Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 1087

13/02/2026


  Krities Afrikaans

LitNet: Is ons in ons maai in met KI?

Soetdoring in die ruigtes

Skrywer: Christiaan Bakkes
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798185424

Deur historiese feite met fiksie te verweef neem Bakkes lesers op ’n reis vanaf 1919 tot die stigting van die Addo-olifantpark in 1931. Soetdoring in die ruigtes is meer as ’n historiese roman – dit is ’n meditasie oor trauma en genesing, oor die mensdom se vermoë tot beide vernietiging en verlossing. Die onbreekbare band tussen Caleb en sy trop olifante sal lesers ontroer, uitdaag en inspireer.

Menings

Is ons in ons moer in met KI?

Sidney Gilroy
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence

"Dit is nodig om menslike kreatiwiteit te beloon. Dit is nodig dat Afrikaanse kreatiewe entrepreneurs beskerm word. As ons regering dit nie gaan doen nie, is dit in die hande van die skrywers, digters, sangers, akteurs en visuele kunstenaars om die oorlogdrom te slaan."

Beton teen wanhoop: Wat die N2-muur oor veiligheid en ongelykheid in Kaapstad sê

Jean Oosthuizen
Menings

"Uiteindelik gaan die voorgestelde versperring nie oor ideologiese skeiding of historiese mure soos dié in Berlyn of die een tussen Israel en Palestina nie, maar oor ’n praktiese poging om lewens te red op ’n deel van een van Suid-Afrika se gevaarlikste snelweë."

Entering the year of South Africa’s 2026 municipal elections: early thoughts

Chris Heymans
Opinion

"South Africa’s 2026 municipal elections are likely to take place in the last quarter of the year. Much will still be written, said and – annoyingly – also warped, over the course of the year. Let us then reflect briefly on what South Africans might expect and want to consider as the elections loom – especially on service delivery, fiscal sustainability, broader political change, and governance and accountability, or the lack thereof."

Reclaiming indigenous identity in the Eastern Cape

Mphuthumi Ntabeni
Opinion

"For formerly colonised peoples, restoring indigenous names is not nostalgia; it is epistemic independence. It declares: We are not what conquest called us."

Name changes – the "circus" is back in town

Sihle Khumalo
Opinion

"Yes, as a people of South Africa, we still need to have very open, frank conversations instead of hiding behind broad terms like 'rainbow nation', 'nation building' and 'social cohesion', etc."

Elders gesien: ’n Naam kan jy steel, herinneringe nimmer

Daniël Lötter
Menings

"En skielik, uit die bloute, word 240 jaar se geskiedenis, verlangens, hartseer, vreugde, lag, prestasie en herkoms, met die penstreep van ’n minister uitgevee."

Want to help us object to changing the names of towns?

Elise Bishop
SêNet-briewe

"On 6 February 2026 Gayton McKenzie, minister of sport, arts and culture, published a declaration indicating that more towns in the Eastern Cape would be renamed. We have created a link to an online portal for people to object to the changes."

Wat sê Bettina? Droogtes en oorstromings: twee kante van dieselfde munt

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Ons kan nie rampe keer nie, maar ons kan verseker dat die skade agterna beperk word."

Op dees aarde: Mense wat niks kan verbeel nie

Elsabé Brits
Rubrieke

"Die vermoë om ’n geestesbeeld op te roep is op ’n spektrum. Sommige mense ervaar hoëdefinisie-, filmagtige visualisasies, terwyl ander vae, statiese beelde het, of glad nie – ’n toestand bekend as afantasie."

Meneer die President, dis die laaste jare van jou termyn

Barend van der Merwe
SêNet-briewe

"Ek glo u party het oor die jare veel meer vermag as waarvoor hulle dikwels krediet kry. Veel meer mense het vandag toegang tot water, elektrisiteit, skole, klinieke en ander basiese dienste as ooit in die geskiedenis. Maar sukses skep verwagtinge ..."

Meneer die President, begin met die klein dingetjies

Anschen Conradie
SêNet-briewe

"Ruik die ontlasting en rommel met geen water om dit te hanteer nie, val in ’n slaggat en wag vir ’n ambulans totdat die perde horings kry, en sê dan weer vir my dat ons verby die ontwikkeling van die wiel is. Ons was; ons is nie meer nie."

Meneer die President, ons land is ’n tuin wat verwaarloos lê

Santi Kruger
SêNet-briewe

"Wis u die roes van korrupsie uit. Ons strate dra die stilte van werk, en magteloosheid. Die kragonderbrekings is nes nagte wat te lank aanhou, dof en leeg."

Meneer die President, gee oor

Gerda-Marié van Rooyen
SêNet-briewe

"Madiba was reg toe hy gepraat het van ’n Salomo, ’n Dawid en ’n Moses wat nodig is om die land te lei."

Meneer die President, waar is die gelykheid?

Ingrit Erwee
SêNet-briewe

"Gelykheid beteken dat almal, ongeag ras, nie honger gaan slaap nie, dat mense wat werk, kan leef, dat leiers nie leef in luuksheid terwyl hulle land verbrokkel nie."

Meneer die President, stiltes van ongemak

Alma Wessels
SêNet-briewe

"tussen die lyne hang stiltes ongemaklik
swaarder as wolke op ’n Hoëveldhorison"

Meneer die President, laat ons saamstaan

Rika Shepherd
SêNet-briewe

"Onthou, baie lande en mense is jaloers op ons en hulle weet as ons saamstaan sal hulle nooit met ons kan kompeteer nie."

Meneer die President, ons sien die mens agter die titel

Larissa Lombard
SêNet-briewe

"Mag u staatsrede nie net hoop bring nie, maar ook ’n glimlag. Want in Suid-Afrika weet ons: As ons nog kan lag, kan ons nog vorentoe beweeg."

Meneer die President, bedel is nie volhoubaar nie

Lizette Jonker
SêNet-briewe

"Hou op om ons land stukkie vir stukkie te verkoop aan mense wat nie vir ons werk skep nie, want eendag is eendag dan kom baklei China en Rusland hier soos twee honde oor ’n been."

LitNet saai nou op WhatsApp uit

LitNet saai nou op WhatsApp uit

LitNet
Als oor LitNet

Op LitNet se splinternuwe WhatsApp-kanale is daar iets vir almal. Volg ons en bly op hoogte van die jongste plasings. Op Menings kan jy sien wie dink wát; op Boeke kry jy nuus uit die boekehuis met baie wonings; op Skole is daar gratis hulpbronne vir leerders, ouers en onnies; en op Nuwe skryfwerk kan jy die jongste oorspronklike gedigte en kortverhale op LitNet lees.

LitNet-gids: Kopiereg rondom multimediavideo’s

LitNet-gids: Kopiereg rondom multimediavideo’s

Naomi Meyer
Menings

"Indien die gedeelte wat gebruik word, die 'kern' of 'hart' van die oorspronklike werk verteenwoordig, word dit as ’n substansiële deel beskou en is skriftelike toestemming van die kopiereghouer verpligtend. Erkenning van die bron is nie ’n plaasvervanger vir wetlike toestemming nie. As daar twyfel bestaan, moet toestemming altyd verkry word, of daar moet van gelisensieerde kopieregvrye bronne gebruik gemaak word."

Gewildste plasings

Gewildste plasings op LitNet: 4 tot 10 Februarie 2026

LitNet
Als oor LitNet

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 4 tot 10 Februarie 2026.

Uit die argief

Invalsblad: Kunsmatige intelligensie

LitNet
KI

LitNet en LitNet Akademies plaas deurlopend inhoud oor die jongste verwikkelinge rondom KI.

Nou op Voertaal

Hoë verwagtings en politieke spanning voor Ramaphosa se staatsrede

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Vir baie Suid-Afrikaners is die vraag eenvoudig: Sal 2026 se Sona nuwe retoriek bring of tasbare hervormings?"

Lesufi vra verskoning vir opmerking oor hotelstorte terwyl Johannesburg se waterkrisis verdiep

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Terwyl Lesufi se verskoning die onmiddellike storm dalk effens getemper het, bly die kernvraag onbeantwoord: Wanneer gaan Johannesburg se krane weer betroubaar vloei, en wie dra uiteindelik die verantwoordelikheid?"

Waterkrisis in Johannesburg versleg tot noodgevalstatus

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Mense staan in toue vir private watertenklewerings, gebruik geskenkwater of koop water teen hoë pryse. Baie huishoudings sukkel met basiese take soos skoonmaak, kook en die spoel van toilette."

Bek-en-klouseer woed voort terwyl politieke stryery oor entstowwe opvlam

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Terwyl die DA en ANC stry oor wie die politieke eer verdien, bly die realiteit op plase onveranderd: BKS is ’n groeiende nasionale krisis."

Los jou lewensbagasie by die Mount Camdeboo-hek

Maryke Roberts
Reisgogga

"Mount Camdeboo se transformasie van landbougrond na ’n florerende wildreservaat is merkwaardig."

Breyten schrijven #27: "Those past times were confusing – and I want to ask you forgiveness if I promised you an impossible utopia"

Yves T’Sjoen
Literatuur

"Binnenkort verschijnt Memoires van een activiste (De Arbeiderspers) van Conny Braam, waarin we vanuit het standpunt van de voormalige AABN-voorzitter en activist meer hopen te vernemen over de zaak Breytenbach-Schuitema en de ontwrichtende machinaties en manipulaties van Craig Williamson."

Leesimpressie: Zwarte zomer door Tea Tupajic

Erik van den Bergh
Literatuur

"Film- en theaterregisseur Tupajic sprak met meer dan honderd Dutchbat-veteranen over hun ervaringen in Srebrenica, waar in de zomer van 1995 bijna 8400 Bosnische moslimmannen en jongens werden vermoord."

Akademies en skole

Affek, emosie en die postmodernistiese verhaal: ’n ondersoek na Koos Prinsloo se "Die jonkmanskas"

Carina Steenekamp
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Dit blyk uit die ondersoek dat die postmodernistiese vorm van die verhaal nie ’n oppervlakkige vervreemding – soos Robinson voorstel – tot gevolg kan hê nie, maar juis ’n verdieping van emosies."

Wiskunde: Graad 4, oefenvraestel en memorandum, eerste kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

As jy in graad 4 is en graag met albasters speel, gaan hierdie gratis Wiskunde-oefenvraestel deur Wilhelm du Toit vir jou groot pret wees om uit te werk. Hier is voorbeeldsomme wat met speelgoed soos albasters te doen het. Jou ouers sal boonop bly wees oor jou goeie punte!

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Eksamentyd? Hersieningstyd? LitNet se video’s kan jou help. Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Boeke en skrywers

Boekevat met Deborah: Skimme en spoorsoekers deur Martin Steyn en Kolam deur Fourie Botha

Deborah Steinmair
Boekrubrieke

"Hierdie ingewikkelde patrone van kolletjies, lyne en kurwes simboliseer ’n harmonieuse vermenging van wiskunde, kultuur en die natuur."

Aftrek, a(a)ntrek, optrek en uittrek van metafore in Kruiper-Crawler: ’n onderhoud met Shane van der Hoven

Dianne Du Toit Albertze, Shane van der Hoven
Skrywersonderhoude

"Ek vra myself af: Hoe klink ek as ek nie ōrie moontlike geweld van oppergesagte kommer nie. Ek dink die verteenwoordiging van verskeie idiolekte en sosiolekte is belangrik, insiggewend en mooi."

Biltong by David Willers: an interview

Naomi Meyer, David Willers
Books and writers

"I think identity and especially cultural identity has a lot to do with language – in my case, English and Afrikaans as formative tongues. At bottom, I remain thoroughly South African – rooted, emotionally attached at the hip. But I also find myself very much at home in Wales, original home of my mother."

MER (1875–1975)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Dis die skepping wat die vreugde gee; die gevoel dat jy iets tot stand bring wat nog nie daar was nie; iets goeds, iets blywends, iets wat vir die mensdom nodig is; en dit was nog nie daar nie, en jy het dit gebring." Lees oor MER se lewe en werk.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2026

PEN Afrikaans
Boeke en skrywers

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Afrikaanse gedig: "As die rentmeesters kom"

James Biehl
SêNet-briewe

"Ek en my vrou is op soek na die gedig 'As die rentmeesters kom'. Die digter se naam is onbekend aan ons, en ook is ons nie seker van die titel nie."

God gevind deur Frits Gaum: ’n lesersindruk

Tobie Wiese
Lesersindrukke

"Vir my is een van Gaum se aantreklikste eienskappe sy vermoë om te twyfel; gevolglik word dit ook ’n bate van die boek."

Die tyd van Verwoerd deur Louis Bothma: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe
Lesersindrukke

"Daar word egter eintlik maar min oor Verwoerd self in die boek geskryf, en waar daar wel detail opgeneem is, word die besonderhede uiters opsommend weergegee."

Samevatting van ’n Paastrilogie deur Jopie Coetzee as lesersindruk

Annalize Marx Hills
Lesersindrukke

"Hierdie drie werke, alhoewel fiktief, is geanker in die Skrif en binne die grense van alles wat heilig en dierbaar vir gelowiges is."

Persverklaring: Heritage Travel Magazine-gedigkompetisie 2026

LitNet
Skryfkompetisies

Heritage Travel Magazine bring hulde aan die Suidoosterfees en ander feeste. Die kompetisie het twee temas: "Feeste" en "Suidoosterfees".

Press release: Join us for the launch of The wildest beauty by Michiel Heyns

LitNet
Books and writers

Join us for the launch of The wildest beauty by Michiel Heyns at the Welgevallen Community Psychology Clinic in Stellenbosch.

Leefstyl

In die kerk met Karen Zoid

Tania Colyn
Musiek

"En dit is hier waar ek voel dat Zoid iets magies vermag – in die gehoor is daar Christene, niegelowiges, Engelssprekendes, Afrikaners, queer mense, straight mense, jonk, oud, en als tussenin. Almal saam in hierdie ruimte wat vir soveel mense, insluitend myself, redelik moeilik kan wees."

Pareltjes uit Amsterdam: Blue dots in die Stedelijk Museum

Johan Allers
Kuns

Wat gebeur met belangrike kunswerke tydens ’n oorlog? In hierdie video besoek Johan Allers die Blue dots-uitstalling in die Stedelijk Museum. Die kleur van die kolle vertel ons meer van die kunswerke se waarde tydens ’n oorlog.

Toorkombuis: Deel in die betowering ... met pynappel, rissie en lemmetjie

Karen Hart
Kos en wyn

"Jy kan dit as trooskos op ’n sagte kussing van kapokaartappels eet. Of jy kan ’n kleurespel skep en saam met ’n guitige mengelslaai bedien. Op rys is dit ook ’n wenner."

Seen elsewhere: In memory of Heinrich van der Mescht

Junnan Sun
In memoriam

"He never wanted to hear the same phrase played the same way. It always had to be different, sometimes even shockingly different, but never boring."

Persverklaring: Dis amptelik! Die Suidoosterfees 2026-progam is nou beskikbaar

LitNet
Suidoosterfees

Vanjaar se tema is Tuiste. Klik hier vir die volledige program en begin jou fees beplan!

Persverklaring: Erfenisstigting skep eerste erfenisregister van sy soort

LitNet
Leefstyl

Die Erfenisstigting het ’n nuwe inisiatief van stapel gestuur om ’n omvattende indeks te skep van alle privaat museums, erfenisterreine en erfenisgoedere wat verband hou met Afrikanererfenis.

Press release: Valentine’s Day on Showmax and DStv

LitNet
TV

Let’s be honest: We all approach Valentine’s Day with different expectations, needs and love languages. But whatever your mood this year, there’s a film for that.

Nuwe skryfwerk

Skuldgevoel

Johan van der Merwe
Poësie

"op die slagvelde
van lewe en dood
sukkel die helde
wat nou vry rondloop"

Ek ontmoet die dood

Fazel Dick
Poësie

"'Waarom klop jy aan my deur?'
fluister jy,
so sag,
so seker.
'Het jy die wêreld agter jou gesluit?'"

The weeping willow

Salomé Borngräber
New writing

"For all our pain unseen
for all that could have been
the weeping willow cries
as the day slowly dies"

Kaalvoetstories

Catherine Janse van Rensburg
Poësie

"En of jy dalk my hand wil vat
En saam met my verdwaal
Ek pak alreeds en los my vere
My hande leeg, my voete kaal"

windgedagtes vir die suidpunt

Waldemar Gouws
Poësie

"wanneer die swart suidooster vol venyn gespier
die land verwaai
en die maan op haar manier
hierdie nedersetting se gety omdraai"



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2026 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved