|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 973
27/10/2023
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jou resensieslypskool |
Leo
Skrywer: Deon Meyer
Uitgewer: Queillerie
ISBN: 9780798183383
’n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag. ’n Oudrecce vermoor as ’n boodskap. ’n Mooi veldgids, gewerf as ’n heuningwip vir die grootste dollarrooftog in die land se geskiedenis. En staatskapers wat elkeen van die ondersoeke saboteer. Jy’t ’n koel kop nodig om dit alles te ontrafel, om die enorme druk te kan hanteer. Jy moet kalm en gefokus en nugter wees. Maar Bennie Griessel se kop is nie koel nie. Want op 12 Junie moet hy trou. Dis ’n resep vir ’n ramp. |
 |
|
LitNet | STAND-teaterresensieslypskool |
 |
LitNet | STAND: Teaterresensieslypskool 2023 | Theatre review workshop 2023
LitNet
Slypskole
LitNet en STAND (The Sustaining Theatre and Dance Foundation) bied oor die volgende maande ’n aanlyn teaterresensiekursus vir vyf Afrikaanse en vyf Engelse aspirantresensente aan. Hier is al die inligting. | Over the next few months LitNet and STAND (The Sustaining Theatre and Dance Foundation) will be presenting an online theatre review workshop for five aspiring Afrikaans and five aspiring English theatre reviewers. Here is all the information.
|
 |
LitNet | STAND: Teaterresensie van Boesak (weergawe 1)
Candice Jantjies
Slypskole
"Dit staan kunstenaars vry om die kritiek te gebruik om hul werk te verbeter, maar om tweespraak te maak, wil ek sê dit is húl plig teenoor die teaterganger om sonder sentimentaliteit – soos die resensent ook maar moet doen – te gaan besin en juis dit te doen." Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
|
 |
LitNet | STAND: Teaterresensie van Tsekmate (weergawe 1)
Paul Kammies
Slypskole
"Op papie’ issi storie van ses gevangenes intriguing, die typa storie wat jy sal dink isse drama type. Ongelukkig, issie vehaal nie so eenvoudig’ie – die question van vryheid, die notions van wat normaal is, die strategy van survival, alles is inni microcosm vanni tronk geplace." Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
|
 |
LitNet | STAND: Teaterresensie van The promise (weergawe 1)
Olga Leonard
Slypskole
"Salome se swye word byna die hardste stem op die verhoog. In haar alomteenwoordigheid lê die konstante herinnering van gebroke beloftes." Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
|
 |
LitNet | STAND: Teaterresensie van Hoerkind (weergawe 1)
Cathy Hugo
Slypskole
"Herman noem sy seer en verwerping wat hy as kind ervaar het sy 'oerwond'. ’n Oerwond waarmee hy net nie vrede kan maak nie en wat oor sy skouers bly hang soos ’n swart jas." Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.
|
 |
LitNet | STAND: Theatre review of Around the fire (version 1)
Kwanele Nyembe
Slypskole
"The church scene in Around the fire takes the issue of femicide and displays comically to the audience how South Africans have become desensitised to femicide." This review is part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
|
 |
LitNet | STAND: Theatre review of Ijoloba: The prophecy (version 1)
Jane Mpholo
Slypskole
"This immersive theatre experience was nothing short of extraordinary, paying meticulous attention to detail while honouring the authenticity of South African stories. It was an experience that transcended conventional theatre, immersing us in the world of amaDongwe." This review is part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
|
 |
LitNet | STAND: Theatre review of Monsters (version 1)
Ignus Rademeyer
Slypskole
"The core of Monster lies in its narrative structure, a mosaic of tragedy, complicity and moral ambiguity. The clever integration of all parts within the theatre space and the unconventional approach to storytelling set Monsters apart from the other productions at the Woordfees that deal with violence and tragedy." This review is part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
|
 |
LitNet | STAND: Theatre review of Jessie, die man en die maan (version 1)
Alberto Smit
Slypskole
"There is no working actor more physically capable than Carlo Daniels. You can’t help but admire his technique as he moves (light on his feet) for an hour straight without the audience losing a single word." This review is part of the LitNet | STAND theatre review workshop.
|
 |
Groot Kunstefees- en Teaterindaba
LitNet
Leefstyl (OuLitNet) (2004)
LitNet is ’n aanlyn kunstefees en gee sedert sy ontstaan om vir alles wat op die planke plaasvind. Blaai deur die Groot Kunstefees- en Teaterindaba wat vroeg in hierdie eeu op LitNet plaasgevind het.
|
 |
Persverklaring: 2023 Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting beskikbaar
LitNet
NeerlandiNet
Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000. Dit is ’n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die Stigting, wat kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland in die ruimste sin bevorder. Dit sluit alle vertakkinge van die kunste en wetenskap in.
|
 |
Graad 6: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, vierde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 6 en wonder jy of daar lewe op ander planete is? In hierdie oefenvraestel van Rita Engelbrecht gaan jy daardie vraag moet kan beantwoord. Die vraestel gaan jou kennis toets, en sommer vuurwerke met betrekking tot jou punte bewerkstellig. Begin nou al voorberei vir jou eksamen en wees hierdie kwartaal ’n ster!
|
 |
Graad 7: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 7 en wonder jy oor die data wat jy kan gebruik om te bepaal watter rugbyspan hierdie naweek die Wêreldbeker kan wen? Hier is wenke vir wenners: Laai hierdie gratis vraestel van Lee-Ann Langeveldt af en oefen jou datahanteringsomme sodat jy teen Saterdagaand klaar is. Dan kyk jy die rugby met ’n rustige hart en met die wete dat jou goeie eksamenpunte jou ’n kampioen sal maak.
|
 |
Die 2024-verkiesing: Is ’n Suid-Afrikaanse Lente op pad?
André Duvenhage
Seminare en essays
"Die status quo is nie volhoubaar nie en die vraag is nie of daar verandering gaan wees nie, maar eerder watter vorm dit gaan aanneem; watter tydsraamwerk ter sprake is, en veral wat die regerende elite se reaksie op ’n potensieel verswakkende situasie gaan wees. Dit maak die 2024-verkiesing die belangrikste verkiesing sedert die totstandkoming van ’n nuwe grondwetlike bedeling."
|
 |
Om ’n boer te stimuleer om weer ’n boer te wees
Freek Robinson, Johann Kotzé
Onderhoude
Johann Kotzé is pas aangestel as hoof- uitvoerende beampte van Agri SA. Freek Robinson vra hom hoe hy boere in Suid-Afrika teen politieke inmenging gaan beskerm.
|
 |
LitNet se miniseminaar oor strukturele rassisme
LitNet
Seminare en essays
LitNet het romansier en LitNet-rubriekskrywer Bettina Wyngaard genooi om ’n aanlyn miniseminaar oor strukturele rassisme aan te bied. Sy het Ingrid Jones, Loretta Feris, Siya Khumalo, Mervyn Sloman en Christi van der Westhuizen genader om deel te neem. Hier volg Wyngaard se inleidende opmerkings, sowel as die eerste deelnemer, Ingrid Jones, se mening.
|
 |
Miniseminaar oor strukturele rassisme
Bettina Wyngaard
Seminare en essays
"Rassisme is nog steeds so Suid-Afrikaans soos braaivleis en boerewors, want daar is sisteme en strukture wat dit in stand hou."
|
 |
Dear white people
Ingrid Jones
Seminare en essays
"Yep, I’m broad-sweeping, because every time a black person (broad term) says that they have experienced racism at the hands of white people, your tribe questions whether we are sure we have read the situation correctly."
|
 |
Rusland se pogings om demokrasie in Afrika te ondermyn
Fanie Herman
Menings
"Die handhawing en toepassing van demokrasie in verskeie Afrikalande is aan die afneem. Dit is verder opmerklik dat eksterne akteurs alle middele tot hulle beskikking aanwend om die lande te verswak. Rusland staan uit in dié verband en poog reeds vir die afgelope twee dekades om demokrasie in Afrika te ondermyn."
|
 |
Die NG Kerk en die toekoms
Freek Robinson, Jan Lubbe
Onderhoude
Jan Lubbe is pas aangewys as die nuwe moderator van die NG Kerk. Freek Robinson vra hom uit oor lidmaatgetalle, erediensbywoning, selfdegeslaghuwelike, verhoudings met ander kerke en die NG Kerk se volgehoue bydraes tot noodleniging in ons land.
|
 |
Wêreldrugbybeker, reklame en spel
Hercules Boshoff
Seminare en essays
"Groot opwinding heers oor die Wêreldbekertoernooi wat nou sy laaste fase betree. Dit belig, te midde van soveel plaaslike en internasionale probleme, weer eens die 'aardigheid' van spel, om aan te sluit by Johann Huizinga se werk Homo Ludens ('die spelende wese')."
|
 |
Oudword is nie vir sissies nie
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Ek probeer agterkom wanneer presies ek antie geword het. My broer se kinders het my altyd antie genoem – ek verwys nie daarna nie. Ek probeer uitwerk wanneer ek antie geword het vir die buitewêreld."
|
 |
’n Krismis so uit die boks
Jannie Gagiano
SêNet-briewe
"Sowat 12 jaar gelede het ek ’n buitengewone geskenk vir Kersfees gekry. ’n Volbloedhartaanval volledig toegerus met ingeboude fibrillasies en slagaarembolismes."
|
 |
Koos lees drie formidabele vroue
Koos Kombuis
Boeke en skrywers
Wat kook in Koos se kombuis? Woorde. Dis wat. Hy lees Marlene van Niekerk, Bibi Slippers en Joan Hambidge. Laasgenoemde lees hy twee maal. Hy ontdek weerloosheid en stel hom so ook aan sy kyker bloot.
|
 |
Kirby van der Merwe (gebore: 1960’s)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
Kirby van der Merwe: "Ek skryf omdat dit juis moeilik is. Dit is ’n uitdaging. Maar wat my laat aanhou skryf, is die onbeskryflike gevoel wanneer ’n woord, sin of idee iets word wat ’n mens net as skoonheid kan beskryf."
|
 |
Hartsmense, ’n kortverhaalbundel deur Cliffordene Norton: ’n resensie
Alta Cloete
Resensies
"Hartsmense is nog ’n trappie in Cliffordene Norton se ontwikkeling as ’n bekwame en veelsydige skrywer. Sy beskik oor ’n helder skryfstem wat hopelik nog dikwels in die toekoms in Afrikaans gehoor sal word. Die bundel word sterk aanbeveel vir lesers met ’n liefde vir kortverhale, maar ook vir enige leser wat beperkte tyd vir lees beskikbaar het."
|
 |
Rassie, stories oor rugby en die lewe deur Rassie Erasmus, saam met David O’Sullivan: ’n onderhoud
Naomi Meyer, Jaco Jacobs
Skrywersonderhoude
Gaan Suid-Afrika die Wêreldrugbybeker met een punt wen? Jaco Jacobs waag voorspellings en praat oor sy vertaling van Rassie Erasmus se outobiografie. "Dit is regtig ’n lekker boek om te lees. Ek het op ’n dag vir my pa gesê: 'Die rede waarom ek nie juis rugby kyk nie, is dat daar nie ’n storielyn is nie.' Toe antwoord hy: 'Dis omdat jy nie die karakters ken nie.' Met die vertaling van hierdie boek voel dit of ek ’n hele klomp van die karakters leer ken het."
|
 |
Stefaans Coetzee in gesprek met Marie Lotz
Stefaans Coetzee, Marie Lotz
Skrywersonderhoude
"Ek dink dit sal my kreatiwiteit inkort as ek moet sit en nadink of ʼn toneel gaan werk as dit verfilm word. ʼn Mens moet dit oorlaat aan die draaiboekskrywer en filmmaker."
|
 |
Stefaans Coetzee in gesprek met Madelein Rust
Stefaans Coetzee, Madelein Rust
Skrywersonderhoude
"Ek skryf nooit met ’n film in gedagte nie, maar ek geniet dit regtig wanneer lesers vir my sê my boek lees soos een. Van nature skryf ek baie beskrywend omdat die storie wel soos ’n film in my kop afspeel."
|
 |
Each mortal thing by Michiel Heyns: a review
Anthony Akerman
Books and writers
"The wheels obviously come off, or we wouldn’t have a story. I won’t give anything away, but trust me when I say that Heyns is a masterful storyteller and the narrative often veers off in quite unexpected directions."
|
 |
Avenues by train by Farai Mudzingwa: a review
Mphuthumi Ntabeni
Books and writers
"There’s an inherent risk of disharmony in this, but most amazingly the symphony of the book is melodious, and it fluently overlaps in a pleasing manner that doesn’t tax the reader’s concentration powers. I am sure it owes that not only to the writer’s skills, but also to those of the book editor. It is superbly achieved."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Nederland se koning verwelkom betoging in Suid-Afrika oor slawerny
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Nederlandse koningspaar, koning Willem-Alexander en koningin Máxima, is verlede Vrydag op die laaste dag van hulle driedaagse amptelike staatsbesoek aan Suid-Afrika deur ’n groepie luidrugtige betogers ingewag wat protesteer het teen Nederland se aandeel aan die slawehandel aan die Kaap."
|
 |
Suid-Afrikaanse Lugdiens sprei weer sy vlerke
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), waarvan die vlerke die afgelope twee jaar geknip was, het Donderdag ’n nuwe lewe gekry met die amptelike heropening van die lugdiens in Kaapstad."
|
 |
Breytenbach notitie #15: 'Langs de bergkammen van de verandering'. Breytenbach en het land van MOR
Alwyn Roux, Yves T'Sjoen
Literatuur
"Breytenbachs discours over de tussenin-positie van de bastaard is nadrukkelijk gericht tegen de 'pensée unique' van het hegemonistische denken of een identitair, nationalistisch of politiek, cultureel en moreel superieur discours. Denken is geen eendimensionaal, teleologisch of (ver)star(rend) cognitief proces, maar een transformationele handeling die beweging insluit en dus de creativiteit."
|
 |
#Woordfees2023: ’n Kaleidskoop van teaterervarings
Jeremeo Le Cordeur
Toyota US Woordfees
"Welkom by die visuele kroniek van die Toyota US Woordfees 2023, waar die verhoog lewe gekry het en die weerklank van toejuigings deur die strate van Stellenbosch geklink het. Elke oomblik van hierdie optredes het stories en ervarings vasgevang wat ons na uiteenlopende wêrelde geneem het, oorvloeiend van boeiende narratiewe."
|
 |
Foto’s en video’s: WAT stel T bekend op luisterryke T-partytjie
Naomi Bruwer
Leefstyl
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal het op 13 Oktober die amptelike bekendstelling gehou van die T-trajek, wat slegs aanlyn beskikbaar is. Op dié luisterryke T-partytjie is gepraat oor hoe omvattend T bewerk is, hoe variëteite van Afrikaans deur die WAT hanteer word, en wat die toekomsvisie van die WAT is.
|
 |
’n Fotogalery | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
Johan Kotze, Menán van Heerden, Izak de Vries, Etienne van Heerden, Lisa Antrobus
Etienne van Heerden Veldsoirée
"Die gesprekke wat hier plaasvind, is meer werd as geld, maar van belang is dat die Etienne van Heerden Veldsoirée ’n beduidende bydrae lewer tot Cradock se ekonomie. Talle gastehuise, nie net die veldsoirée se borge nie, baat direk by die fees."
|
 |
Devil’s Peak – the first two episodes: a review
Réney Warrington
TV
"The number of Deon Meyer novels I have read have all been vastly enjoyable. Page-turners. The tension runs high; the characters are weird and wonderful. Yet, none of the film/TV adaptations I have seen, come close to the quality of the novels."
|
 |
Die vrou by nommer 11
Christo Meyer
Poësie
"Twee mans het uitgeklim
en aan die deur
van die musikale vrou
by nommer 11 gaan klop"
|
 |
Die presteerder
Shirley Retief
Poësie
"tog word ons almal
aan dieselfde wasgoeddraad
gehang"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|