|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 787
20/02/2020
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Die letsels van apartheid |
Operation Mandela
Writer: Willem Laubscher
Publisher: LAPA
ISBN: 9780799397307
Nelson Mandela was scheduled for a medical operation, but all hell broke loose. The National Party was quietly plotting to smuggle Mandela out of the country, possibly hoping that he would escape, while the ANC was scoring points by casting doubt on the medical services that white doctors like Laubscher were willing to provide to the political prisoners. Meanwhile, in the most ironic of twists, the security police were taking desperate measures to ensure Mandela’s safety – the country could simply not afford an assassination attempt. |
 |
|
 |
Is djy vesin in djou kop, FW?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"As djy nie deel vannie oplossing issie, dan is djy deel vannie problem. En let me be clear, FW: Djy’s deel vannie problem."
|
 |
Die gedierte op ôs rug: ’n inleiding
Olivia M Coetzee
Rubrieke
"Die teorie van IT [intergenerasie-trauma] praat oo hoe trauma wat ôs voo’ouers deugemaakit, nog steeds vedag op ôs skouers sit."
|
 |
Kom ons hou kommissie met FW
Hans Pienaar
Seminare en essays
"Dit is ook waar dat De Klerk sy Nobelprys verdien het, maar met sy stigting se ontkenningsindroom plaas hy homself in dieselfde kategorie as Aung San Suu Kyi, die Nobelpryswenner en Birmaanse president wat haar magte se optrede in die etniese suiwering van die Rohinga probeer goedpraat."
|
 |
Hoe Ramaphosa se 2020-staatsrede in ’n "strafrede" ontaard het
Heindrich Wyngaard
Seminare en essays
"Terugskouend is dít dalk die beste slotsom waartoe ’n mens oor die 2020-staatsrede kan kom: dat wat ons gisteraand sien afspeel het, uiteindelik tóg ’n demonstrasie is van die stand van ons land en ons samelewing."
|
 |
Staatsrede 2020
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Met hierdie toespraak het ek vir die eerste keer ’n landspresident gehoor, nie ʼn ANC-afgevaardigde wat die ANC-agenda klakkeloos napraat nie."
|
 |
Nou in die verlede: Gedenk die “Groot Moord”
Jako Bezuidenhout
Menings
"Om ware versoening moontlik te maak, sal die ANC en hulle ondersteuners ook verantwoordelikheid moet aanvaar en boete doen vir hulle sondes van die verlede, nie net teen wit mense nie, maar ook teen ander Suid-Afrikaners."
|
 |
The future of SAA is up in the air
Giséle Lavita
Opinion
"Miss Universe, Zozibini Tunzi, trusts SAA to transport her between Johannesburg and New York; perhaps it is time we put some faith in them, too."
|
 |
Duiwelsduo: die tweede boekeoorlog
Jonathan Amid, Deborah Steinmaitr
Boeke en skrywers
Oor teksredigering, skaduboks, die klein literêre poel, oopkop resensente en uitskieters. Lees hierdie gesprek tussen die boekeduiwelsduo Jonathan Amid en Deborah Steinmair.
|
 |
As if born to you: An interview with Susan Newham-Blake
Liné Loff, Susan Newham-Blake
Writer interviews
"I think there are still many narratives that portray adoption in a very positive light, where the child is somehow saved by the parent, or, in this country, the black child is saved by the white parent." |
 |
Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Frederick Botha
Naomi Meyer, Frederick Botha
Toyota US Woordfees
"'Kyk hoe kyk hy vir my' handel oor Tryna wat aan die gewilde musiekspeletjieprogram Noot vir noot deelneem en met onverwerkte trauma vanuit haar kinderverlede gekonfronteer word wanneer Petula Clark se liedjie 'Downtown' ’n baie spesifieke herinnering na haar toe terugbring."
|
 |
Toksiese manlikheid
Crito
Blogs
"Dit is 2020, en die waarheid is steeds so ontwykend as wat dit in 1987 en 1988 was."
|
 |
Penguin Random House Suid-Afrika verkry LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
LitNet
Boeke en skrywers
Penguin Random House Suid-Afrika, ’n afdeling van Penguin Random House en die grootste Engelstalige uitgewer in Suid-Afrika, het vandag aangekondig dit het LAPA Uitgewers, die land se grootste Afrikaanstalige uitgewer, by die ATKV gekoop.
|
 |
State of the nation’s arts (SONA)
Mike van Graan
Nuusvinke
"The opening of parliament has come and gone with the most noteworthy item being the fallout around FW de Klerk’s assertion that apartheid was not a crime against humanity. This continues to make more headlines and social media discussion than anything the president said. On the other hand, in the arts community, what the president did not say is the cause of agitated conversation."
|
 |
Zille gooi handdoek in oor "bose" Twitter
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Zille sê in haar vaarwel-twiet Twitter het vervlak tot ’n platform van irrasionele boendoegedrag wat gebruik word om ’n agenda van haat te bedryf om maksimum skade te berokken."
|
 |
Een-maal-in-’n-leeftyd-geleentheid: Taalunie Zomercursus Nederlands
Monique Rabé
Academisch
"In Augustus 2019 het ’n groep van 120 internasionale studente van 30 lande bymekaargekom om vir twee weke lank die Taalunie Zomercursus Nederlands (TZN) by die Universiteit Gent in België by te woon. Die oogmerk van hierdie kursus is om aan studente wat Nederlands aan ’n universiteit in die buiteland studeer die geleentheid te bied om hulself te verdiep in die Nederlandse en Vlaamse taal, kultuur en beroep. Dit bied dit ook ’n besondere geleentheid om medestudente van oral oor die wêreld te leer ken, asook netwerke en vriendskappe te bou wat nooit andersins moontlik sou gewees het nie."
|
 |
België en Suid-Afrika: kulturele en akademiese uitwisseling/samewerking
Menán van Heerden, Geraldine Reymenants
Interviews
Daar is tans opwindende kulturele en akademiese uitwisseling-/samewerkingsooreenkomste tussen Vlaandere en Suid-Afrika. Menán van Heerden gesels met Geraldine Reymenants, algemene verteenwoordiger van die regering van Vlaandere in Suider-Afrika.
|
 |
Sjors van der Panne: "Zingen is voor mij een gevoelsding"
Ingrid Glorie
Cultuur
"Aan het eind van het gesprek keren we nog even terug naar Zuid-Afrika, het land van Laurika Rauch, en haar taal: het Afrikaans. Het is opmerkelijk dat hij op zijn laatste cd de Nederlandse vertaling opnam van 'Stille Waters' van Laurika Rauch."
|
 |
Adam Small-fees 2020: program
Darryl David
Feeste
Die Adam Small-fees vind van 21 tot 23 Februarie 2020 in Pniël plaas. Die program is saamgestel en aan LitNet verskaf deur Darryl David en word aangebied in samewerking met die Pniël-museum.
|
 |
Toyota US Woordfees 2020: Woorde op akkoorde ‒ ’n viering van klank
Marli van Eeden, Frazer Barry, Diana Ferrus, Hermien de Vos
Toyota US Woordfees
"Mense moet nie vergeet dat hulle op die enigste planeet wat hulle hul tuiste kan noem, woon nie. Ons hoop dat die produksie die gehoor gaan aanspoor om die aarde lief te hê en te versorg."
|
 |
Oomblikke wat jou tot stilstand bring
Pieter van der Lugt
Musiek
"Vir puriste is Gil Scott-Heron se oorspronklike album die een om te hou, maar I’m new here (10th Anniversary Edition) se ekstras maak dit die moeite werd."
|
 |
Filmresensie: Vergeet my nie
Reney Warrington
Film
"Die flou kamerawerk, die eentonige klankbaan, die stomp dialoog, die narratief is als, wel, vervelig."
|
 |
Wat is te siene by Zeitz MOCAA in 2020?
Cliffordene Norton
Kuns
"Museums versteek gewoonlik die proses van kuns, maar Zeitz MOCAA wil dit met hierdie uitstalling blootstel sodat die publiek kan insig kry in wat die kunstenaar voed en inspireer."
|
 |
SA Cocktail Festival: A grand street party
Cliffordene Norton, Kay Kwalie
Lifestyle and entertainment
"We wanted to do it a bit differently this year, hence the 'street festival', the fun, the free, tantalising cocktails, the food and the great company."
|
 |
Groot oes SAFTA-benoemings vir kykNET
LitNet
kykNET Portaal
Die benoemings vir vanjaar se SAFTA’s (South African Film & Television Awards) is vroeër vandag bekend gemaak en kykNET skitter in bykans al die kategorieë met ’n reusetotaal van 68 benoemings.
|
 |
Casper en kie is ná ’n dekade terug op kykNET
LitNet
kykNET Portaal
Ná meer as ’n dekade is die komediant Casper de Vries terug met wat hy die beste doen – sketskomedie – in die nuwe reeks, Cas oppie Kassie, vanaf Maandag 6 April op kykNET, DStv-kanaal 144.
|
 |
Unisa-seminaar: Charl-Pierre Naudé oor Rooiborsduif (2019)
Yves T'Sjoen, Alwyn Roux, Charl-Pierre Naudé
NeerlandiNet
Hierdie bydrae is gelewer tydens ’n spesiale oggendseminaar by Unisa se Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap op 20 Januarie 2020. Alwyn Roux en Yves T’Sjoen gesels met Charl-Pierre Naudé.
|
 |
Persbericht: Antjie Krog eerste UGent Writer in Residence
LitNet
NeerlandiNet
De Writer is Residence biedt niet alleen gastcolleges of lezingen aan voor studenten en academisch personeel. In samenwerking met culturele en literaire instituties zal hij/zij ook voor een breder publiek optreden met voordrachten.
|
 |
Bybel in Kaaps: Psalm 10
Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps
"Jirre, U wiet wat die hoep is van die mense wat hulleselfie kan beskermie. U sal na hulle luiste, en hulle troos."
|
 |
Skelfseebrandings
Anzé Bezuidenhout
Poësie
"asof in toewyding
het my voete
sleepvoet geslenter"
|
 |
Die volstruis en die panfluit
Abraham Rozendaal
Fiksie
"Mannetjie het die musiek met misnoeë aangehoor, veral met die nag se verraderlike gebeure nog vars in sy beperkte geheue. Hy het besluit hy laat hom nie ʼn tweede keer vang met die fluitjie nie."
|
 |
Writer’s block
Ferdi Wheeler
New writing
"a corpse deceased and silent,
it touches the wet, grey beach"
|
 |
Lofdans in die skemer
Amanda Ahave De Meillon
Poësie
"in die veerligte lenteblomme
teen die hange van die heuwels"
|
 |
Grief
Heidi Henning
New writing
"lit like a fisherman’s lantern
Swinging in a dark sea"
|
 |
Night wind
Ferdi Wheeler
New writing
"The night wind sprang up suddenly,
like a startled rat"
|
 |
Spore in graniet
Anzé Bezuidenhout
Poësie
"oor dekades se skewe spore
wat gegiet in graniet lê"
|
 |
Elders gesien: Ons is nie almal so nie?
Hettie Scholtz
Elders gesien
"By hierdie jaar se Toyota US Woordfees is daar ’n hele paar aanbiedings deur gevestigde, bekroonde bruin skrywers, sowel as van opwindende opkomende én nuwe stemme. Kom wys vir hulle ons wíl weet van mekaar se stories."
|
|