Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 1082

09/01/2026


  Krities Afrikaans

LitNet: My jaar van vrees en vryheid

Die man van elders

Skrywer: Helene de Kock
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798185103

Ná drie jaar op ’n passasierskip smag Jean Botha na ’n plek wat syne is en waar hy gewoon net mens kan wees. Die oomblik toe hy terug op eie bodem vir Renette Brink op Stellenbosch ontmoet, weet Jean een ding vir seker: Hy sal haar nooit weer kan vergeet nie. Maar Renette is verloof aan Martin Hoogendyk, ’n gesiene boer van die Oos-Vrystaat. ’n Meesleurende roman oor twee mense wat hulself vir die keuses van die verlede moet vergewe voor hulle ’n ware tuiskoms en liefde kan vind.

Boeke en skrywers

My jaar van vrees en vryheid: ’n onderhoud met Marita van der Vyver

Naomi Meyer, Marita van der Vyver
Skrywersonderhoude

"As fiksieskrywer het ek dalk ’n voordeel bo ander – ek skryf my stories sonder om te weet hoe hulle gaan eindig. Al skrywende leer ek die einde ken. Nou kan ek seker ook sê: Al lewende leer ek my lewenslot ken?" Marita van der Vyver het aanvanklik rubrieke op LitNet oor haar en haar man se reisjaar geskryf en dit het ’n paar jaar gelede verskyn. Haar "’n Swerfjaar vir seniors"-rubrieke op LitNet was die wegspringpunt vir die boek My jaar van vrees en vryheid.

Boekevat met Deborah: Sjoe! deur Petrovna Metelerkamp en Roulette deur Sidney Gilroy

Deborah Steinmair
Boekrubrieke

Deborah Steinmair skryf oor twee boeke in haar eerste boekrubriek van 2026: "Dis lewendige, fassinerende memoires, al word daar geen lakens uitgehang nie. Ek beveel dit hoog aan, as ’n tydsdokument en die testament van ’n merkwaardige vrou." ... "Gilroy het sy plek ingeneem as Afrikaanse misdaadskrywer om mee te reken."

Die gewig van ’n gedig: ’n close reading van Gaireyah Fredericks se gedig "Swaa dra"

Keith Oliver Lewis
Resensies

"Gaireyah Fredericks wennie 2024-Diana Ferrus-literatuurprys vi ha gedig 'Swaa dra'. Die bekroonde gedig is earlier die jaa gepublish innie anthology Ons kom van hier. In 29 lyne van vrye vers, nooi Fredericks die lieser in op ’n gesprek tussen ’n dogter en ha ooliede moeder. 'Swaa dra' doen mee as nettie expression vannie gevoel van rou. Dit is ’n indiepte exploration van rou self."

Sarah plus een deur Kristel Loots: ’n resensie

Carla van der Spuy
Resensies

"Ouer vroue, wat die grootste persentasie van lesers uitmaak, sal alwetend glimlag oor die swaartekrag wat aan jou lyf kom hang, die brille en pille, die kwinte en kwale. Been there, done that. As jy nie daaroor kan huil nie, dan lag jy maar daaroor."

Poëme: Op woordreise saam met die digter Wium van Zyl tussen hartland en verre velde

Willem de Vries, Wium van Zyl
Skrywersonderhoude

"Iemand wat na aan die natuur grootgeword het, is bedag op spore, die naelmerke van die muishond en die ratel, die ronde toonmerke van die rooikat en die luiperd, die sleepmerke van die geelslang."

Kortliks met Stefaans: My top 8 boeke van 2025

Stefaans Coetzee
Boeke en skrywers

"Hier is my top 8 boeke van 2025. Ek het my keuse uit alle genres waar ek vanjaar gekuier het, saamgestel."

Not another samoosa run! by Nadia Cassim: a reader’s impression

Jonathan Amid
Books and writers

"Cassim writes as an insider about local Indian people, about community, about custom and ritual, and about the precarious comforts and sometimes deeply uncomfortable business of being part of a family. You can’t choose your family, but you can choose your friends, and 'found family' is certainly a thing."

Wond deur Gerhard M Pietersen: ’n lesersindruk

Carla van der Spuy
Lesersindrukke

"Hy slaag goed daarin om die leser te laat besef presies hoe wyd trauma uitkring. Selfs die hondjie wat tydens die aanval onder sy skoonouers se bed gelê het, was getraumatiseer en kon daarna nie blaf nie."

Flesh by David Szalay: a reader’s impression

Jonathan Amid
Books and writers

"Flesh, Booker winner, strips away its surface, only to reveal astonishing depths below."

Excerpt: Tears before bedtime by Diane Awerbuck

LitNet
Books and writers

"This a joke book – except that all the dialogue is real, and from my family, over a period of fifteen years. I have been taking notes."

Elders gesien: Goeiedag, nuwe QR-wêreld

Hennie van Deventer
Boeke en skrywers

"Die boek se naam is Konstruktiewe joernalistiek vir vandag. Dis die eerste Afrikaanse handboek vir joernalistiek in 43 jaar."

Persverklaring: Inskrywings is oop – wen R30 000 met die Woordfeeskortverhaalkompetisie

LitNet
Toyota Stellenbosch Woordfees

Dit is tyd vir die elfde kompetisie van die Stellenbosch Woordfees-kortverhaalbundel.

Persverklaring: Reinet Nagtegaal-teksprys 2026 – meer tyd om in te skryf

LitNet
Toyota Stellenbosch Woordfees

Daar is nou meer tyd om in te skryf vir die gesogte Reinet Nagtegaal-teksprys vir 2026. Dramaturge, gevestig en opkomend, het nou tot 15 Januarie 2026 kans om in te skryf vir die grootste teksskryfkompetisie in Suid-Afrika, aangebied in samewerking met die Toyota Stellenbosch Woordfees.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 20 Desember 2025 tot 9 Januarie 2026

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat onlangs op die redakteur se lessenaar beland het.

Uit die argief

’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een

Marita van der Vyver
Rubrieke (2021)

"Miskien moet ’n mens elke twintig jaar so ’n oorbruggingsjaar aandurf, begin ek nou bespiegel, om ’n nuwe perspektief op jou lewe te kry."

Menings

Amerikaanse optrede in Venezuela: 3 Januarie 2026

Theo Venter
Menings

"Die onsekerheid en ontwrigting van die Maduro-regering gaan verdiep, en ’n fase van onstabiliteit lê beslis voor. Die grens met Colombia is een so ’n brandpunt, met ongeveer 7 miljoen vlugtelinge uit Venezuela wat hulle tans in Colombia bevind."

Wat sê Bettina? Trump as Venezuela se bevryder?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Indien daar nie baie binnekort op beslissende wyse opgetree word teen Amerikaanse ingrepe in Venezuela nie, kan ons ons gereedmaak vir ’n nuwe era van imperialistiese ingrepe in verskeie wêrelddele."

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Wannie Carstens, Louise du Toit
Menings

"Uiteindelik is die (wit) Afrikaanse gemeenskap intern uiteenlopend: Sommige stel sterk belang in Afrikanerskap as primêre politieke affiliasie; ander vier Afrikanerskap, maar vind hul politieke heil in ’n groter demokratiese land en multikulturele nasie; en nog ander skuif weg van Afrikanerskap juis omdat dit vir hulle eksklusief klink, en kies eerder Afrikaanssprekende Suid-Afrikanerskap."

Op dees aarde: SKAO in die Karoo bereik eerste mylpaal

Elsabé Brits
Rubrieke

"Die afgelope twee jaar is die eerste sewe antennas van die SKA-Mid, soos dié teleskoop op die terrein bekend staan, sowat 90 km buite Carnarvon opgerig. SKA-Mid verwys na die middelfrekwensieradiogolwe wat dit van die heelal kan opspoor."

Chinees-georganiseerde misdaad in Afrika

Fanie Herman
Menings

"Wydverspreide korrupsie in sommige Afrikastate vergemaklik die aktiwiteite van Chinese kriminele triades deur wetstoepassing te verswak en onwettige aktiwiteite ongestraf te laat voortgaan."

Jou KI-IK: Jou Suid-Afrikaanse erfenis

Menán van Heerden
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence

KI praat Afrikaans. LitNet eksperimenteer tans met KI, en hierdie Afrikaanse video verteenwoordig so ’n poging. "Die geure van jou ouma se resep, die geheue en klanke van liedjies, die stories wat oorvertel word – ontasbare erfenis leef in ons almal. Watter waarde het erfenis wat nie kan afbrand of verwoes word soos ’n gebou of monument nie?"

Tussen huis toe gaan en onderweg bly. ’n Repliek oor geloof, tradisie en bewegende denke

Pieter Duvenage
Seminare en essays

"Daar is tekste wat ’n mens nie onverskillig lees nie. Nie omdat jy noodwendig met alles daarin saamstem nie, maar omdat dit iets raak wat lank reeds onder die oppervlak van ’n generasie se selfverstaan lê. Johann Rossouw se LitNet-bydrae oor geloofsbesering, verlange en die pad 'huis toe' is só ’n teks."

Die Lasarus-effek: Peter Blum (1925–1990)

Jannie Pretorius
Visueel

"Peter Blum was een van die mees raaiselagtige en vlymskerp figure in die Afrikaanse letterkunde. Hy is in Europa gebore (waarskynlik in Wene) en het as kind in 1936 na Suid-Afrika gekom om aan die opkoms van Nazisme te ontkom."

Die Lasarus-effek: Hettie Smit (1908–1973)

Jannie Pretorius
Visueel

"Smit word vandag onthou as ’n pionier wat die Afrikaanse taal met ’n 'fyn en verfynde' hand bespeel het en as ’n vrou wat die moed gehad het om haar diepste sielsleed in kuns te omskep."

Die Lasarus-effek: AD Keet (1888–1972)

Jannie Pretorius
Visueel

"Albertus Daniel Keet was ’n veelsydige figuur in die Afrikaanse kultuurgeskiedenis: ’n gerespekteerde geneesheer, ’n musikale digter en ’n belangrike kulturele skakel tussen Suid-Afrika en Europa."

Die Lasarus-effek: Ernst van Heerden (1916–1997)

Jannie Pretorius
Visueel

"Ernst van Heerden was een van die mees verwikkelde en gerespekteerde figure in die Afrikaanse letterkunde. Sy lewe en werk is gekenmerk deur ’n fassinerende paradoks: die viering van fisieke krag teenoor die pynlike verwerking van liggaamlike aftakeling."

10 jaar later

Jef Boden
NeerlandiNet

Op 28 november zou het 10 jaar geleden zijn dat Mark Behr ons ontviel. Jef Boden schrijft: "Ja, de tijd gaat snel. Onvoorstelbaar snel. Hoe anders had het kunnen zijn. Hij laat me niet los."

Hanna Hopkins (101) gaan nou koek eet in die hemel

Izak de Vries
In memoriam

"Sy het verskeie reise na die Ooste en Europa onderneem en het ook Tafelberg 'male sonder tal' uitgeklim. As 100-jarige het sy nog elke dag gestap, gereeld geswem en met genoegdoening vertel dat sy deel was van ’n studiekring wat, onder andere, 'vroue van die wêreld' bespreek het."

Missie J9: kreatiwiteit, KI en die kuns om mens te bly

Janine Maske
SêNet-briewe

"Op 70 besluit ek dat ek nie sommer irrelevant gaan raak nie. As die wêreld in ’n KI-era instap, dan stap ek saam; nie om my menslikheid prys te gee nie, maar om te kyk hoe ver ek dit kan rek."

Die nuus

Riku Lätti
SêNet-briewe

"Cyril het net laat weet die tjek is in die rusbank op die boot, Suid-Afrika wag net op die olie ... Ons verwag dit gaan ’n lang, vreedsame oorlog wees vir Suid-Afrika."

Gewildste plasings

Gewildste plasings op LitNet: 31 Desember 2025 tot 6 Januarie 2026

LitNet
Als oor LitNet

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 31 Desember 2025 tot 6 Januarie 2026.

Kernredaksiekeuses: beste van 2025

LitNet
Menings

Op die laaste nuusbrief van 2025 is die statistieke aangekondig: Wat was die artikels wat die meeste deur lesers gelees is? Kunsmatige intelligensie het ook insette gelewer en deur middel van rekenaardenke artikels van 2025 uitgesonder. Vier lede van die LitNet-kernredaksie noem elk artikels van 2025 wat hulle as onderskeie redaksielede getref het.

Nou op Voertaal

Uit die as: hoop vir Amsterdam se Vondelkerk ná verwoestende brand

Jean Oosthuizen
Voorblad

"'Die Vondelpark was ons agtertuin. Honderde kere het ek by die Vondelkerk verby gefiets, gedraf en gestap, en ook konserte, lesings en partytjies daar bygewoon. Tereg word dit ’n juweel genoem,' sê Ena Jansen."

ANC 114 jaar oud, maar staar groot uitdagings in die gesig onder verkiesingsdruk

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die ANC se 114de verjaardag is ’n indrukwekkende mylpaal. Tog is die viering onlosmaaklik verweef met harde vrae oor die party se toekoms."

VSA se inval in Venezuela plaas Suid-Afrika se RNE onder druk

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die krisis het ’n groter debat ontketen oor Suid-Afrika se rol in die internasionale gemeenskap."

Onsekerheid oor publikasie van 2025-matriekuitslae terwyl spanning opbou

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die Inligtingsreguleerder meen egter dat leerders hul uitslae by skole moet kry, soos ander grade, en dat openbare publikasie nie nodig is nie. Indien die appèl slaag, kan dit ’n einde maak aan die tradisie van koerantpublikasie, ’n verandering wat die manier waarop Suid-Afrikaners die matriekuitslae beleef, ingrypend sal verander."

Groot verligting by die pompe: brandstofpryse laagste in vier jaar

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie het aangekondig dat brandstofpryse aansienlik sal daal, met petrolpryse wat die laagste vlak in byna vier jaar bereik."

Naidene Lottering’s poezie over intergenerationeel trauma en het harde leven op de Kaapse Vlakte

Karin Benjamin van Lierop
Literatuur

"Nog maar kort geleden nam Naidene Lottering deel aan het Brussels to Karoo-programma 2025 (oktober-november), een collaboratief schrijversresidentieprogramma van de Jakes Gerwel Foundation en Passa Porta. Samen met drie Zuid-Afrikaanse en twee Belgische schrijvers verbleef ze in het Paulet House in KwaNojoli, waar opkomende en gevestigde schrijvers drie weken ongestoord konden schrijven. Wie is Naidene Lottering, wat is haar passie voor poëzie en wat kunnen we lezen in haar gedichten?"

Anglo-Boereoorlog is 125 jaar terug geveg, maar steeds deel van ons

Maryke Roberts
Reisgogga

"Die oorlog mag dalk 125 jaar gelede gewoed het, maar dis steeds deel van ons."

Venter en Nystrøm verklank ’n wêreld van liriese vernuwing op Kassandra

Willem de Vries
Muziek

"Die eerste album van Juliana Venter en Rolf-Erik Nystrøm as duo dui op ’n diepgaande estetiese verbintenis. Die werk Under the Same Rainbow (2024) op die omslag van Kassandra is geskilder deur Wayne Barker, ’n internasionaal gerekende Suid-Afrikaanse visuele kunstenaar wat, soos Venter, sedert die laat apartheidsjare sy stempel bly afdruk op maatskappykritiese vrae en kunsvorme."

Breyten schrijven #17: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Hein Viljoen

Yves T’Sjoen, Hein Viljoen
Literatuur

"Breytenbach se groot bydrae, dink ek, is die groot projek van andersmaak – andersmaak van die taal, ervaring, religieuse besef, die land en die politiek en ook die self."

Breyten schrijven #18: Breytenbachs lyriek door de blik van dichters, conversatie met Pieter Madibuseng Odendaal

Yves T’Sjoen, Pieter Odendaal
Literatuur

"As dit nie vir Afrika was nie, sou Afrikaans nie bestaan nie. En ons weet ook al lankal dat Afrikaans nog nooit ’n wit taal was nie, ten spyte van die misbruik van die bastertong."

Breyten schrijven #19: Breytenbachs lyrische erfenis door de blik van dichters, conversatie met Klara du Plessis

Yves T’Sjoen, Klara du Plessis
Literatuur

"Breytenbach is ’n buitengewoon sterk digter in die Afrikaanse literatuur, maar daar moet altyd ruimte wees vir ’n taal se letterkunde om te groei, om te verander, om dalk anders te klink, om op daardie anderse wyses ook groot bydraes te lewer."

Breyten schrijven #20: Breytenbachs lyrische erfenis door de blik van dichters, conversatie met Charl-Pierre Naudé

Yves T’Sjoen, Charl-Pierre Naudé
Literatuur

"Breyten sal, so hoop ek, my gewilligheid om kritiek op hom te lewer sien in die teken van besorgdheid oor hoe maklik kulture in Afrika, soos die Afrikaanse, wat so lank onder outoritêre sterre staning gehad het, kan terugval in onkritiese papegaaimaniere."

Leesimpressie: De boodschap door Ta-Nehisi Coates

Erik van den Bergh
Literatuur

"Over het verwijderen van boeken van de auteur uit bibliotheken en het verbannen uit klaslokale 'het gevoel dat ik uit het leven word weggesleurd en rechtstreeks beland in een tijdperk van hooivorken en boekverbrandingen'."

Leesimpressie: Op een andere planeet kunnen ze me redden door Lieke Marsman

Erik van den Bergh
Literatuur

"De voormalige Dichter des Vaderlands beschrijft hoe samenleven met de dood haar wereldbeeld veranderde."

Leesimpressie: Wild van een woeste droom door Julia Schoch

Erik van den Bergh
Literatuur

"Intieme, goed geschreven markante roman over een vrouw die ver van huis, ineens op de Catalaan stuit, een man die zij per se wil hebben."

Leesimpressie: Nederland voor de Nederlanders door Mounir Samuel

Erik van den Bergh
Literatuur

"Vlijmscherpe analyse van de verhardende Nederlandse samenleving, waarin ongelijkheid groeit en de pijlers van de democratie en de rechtstaat wankelen."

Leesimpressie: Joodse huizen 10 door Frits Rijksbaron, Esther Shaya en Gert Jan de Vries

Erik van den Bergh
Literatuur

"Tiende en waarschijnlijk laatste deel in een bijzondere reeks."

Persbericht: Stichting de Gouden Ganzenveer reikt ereveer uit aan Frits Spits

Voertaal
Cultuur

"Frits Ritmeester ontvangt de onderscheiding vanwege zijn decennialange inzet voor de Nederlandse taal, onder andere als presentator van het programma De Taalstaat. Een wekelijks programma op de zaterdagochtend waarin alles draait om taal en met talloze Nederlandse schrijvers en Nederlandstalige muzikanten als gast."

Akademies en skole

Persverklaring: Uitnodiging tot aansoek om befondsing van akademiese projekte in Afrikaans

LitNet
Akademies en skole

Personeel en studente van Suid-Afrikaanse universiteite, asook ander navorsers, word uitgenooi om aansoek te doen vir befondsing van projekte, binne enige wetenskaplike domein, wat tot vakkundige publikasies in Afrikaans sal lei of wat die gebruik van Afrikaans as wetenskapstaal op ander wyses kan bevorder.

Persverklaring: Kortkursus – Inleiding tot die Praktiese Leksikografie

LitNet
Akademies en skole

Die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch bied van 26 tot 30 Januarie 2026 ’n kortkursus in die Praktiese Leksikografie aan. Hier is nog inligting.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Eksamentyd? Hersieningstyd? LitNet se video’s kan jou help. Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Leefstyl

Soft rebellion-resensie: opvoerkuns as ’n vorm van teer weerstand

Dianne Du Toit Albertze
Teater

"Carin Bester se Soft rebellion is ’n speelgrond vir die vrydenkende en ’n plek van besinning, asook ’n veilige hawe vir protes in al haar wonderlike glorie."

Pareltjes uit Amsterdam: Oceanista – Fashion & Sea

Johan Allers
Leefstyl

In hierdie video besoek Johan Allers Oceanista – Fashion & Sea in Het Scheepvaartmuseum. Dié uitstalling toon hoe die see en seevaart ’n invloed het op modes en die klere wat ons dra.

Wake up dead man is ’n waardige film vir die Kersdae

Izak de Vries
Film

"Wake up dead man is uiteindelik ’n sonderlinge film oor geloof – deels ook omdat een van die hoofkaraters openlik ateïsties is."

As die kiepersolle amandels dra …

Rina Bester
Leefstyl

"Laat ek voor begin. Kerk, predikant en orrelis is fluks vasgemaak vir die groot dag iewers in Oktober. Huweliksooreenkoms geteken en gebooie geloop. Die eerste probleem was die troukoek."

Elders gesien: Paul McCartney en "Yesterday"

Frederik de Jager
Musiek

"Aanskou die kunstenaar van later – die megaster, die kragtoer – in embrio, in ’n neutedop, volledig afgelewer net soos sy lied 'Yesterday' by hom gearriveer het."

Persverklaring: Voluit-feesprogram vir 30ste KKNK bekend

LitNet
KKNK

Feesgangers kan vir die 30ste jaar uitsien na ’n fees wat bruis van talent – beide veterane én opkomende kunstenaars. Die gewilde aspekte van die fees is volgepak, met ’n paar nuwighede en opwindende aanpassings.

Persverklaring: ’n Aksiebelaaide vervolgverhaal lui 2026 in op RSG

LitNet
Leefstyl

RSG begin die nuwe jaar met ’n nuwe middagvervolgverhaal, Faksie, deur Ilne Fourie.

Persverklaring: Taalmonument spog met nuwe groen uitstalling

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Dié spesifieke uitstalling, wat tot Maart 2026 fisiek besigtig kan word, sluit onder andere werke van Clinton V du Plessis, Elmarie Stofberg, Emmie Bedeker, Jacques Boshoff, Jolyn Phillips, Krige Visser, Linette van der Merwe, Maritha Broschk, Martina Klopper, Natasha Harmse, Nini Bennett, Veronique Jephtas en Vincent Oliphant in.

Persverklaring: Van Japan tot by die Taalmonument, Miku Suzuki se Afrikaanse reis

LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal

Aanvanklik was Miku se motivering om Afrikaans te leer prakties van aard; sy wou byvoorbeeld fassinerende plekname rondom Kaapstad, soos Kommetjie, korrek uitspreek. Mettertyd het dié praktiese doel ontwikkel in ’n opregte genot om met Afrikaanses te kommunikeer.

Persverklaring: Stef Bos met "Die lewe moet ’n wals wees" by Die Boer teater-restaurant in Durbanville

LitNet
Leefstyl

En so kom Stef Bos na Die Boer in Durbanville: Om te sing en te vertel van die lewe wat ’n wals moet wees.

Persverklaring: Libertas-plaas – waar die kuns en die mure asemhaal

LitNet
Kuns

Gedurende die Toyota Stellenbosch Woordfees van 2025 het die buitegeboue Veldhospitaal gehuisves: ’n visuele-kuns-installasie wat die skure in ’n oorlogstydse veldhospitaal verander het. Die uitstalling, wat trauma en herstel as temas ondersoek, het Libertas self op ’n manier geëggo: ’n huis wat tans self herstel word en besig is om te genees van agteruitgang en skade.

Press release: Cape Ballet Africa’s The Nutcracker at Artscape for seven shows only!

LitNet
Lifestyle and entertainment

Following a record-breaking run in Johannesburg, The Nutcracker comes to Cape Town in February 2026 for seven performances only.

’n Nuwejaarsgeskenk aan LitNet se lesers: Pieter-Dirk Uys se eenmanvertonings

Pieter-Dirk Uys
Menings

"Hier is ’n Nuwejaarsgeskenk aan alle LitNet-lesers. Klik hier om vier gratis toneelstukke af te laai en te lees. Die tekste van hierdie vier eenmanvertonings sal jou aan vroeëre tye herinner, jou laat wonder en jou hoop gee. Ons is hier, ten spyte van alles!"

Nuwe skryfwerk

Gedagtes aan my vêrkyk-kind

Johan van der Merwe
Poësie

"hy het nooit gesien
ek sien nie
maar ek het"

Kersfees

Jeanne Henning Els
Poësie

"dat die bendes
jou nie skiet nie
en jy die ster van
Bethlehem sal sien"

Fibonacci

Salomé Borngräber
New writing

"Each number the sum of the two before
Seen in spirals of shells on the seashore"

Aunty Charlotte

Janica Flink
Poësie

"Antie Charlotte, jy is meer as net
Ons inspirasie
Jy is die kantoor se gunsteling-aunty."

Oizes se dogter

Venessa von Mollendorf
Fiksie

"Buite het die storm hom uitgewoed. Die wolke skuif weg en sonlig straal direk op my af. Ek is in die kollig, goue stofdeeltjies dans om my. ’n Onverstaanbare vrede daal oor my neer. Miskien is daar tog hoop."

Stilte voor die storm

Ronnie van Jaarsveld
Fiksie

"Hulle gil nie. ’n Rukwind gooi ’n pikswart naaldekoker teen die rots voor my vas."



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2025 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved