Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 793

02/04/2020


  Krities Afrikaans

LitNet: Jou kettingreaksie

Pasverskyn

Luistervink


Skrywer: Madré Marais
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798180887

’n Verrassende kortverhaaldebuut deur ’n jong skrywer van Bloemfontein. Marais is goed geskool in die klassieke Afrikaanse kortverhaal, maar bied vernuwing op vele vlakke. Elke verhaal bevat iets ongewoons, nie net wat betref taal en register nie, maar veral tov karakter en perspektief. Hoogtepunte sluit in “Brandoffer” (briewe aan ’n ma), “Sinker” (oor ’n seun wat op die rand van ’n damwal huiwer) en “Driehonderd-vyf-en-sestig en ’n kwart”.

Kwarantyn-ketting

Dag 1: Kwarantyn-ketting – "Liefde en leef in die tyd van korona" deur Christine Barkhuizen-Le Roux

Christine Barkhuizen-Le Roux
Kwarantyn-ketting

"En ek weet meteens: Die afgelope Woordfees se tema, gehaal uit Jan Rabie se woorde: 'Aanhou beweeg en geraas maak', is so gepas."

Dag 2: Kwarantyn-ketting – "Tussen die boom en die bas" deur Lien Botha

Lien Botha
Kwarantyn-ketting

"Hier beroep ek my daagliks op die troos van digters en die seisoenwisseling buite. Tuin en kwatryn, dus."

Dag 3: Kwarantyn-ketting – "Vandag sou die laaste dag van die fees gewees het" deur Koos Kombuis

Koos Kombuis
Kwarantyn-ketting

"Vandag sou die laaste dag van die fees gewees het. Die Oudtshoornfees. Hier is ’n uittreksel uit my song 'Die laaste dag van die fees'."

Dag 4: Kwarantyn-ketting – "Dagboek van dankbaarheid in die tyd van die virus" deur Marita van der Vyver

Marita van der Vyver
Kwarantyn-ketting

"Ek dink aan my geliefdes in Suid-Afrika wat die naweek nie eens kan gaan stap nie, en ek tel weer eens my seëninge. Dalk kan ek vandeesweek ook nie meer gaan stap nie – wat my net nog meer aanspoor om nóú te gaan stap, ondanks die mistralwind wat my in normale omstandighede binne sou hou. Dis die nuwe normaal dié. ’n Staat van aanhoudende dankbaarheid."

Dag 5: Kwarantyn-ketting – "A day in the life ..." deur Kerneels Breytenbach

Kerneels Breytenbach
Kwarantyn-ketting

"Altyddeur, op die agtergrond, is daar nuwe musiek ... Soos ek nog altyd met Bob Dylan se beste musiek gevind het, sal dit met die herluisters algaande meer nuanses verklap. Sy stem, sy klavier en ’n tjello. Frases waarin tye vasgevang is, van Kennedy se dood af aan. Die ou verrukking tree weer in. Die profeet se suiwer oog, die siener se silwer tong."

Dag 6: Kwarantyn-ketting – "Die internet is ’n lewensreg" deur Olivia M Coetzee

Olivia M Coetzee
Kwarantyn-ketting

"Dis dag ses, ek sit en wêk anlyn, en wonne oo die mense wattie die voorreg het wat ek hettie."

Dag 7: Kwarantyn-ketting – "Van Pieter-Dirk Uys in Darling"

Pieter-Dirk Uys
Kwarantyn-ketting

"Tannie Evita het al maande gepraat van haar nuwe kalender: Eens op ’n tyd was daar 365 dae in haar jaar. Nou is dit twee: vandag en môre."

Skole

Nasionale inperking: Só kan Afrikaansonnies aanlyn onderrig

Michele van der Merwe, Marné Pedro
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"Tydens die korona-afsondering kan taalopvoeders hierdie leervoorkeure van die 21ste-eeuse leerder inspan om te verseker dat onderrig en leer nie gedurende die 21-dae-inperking agterweë bly nie."

Gedagtes van ’n matrikulant ten tyde van die koronavirus

Macaylah Bailey
Menings

"Ons weet nie sal ons hierdie jaar ons matriek voltooi nie, want alles het tot ’n stilstand gekom. Ons het soveel drome gehad vir volgende jaar, om universiteit toe te gaan en ons passie uit te leef. Nou weet ons nie wat gaan gebeur nie."

Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle

Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West driesyferheelgetalle vir graad 4-leerders. Teken in op LitNet se YouTube-kanaal om op hoogte te bly van nuwe video’s wat gereeld opgelaai word.

Wiskunde met LitNet: graad 5 – tweesyferheelgetalle

Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West tweesyferheelgetalle vir graad 5-leerders. Teken in op LitNet se YouTube-kanaal om te kyk watter nuwe video's bygevoeg word!

Graad 11: Besigheidstudies Stres- en krisisbestuur

Suné Williams
Notas, toetse en vraestelle

"Die vinnige pas waarteen ons lewe en die verandering in die sake-omgewing plaasvind, is twee van die grootste oorsake van stres. Indien ons nie leer om stres te beheer nie, kan dit ernstige gevolge vir ons fisieke en psigiese gesondheid hê." Suné Williams deel haar notas oor stres- en krisisbestuur.

Graad 12: Ekonomie – Nasionale rekeninge

Suné Williams
Notas, toetse en vraestelle

"Daar is drie amptelike metodes waarvolgens nasionale rekeninge bereken kan word." Suné Williams deel haar notas oor nasionale rekeninge.

Graad 12: Afrikaans Huistaal "’n Brief van hulle vakansie" deur Breyten Breytenbach

Suné Williams
Notas, toetse en vraestelle

Suné Williams deel haar ontleding van “’n Brief van hulle vakansie” deur Breyten Breytenbach.

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

LitNet
Uit die argief

Hier is gratis eksamenvraestelle van 2017 se rekordeksamen. 

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is die volledige indeks van al die notas, toetse en vraestelle wat gratis op LitNet beskikbaar is.

Menings

Die kunste in die tyd van COVID-19: Riku Lätti se ope brief aan 2020

Riku Lätti
Seminare en essays

"Ons is almal één masjien. Een masjien met baie persoonlikhede aan mekaar gekoppel."

Die kunste in die tyd van COVID-19: Willem Mulder

WIllem Mulder
Seminare en essays

"Ons skep. Ons droom. Ons skep nog en droom nog en skep, want dis wat ons doen en dis wie ons is."

The low-down on the lockdown

Giséle Lavita
Opinion

"In this time of need, we have seen great generosity, not only from Johann Rupert, Nicky Oppenheimer and Patrice Motsepe, but also from other individuals and businesses, making a difference where they can."

Dag 1: lockdown

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"In my tuisdorp is dit business as usual, te midde van die lockdown. Van sosiale afstand is daar geen sprake nie."

Miskien word Donald Trump ge-COVID-19

Jason Lloyd
Rubrieke

"COVID-19 kan moontlik in die annale van die geskiedenis opgeteken staan as die pandemie wat Donald Trump se kans op ʼn tweede Amerikaanse presidensiële termyn in die wiele gery het."

"Blijf in uw kot"

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"Die hele wêreld word stil, zo schrijft Koos Kombuis. In België heeft de crisis ertoe geleid dat het dagelijkse leven als bij toverslag is veranderd. Van het ene geteisterde land zijn er dominosteentjes op het andere getuimeld die telkens aanleiding gaven tot strengere maatregelen. België is ook stil geworden."

COVID-19 in Zambië

Helena Opperman
Menings

"Zambië het nog net 12 gevalle van korona, maar ons is baie versigtig. Die statistiek is net so betroubaar soos die laboratoriumfasiliteite."

Commendatio met die oorhandiging van die Van Ewijck Stigting se prestasieprys aan Wannie Carstens

Wium van Zyl
NeerlandiNet

"Hierdie prys is ’n beloning vir besondere prestasie op die terrein van kulturele uitwisseling in die breë tussen die twee lande."

Memes: deel van die moderne kommunikasierevolusie

Jonathan Amid
Seminare en essays

"Memes sê iets betekenisvol – deur speels, aweregs, ironies en veelduidig te wees, soms met middelvinger, soms met vuis – oor wat nou vir ons saak maak, hoe ons besluit wat begeerlik, mooi en lelik is, en wat ons in publieke figure van waarde skat."

Seminaar: Die universiteit as veilige ruimte

LitNet
Universiteitseminaar | University Seminar

In hierdie seminaar deel mense wat in verskeie hoedanighede aan universiteite verbonde is, hul siening en ervaring van universiteite as veilige ruimtes.

Snellers in die klaskamer – wanneer is ’n veilige ruimte veilig?

Amanda Gouws
Universiteitseminaar | University Seminar

"Is dit die geval dat ons nou ’n generasie studente het wat emosioneel minder gereed is vir die lewe buite hulle kokonne, of was hulle nooit in kokonne nie?"

’n Weerlose God op die skilderdoek

Daniel Louw, Johannes Vorster
Onderhoude

"Weerloosheid maak my vry en bring my uit by deernis en medemenslikheid."

Nou in die verlede: Die duistere oorsprong van Aprilgekkedag

Jako Bezuidenhout
Menings

"Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer die liggelowige onnoselheid van baie mense deur poetse en doelbewuste valse inligting getoets word. Maar hoeveel mense weet en verstaan waar die tradisie van 1 April se manewales vandaan kom?"

Blindekol

Jitsvinger
Rubrieke

"Jy kan jou maar klaar maak, die oorheersende opinies van die sogenaamde kleurling is, onder andere: onambisieus, dronk grapjas, gangster of buite-egtelik."

Nou op Voertaal

COVID-19: Four continents. Eight stories.

Rūta Šatrovaitė Bulbovienė, Anna Eleftheriadou, Katie Pike, Irene DV, Margarida Cipriano, Andy Sauter, Carmen Chong, Sancha Zeevat Deia
Actueel

Read reactions and experiences from Italy, Malaysia, Angola, Lithuania, Portugal, Germany, the United States of America and Greece here.

Persbericht: Coronagedicht.nl – Woorden geven aan vreemde tijden

Voertaal
Literatuur

Corona maakt de pennen los van dichtend Nederland en Vlaanderen. Gedichten over quarantaine, hamsteren, angst en er voor elkaar zijn. Op de website Coronagedicht.nl zijn ze verzameld. Een site die van waarde is in vreemde tijden.

Amsterdam in quarantaine

Maurice Jörissen
Actueel

"t Is stil in Amsterdam", zong Ramses Shaffy al in de vorige eeuw. Maurice Jörissen verzamelde foto’s van Amsterdam vandaag. Zo ligt de stad erbij in tijden van corona.

Inperking is nie drie weke vakansie nie

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Jy en Wagter mag nie om die blok gaan stap terwyl die land vir minstens drie weke in ’n staat van inperking verkeer nie. Jy mag ook nie gaan draf nie."

Onmoontlik om sosiale-afstand-reël oral te handhaaf

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Pensioenarisse in Suid-Afrika het Maandag op verskeie plekke in die land in lang toue saamgedrom om hulle Sassa-toelae te ontvang ondanks die vereiste sosiale afstand van ’n meter tussen persone."

Min gepla oor korona? En wat gebeur as die virus in ons gesig ontplof?

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Oor die volgende twee weke sal ons weet waar ons staan."

Maskers wil ons dra, maar is dit wat korona vra?

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte waarsku dat die wyse waarop gesigsmaskers en handskoene gedra word, geen doel dien nie. SARGP sê die beste manier om die verspreiding van die virus te voorkom, is om gereeld jou hande te was."

Koronavirus slaan die wynbedryf hard

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die bedryf is veral onkant gevang deur die streng regulasies rakende die staat van inperking wat Donderdag 26 Maart om middernag in werking getree het. Mense in die bedryf sê hulle is uiters teleurgesteld met die regulasies wat die huidige ramptoestand reguleer."

Suid-Afrika op die rand van grootskaalse armoede

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Volgens navorsing deur Bloomberg Economics sal Suid-Afrika een van 10 lande wees wat die ergste deur die koronavirus geraak sal word."

Suid-Amerika ‒ deel 2: Buenos Aires, haar mense en die geskenk van ontmoetings

Ingrid van der Walt
Reizen

"Argentinië se hoofstad is ’n gesofistikeerde kontras met Peru se wye vlaktes en hoë berge."

The one who sings: Zolani Mahola van Freshlyground vertel van haar nuwe teaterproduksie

Wilken Calitz
Interviews

"Die klanke van Freshlyground is nou vir eers stil en Zolani het einde laasjaar aangekondig dat sy ’n sololoopbaan gaan aandurf, een waar sy diep gaan delf in haar eie verlede, met kleiner verhoë – net sy met ’n kitaar, lirieke en melodieë gestroop van lekker-lekker goedvoeltreffers met ’n skoot Afrika-ritmes waarvoor sy bekend geword het saam met haar voormalige groep."

Nederkaans – "Daai ietsie van Suid-Afrika"

Cliffordene Norton, Maronel Lotter
Interviews

"Ek wil Nederkaans uitbrei sodat elkeen wat hiernatoe trek en alleen voel en voel asof hulle nie inpas nie, daai ietsie van Suid-Afrika, hulle eie kultuur, hier by hulle kan hê. Of dit nou ’n T-shirt, kussingsloop of net ’n muurdekal is. Dis daardie klein goedjies wat ’n huis jou eie maak."

Boeke en skrywers

Uitgewers benoud maar moedig in die aangesig van korona

Melt Myburgh
Boeke en skrywers

"Omdat boekwinkels en drukkerye se deure vir die afsienbare toekoms toe is, het die produksie en verspreiding van papierboeke vir alle praktiese doeleindes tot stilstand geknars."

NB-Uitgewers se #TuisblyLeeslys-veldtog

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Die katastrofiese pandemie maak dat ons almal meer tyd by die huis deurbring om ons medemens te beskerm. Jou sosiale kalender lyk dus bra kaal, maar jy kan nooit te eensaam raak as jy boeke het om jou geselskap te hou nie!

Boekbekendstellings in die tyd van die koronavirus: twee dae voor afsondering

Irna van Zyl
Boeke en skrywers

"Die dag waarop ons ’n video van my splinternuwe boek in ons sitkamer sou skiet, maar nadat die onderhoudvoerder gekanselleer het, het ek ook besluit dis beter om nie nou nóg twee mense in ons huis toe te laat nie."

Duiwelsduo in die tyd van die koronavirus

Jonathan Amid, Deborah Steinmair
Boeke en skrywers

"Miskien is virusse en pandemies dieselfde. Miskien moet die orde elke 100 jaar of so versteur word, die sisteem vernietig word. Watter nuwigheid daaruit gaan voortspruit, sal ons moet sien."

As jy van moord droom deur Deborah Steinmair: domestic noir op sy beste

Gerda Taljaard-Gilson
Resensies

"Steinmair skryf hier met ’n vaardige gestropenheid, met 'woorde so blink soos messe', wat As jy van moord droom heerlik leesbaar maak. Sy is, soos haar karakters, ’n vrou vir woordekonomie, wat net die nodigste binne ’n bestek van 299 bladsye sê, sonder onnodige 'story fillers' en mooiskrywery."

South African writing in transition, edited by Rita Barnard and Andrew van der Vlies: a review

Karina Magdalena Szczurek
Books and writers

"The individual contributions focus on a fascinating and relevant selection of primary sources, mostly novels and short stories, reaching as far back as Sol Plaatje’s Mhudi (1930) and incorporating contemporary texts into the diverse readings of the South African literary canon."

Gesag

Crito
Blogs

"Ek het die paragrawe van hierdie resensie gelees met die plesier waarmee ’n mens soms digkuns lees ..."

"Asof die heelal geskreeu het skryf nou die boek!"

Cliffordene Norton, Cecilia Steyn
Skrywersonderhoude

"Die boek word opgedra aan almal met krake. En my wens is dat hierdie boek mense hoop sal gee, maak nie saak wat hul krake veroorsaak het nie."

Mediaverklaring: Kortlyste van 2020 UJ-pryse

LitNet
Boeke en skrywers

Die UJ-pryse word jaarliks in twee kategorieë (dit is debuutwerk en andersins) toegeken aan besondere en uitsonderlike Afrikaanse boeke wat in die voorafgaande kalenderjaar gepubliseer is.

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging word 50

Corlietha Swart
Skryfsake en rubrieke

"Mag die BSV van krag tot krag gaan en nog vele drome van potensiële skrywers bewaarheid."

LitNet Akademies

Postkoloniale feminisme in die Afrikaanse poësie: Die debute van Ronelda S Kamfer, Shirmoney Rhode en Jolyn Phillips

Marni Bonthuys
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die nuwe, gevarieerde insigte wat hierdie groep postkoloniale feministe na die tafel bring, kring egter wyer uit as die individu en gee in werklikheid agentskap aan gemarginaliseerde Afrikaanse vroue van álle rasse."

Leefstyl

Reisskets: Die kermende trollie

Helena Opperman
Reis

"Alles in die land is moeg en afgeleef. Hoe anders as alles so oud is, duisende jare oud?"

Daaf Vapor oor die skeppingsproses, Northam Lights en "progressiewe Nigel-spoedmetaal"

Henry Cloete, Dawid Kahts
Musiek

"Elke song wat klaar gemix en gemaster is, en elke persoon wat daarna luister, daarop dans en daardeur aangeraak is, is ’n hoogtepunt. Die res maak regtig nie saak nie."

Tasché gesels oor haar debuut, Fokof en vreemde obsessies

Annie Klopper, Tasché Burger
Musiek

"Kom ons wees eerlik: Die alternatiewe Afrikaanse musiekwêreld is tans ’n bietjie van ’n worsfees en ons het sterk vrouestemme nodig, wat Tasché se toetrede tot die toneel ekstra-opwindend maak."

En die Woordtrofees-benoemings is ...

LitNet
Toyota US Woordfees

Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n kunswerk deur Theo Paul Vorster, ’n trofee en bedrag geld sal ontvang, word volgende week aanlyn op alle platforms aangekondig.

Portale

PEN Afrikaans: Om boeke in Kaaps te publiseer

Carolyn Meads
PEN Afrikaans

In hierdie aflewering van PEN Afrikaans se artikelreeks "Die wêreld van die skrywer" vertel Carolyn Meads, fiksie-uitgewer by Kwela Boeke en bestuurslid van PEN Afrikaans, meer oor boeke in Kaaps uitgee. Sy skets ook die historiese agtergrond en steek by skrywers kers op.

Nuwe skryfwerk

Bybel in Kaaps: Jesaja 26

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"Gat huis toe, my mense, gat in julle kames en sluit die deure agte julle. Stiek julleself weg vir ʼn kôt rukkie, tot Got se kwaad veby is."

Bybel in Kaaps: Psalm 11 tot 13

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"Ek sal vi die Jirre sing, wan Hy was goed vi my."

Pêrels van geluk

Loretta Szikra
Poësie

"Vir jou, my liefste kind
stuur ek die mooiste seënwense
uit my moederhart gekerf …"

Tuiskwarantyn

René Bohnen
Poësie

"Binnenshuis is families
na mekaar gekeer,
buite is gemaskerde emoji's
op straat
Ons probeer paniek kalibreer"

Vlug van die draakvoël

Louis Esterhuizen
Poësie

"Die draakvoël se woede wat nou
’n durende afstand bring
tussen mens
en mens"

Ring around the rosies

Marius Crous
Poësie

"ons gorrel sout en asyn
oorleef op lou water
was die velle van ons hande af"

Die koms van die dominee

Stanley Cierenberg
Fiksie

"Dit was daardie Woensdag toe al die vrouens in die dorp hare wou kom doen het. Tot dié wat nie eens genoeg hare gehad het om te doen nie, het sommer net gekom vir ’n shampoo en rinse. Want sien, ek kom toe te hore dat die dorp ’n nuwe dominee gaan kry."

Verligting in die dorsland

Amanda Ahave De Meillon
Poësie

"die wolke huil al heelnag
oor die koepel van my huis se dak"

Geen (on)heiligheid

Lydia le Roux
Poësie

"In die 1-heid van 'same love'
waarom is daar 2-spalt?"

Vensters

Mariska Pienaar
Poësie

"Buitekant die vensters tussen hulle en ons,
daar waar kar-uitlate en toeters gons,
dwaal die asemlose spoke."

Regtig

Mariska Pienaar
Poësie

"Is daar regtig ’n haas in die maan
en is hy alleen of het hy ’n maat?
Is daar regtig ’n Vader Kersfees
of is dit net ’n leuen van kindwees?"

Elders gesien

Seen on Facebook: "They aren’t panic buying"

Shanice Appels
Elders gesien

"If you’re calling these people 'stupid' and 'selfish' then you’re speaking from a place of privilege, because they only got paid today so there wasn’t money to buy the things they’ll need for the lockdown beforehand."

Seen on Facebook: COVID-19, the threat in socio-economic terms

Frans Rautenbach
Elders gesien

"Every life that we notionally save by means of our draconian clamp-down comes at the expense of multiple others lost through poverty. As it is, we have very little fat built into our economy. There is only one way to cure that disease, and that is to enable our entire working-age population to become productive as soon as possible."

Seen on Facebook: "It’s like an apocalyptic movie"

Jo Els
Elders gesien

"Vehicle after vehicle. Some passengers have masks on. Most just stare in front of them. It’s like an apocalyptic movie."

Seen on Facebook: "Love man, give more of that"

Helené Prinsloo
Elders gesien

"Please, Facebook Preachers, give it a rest. Let us mourn our daily lives and remember that we contain multitudes. We CAN miss being active outdoors AND care about those less fortunate."

Elders gesien: "Gaan kyk wat sê Kannemeyer"

Leana Lategan
Elders gesien

"Die laaste dag van Maart is John C Kannemeyer se verjaardagdatum. Hy was ’n literêre kritikus, historiograaf, skrywer, biograaf, gedugte gespreksgenoot, ’n dikwels moeilike mens om mee oor die weg te kom, maar ’n akademikus sonder wie ’n mens jou die Afrikaanse literêre (slag-)veld nie kan indink nie."



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2020 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved