Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 804

19/06/2020


  Krities Afrikaans

LitNet: Toegang tot die reg

Pasverskyn

Die opstand van Poppie Nel


Skrywer: Hans du Plessis
Uitgewer: LAPA
ISBN: 9780799399899

Daar onder raas die see toe Poppie Nel dié dag voor dominee Lukas Lucas op sy stoep staan in haar kuise lang romp. Sy moet glo met iemand praat sodat sy kan opstaan. Poppie is uit die kerk, maar die kerk is nie uit haar nie. Dit lyk egter nie asof sy wil nie – praat of opstaan nie.

Akademies en Skole

AARTO: Beregtiging van verkeersmisdrywe of ontsegging van toegang tot die reg?

Deon Erasmus, Hennie van As
LitNet Akademies (Regte)

"’n Wet wat toegang tot die howe belet of belemmer, of wat die uitwerking het dat dit die uitvoerende gesag die mag gee om besluite oor regte te neem wat deur die regsprekende gesag geneem behoort te word, is ongrondwetlik."

Vertaling en taalverwerwing – ’n literatuuroorsig oor die vertaling van intertalige onderskrifte

Elbie Adendorff
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Daar is ’n plek vir vertaling binne die taalverwerwingsklaskamer, maar dit is nie die enigste benadering, metodologie of hulpmiddel wat gebruik moet word nie."

Die narratiewe bekragtiging van die positiewe ontvangs van Seneca se voorsienigheidsleer tydens die Protestantse Kerkhervorming

J.A. Schlebusch
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Die vraag wat Seneca in hierdie werk beantwoord, gaan dus nie bloot oor waarom bose of slegte dinge as sulks bestaan nie, maar spesifiek waarom dit oor goeie mense se lewenspad kom, ’n vraag wat hy beantwoord deur die idee van bonatuurlike voorsienigheid of bestiering teen die idee van toeval te verdedig."

Charles Parham, William Seymour en Suid-Afrikaanse pentekostalistiese rassisme

Marius Nel
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Ondanks die byna drie dekades waarin inwoners aan ’n gelyke demokrasie blootgestel is, het patrone van rassisme skynbaar eerder versterk as verswak."

Veerkragtigheid in die enkelma-transrasgesin

Marita Oosthuizen, Awie Greeff
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die transras-aanneemma kom voor spesifieke uitdagings te staan wat sy moet oorkom, byvoorbeeld die status van transrasaanneming, rassensitiwiteit en die welstand van haar kind."

Huldenummer/Huldigingsnommer Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans (2020–2): Daniel Hugo

LitNet
NeerlandiNet

Ter gelegenheid van zijn vijfenzestigste verjaardag wordt aan Daniel Hugo (1955) een huldenummer aangeboden. De kopijdatum is 1 oktober 2020. | By die geleentheid van sy vyf-en-sestigste verjaardag word ’n huldigingsnommer aan Daniel Hugo (1955) voorgehou. Die keerdatum vir bydraes is 1 Oktober 2020.

Skrywers inspireer onnies en leerders met Jeugdag-boodskappe

Melt Myburgh
Skole

Fanie Viljoen, Nadia de Kock, Wilken Calitz, Martin Steyn en Wilna Adriaanse onthou die onderwysers wat hulle geïnspireer het. Hulle het ook boodskappe vir vandag se taalonderwysers en leerders.

Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

Eugene van der Westhuizen
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 4? Wil jy hersiening doen vir die Junie-eksamen? Hier is gratis hulp! Laai Afrikaanse toetse en memoranda (vraestelle 1, 2 en 3) wat deur Eugene van der Westhuizen opgestel is, hier af.

Persvrystelling: Studentesimposium vir die Sosiale en Geesteswetenskappe

LitNet
Akademies en skole

Nagraadse studente van regoor Suid-Afrika word genooi om hul navorsingswerk in Afrikaans by die simposium aan te bied. Die simposium sal op Vrydag 16 Oktober 2020 aanlyn aangebied word.

Menings

Video: NP Van Wyk Louw-gedenklesing ‒ Jeremy Vearey

LitNet
Menings

Die NP Van Wyk Louw-gedenklesing wat op 18 Junie 2020 deur Jeremy Vearey gelewer is, kan hier gekyk word. Vanjaar is die 50ste herdenking van Van Wyk Louw se sterfdatum.

NP Van Wyk Louw-gedenklesing 2020: Kaantie wies NP Van Wyk Louw?

Jeremy Vearey
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

"Nogallie; in Boeta NP se gedagtes herrit gegegat oo sy Afrikaans tien Ingels. Om wee daai wood van hom te lien, op dié punt was hy nog te kleinburgerlik oo Afrikaans soes net hy en Afrikaners dit ken, sy kultuur, sy volk en sy nasie. Regte woore en gedagtes, maa nie vi ammel van sy tyd ie." Lees die teksweergawe van Jeremy Vearey se web-lesing hier.

"En dalk gaan niks verlore nie" – Tone Brulin en NP Van Wyk Louws Germanicus

Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

"Ter gelegenheid van de vijftigste verjaardag van het overlijden van NP Van Wyk Louw keer ik terug naar Brulins regiedebuut in Zuid-Afrika. In Vlaanderen had de toneelschrijver en acteur/regisseur van de Koninklijke Vlaamse Schouwburg (Brussel) ruime naambekendheid verworven als theatervernieuwer."

Ontplooiing van die SANW te midde van COVID-19

Marli van Eeden, Theo Neethling
Onderhoude

Theo Neethling lewer kommentaar oor die ontplooiing van die weermag tydens die COVID-19-pandemie, deels met verwysing na sy 2017-LitNet Akademies-artikel.

Is "moffie" nou ’n licence to kill?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Vooroordele gegrond op seksualiteit was nog altyd raar in ons gemeenskappe, selfs tydens apartheid, toe vooroordele op alle en enige gronde aangemoedig was. Moffies was ons allies in die poging om mans beter te verstaan, ’n bron van inligting wat veilig en nie-bedreigend was."

Wat na de beeldenstorm?

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"De laatste weken zijn er al veel beelden, symbolen van een koloniaal of racistisch verleden, gesneuveld. In België wordt deze dagen het ene na het andere standbeeld van Koning Leopold II verwijderd, beklad of vernield."

Jeugdag is hie', en et iets ve'anne?

Veronique Jephtas
Menings

"Met ie onlangse protests wat aan ie gang is, met ie #Blacklivesmatter, staar ôs wee' ongelykheid en racism innie gesig. Het dinge ooit gechange? Die uprisings was in 1976 – haai is 44 jaar gelede. My ma is 42, haai betieken niks et in haa’ lifetime gechange nie."

’n Reflection op Youth Day 2020

Tasneem Daniels
Menings

"Is ôse jong coloured stemme genoeg om structural racism te stop?"

COVID-19 noodsaak herbesinning oor oneffektiewe parlementêre kiesstelsel

Jason Lloyd
Rubrieke

"Die gemiddelde kieser weet nie eens wie sy of haar LP of LPW is nie. Dit behoort nie so te wees nie."

Opperlandse overpeinzingen van een neerlandist IV

Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

"De voorbije jaren heeft het Vlaams onderwijs minder ingezet op vakken die met kritisch denken en spreken te maken hebben. Niet alleen kennis van cultuur en maatschappij is fundamenteel. Ook argumentatieleer en spreek- en schrijfvaardigheid zijn bouwstenen van een democratische samenleving."

Die sewe doodsondes van rook

Nini Bennett
Rubrieke

"Nou, 9 weke sedert die verbod op tabakprodukte in werking getree het, hóór jy die rokers. Hulle hoes soos ou Volkswagen Kewers in wintersweer. Nie van Korona nie, nee, van al die laekwaliteit-swartmarksigarette wat hulle so lank moes rook."

Op die frontline: ’n onnerhoud met Yvette Abrahams oo gesond in die tyd van COVID-19

Olivia M Coetzee, Yvette Abrahams
Onderhoude

"As djy siek raak kan djy nie hospitaal toe gaan en ’n toets kry nie. Hulle sallie vir jou behandel as djy nie amper dood is nie. Soe wat gaan djy doen? Djy gaan na jou kruievrou, en djy gaan vra, wel, wat het djy?"

Boeke en skrywers

Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2020 bekend

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Die wenners van die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2020 is op Donderdag 18 Junie 2020 bekend gemaak. Meer as 80 boeke wat in 2019 by Media24-uitgewerye verskyn het, is vanjaar ingeskryf in ses kategorieë met prysgeld van altesaam R210 000.

Media24 Boeke Literêre Pryse: WA Hofmeyrprys vir Afrikaanse fiksie

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Lees die commendatio's van al die boeke op die kortlys – en ook die aankondiging van die wenners.

Media24 Boeke Literêre Pryse 2020: Elisabeth Eybers-prys vir Afrikaanse en Engelse Poësie

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Lees die aanbevelings vir hierdie kortlys – en ook die aankondiging van die wenners!

Media24 Boeke Literêre Pryse 2020: MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Hier is die aanbevelings op hierdie kortlys – en die aankondiging van die wenners!

Media24 Boeke Literêre Pryse 2020: MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke – commendatio's

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Hier is die commendatio's van al die boeke op hierdie kortlys, en die aankondiging van die wenners!

2020 Media24 Books Literary Prizes: Herman Charles Bosman Prize for English fiction

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Read the commendations of all the books on the shortlist – and the announcement of the winner!

2020 Media24 Books Literary Prize: Recht Malan Prize for Nonfiction

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Read the commendations of the books on this shortlist – and the announcement of the winner!

2020 Media24 Books Literary prizes: MER Prize for Youth Novels

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Read the commendations of all the books on the shortlist – and the announcement of the winner!

Korona-kortverhaalfees: Izak du Plessis oor "André Tanneman se tronk"

Izak du Plessis, Melt Myburgh
Skrywersonderhoude

"Ek het ’n behoefte om stories te vertel. Dit brand in my soos Pablo Neruda se God in ’n rivier. Ek kan dit nie keer nie, dis so erg dat ek soms ’n geselskap kan oorneem en eers na die tyd baie verleë besef dat ek dit al weer gedoen het."

Skrywersonderhoud: Kleinboer gesels oor Van my beste vriende is groen pyltjies en bruin bottels

Remona Voges, Kleinboer
Skrywersonderhoude

"Aan die positiewe kant moet ek byvoeg dat seker die helfte van my digbundel op ’n Sondagoggend geskryf is terwyl my brein sy pad met woorde probeer oopkap uit die eiesoortige babelas wat dagga gekombineer met drank veroorsaak het."

Skrywersonderhoud: "Ek wil hê die leser moet die pad saam met Clint Bonthuys stap"

Cliffordene Norton, Christo Meyer
Skrywersonderhoude

"Clint was later nie net die hoofkarakter nie, hy het begin voel soos iemand wat saam met my op skool was. ’n Doodgewone matrikulant wat ook skelm agter die skoolsaal rook‎, probleme by die huis het en met meisies wat hom bewonder."

Hein Viljoen (1951–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Die digter is inderdaad soos ’n hol trom wat al die klank en gebeure om hom opvolg. Hy vang die groot kabaal van die lewe om hom op en verwoord dit."

Resensie: Die slaghuis deur Cas Wepener

Dewald Koen
Resensies

"Die slaghuis is ’n roman wat boei, die speekselkliere stimuleer en terselfdertyd sommige lesers sal ontstem."

Lekker onseker

Crito
Blogs

"Eintlik ’n lekker resensie."

Lesersindruk: Ligsloper deur Berdéhan Brand

Louise Viljoen
Lesersindrukke

"Ek is verstom dat hierdie vaardige woordsmid so onder die spreekwoordelike radar vlieg, want sy werk kan met gemak skouers skuur met dié van ons groot digters."

Review: Steeped in heritage: The racial politics of South African rooibos tea by Sarah Ives

Kris van der Bijl
Books and writers

"Racial inequalities are afforded fresh insight, and with the current resurgence of movements like #BlackLivesMatter, books such as Ives’s seem to call louder each day. What better way to delve into South Africa’s socio-political underbelly than with a cup of tea?"

Reader impression: Beast by Tendai Mtawarira with Andy Capostagno

Barend van der Merwe
Books and writers

"I do not typically 'score' books, but since this is a book about a sporting legend, I decided that I would have to give the book 5 out of 10."

Inskrywings vir die ATKV-Woordveertjies 2020 nou oop

LitNet
ATKV-Portaal

Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die ATKV-Woordveertjies is Woensdag 1 Julie 2020.

Persverklaring: African Sun Media stel boeke gratis beskikbaar in antwoord op die koronaviruskrisis

LitNet
Boeke en skrywers

African Sun Media het tydens die koronaviruskrisis 60 e-titels uit hul katalogus gratis aan die publiek beskikbaar gestel.

Persverklaring: Nuwe publikasie – Van Wyk Louw

LitNet
Boeke en skrywers

Wyle Ampie Muller, Van Wyk Louw se gewese skoonseun en intieme vriend, en Ampie se vrou, Beverley Roos-Muller, het jare gelede ’n spesiale projek aangepak om die 50ste herdenking van Louw se sterfdag te vier. Hulle het digters, skrywers, kunstenaars en ander bekende persoonlikhede genader om hulle herinneringe aan Van Wyk Louw op skrif te stel ten einde ’n gedenkboek te publiseer.

Nou op Voertaal

Pedagoog Micha de Winter: "Betrek jongeren bij de samenleving."

Ingrid Glorie
Academisch

Een interview met de Nederlandse pedagoog Micha de Winter naar aanleiding van een artikel van Leentjie van Jaarsveld op LitNet Akademies, "'Help, ek is ’n skoolhoof in ’n afgeleë gemeenskap!' Uitdagings tot die skoolhoof se leierskap- en bestuurstyl". Elementen van zijn ideeën over de eigen verantwoordelijkheid van leerlingen, democratisch burgerschap en de plaats van een school in de lokale gemeenschap zijn universeel toepasbaar.

Jeugdag 2020: Gelyke geleenthede, vryheid en ’n helder toekoms vir elke Suid-Afrikaanse jongmens

Keenan Kulsen
Meningen

"Jeugdag is ’n goeie herdenking, dit is ’n historiese gebeurtenis in ons land en ons moet dit vier. Maar is die huidige jeug deeglik bewus van hul voorregte? En is die bevoorregte jeug bewus van derduisende ander daar buite wat steeds soos die Soweto-jeug van 1976 vir hul vryheid baklei?"

Solidariteit wil duisende onderwysposte help red

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die vakbond sê in ’n verklaring hulle gaan met ’n groot veldtog begin om te keer dat personeel in onderwys- en ander poste, wat deur skoolbeheerliggame aangestel is, hul werk verloor."

The position of indigenous healing and sangomas in contemporary South Africa: an interview

Cliffordene Norton, Gerda Hooghordel
Academisch

"With regard to the subject of indigenous healing, there are (also in popular media) many prejudices: sangomas are witches, and indigenous healers are, in general, charlatans."

Blydskap oor inhegtenisname van VBS-voorbokke

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Agt mense is Woensdag in hegtenis geneem vir bedrog van miljarde rand. Die inhegtenisnemings volg bykans twee jaar nadat diefstal by die bank blootgelê is."

Persbericht: VU maakt handgeschreven lockdown-editie van Multatuli’s Max Havelaar

Voertaal
Literatuur

De eerste handgeschreven editie van Max Havelaar verschijnt rond 1 oktober. De VU zoekt ten minste 200 deelnemers.

Oos-Kaap se skokkende COVID-19-chaos

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die tonele by die hospitaal herinner mens volgens die koerante aan 'ʼn distopiese toekomsriller'. Talle van die hospitaal se verpleegpersoneel is glo self siek en moet mekaar in die buitegebou van die hospitaal verpleeg."

Leefstyl

Bestemming: die Arktika

Nadia de Kock
Reis

"Arktika is een van dáárdie woorde wat my onmiddellik op ’n verbeeldingsreis stuur. Dit laat my hunker na afgesonderde stiltes, ysige koue en die belofte van die noorderligte."

"Om mense te laat lag, is my roeping" – ’n onderhoud met Bennie Fourie

Remona Voges, Bennie Fourie
kykNET Portaal

"Ek wens ek kon sê ek was hierdie stout, rebelse kind, maar ek was eintlik maar ’n bietjie van ’n voorbeeldige kantpaadjieseuntjie."

Musiekonderhoud: Jaco Fouché in gesprek met Albert Frost

Jaco Fouché, Albert Frost
Musiek

"Ek werk elke dag in musiek en nie altyd aan musiek nie – dit is hoe die bedryf werk."

Musiekonderhoud met Andries Bezuidenhout: "Elke Suid-Afrikaanse album behoort ’n hadeda iewers te hê"

Henry Cloete, Andries Bezuidenhout
Musiek

"Ek is bitter bang vir die dood, veral as die pes aan die deur kom klop soos nou. Daar’s nog te veel om te doen."

Persvrystelling: Bekendstelling van fondsinsameling en "Reach the sky"

LitNet
Musiek

Veertien musikante het deelgeneem aan die opname en verfilming van die liedjie "Reach the sky". Liedjieskrywer, sangeres en eienaar van Iluminar Produksies, Luna Paige, het die lied geskryf en ander liedjieskrywers – Frazer Barry, Sima Mashazi en Lumanyano "Unity" Mzi – genader om die lirieke te vertaal en/of hul eie liriekbydraes in Afrikaans, Zoeloe en Xhosa te maak.

Persvrystelling: Virtuele kunsgalery ’n eerste vir KKNK

LitNet
KKNK

"Ons glo dat hierdie ’n KKNK-instelling gaan word, wat nie net waarde vir ons ondersteuners toevoeg nie, maar ook meer geleenthede vir die visuele kunste in die toekoms skep," sê Hugo Theart.

Persvrystelling: ’n Unieke uitsending van Jeanne Goosen se Elders aan diens

LitNet
Teater

Liefhebbers van Jeanne Goosen se werk kan uitsien na ’n uitsending van haar 2009-kabaret, Elders aan diens. Dié stuk word deur Nicole Holm, Frieda van den Heever en Luna Paige opgevoer.

Press release: Call for entries – Eisteddfod 2020

LitNet
Lifestyle and entertainment

While many eisteddfod events and other festivals planned for 2020 have been cancelled as a result of the COVID-19 challenge, The National Eisteddfod Academy (NEA) is happy to announce that its national eisteddfod activities for 2020 will go ahead as planned.

Nuwe skryfwerk

Korona-kortverhaalfees: André Tanneman se tronk

Izak du Plessis
Fiksie

"André Tanneman het breëbors tussen al die gejil deur gelag. 'Julle mag maar kyk. Ek weet my Ansa maak die manne mal. Maar weet net, ek is die man wat vanaand langs daai lyf mag inkruip.'"

Staat van inperking

Sacha Landkroon
Poësie

"Maar mag nou asseblief
’n paar nuwe takke van die boomstomp
af groei, onder die oë van die engel
wat waak oor ’n see
van opgehewe hande?"

My Coke is flat

Marthinus van Rhyn
Poësie

"Die jaar smaak so bietjie soos flat Coke,
soos pap tjips ná ’n party"

Ligdoop

Margaret Cordier
Poësie

"herinneringe wat ek lees
in foto’s van onthou
waar son
baldadig oor alles vou"

Bome in die koue

Margaret Cordier
Poësie

"in my klein kring
sirkeltjie getrek op die doek
van die heelal
speel palmboompies bal"

Stilbaai

Frank Theart
Poësie

"Ek voel na jou ou bekende hand
die vel is dun en koud
Die wyn in ons glase blink stil"

In memoriam

In memoriam: Amanda Botha onthou vir Elsa Joubert

Amanda Botha
In memoriam

"Uit my talle notas soek ek nou na die essensie van haar menswees wat ek geken het. Met die lees van my notas hoor ek hoe sy praat, ken ek haar gesigsuitdrukking en houding, hoor ek hoe sy woorde beklemtoon. Vir my dus nou ’n gesprek van herinneringe."

Elders gesien

Elders gesien: In memoriam – Elsa Joubert

Ena Jansen
Elders gesien

"Elsa Joubert (1922–2020) was altyd baie spesifiek oor plek – oor waar sy gestap en gereis het, oor Leeukop wat haar laaste uitsig was. Vanoggend wou ek nêrens anders stap as langs haar Oranjezicht-strate nie. Die eerste 4 foto’s is van haar en Klaas Steytler se huis in Bellevuelaan waar sy onder meer Die swerfjare van Poppie Nongena (1978) geskryf het."

Elders gesien: NP Van Wyk Louw-gedenklesing in Kaaps

Frederik de Jager
Elders gesien

"Dit sal as ’n historiese oomblik afgaan. Die NP Van Wyk Louw-gedenklesing in Kaaps gelewer, en daai man het ’n kop van formaat op sy twee skouers. Boeta NP hy kô hystoe."



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

[email protected]

021 886 5169


© 2020 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved