Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 1127

20/11/2026


  Krities Afrikaans

LitNet: Stuur jou reaksie: Ambagtelik of KI-geassisteer?

Kallie Kakkerlak se sewe kaskenades

Skrywer: Riana Scheepers
Illustreerder: Elsabé Ebersöhn
Uitgewer:
LAPA
ISBN: 9780637012652

Kallie Kakkerlak is klein … maar sy planne is GROOT! Toe tannie Chané een oggend vir Kallie Kakkerlak in haar blink kombuis sien, gil sy só hard dat die suikersakke spat en die appels oor die vloer rol! Kallie besluit sommer daar en dan: Hierdie tannie moet ’n les leer! Met sewe skreeusnaakse kaskenades laat hy tannie Chané harder en harder gil – van “kakkerlakvlerke” in ontbytkos tot vreemde verrassings in die badskuim! Maar wie gaan op die ou end die slimste wees: die mens of die kakkerlak? Kallie Kakkerlak se sewe kaskenades is ’n skaterlagstorie vol poetsbakkery, chaos en een baie dapper kakkerlak wat glo hy is ’n supergogga!

Menings

Stuur jou reaksie: Ambagtelik of KI-geassisteer − KI-protokol (LitNet Akademies)

LitNet
Akademies en skole

Wil jy tot die KI-debat bydra? Stuur jou reaksie op LitNet Akademies se (altyd voorlopige) KI-protokol aan kiprotokol@litnet.co.za. LET WEL: Reaksies wat op sosiale media, by LitNet se kommentaar-afdeling op die LitNet-webwerf, per WhatsApp, per e-pos wat nie na die gespesifiseerde adres, kiprotokol@litnet.co.za, gestuur is nie, asook oproepe, sal nie in ag geneem word nie.

Elders gesien: Vir of teen AI?

Sidney Gilroy
Menings

"Twee teenpole. Want uiteindelik gaan hierdie keuse die mensdom in twee kampe verdeel: aan die een kant dié wat AI omhels, en aan die ander kant dié wat die mensdom teen sy eie masjiene wil beskerm."

Elders gesien: Cambridge se woord van die jaar is ...

Sidney Gilroy
Menings

Cambridge se woord van die jaar is ...

Edgar Morin, die ongedissiplineerde denker, óf die meesterlike tafereel van goeie denke: ’n huldeblyk

Fanie de Beer
In memoriam

"Hy is weerstandig op die gebied van kennis. Hy spot met die kapel, wantrou die dissiplinêre keurslyf (juk) wat 'afvalliges' in afskortinge plaas en vervolgsugtig is oor diesulkes."

Persbericht: Anniek Meinders nieuwe directeur van het Zuid-Afrikahuis

LitNet
NeerlandiNet

Haar historische achtergrond en ervaring in de culturele sector sluiten goed aan bij de missie van het Zuid-Afrikahuis: een plek waar de talen, culturen en geschiedenissen van Zuid-Afrika worden bestudeerd, gedeeld en beleefd.

Press release: iPendoring’s Indigenous Language Imbizo 2026 confirms line-up spanning arts, tech and archives

LitNet
Opinion

From a performance lecture on SEK Mqhayi to panels on AI, indigenous innovation and memory, the 24 November Imbizo brings poets, technologists, designers and heritage leaders together to ask who owns, shapes and remembers South Africa’s languages.

Uit die argief

Invalsblad: Kunsmatige intelligensie

LitNet
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence

LitNet en LitNet Akademies plaas deurlopend inhoud oor die jongste verwikkelinge rondom KI.

Seen elsewhere: Artisanal/Ambagtelik

Etienne van Heerden
Books and writers (July 2026)

"I will be proud to publish under such a seal, just as farmers are who produce meat under the formal Karoo Lamb seal."

Akademies en skole

Dialektiese beelde en historiese herinnering: Karel Schoeman, Walter Benjamin en kritiek op historisisme

Willie Burger
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die artikel voer aan dat Schoeman se werk produktief gelees kan word in die lig van Walter Benjamin se kritiek op historisisme en sy begrip van die dialektiese beeld, waardeur ’n enkele moment uit die verlede in die hede opflits en ’n potensiaal vir betekenis en transformasie ontsluit."

Dubbel vervreem: Die sosiale en literêre vervreemding van verslaafde kinders in vroeg-Christelike diskoers

Chris L. de Wet
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Vroeg-Christelike tekste bewaar nie bloot getuienis oor verslaafde kinders nie; hulle help bepaal watter kinders hoegenaamd sosiaal en literêr sigbaar word en watter nie."

Vonnisbespreking: Die rol van die vervolgingsgesag met betrekking tot die (her)uitreiking van die nolle prosequi-sertifikaat

Delano van der Linde
LitNet Akademies (Regte)

"Private vervolgings kan dus as ’n teenwig (of 'veiligheidsmeganisme') beskou word wat bedoel is om ’n leemte te vul wanneer die [Nasionale Vervolgingsgesag] versuim om op te tree, hetsy weens onbekwaamheid, ’n gebrek aan hulpbronne, of politieke inmenging en korrupsie."

Afrikaans Huistaal: Graad 8-vraestelle en memoranda, vierde kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 8 en skryf jy binnekort Afrikaans Huistaal-eksamen? Laai Eugene van der Westhuizen se gratis oefenvraestelle en memoranda af om jou met jou voorbereiding te help.

Afrikaans Huistaal: Graad 11-vraestel en memorandum, vierde kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 11 en skryf jy nog Afrikaans Huistaal in die doodsnikke van hierdie eksamen? Cecilia Klopper se gratis vraestel en memorandum sal jou met jou voorbereiding help. Laai dit gratis in PDF af.

Wiskunde: Graad 4-vraestel en memorandum, vierde kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 4 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? Laai Wilhelm du Toit se gratis oefenvraestel en memorandum af om jou met jou voorbereiding te help.

Wiskunde: Graad 5-vraestel en memorandum, vierde kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 5 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? Laai Wilhelm du Toit se gratis oefenvraestel en memorandum af om jou met jou voorbereiding te help.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Indeksblad: Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Eksamentyd? Hersieningstyd? LitNet se video’s kan jou help. Kyk na hierdie 50 video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Gratis hulp vir leerders, onderwysers en ouers!

LitNet
Skole

Hier is nog skakels vir leerders, ouers, onderwysers, navorsers en akademici te vinde.

Boeke en skrywers

Daardie lewe: Karel Schoeman deur Ria Winters – ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Dewald Koen
Resensies

"Daardie lewe: Karel Schoeman is ’n magistrale teks wat die Afrikaanse literêre biografie opnuut op die voorgrond plaas. Winters verdien ’n pluimpie vir hierdie pragboek. Lesers, veral Schoeman-aanhangers, sal die insigryke biografie geniet."

Boei deur Jean Meiring: ’n resensie

Deborah Steinmair
Resensies

"Boei wys weer dat die skryf van resensies, as dit reg gedoen word, op sigself kuns is. Hierdie resensiebundel is boeiend en oopknakbaar en laat die leser weer besef dat boeke saak maak."

Aggressiewe water deur Erika Viljoen: ’n resensie

Dianne Du Toit Albertze
Resensies

"Later, toe die klomp ’n wendyhuis opslaan, word hul deur slange verwelkom, dan weer gewoond raak aan buitetoilets, bouers wat sloer, Geliefde wat diep in Afrika moet gaan werk, kjeeners wat skole moet change en boonop ’n koddige Jack Russell wat in ’n erdvarkgat beland."

Die anderste meisie deur Magda Schmidt: ’n resensie

Louise Viljoen (JBay)
Resensies

"Sy stem in tot ’n vriendskapskontrak op voorwaarde dat hulle nie vriende met byvoordele sal wees nie. Sy hou immers van hom, al keur sy nie alle fasette van sy leefwyse goed nie."

Los bietjie plek vir magic deur Cliffordene Norton: ’n resensie

Magdel Vorster
Resensies

"Dis moeilik om Los bietjie plek vir magic in ’n genre-boksie te liasseer. In wese vertel dit die verhaal van die lief en leed van ’n gesin en hulle baie unieke omstandighede. Party lesers mag opgaan in die bonatuurlike en makabere en dit as magie of magic, soos die titel sê, interpreteer. Ek het die magic gevind in die vriendskap tussen Nairobi en Erin [en] die romantiese flikkering tussen Nairobi en Kai ..."

Boekmerk op kykNET: ’n onderhoud met Danie Marais

Naomi Meyer, Danie Marais
kykNET Portaal

"Met die maak van Boekmerk het ek ’n groot klomp nuwe leeskringe leer ken – dwarsoor die land. Dit is ’n baie lewendige kulturele aktiwiteit en ek dink op baie maniere ’n soort hoeksteen van ons leeskultuur."

In gesprek met Frederick Botha oor Seuns weet

Stefaans Coetzee, Frederick Botha
Skrywersonderhoude

"Botha beskou platforms soos tydskrifte, kompetisies, slypskole en bloemlesings as belangrike ruimtes vir opkomende skrywers."

Die keerpunt by Zain Eckleton: an interview

Naomi Meyer, Zain Eckleton
Books and writers

"My ideal readers are ... readers who want to educate themselves and who want to learn more. And, of course, those who love a good love story. Because I write from the perspective of an author of colour, I hope that coloured readers will read the book, as it speaks of a world they know."

Boekevat met Deborah: Roelf Meyer, ’n politieke memoires deur Annelise Burgess

Deborah Steinmair
Boekrubrieke

"Hy erken dat hy ingekoop het in die ideologie en met ywer vir die Nasionale Party gewerk het. Maar toe hy ANC-lede uiteindelik van naby leer ken het, het hy besef hulle is Suid-Afrikaners soos hy, toe hy begin kuier en visvang het saam met die opposisie. 'Dit was asof mense van verskillende poolstreke mekaar vir die eerste keer ontmoet.'"

Boekevat met Deborah: Goedheid en guns deur Sophia Kapp

Deborah Steinmair
Boekrubrieke

"TT Cloete het geskryf oor sierskaatsers wat telkens die paring uitstel. Kapp het al gewys dat sy vrytonele kan skryf wat die vensters laat opstoom. Haar heldinne is nie net mooi gesiggies nie."

Heil die Leser! Drie keuses vir die Kerskous

Nini Bennett-Moll
Boekrubrieke

"Mag dié boek sy weg vind na die Kerskous en na talle kinderharte!" Kyk wat Nini Bennett-Moll vir lesers se Kerskouse aanbeveel.

Antjie Krog (1952–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"As ek ’n lewe daaruit kon maak, sou ek net wou dig." Lees oor Antjie Krog se lewe en skryfwerk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.

Grootbrak Boekeblaffees: ’n malle misverstand, piekniekpaniek, nuwe geliefdes en ’n blou oog of twee

Erla Diedericks
Boeke en skrywers

"Ek word getref deur die spesiale manier waarop die skrywers deur woordkuns hul weergawe van die omgewing se geskiedenis en spookstories met ons deel."

Twee overzijden deur Yves T’Sjoen: ’n lesersindruk

Izak de Vries
Lesersindrukke

"Hy wonder hoe ons in Namibië en Suid-Afrika aansluiting kan vind by die letterkundes van België, Nederland, Suriname, Aruba, Curacao of Indonesië, en natuurlik ook andersom, danksy die talige brug wat ons letterkundes moontlik maak."

How to stop being a naai deur Mia Arderne: ’n lesersindruk

Izak de Vries
Lesersindrukke

"Arderne se navorsing loop veel dieper. Sý gee 15 verskillende definisies van die selfstandige naamwoord naai."

Die seun wat bly leef het deur Jacques Papenfus: ’n lesersindruk

Anne-Marie Burger
Lesersindrukke

"Hawelose mense word die sentrale punt waarom Jacques se lewe draai, en Moeggesukkel word gebore. Hy en Lukas werk om genoeg geld te verdien sodat hy blyplek, kos en werk kan verskaf aan mense wat deur die samelewing uitgespoeg is."

Press release: Eseltjiesrus Donkey Sanctuary Book Fair 2026

LitNet
Books and writers

Explore new and gently used books at unbeatable prices – most are just R30! Don’t miss the chance to find rare and valuable special collection titles, which will be available at slightly higher prices.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 14 tot 20 November 2026

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat onlangs op die redakteur se lessenaar beland het.

Teken aan: Etienne van Heerden Veldsoirée 2027: 23 tot 25 Julie

Veldsoirée 2026: videoflitse

Menán van Heerden
Etienne van Heerden Veldsoirée

"Bootcamp vir die brein" heet Stefan van Zyl van die SA Akademie se beskrywing van die pas afgelope Etienne van Heerden Veldsoirée in die Oos-Kaapse Karoo. Skrywers, akademici, praktisyne en studente het van 24 tot 26 Julie in Nxuba/Cradock byeengekom om saam te debatteer, te gesels en die "veld" in "Veldsoirée" te geniet. Die Etienne van Heerden Veldsoirée 2026 is aangebied deur LitNet Akademies, ’n maatskappy sonder winsbejag. Videografie en produksie: Menán van Heerden

Die sewende Etienne van Heerden Veldsoirée deur Izak de Vries se lens

Izak de Vries
Etienne van Heerden Veldsoirée

"Ons maak in 2027 weer so. Teken solank 23 tot 25 Julie 2027 in julle dagboeke aan. Ek sal daar wees!"

Nou op Voertaal

Paspoortaansoeke sonder toue: Binnelandse Sake bring diens na 480 banktakke

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die nuwe diens is by 412 Capitec- en 68 Absa-takke beskikbaar. Dit bring die totale aantal plekke waar Suid-Afrikaners om ’n paspoort aansoek kan doen, op 708 diensplekke landwyd te staan, vergeleke met die 228 Binnelandse Sake-kantore tot nou toe."

MK-party kies sy eerste burgemeester in Richmond

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Klein partye soos die MK, PA en ActionSA gryp geleenthede in gebiede waar geen party ’n volstrekte meerderheid gehad het nie, terwyl die groot metro’s steeds in intense onderhandelinge vasgevang is."

Ramaphosa daag Musk uit om iets aan Suid-Afrika terug te gee – miljardêr kap terug

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die regering wil Suid-Afrika as ’n aantreklike bestemming vir tegnologiebeleggings bemark en die land se rol in Afrika se digitale ekonomie versterk."

Suid-Afrikaners nog in die duister oor beheer van groot metro’s skaars ’n week voor sperdatum

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Inwoners van Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni wag al jare lank vir stabiele bestuur, beter water-, elektrisiteit- en afvalbestuur. Met die sperdatum wat vinnig nader kom, hang die toekoms van hierdie stede en talle ander munisipaliteite landwyd in die weegskaal."

Drie eeue van ononderbroke wynmaak op Lammershoek

Maryke Roberts
Culinair

"Stefan sê hul grootste doelwit is dat mense 'plek' in plaas van 'kultivar' in ag neem met wynkeuses."

Leesimpressie: Wij zijn hier door jullie door Ragna Indra Heidweiller

Erik van den Bergh
Literatuur

"Helder en verhelderend verslag van zoektocht naar Hindostaanse familie-geschiedenis."

Leesimpressie: Vriendschap door Chris Keulemans

Erik van den Bergh
Literatuur

"Veelomvattende notities over persoonlijke ervaringen met uiteenlopende vormen van vriendschap en hun maatschappelijke context."

Persverklaring: Die amptelike plakkaat van die negende kollokwium oor Afrikaans en die studie van Suid-Afrika

Voertaal
Academisch

Die Inter-Breyten-kollokwium vind op 26 en 27 November 2026 plaas.

Leefstyl

Karoo-ekspedisie: die Vallei van Verlatenheid of die Vallei van Kalmte?

Jeffrey Hartzenberg
Reis

"Inheemse kennisstelsels het my al die jare geprikkel en met behulp van die Inqua-Khoi in Kamdeboo se Opperhoof se hulp, kon ons na die Vallei van Verlatenheid gaan."

Motorrepubliek: ’n Ry-indruk van die Citroën Basalt 1.2T Max 6-Spoed Outomaties

Braam Peens
Motors

"Só verdien die Citroën Basalt sy sterre. Hy’s lankal nie meer die art deco-argitek-artefak van sy goue bankrotskapsera nie."

Toorkombuis: Selfkoestering – Koreaanse hoender-en-rysnoedelskottel

Karen Hart
Kos en wyn

"Hulle is albei opgeleide konsertpianiste; Francois speel ook basviool en Yohan speel verskeie ander instrumente. Hulle is albei ongelooflik talentvol en begaafd en het die mooiste harte."

Gewildste plasings

Gewildste plasings op LitNet: 11 tot 17 November 2026

LitNet
Als oor LitNet

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 11 tot 17 November 2026.

Nuwe skryfwerk

Piekniek met my mossies

Nato Zondagh
Poësie

"So sit ek, op my eis, met koffie en beskuit,
Hou met my verevriendjies piekniek."

Mossie by die venster

Johan van der Merwe
Poësie

"daar’s ’n mossie in die vensterbank
God hou selfs die kleinste vas"

Mindset is ’n powerful ding

Jasmine Arnolds
Poësie

"Jou mindset is ’n powerful ding,
moenie laat daai met die high fade nie."

Ek het begin dig

Jaronique Huyser
Poësie

"My hart het
’n pen geword"

Groenvyekonfyt

Paula Hartzenberg
Fiksie

"'Kompleet soos ’n jakkals!' vertel Groenie agterna vir ds Langenhoven. 'Jy sou kon sweer hy huil oor groenvyekonfyt!'"

Iets vir almal: LitNet se nuwe WhatsApp-kanale



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2026 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved