|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1125
06/11/2026
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou 824 bladsye nuwe Afrikaanse navorsingsverslae |
 |
|
Skrywer: Ria Winters
Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485315674
"Binne sy enge perke is my lewe, soos hier uiteengesit, seker op sy eiesoortige manier volmaak, en in elk geval ’n bron van vol- en genoegdoening, en rede tot dankbaarheid." In hierdie literêre biografie van die Suid-Afrikaanse romanskrywer, historikus en vertaler Karel Schoeman (1939–2017) put Ria Winters uit nuwe argivale bronne, koerantartikels en persoonlike korrespondensie, en plaas sy lewe en werk binne die konteks van die Suid-Afrikaanse geskiedenis.
|  |
|
 |
Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 11-oefenvraestel en memorandum, 2026
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 11 en wil jy soos Garfield hier aan die einde van die jaar begin ontspan? Berei eers voor vir jou Afrikaans Eerste Addisionele Taal-eksamen deur hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Faeed Amardien af te laai. Nadat jy eksamen geskryf het, lê die luilekker vakansie voor!
|
Riglyne vir LitNet Akademies-navorsers |
 |
Skeppende KI se uitdagings en oplossings vir akademiese vaktydskrifte
Burgert A Senekal
Universiteitseminaar
"Dit is ’n uitdaging vir vaktydskrifte om KI-geskepte manuskripte te identifiseer, omdat die betroubaarheid van die tydskrif op die spel is. Dit is egter nie genoeg om op die integriteit van skrywers te vertrou of hulle te laat verklaar wanneer hulle KI-hulpmiddels ingespan het nie, want in enige stelsel waar ’n vorm van geldelike beloning aan uitsette gekoppel is, sal mense ’n kortpad na sulke uitsette vind."
|
 |
Die etiese gebruik van KI vir akademiese skryfwerk: ’n literatuuroorsig met behulp van NotebookLM
Burgert A Senekal
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence
"Hierdie artikel gebruik KI in die vorm van Google se NotebookLM om ’n breë oorsig oor die etiese en onetiese gebruike van KI vir akademiese skryfwerk te verskaf, soos gegrond in ’n groot hoeveelheid akademiese literatuur oor die onderwerp. Die fokus val op akademiese skryfwerk wat aan vaktydskrifte voorgelê word, nie studente se werkstukke nie, alhoewel dit ook betrekking op laasgenoemde het."
|
 |
Om sin te maak van universiteite wat brand
Andries 'Roof' Bezuidenhout
LitNet-skrywersberaad
"Inkabi, so leer mens nuwe woorde – die sluipmoordenaar as os, iemand gekastreer van medemenslikheid en empatie, iemand wat bevele gedwee uitvoer."
|
 |
People power: an interview with Zolani Mahola
Naomi Meyer, Zolani Mahola
Lifestyle and entertainment
"I performed at a free concert at Greenmarket Square yesterday, the day after voting day. The timing feels particularly significant to me. Having grown up in South Africa, I understand that the right to vote is something we cannot take for granted."
|
 |
ID du Plessis (1900–1981)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"My belangstelling lê in die soeke na en vind van ’n formule wat ons in staat sal stel om in ’n veelvolkige land gelykberegtiging in die politiek te kry. En ek hoop om op die regte tyd en die regte plek, sover dit vir my moontlik is, my bydrae te lewer."
|
 |
Zara deur Valda Jansen: ’n resensie
Deborah Steinmair
Resensies
"Waarin Jansen slaag, is iets uitsonderliks, iets ragfyn en breekbaar: Sy konstrueer – uit, spore, vere, ’n tongklap, ’n dans, stof in die wind – ’n huis van takke, ’n skuiling, ’n vuurmaakplek, ’n blywende monument aan ’n merkwaardige vrou."
|
 |
Heil die Leser! Naledi se ster skyn al helderder
Nini Bennett-Moll
Boekrubrieke
"’n Sorgvuldige vertaling van ’n keur uit die ouer Italiaanse kortkuns vul nie net ’n literêre gaping vul nie, maar verryk ook die Afrikaanse leeservaring met die Italiaanse skrywers se vertelkunsvermoë om die alledaagse en die metafisiese saam in bondige verhale te verweef."
|
 |
PenAfrican: Mbuyiseni Ndlozi’s Love and violence
Mphuthumi Ntabeni
Books and writers
"Ultimately, Love and violence asks whether a society formed by the violence of domination can imagine a freedom that goes beyond the reproduction of that violence and the formation of new wounds. The answer lies in the difficult task of becoming human without denying the humanity of others."
|
 |
Kortliks met Stefaans: MS Burger se Bloedfamilie
Stefaans Coetzee
Boeke en skrywers
"Een van Burger se sterkste eienskappe is haar onverskrokke hantering van die liggaam. Seksualiteit, wonde, bloed, geweld en liggaamlike ongemak word nie versag om die leser gemaklik te laat voel nie."
|
 |
My lewe in ’n hartklop: ’n onderhoud met Henry du Plessis
Naomi Meyer, Henry du Plessis
Skrywersonderhoude
"Wanneer ek terugdink aan 2017, besef ek hoe vinnig ’n mens se lewe kan verander sonder dat jy dit eers agterkom. Ek was agtien jaar oud, op skool en het rugby gespeel. Ek was maar altyd ’n maer seun, maar ek het nooit gedink dat daar iets ernstigs met my gesondheid verkeerd kon wees nie."
|
Op die redakteur se lessenaar |
Teken aan: Etienne van Heerden Veldsoirée 2027: 23 tot 25 Julie |
 |
Veldsoirée 2026: videoflitse
Menán van Heerden
Etienne van Heerden Veldsoirée
"Bootcamp vir die brein" heet Stefan van Zyl van die SA Akademie se beskrywing van die pas afgelope Etienne van Heerden Veldsoirée in die Oos-Kaapse Karoo. Skrywers, akademici, praktisyne en studente het van 24 tot 26 Julie in Nxuba/Cradock byeengekom om saam te debatteer, te gesels en die "veld" in "Veldsoirée" te geniet. Die Etienne van Heerden Veldsoirée 2026 is aangebied deur LitNet Akademies, ’n maatskappy sonder winsbejag. Videografie en produksie: Menán van Heerden
|
 |
’n Herfsoggend in Utrecht saam met Antjie Krog
Chrisna van Rensburg
Literatuur
"As ek moes geraai het wat Antjie met hierdie kinderboek sou vermag, sou ek die pot heeltemal misgesit het. Van meet af aan het sy ons met haar voorlesings van die rympies uit die versameling betower."
|
 |
Eetbare seewiere en wyn is pasmaats van ’n heel ander aard
Maryke Roberts
Culinair
"In ’n era waarin gesondheidstendense kom en gaan, en die soeke na volhoubare kosbronne dringender as ooit is, lê een van die wêreld se rykste superkosskatkamers reg voor ons oë – of beter gesê, onder ons voete langs ons ryk kuslyne."
|
 |
De grenzeloze rivier door Mathijs Deen
Erik van den Bergh
Literatuur
"Veelzijdige zoektocht naar de geschiedenis van de Rijn, geschreven vanuit de verwachting de rivier 'te kunnen beschrijven als een oeroud maar toch sterfelijk personage'."
|
 |
Die ou grote
Hannes Stander
Poësie
"Daar was ’n heng’laar in die Strand
Hy vang ’n grote selakant"
|
 |
Waarde
Chris Botha
Poësie
"alles van waarde is weerloos
sê die digter"
|
 |
Breek die bande
Catherine Janse van Rensburg
Poësie
"Dis vrouwees.
Stil, hard, kaal,
maar nie broos nie."
|
 |
Winterseer
Anita van der Walt
Poësie
"alleen is sy gevoel
in ’n besige bebosde woud"
|
 |
Hier lê ôs
Marquen Carstens
Poësie
"Hier lê ôs dooies.
Hier lê ôs onthou."
|
Iets vir almal: LitNet se nuwe WhatsApp-kanale |

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|