel so effe soos die wêreld waarin Pieter en sy pa hulle bevind."

The African Library: A life full of holes by Driss ben Hamed Charhad

Annie Gagiano
Books and writers

"A life full of holes is the fruit of an illiterate man’s imagination and harsh experiences, reflecting a life from childhood to young adulthood that must closely resemble the author's, who was a street vendor and a lowly household employee, like the central character."

Reader impression: Eb Koybie by Ebrahim Essa

Sanabelle Ebrahim
Books and writers

"Eb Koybie has all the elements of a riveting read: daredevil adventure, childhood reminiscences, mystery and mayhem."

Lesersindruk: Die agste dag deur Ockie Strydom

Berdehan Brand
Lesersindrukke

"Die werklikheid van die COVID-19-pandemie het my aandag op hierdie bundel gevestig, nie omdat die pandemie as sulks daarin aangeroer word nie, maar omdat die verlies van vryheid en ook menslike verlies blatant en sonder huiwering aangespreek word."

Afrolit Sans Frontières: An interview with Zukiswa Wanner

Cliffordene Norton, Zukiswa Wanner
Books and writers

Afrolit Sans Frontières is an online literary festival started by author Zukiswa Wanner as a way to entertain people during the COVID-19 quarantine, which is affecting a large percentage of the world. Season three of the festival starts on 25 May (Africa Day) and continues until 1 June.

Living while feminist – an interview

Cliffordene Norton, Jen Thorpe
Books and writers

"I think that there is always more room to explore a feminist life, and so I wanted to do that. In particular, I was interested in why so few pieces in Feminism is touched on the body and on what it meant to live in the world physically as a feminist, so I hoped to get more of those in this collection."

Om in die greep van gesigmaskers te wees

Lizette Rabe
Blogs

"Tussen ons en ’n vernietigende virus is ons belangrikste wapenrusting ’n skamele gesigmaskertjie."

Persverklaring: Aansoeke vir Jakes Gerwel Stigting se skrywershuis oop

LitNet
Boeke en skrywers

’n Uitsonderlike geleentheid word aan belowende dramaturge gebied om onder professionele mentorskap aan hul tekste te skaaf. Vir die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel Stigting is die ontwikkeling en bevordering van ontluikende talent ’n saak van erns, daarom word gefokus op dramaturge wat aan die begin van hulle loopbane staan en nog nuut in die bedryf is.

ATKV: Wêreldboekedag 2020 en die VVA se boektrommelprojek

LitNet
ATKV-Portaal

Die viering van Wêreldboekedag op 23 April was vanjaar nog meer relevant as ooit tevore. As gevolg van die COVID-19-pandemie en die inperking wat daarmee gepaard gaan, kan die wonder van die geskrewe woord gebruik word om eensaamheid en ’n gebrek aan stimulering teen te werk.

Kwarantynketting

Kwarantynketting: "Playing cat and mouse with anxiety" by Chirikure Chirikure

Chirikure Chirikure
Kwarantynketting

"But, as the week progressed, I began to realise that things were no longer the same." Writer Chirikure Chirikure tells more about Zimbabwe’s COVID-19 lockdown.

Kwarantynketting: A tale of two hats, lost words and a pandemic by Zainab Priya Dala

zp dala
Kwarantynketting

Writer Zainab Priya Dala tells more about her experience as a healthcare worker in the time of COVID-19.

Kwarantynketting: "Die jaar toe ons herfs gemis het" deur Theo Kemp

Theo Kemp
Kwarantynketting

"Die lekkerste deel van Stellenbosch is om op só ’n helder herfsdag in die berg te gaan stap. Om die sagte son op jou vel te voel, die heuning in die fynboslug te ruik, en daarna yskoue witwyn onder die rooiwingerdblaarprieel van De Cameron-restaurant te gaan drink."

LitNet Akademies

Die rol en ervarings van die onderwyser in die ontwikkeling van gesondheidsgeletterdheid in sekondêre skole

Marijke den Hond, Mariëtte Koen
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Hierdie tydperk en omgewing bied onteenseglik die ideale geleentheid om kritiese denke te stimuleer en om leerders se aandag op die ontwikkeling van goeie gesondheidsgeletterdheidspraktyke te vestig."

Postkoloniale leierskap? Die uitdagings vir ’n nuwe geslag teoloë

Ian Nell
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Leierskap in Christelike geloofsgemeenskappe is derhalwe inherent ’n geestelike aangeleentheid, en daarom moet mens nie die vermoë wat sulke leiers het om ander se gedrag en optrede te beïnvloed, ligtelik opneem nie."

Menings

Courts under lockdown

Giséle Lavita
Opinion

"The function of the judiciary is imperative during this time to ensure that amidst a pandemic, the rights and values of the Constitution are upheld."

Lockdown, die polisie en weermag en kragdadigheid

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die polisie en weermag tree op asof ons in ’n noodtoestand is, waar die publiek in opstand kom teen die regering. Hulle het klaarblyklik moeite om te besef dat ’n ramptoestand ’n geleentheid is vir hulle om die publiek by te staan en te help."

COVID-19 in Zambië: Laat ons nie die oumas vergeet nie

Helena Opperman
Menings

"Saam met die gesondheidswerkers en ander rolspelers sal die oumas help om die COVID-wa deur die drif te trek."

Vryheidsdag 2020 en COVID-19: Beggars can’t be choosers

Olivia M Coetzee
Rubrieke

Op Vryheidsdag 2020 is die land in die greep van die COVID-19-pandemie. Beklemtoon die virus – sowel as dié openbare vakansiedag – die ongelykheid tussen die land se verskillende gemeenskappe? Lees wat skryf Olivia M Coetzee.

Die coronavirus: Watte opportunities kom as gevolg van lockdown?

Tasneem Daniels
Menings

"Hoe change ôs as ’n economy innie post-coronavirus wêreld? Watte changes moet deurkom veral virrie homeless en mense innie townships en informal settlements? Hoe maak ôs die gap tussen ryk en arm kleiner? Hoe change ôs die health care system? Hoe moet ôse mindsets change om hierie changes te sustain?"

Belydenis van geluk

Lidia Rauch
Menings

"Dis hoe FOMO (fear of missing out) kan verander in JOMO (joy of missing out). En hierdie besef is die grootste geskenk wat die lockdown my kom gee het."

So overt, dis COVID

Jitsvinger
Rubrieke

"Dink jou in hoe die toekoms sal lyk: breër sypaadjies en allerlei toebehore om sosiale afstand te enable, Gucci-maskers vir die modebewustes ..."

Jou grendeltyd

LitNet
Menings

Stuur jou bydrae! In grendeltyd voer gepubliseerde skrywers ’n korona-kettinggesprek oor hul gevoelens en ervarings in dié moeilike tyd. LitNet nooi nou ook lesers om hul menings oor en ervaring van grendeltyd vir redaksionele oorweging voor te lê.

Jou grendeltyd: Binne ons huis

Melody De Winnaar
Menings

"Daar is ’n krapperigheid in die lug. Ons hap en grom oor onnodige goed. Hoe sê ek vir my kinders daar is nie meer méér nie? Sover moontlik het ek beplan. Soveel brood en soveel koffie vir die tydperk. Nou is die groente op en inkomste morsaf afgesny."

Jou grendeltyd: Elke dag ’n Sondag sonder die Bybel …

Marietjie Warrington
Menings

"Dis in dié tyd dat ek na my ouma Bekker se kennis en wysheid verlang. Sy’t groot donkertes in haar leeftyd deurmaak en tog altyd daarin geslaag om haar wese met geesdrif te omarm: die Anglo-Boereoorlog, konsentrasiekampgruwels by Volksrust, die 1914-Rebellie, 1918 se Spaanse griep en die verlammende Groot Depressie van die jare dertig, om maar ’n paar te noem."

Die dosent as kunstenaar

Pieter GR de Villiers, Jannie Pretorius
Onderhoude

"Toe ek ’n aangrypende artikel van die bekende Elliot Eisner lees waarin hy die onderwyser met die dirigent van ’n simfonie-orkes vergelyk, was ek in ekstase – ek het my filosofie en metafoor gevind: die onderwyser as kunstenaar."

Nou in die verlede: Die menslikheidsfaktor van die Pretoria-lugramp van 1968

Jako Bezuidenhout
Rubrieke

"Tot vandag toe was dit die tweede grootste lugramp in die Suid-Afrikaanse burgerlugvaartgeskiedenis. Hierdie is die tragiese verhaal van daardie rampspoedige vlug 52 jaar gelede."

Stemme: noord en suid

Cliffordene Norton, Tenita Kidelo
Onderhoude

"Beide Kamfer en Bekono skryf vanuit ’n vooraf gemarginaliseerde posisie en gee dus so stem aan die stemlose 'swart' vrou. Hulle werk komplementeer mekaar goed en die temas wat beide aanraak, maak goeie argumente vir ’n vergelykende studie."

Opperlandse overpeinzingen van een neerlandist II

Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

"Feit is dat de neerlandistiek (een huis met vele kamers) aan Vlaamse universiteiten vandaag helemaal niet wordt gecontesteerd. Waarom zou het?"

Kinderboeke in die tyd van COVID-19

Ruchelle Lombard
Seminare en essays

"Hoe kry ouers nou boeke in die hande met boekwinkels wat toe is en aanlyn winkels wat nie in hierdie tyd boeke kan aflewer nie? Om hierdie rede moet planne dadelik beraam word om die boeke steeds in hierdie tyd toeganklik te maak vir beide ouers en kinders, want dit moet op die een of ander manier by hulle uitkom. Die kinders moet lees!"

Postkoloniale feminisme en die Afrikaanse letterkunde binne die huidige tydsgees

Cliffordene Norton, Marni Bonthuys
Onderhoude

"Letterkunde weerspieël ’n tydsgees en ’n tydsgees word beïnvloed deur kuns (soos letterkunde). Ek vermoed ons gaan toenemend meer feministiese tekste in die Afrikaanse letterkunde sien."

Die son struikel, Aurelius en aanlyn-oordaad

Frederik Rudolph van Dyk
Rubrieke

"Wat het ’n 90-jarige Afrikaanse skrywer, ’n Romeinse keiser van 2 000 jaar gelede, ’n ontnugterde ou Rus en ’n joviale Franse filosoof uit die 1950’s met mekaar en met die Inligtingsera te doen? Wel, ek het myself dikwels die vraag gevra wanneer ek hierdie vier denkers – onderskeidelik Dolf van Niekerk, Marcus Aurelius, Fjodor Dostojewski en Albert Camus – se sobere skryfwerk oor die menslike toestand binne ons holderstebolder, histeriese aanlynkultuur probeer plaas."

Leefstyl

"We live charmed lives" – ’n onderhoud met Tinarie van Wyk-Loots

Remona Voges, Tinarie van Wyk-Loots
kykNET Portaal

"Ek kyk na my visse, hier sit ’n kat by my voete en ek het nou net die hoenders kos gegee. In hierdie oomblik, as ek nou net staan en kyk na alles wat ek het en hoe mooi en rustig en vredevol alles is en hoe bevoorreg ek is om dit so te kan hê, dan voel ek in my hart van harte geweldig gelukkig."

Filmresensie: Griekwastad

Leon van Nierop
Film

"Griekwastad is een van die beter Afrikaanse rolprente wat my, in ’n toenemend bar Afrikaanse filmlandskap, weer laat moed skep."

Carin Bester: "As jy nie opstaan vir geweldsmisdade teen vroue nie, wakker jy dit aan"

Wilken Calitz
Kuns

"Benewens Carin Bester se werk as aktrise en stelontwerper is sy ook ’n vertoonkunstenaar wat haar beywer vir die stryd teen geslagsgebaseerde geweld. Ek het haar uitgevra oor hoekom sy bereid is om kaal voor mense te staan, haar eie bloed te tap vir ’n optrede, en wat die nut is van haar dapper pogings."

Tot Stilstand: "Daar is politiek in alles"

Henry Cloete, Juan-Griffith Pollard
Musiek

"Ons gee nie om oor die musiekmark nie. Ons maak nie musiek om in ’n mark te val of om geld te maak nie – ons maak nou al die laaste drie jaar musiek want dit is ons uitlaatklep, ons ontsnapping in daardie rehearsal room van alles af, vir drie ure elke Dinsdagaand, en dit is die beste terapie."

Woordtrofees se beste opkomende kunstenaar: "Geduld is die grootste les"

Marli van Eeden, René Cloete
Toyota US Woordfees

"Ek dink geduld is die grootste les. Geduld met die proses en met jouself." René Cloete was betrokke by die kinderteaterproduksie Huppelkind onder leiding van Marthinus Basson, en met Joanie Combrink, Stian Bam en Andrico Goosen as deel van die geselskap.

Kom ons jol bring musiek en kuier na kykNET

LitNet
kykNET Portaal

Kom ons jol, ’n splinternuwe en interaktiewe musiekprogram, bied aan kykers bobaas musiek en hope geleenthede vir dans, saamsing en lag in die gemak van hul eie sitkamer of stoep. Boonop kom kuier van die land se top kunstenaars óók saam met hul akoestiese sessies elke Saterdagaand!

Press release: The Baxter Theatre Centre launches Baxter Radio during lockdown

LitNet
Lifestyle and entertainment

In response to the impact of coronavirus and the nationwide lockdown, the Baxter Theatre Centre has launched a brand new initiative called Baxter Radio, aimed at recording school setworks, children’s books, new South African works and classics. These will be made directly accessible to The Baxter’s subscriber database and to community radio stations.

Persverklaring: Suidoosterfees gebruik ’n aanlyn verhoog om hoop te bring

LitNet
Suidoosterfees

Die Suidoosterfees het tydens die inperkingsperiode ’n musiekvideo opgeneem wat op 27 April (Vryheidsdag) vrygestel is. Laurika Rauch se bekende lied "Hot Gates" word in dié video deur die sangeres en die Libertas-koor uitgevoer.

Nou op Voertaal

Staatsgreep in Suid-Afrika: Paranoia of "power to our people"?

Hans Pienaar
Nuusvinke

"Skielik is die vraag reg voor ons: Is die vyand die virus van COVID-19 of die virus van mag?"

Maak gereed vir nog ’n lang skof inperkings

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Behalwe klein toegewings soos oefening onder streng voorwaardes en ’n dampie vir die rokers wie se sigarette op is, sal daar voorlopig nie veel toegewings vir Jan Publiek wees nie."

COVID-19 diaries: An account from China

Marli van Eeden, Saskea Jacobs
Actueel

Saskea Jacobs, a South African citizen living in China, knows all too well about the devastating effect of the coronavirus, living in the country where the virus originated. She tells more about how she has been experiencing everything, and where China is, regarding the virus.

Fopnuus in grendeltyd oor Kaapse luiperds

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Van die beeldmateriaal wat deesdae op sosiale media versprei word, is nie noodwendig geneem sedert die grendeltyd nie. Dit beteken dus nie luiperds loop skielik die wêreld vol sedert die staat van inperking nie. Van die diere se bewegings is al telkemale vantevore op kamera vasgelê."

The political economy and public debate in West Africa

Cliffordene Norton, Rahmane Idrissa
Academisch

"The think tank 'Political Economy and Autonomous Governance' (EPGA) was established to popularise political economy among decision-makers in Niger and other francophone countries in West Africa. At EPGA, we have this big ambition to team up with organisations in West Africa, such as LASDEL in Niamey (Niger), but also in Europe, such as the African Studies Centre of Leiden, where I work, to develop a research agenda covering the 'regalian state' across the Sahel."

Eloff lig sluier oor FW se omstrede verklaring

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Eloff sê in die tydperk tussen 14 Februarie en 13 Maart 2020 het daar ’n reeks gebeure plaasgevind wat hom gedwing het om sy voortgesette betrokkenheid by die stigting te heroorweeg."

Akademies en Skole

Wiskunde: paartietricks vir leerders van alle ouderdomme

Amanda le Roux
Skole

Hier is ’n paar wiskunde-oefeninge vir leerders – en enigiemand wat van syfers hou! – wat in hierdie tyd met getalle wil speel.

Grendeltyd en e-onderrig: kreatief met kreatiewe skryfwerk

Ria Taylor, Michele van der Merwe
Skole

"Kurrikulum speel steeds die deurslaggewende rol, en tegnologie is slegs die middel waardeur die les afgelewer word. Die onderwyser se rol is steeds dié van beplanner en ontwerper, maar as fasiliteerder neem die onderwyser beheer van die 'muis' en nie andersom nie."

Graad 7: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen

Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad sewe? Wil jy nou al, in die inperkingstyd, begin voorberei vir die Junie-eksamen? Laai ’n gratis vraestel en memorandum hier af.

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Terwyl almal nog praat oor wanneer die skole hervat, kan jy solank op LitNet jou wiskunde hersien. Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Elders gesien

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Jean Oosthuizen
Elders gesien

"So bietjie Bybelstudie 101 is nie ’n slegte idee nie. Doen dit net met inagneming van die werklikhede om jou, byvoorbeeld: Het God toe al die pous geantwoord toe hy hom nou die dag gevra het om die koronavirus te stop?"

Elders gesien: "Ten minste is daar niks meer oor om te vat nie"

Lia Nadia Van Zyl
Elders gesien

"My vrymoedigheid om my kinders vrylik buite te laat speel is weg. My bereidwilligheid om ander met minder as ek te help is weg. My gevoel van veiligheid in my huis is weg."

Seen elsewhere: "I absolutely love being a South African"

Jonathan Amid
Elders gesien

"All jokes and memes aside, the mask struggles of our president did more for morale and the statesman's public image than any extended PR campaign could."

Elders gesien: Meertalige inligtingsessies oor die pandemie

Danie van Wyk
Elders gesien

"Die probleem wat egter geïdentifiseer was deur verskeie mense, en spesifiek deur ’n algemene praktisyn wat twee spreekkamers in Khayelitsha en Mitchell’s Plain het, is dat die meeste mense wat haar besoek, nie die boodskappe vanaf regeringskant verstaan nie. Dit word slegs in Engels gedoen en nie almal het toegang tot radio en tv nie."

Nuwe skryfwerk

Blinde bedes

Anzé Bezuidenhout
Poësie

"verby doringgrendels
rank woorde blind
soos ’n verlore bidsprinkaan"

Seëpoort

Anzé Bezuidenhout
Poësie

"kwylend vlerk my oë
oor die vergane triomf
van ’n gevalle Jerusalem"

Donker karnering

Anzé Bezuidenhout
Poësie

"agter die sterre se skadu’s
’t ek tevergeefs
na die komeet
van jou inkarnering gesoek"

’n Nuwe seisoen

Carien Piek
Poësie

"Haar groen blarerok het sy saam met die seisoen
suutjies oor haar vel laat afgly en lê nou gekreukel op die grond."

Voetpadkind

Andries Fourie
Poësie

"ek soek my stukkend na myself
in die los gruis langs die pad"



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2020 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved