|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 921
14/10/2022
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Steeds aan die dink |
Mr Entertainment: The story of Taliep Petersen
Author: Paula Fourie
Publisher: LAPA
ISBN: 9780639601205
Mr Entertainment evokes not just Taliep’s life, but also the music and entertainment worlds of the 1950s to 2000s and their diverse and irrepressible cultural traditions. |
 |
|
 |
SteedsDink met LitNet Akademies: Johan Fourie
Johan Fourie
Akademies en skole
In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel jong Afrikaanse akademici wat opgang maak, van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. Eerste aan die beurt is Johan Fourie, professor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, wat gesels oor die fassinerende bevindings wat die veld van ekonomiese geskiedenis oplewer.
|
 |
Suid-Afrika se lang tog na ekonomiese vryheid: ’n Persoonlike reis
Johan Fourie
LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe)
"[T]ot 1994 was die meerderheid Suid-Afrikaners ten beste net waarnemers van Suid-Afrika se lang tog. Die goeie nuus is dat baie nou daarby aangesluit het. Die slegte nuus is dat baie om ’n verskeidenheid van redes nog maar net saam hinkepink."
|
 |
Uitnodiging: 51ste JBM Hertzog-gedenklesing
LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Jy word hartlik uitgenooi na die 51ste Hertzog-gedenklesing wat op 19 Oktober 2022 aanlyn aangebied word deur die SA Akademie se Geskiedeniskommissie. Hier is nog inligting oor die geleentheid.
|
 |
Gespierde Afrikaans
LitNet
Akademies en skole
Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe woorde is toegevoeg.
|
 |
Graad 11: Wiskundige geletterdheid – tweede vraestel en memo
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
As jy in graad 11 is, weet jy dat Wiskunde meer as net kinderspeletjies is. Stuur jou ouers om die magnetiese getalle op die yskas te gaan rangskik, graad 11-leerder, want LitNet bied hulp vir jou. Gebruik Lee-Ann West se oefenvraestel en memo om jou aan die begin van die kwartaal met jou Wiskundige geletterdheidshersiening te help.
|
 |
Druk op navorsers om in Engels te publiseer neem wêreldwyd toe
Melt Myburgh, Hugo Lotriet
Onderhoude
"’n Beter oplossing sou wees dat die hoëprofiel- internasionale indekse (soos Web of Science en Scopus) hulle huidige vermoëns om artikels in ander tale te indekseer verbeter. Anders ontstaan daar te veel akademiese silo’s."
|
 |
Toyota US Woordfees 2022: Dan Sleigh roskam uitgewers oor verspreiding van pseudogeskiedenis
Jean Oosthuizen
Menings
"Sleigh, wat bekend is as ’n geskiedenisspeurhond, was in gesprek met die kultuurhistorikus Matilda Burden oor sy omvattende boek Retoervloot: Kaapstad en die VOC in 1713. Sleigh het dit onder meer gehad teen skrywers en uitgewers wat hulle skuldig maak aan die verspreiding van mites en verdraaiings wat ten duurste as geskiedenis aan lesers opgedis word."
|
 |
Huldigingsrede: Antjie Krog, 7 Oktober 2022
Frieda van den Heever
Menings
"Ek sê dankie dat van die mees hartroerende woorde in Afrikaans vloei uit die rou materiaal van die lewe: vuil doeke droogmaak, etes voorberei, saam om ’n tafel sit, my seun groet …"
|
 |
Prima Donna Meloni: the new broom unsettling Europe
David Willers
Opinion
"How, one might ask in disbelief, could one of the most civilised countries in the West, the cradle of the Renaissance, throw in its lot with such a dangerous man as Putin? It is almost impossible to imagine such a thing. But that is the question being asked now, and the answer to Italy’s future must surely lie in the character and beliefs of the new prime minister."
|
 |
Caroline
Deborah Steinmair
Rubrieke
"Sy het ons lewe vir ’n paar jaar gedeel, in ’n houthuis op pale teen die Magaliesberg. Daardie huis het later afgebrand en ons spore is toegewaai. Maar ons sal altyd na haar verlang."
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
 |
Aankondiging: LitNet-blogs
LitNet
Blogs
Hierdie ruimte gaan oor die volgende twee weke geargiveer word en sal binnekort met ’n nuwe URL spog. Enige blogger wat vrae het, of ’n nuwe inskrywing vir plasing op litnet.co.za wil stuur, kan vir Izak de Vries kontak by izak@litnet.co.za.
|
 |
Die relatiewe welvaart van die vroeë Kaapse setlaars
Johan Fourie
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), 2012
"Die tradisionele beskouing van die 18de-eeuse Kaapkolonie as ’n armoedige bestaansekonomie moet heroorweeg word. Deur van 2 577 onlangs gedigitaliseerde boedelinventarisse gebruik te maak, toon hierdie artikel dat die gemiddelde Kaapse setlaarshuishouding relatief welaf was aan die begin van die 18de eeu en dat hierdie rykdomvlakke oor tyd toegeneem het, al het dit ook gepaard gegaan met ’n toename in ongelykheid binne die setlaarsbevolking. Kaapse setlaarshuishoudings kon selfs kers vashou met huishoudings in streke wat gedurende die 18de eeu as die mees welvarende beskou is – Nederland en Engeland."
|
 |
Die ekonomie van kosbaarheid
Hercules Boshoff
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe), 2021
"Ekonomie is ’n bepalende begrip vir die moderne mens, ofskoon dit mettertyd ’n eendimensionele werklikheidsopvatting geskep het waarvolgens die natuur instrumenteel uitgebeeld word en interaksies tussen mense tot markkragte en klassestryde verskraal word."
|
 |
Die vrystelling van slawe: 1 Desember 1834
Menán van Heerden
Menings, 2018
"Slawerny is op 1 Desember 1834 amptelik in die Kaapkolonie afgeskaf, maar slawe moes daarna vir vier jaar as vakmanne vir hul eienaars werk. Slawe is dus ten volle bevry op 1 Desember 1838. Hier is ’n keuse uit LitNet-materiaal oor die rol en invloed van slawe en hul afstammelinge."
|
 |
Toyota US Woordfees 2022: Nog foto’s
Menán van Heerden
Toyota US Woordfees
Die Toyota US Woordfees 2022 is in volle swang en duur tot Sondag 16 Oktober. Menán van Heerden deel nog ’n paar foto’s.
|
 |
Maanskyn en dorings bring sonskyn
Veronique Jephtas
Teater
"Dis ’n storie wat by jou sit en baie ruimte laat vi introspeksie. Dis ’n nodige teks wat die begin is van vele anner wat dapper, seer en deemekaa genoeg is ommie journey an te pak. Disse teks wat vele alternatives tot healing en expression oorie gevolge en nagevolge van ’n mental health illness aanpak, en brilliantly so."
|
 |
Persverklaring: Die Gedigtefees in McGregor vier 10 jaar!
LitNet
Feeste
Vanjaar se fees bestaan uit 65 aanbiedinge, wat ’n ook paar oopmikrofoonsessies insluit vir die wat spontaan hul gedigte wil kom deel. Antjie Krog is deel van die lang lys indrukwekkende digters wat vanjaar op die program is.
|
 |
Milner – last of the empire-builders by Richard Steyn: a book review
Paul Murray
Books and writers
"Neither is Steyn professing to write academically, he writes for readers who read for pleasure but who want to be informed. The fact remains the book is an important text and adds richly to South African historiography for an understanding of an era."
|
 |
A library to flee by Etienne van Heerden: reader impression
Rory Riordan
Books and writers
"To have taken such inflammable issues, and to have presented them so inoffensively yet so clearly, is a clear pointer to Van Heerden’s remarkable skills as a writer. In Library, he plunges headfirst into fiction with social issues to discuss, and succeeds beyond his hopes, I’m sure. He has amused us, frightened us, titillated us and informed us."
|
 |
Koos Bekker’s billions deur TJ Strydom, ’n lesersindruk
Stefaans Coetzee
Lesersindrukke
"Koos Bekker’s billions is ’n broodnodige toevoeging tot literatuur rondom die Suid-Afrikaanse besigheidselite. Ek beveel dit vir enige persoon aan wat wonder hoe ’n mens dit kan regkry om skatryk te word."
|
 |
Engela van Rooyen (1939–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Inspirasie? Ek kry nie inspirasie nie. Ek werk. Inspirasie kom onopvallend deur werk. Inspirasie is nie ’n wonderwerk nie, eerder ’n werkwonder."
|
 |
Om die onsigbare raak te sien
Crito
Boeke en skrywers
"Kyk, as Hambidge diep gaan, dan raak jy intiem bewus van jou tekortkominge as logiese negativis."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Toyota US Woordfees 2022: Krotoa: Eva van de Kaap – ’n beskouing
Izak de Vries
Festivals
"Die stuk is nie bedoel om ’n diep dokumentêre blik op die historiese karakters te bied nie, maar daar word dikwels uit Van Riebeeck se dagboeke en ander historiese bronne aangehaal. Uiteindelik is dit egter ’n metaverhaal – een wat goeie inligting gee oor die verlede, maar ook ’n moderne blik bied op ’n tyd wat lank reeds verby is."
|
 |
Fleur Pierets – voorvechter van LHBTI-rechten wereldwijd
Hendrik-Jan de Wit, Fleur Pierets
Interviews
"De coronapandemie heeft het 2 jaar in de weg gestaan, maar de literaire samenwerking tussen de Jakes Gerwel Stigting en het international house of literature Passa Porta in Brussel is weer begonnen. Het doel is de dialoog tussen schrijvers uit de Lage Landen en Zuid-Afrika."
|
 |
Van Claus tot Breytenbach en Krog: Voorstel voor een transnationale invloedenstudie
Yves T’Sjoen
Meningen
"De studie van literaire oeuvres in transnationaal perspectief resulteert in bevindingen die het in tekstproductie geïnternaliseerde proces van cultuurtransmissie laat zien. Dat Hugo Claus met zijn poëzie ook buiten het Nederlandse taalgebied wist te inspireren en lezers vond van het gehalte van Breytenbach en Krog, is dus door deze schrijvers zelf meermaals geattesteerd."
|
 |
Die kat (van Nkandla) kom weer ...
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Ramaphosa moet die kat mooi uit die boom uit kyk, want Zuma is geen kat om sonder handskoene aan te pak nie."
|
 |
Guptas het Suid-Afrika glo miljarde rand gekos
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die geld wat as gevolg van die Gupta-broers se beweerde aandeel aan staatskaping uit die staatskas verdwyn het, beloop in die omgewing van R57 miljard, waarvan sowat R16 miljard volgens bronne in die Guptas se eie sakke beland het."
|
 |
Kommer oor toename in gewelddadige plaasaanvalle
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die voorlegging van hierdie ingrypings vir aanvaarding deur die kabinet is volgens Agri SA se uitvoerende hoofbeampte, Christo van der Rheede, lankal uitstaande. Hy het ’n beroep gedoen op die minister van polisie, Bheki Cele, om hierdie proses te versnel en om landelike veiligheid nou aan te spreek."
|
 |
Dodelik giftige medisyne dalk ook in Suid-Afrika
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die vier produkte is Promethazine Oral Solution, Kofexmalin-babahoesstroop, Makoff-babahoesstroop en Magrip N-kouestroop. Die vervaardiger van hierdie produkte is Maiden Pharmaceuticals Limited (Haryana, Indië). Mense wat in besit van enige van hierdie produkte is of enige van hulle teëkom, word gewaarsku om seker te maak dat hulle dit nie gebruik nie en dit ook nie aan kinders toedien nie. Persone wat van sulke gevalle weet, word versoek om die Sahpra te kontak."
|
 |
Persverklaring: Samespraak
Voertaal
Academisch
Nog ’n aanlyn seminaar van Samespraak vind op Woensdag 19 Oktober plaas. Samespraak is ’n aanlyn studiegroep wat daarop gemik is om gesprekke te begin en vensters oop te maak wat ’n blik bied op, benewens die ooglopende verskille, gemeenskaplike grond en kulturele verhoudings tussen Nederlands en Afrikaans. |
 |
Persbericht: Finale programma – Colloquium over het Afrikaans 2022
Voertaal
Academisch
Dat Colloquium vindt op 27–28 oktober plaats aan de Universiteit van Gent. Mogen wij vragen zo snel mogelijk in te schrijven, en uiterlijk voor maandag 24 oktober. Het colloquium wordt gestreamd en een deel van de sprekers zal ook online deelnemen.
|
 |
Foto’s: Kommadagga 2022 – die aankoms
LitNet
Slypskole
LitNet, die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot se Kommadagga-slypskool het vandeesweek in Somerset-Oos begin. Hier is Danie Kriek se foto’s van die eerste week se bedrywighede.
|
 |
Skokkende Nuus
Zebulon Kochk
Poësie
"blou op ongelynde wit
staan in ’n brief jy het gesterf"
|
 |
Vir die muse
Stef Cupido
Poësie
"In my dop
Is woorde en whiskey
En al die goed waarmee ek nie deal nie"
|
 |
Droomvanger
Antoinette Venter
Fiksie
"Sy verbeel haar die droomvanger wat sy bo die matras vasgemaak het, knipoog toe sy sê: 'Seun, van vandag af is ek en jy nie meer niemand nie. Ons is Nickie en Jan-Frederik Bothma van Kamp Daisy.'"
|
 |
Oggendvers
Caren Kearley
Poësie
"voor die dagbreekhaan kraai
wil ek iets vir jou skryf
want ek moet ’n wens vir jou los
by die suiderkruis se laagste punt"
|
 |
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|