|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1107
03/07/2026
|
Krities Afrikaans
|
 |
|
Author: Sally Andrew
Publisher: Umuzi
ISBN: 9781415211281
Tannie Maria is wrestling with a fear of the dark and Henrietta has PTSD. But this doesn’t stop the intrepid agony aunt – and her hen – from going undercover with Maria’s fiancé, detective Henk Kannemeyer, to the Karoo Wilderness Reserve. Their mission: Save the vetplantjies! At the luxury game lodge, they spy on guests and support the Anti-Poaching Unit in a battle against dangerous gangsters. Jessie attends the Succulent Symposium, which is tackling the poaching problem internationally. Then, there is a murder ...
|  |
|
 |
Die etiese gebruik van KI vir akademiese skryfwerk: ’n literatuuroorsig met behulp van NotebookLM
Burgert A Senekal
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence
"Hierdie artikel gebruik KI in die vorm van Google se NotebookLM om ’n breë oorsig oor die etiese en onetiese gebruike van KI vir akademiese skryfwerk te verskaf, soos gegrond in ’n groot hoeveelheid akademiese literatuur oor die onderwerp. Die fokus val op akademiese skryfwerk wat aan vaktydskrifte voorgelê word, nie studente se werkstukke nie, alhoewel dit ook betrekking op laasgenoemde het."
|
 |
US se nuwe taalbeleid: Meertalige toekoms of die verdere verengelsing van Stellenbosch?
Jean Oosthuizen
Universiteitseminaar | University Seminar
"Waar Afrikaans en Xhosa gereeld gekwalifiseer word met frases soos 'waar uitvoerbaar', 'waar moontlik' en 'waar hulpbronne beskikbaar is', geld soortgelyke voorwaardes selde vir Engels. Dit het gelei tot die persepsie dat Engels in werklikheid die verstektaal bly, terwyl die ander twee tale aanvullende rolle vervul."
|
 |
Solidariteit en AfriForum Afrikaanse Onderwysberaad: ’n beraad wat uitsluit?
Danie van Wyk
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"As daar dus oor die toekoms van Afrikaanse onderwys beraadslag word, en oor die toekoms van gehalte- Afrikaanse onderwys, moet dit ’n nasionale gesprek wees wat nie slegs tot die Voortrekkermonument beperk word nie. Soos die viering van die 100ste herdenking van Afrikaans as ’n amptelike taal, so sal daar ook ’n nasionale gesprek oor die toekoms van Afrikaanse onderwys beplan en gehou moet word, want Afrikaans is inderdaad groot en vind ’n tuiste in van die kleinste gehuggies tot die grootste stede en dorpe, in die noorde – en in die Wes-Kaap."
|
 |
Die dilemma van die SANW: vasgevang tussen politieke verwagtinge en ’n minuskule begroting
Theo Neethling
Menings
"Die probleem is dat die Suid-Afrikaanse regering van die SANW verwag om konvensionele verdedigingsverantwoordelikhede na te kom, vredesondersteuningsoperasies uit te voer, grense te beveilig, binnelandse polisiëring te ondersteun en staatsinstellings by te staan – ten spyte van gebrekkige geldelike hulpbronne en verswakkende militêre gereedheid."
|
 |
Agterstories: Schole en die sigblad
Johan Fourie
Rubrieke
"Wat in dié spanning verlore kan raak, noem Thom schole: die Griekse stamwoord van scholarship, of akademieskap. Dit beteken vrye tyd, of vryheid van noodsaak – die tyd en ruimte wat ’n mens nodig het om te dink. ... In ’n tyd van masjiengegenereerde teks is dit dalk die waardevolste ding wat ’n universiteit kan leer: om ’n fragment te beoordeel, en die egte artikel van ’n namaaksel te onderskei."
|
 |
Steenhuisen is straks ’n slagoffer van die DA se ingesteldheid as “merietegedrewe party”
Heindrich Wyngaard
Menings
"In die Afrikaanse media, waar die nuus van Hill-Lewis se beplande kabinetskuiwe eerste bekendgemaak is, was die verslaghoek dié dat dit blykbaar die 'taaiste besluit ooit' vir die nuwe leier was. In die Engelse media was daar ’n ander soort aanslag, naamlik dat verdeling in die party – weens die leier se 'eensydige' skuiwe – na die oppervlak gebring is."
|
 |
Kliniese regsopleiding, akademiese regsopleiding – en toegang tot die reg
Naomi Meyer, Riette du Plessis
Onderhoude
"Gespesialiseerde regsklinieke, byvoorbeeld in omgewingsreg en vlugtelingreg, asook in beleidsklinieke, behels soms intensiewe navorsing wat ook voordelig is vir die klinikus, wat inderdaad ook ’n akademikus is, ten opsigte van hul akademiese publikasievereistes." Riette du Plessis praat oor haar artikel wat onlangs in LitNet Akademies (Regte) verskyn het.
|
 |
Wysiging op wysiging van die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg?
Naomi Meyer, André Myburgh
Kopiereg-wetsontwerp
"Die gevolge van die hof se besluit is dat onsekerheid oor die grondwetlikheid van ’n menigte bepalings van die wetsontwerp sal voortduur na hul aanname en inwerkingtreding, en skeppers en eienaars van kopieregwerke sal hul keer op keer tot die howe moet wend om die regte in hul werk te beskerm."
|
 |
Amendment of the amendment of the Copyright Amendment Bill?
Naomi Meyer, André Myburgh
Interviews
"The consequences of the Court’s decision are that uncertainty over the constitutionality of numerous provisions of the Bills will persist after its adoption and entry into force, and creators and owners of copyright works will have to turn to the courts time and again to protect the rights in their works."
|
 |
Wissen und glauben – en wie het vir God gemaak?
Gerrit van Wyk Kruger
Seminare en essays
"Die Godsbegrip behels (wetenskaplik in die eerste plek, naas die gebruiklik-teologiese in die tweede plek), geen antropomorfies gelyke Persoon nie, maar ’n definieerbare matematiese Beginsel in terme van die getal en sy verhoudinge."
|
 |
"Moenie bly ná die eerste klap nie"
Leona Conradie
SêNet-briewe
"Ek dink nie mense praat genoeg oor hierdie realiteit nie." Leona Conradie skryf ’n openhartige brief oor geslagsgebaseerde geweld.
|
 |
Leesimpressie: Rivier van bloed door Michel Krielaars
Erik van den Bergh
Literatuur
"Veelomvattende notities over de Russische geschiedenis en cultuur aangevuld met reisimpressies. Veel aandacht voor literatuur, maar ook over theater, film en muziek. Ook herinneringen aan correspondentschap voor de NRC in Rusland."
|
 |
Kombineer kuns met jou kos- en wynontdekkings
Maryke Roberts
Reisgogga
"Volgende keer as jy Kaap toe kom en meer as net pragtige uitsigte en goeie kos en wyn soek, is die nuwe kunservaring van The Living Journey Collection – ’n versameling van agt boetiekhotelle in Kaapstad, die wynlande en Hermanus – die antwoord."
|
Veldsoirée 2026: Al die gesprekke is GRATIS |
 |
Video-uitnodiging: Veldsoirée
Menán van Heerden
LitNetKanaal op YouTube
Jy is genooi: interessante gesprekke met skrywers, akademici en kenners, bakkies, koppies, kaggels en aalwyne. Kyk hierdie kort videotoer deur Menán van Heerden van wat jy te wagte kan wees. Kom gesels, debatteer en luister saam. Kom ervaar die "veld" in "Veldsoirée". |
 |
Bespreek nou vir die Veldsoirée
Izak de Vries
Etienne van Heerden Veldsoirée
"Die gesprekke is interessant en dikwels uitdagend, maar die omgewing maak dit moontlik om te vra, te verskil en te gesels. Wat meer is, doodgewone mense sit met elke sessie langs geleerdes en bekendes. Almal luister saam, almal gesels saam. Ons eet saam en les bes vind baie interessante diskoerse ook ná die amptelike verrigtinge in die kroeg plaas."
|
Neem deel aan die ATKV-Skryfskool by die Veldsoirée |
 |
Levinas en die postkolonie: van abstrakte alteriteit tot konkrete geregtigheid
Benda Hofmeyr
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Hierdie probleme sluit in dat Levinas se opvatting van ’n abstrakte alteriteit geen rekenskap gee van verskille nie; sy onmiskenbare Eurosentriese vooroordeel en rassistiese vooringenomenheid; en uiteindelik die skynbare onversoenbaarheid van etiek en politiek in sy denke."
|
 |
Persverklaring: Aansoeke vir SA Akademie se 2027 nagraadse beurse open op 1 Julie 2026.
LitNet
Akademies en skole
Aansoeke vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) se 2027 magister- en doktorale beursprogram open op Woensdag 1 Julie 2026. Die beursprogram ondersteun nagraadse navorsing in enige vakrigting, mits die verhandeling of proefskrif oorspronklik in Afrikaans geskryf en vir eksaminering aan ’n Suid-Afrikaanse universiteit ingedien word.
|
 |
Graad 11: Afrikaans Huistaal-vraestel 1 en memorandum
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 11 en veroorsaak enige gesprekke oor suiker dat jy gedurende die skoolvakansie wil begin soetgoed bak? Hier is goeie nuus. Hier is ’n vraestel en memorandum waarmee jy vir volgende kwartaal se Afrikaans Huistaal-eksamen kan voorberei. Dis in PDF beskikbaar – en dit is gratis. Die vraestel bevat lekker voorbeeldvrae wat met suiker te doen het; dit gaan nie eens soos werk voel om die vrae uit te werk nie. Goeie redes om die vraestelle vir volgende kwartaal in gedagte te hou terwyl jy in die kombuis doenig is!
|
Riglyne vir LitNet Akademies-navorsers |
 |
Skeppende KI se uitdagings en oplossings vir akademiese vaktydskrifte
Burgert A Senekal
Universiteitseminaar
"Dit is ’n uitdaging vir vaktydskrifte om KI-geskepte manuskripte te identifiseer, omdat die betroubaarheid van die tydskrif op die spel is. Dit is egter nie genoeg om op die integriteit van skrywers te vertrou of hulle te laat verklaar wanneer hulle KI-hulpmiddels ingespan het nie, want in enige stelsel waar ’n vorm van geldelike beloning aan uitsette gekoppel is, sal mense ’n kortpad na sulke uitsette vind."
|
 |
Die blou huis deur Erika Murray-Theron: ’n onderhoud
Carla van der Spuy, Erika Murray-Theron
Skrywersonderhoude
"Op byna 85 het Erika Murray-Theron – skrywer van 12 boeke, waaronder nege romans, niefiksie en kortverhale – haar eerste kinderboek, Die blou huis, bekendgestel. Dis dan ook nie juis ’n verrassing nie, want sy is die ouma van 10 kleinkinders!"
|
 |
Die onsigbare deur PJO Jonker: ’n lesersindruk
Elsabé Welman
Lesersindrukke
"Vanaf die eerste bladsy het Jada, Erfdeel en Jonker se manier van skryf deel van my geword – hierdie is nie ’n gewone liefdesverhaal nie. Nie ’n spannings- of speurroman nie. Die boek het sy eie stasie."
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2026
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
Johan Allers die storieverteller
Stefaans Coetzee, Johan Allers
Onderhoude
"Hy wil nie mense in kampe verdeel nie, daarom praat hy met almal. Van Julius Malema se bondgenote tot mense in Solidariteit en AfriForum."
|
 |
Persverklaring: LAPA-Jeugromankompetisie 2027
LitNet
Boeke en skrywers
Die LAPA-Jeugromankompetisie lok elke twee jaar van ons land se bekendste en gewildste skrywers vanuit alle genres en ouderdomsgroepe. Met verhoogde prysgeld vir die volgende kompetisie, hoop ons om sommer ’n hele klomp nuwe storievertellers aan te spoor om die pen op te neem en kreatief te raak. Dalk is dit die begin van jou éie roemryke skrywersloopbaan ...
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Karoo Writers Festival 2026: a photographic overview
Izak de Vries
Lifestyle and entertainment
"Writers, educators and book lovers from all over the country got together from 18 to 20 June 2026, celebrating the power of storytelling. The setting was Die Tuishuise and Victoria Manor in the renowned 'story street', so lovingly restored by Sandra Antrobus."
|
 |
Heine tref ’n aar met haar tuinvurk in Die potplant
Dianne Du Toit Albertze
Teater
"Die teks is pittig met sterk oomblikke van ironie, parodie, absurditeit en hekelry. By tye is ek herinner aan die werk van Hennie Aucamp, veral dié met ’n lighter touch, soos ’n Bruidsbed vir tant Nonnie, of die donkerkomiese lied van Amanda Strydom, 'Fanie en Bettie'."
|
 |
Press release: Stellenbosch International Chamber Music Festival 2026
LitNet
Lifestyle and entertainment
Enjoy performances, public master classes, lectures and more at the SU Konservatorium, Stellenbosch, from 3 to 12 July 2026. With the Stellenbosch International Chamber Music Festival (SICMF) just around the corner, and the evening concerts selling well at Webtickets, patrons have been asking what else they can attend as day visitors to the festival. More information available here.
|
 |
In die leegtes
Johan van der Merwe
Poësie
"En intussen reis ons aan,
deur die leegtes"
|
 |
Helmgebore Jan
Hannes Stander
Poësie
"Helmgebore Jan in ’n park
Plaas sy karavaan in die mark"
|
 |
Oesnag
Johanna Nel
Poësie
"Oesmaan saai goue strepe
oor windverweerde lande."
|
Iets vir almal: LitNet se nuwe WhatsApp-kanale |

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|