|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1032
09/01/2025
|
Krities Afrikaans
|
 |
|
Redakteur: Louise Viljoen
Uitgewer: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, en Protea Boekhuis
ISBN: 9781485315933
Antjie Krog is ’n bekroonde digter, joernalis, vertaler en akademikus. Sy wen drie keer die gesogte Hertzogprys – vir Lady Anne (1990), Mede-wete (2017) en Plunder (2023). Hierdie huldigingsbundel is die 16de in die reeks van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns wat literêre kunstenaars huldig wat met die Hertzogprys bekroon is, en wat die Afrikaanse letterkunde oor dekades heen verryk het.
|  |
|
Vyf nuwe Afrikaanse navorsingsartikels |
 |
Mens, dier en miteskepping in Alexander Strachan se Dwaalpoort (2010)
Andries Visagie
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Die voortgesette spanning oor grondbesit en die verdeeldheid tussen swart en wit in die Suid-Afrikaanse aktualiteit word weliswaar binne die fiksionele raamwerk van die roman oorkom, maar word na die mite met die dier as weerligafleier oorgeplaas."
|
 |
SteedsDink met LitNet Akademies: Derick Blaauw oor sy akademiese navorsing
Derick Blaauw
SteedsDink
In hierdie video gesels Derick Blaauw oor onder meer die informele ekonomie en tegnologie, die vermensliking van die ekonomie, migrante en die gig-ekonomie. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
|
 |
Lewenswetenskappe: Liewenheersbesie – of ’n monstertjie?
Rouxlyn Botha
Skole
"Die klein kruipertjies lyk voorwaar of hulle uit ’n bangmaakstorie kom. Orals oor hulle lyfies is stekelrige uitgroeisels. ’n Lang dik stert laat hulle so ’n bietjie soos ’n dinosourus lyk, en met ses bene beweeg hulle plat op hulle mae rond."
|
 |
Perlemoenstroping: biltongjag wat toeneem
Dawid de Wet
Seminare en essays (2019)
"Gaan ons kinders wat oor ’n dekade of wat gebore word, weet wat ’n renoster is? Of ’n ietermagog, broodboom, of ’n perlemoen?"
|
 |
By die dood van Cecil die leeu
Dee Krüger
Seminare en essays (2015)
"Is trofeejag nie net ’n verskoning vir ’n vinnige geld in jou sak onder die vaandel van 'natuurbewaring' nie?"
|
 |
Bela, stiefmoeder van noodgedwonge vernuwing
Maryna Blomerus
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Hoewel tradisionele skole om baie redes bo tuisonderrig verkies kan word, moet daar nuut, en op ’n nuwe manier, na tuisonderwys gekyk word as ’n alternatiewe model ... KI maak moedertaalvertalings van byna enige leermateriaal moontlik."
|
 |
Bela is nou wet
Christo van der Rheede
Menings
"Die Grondwet en die Handves van Menseregte is baie duidelik daaroor dat elke kind in ons land toegang moet hê tot die beste onderwys op sy of haar voorstoep! Om druk uit te oefen op ’n paar Afrikaanse skole om dubbelmediumonderwys in te stel, gaan nié die uitdagings in ons onderwysstelsel oplos nie."
|
 |
Bela onderteken: Wat gebeur volgende?
Naomi Meyer, Jaco Deacon
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Solank skole vol is en daar voldoende leerders van ’n bepaalde taalgemeenskap is, sal hulle die reg hê om onderrig in hulle taal te ontvang. Dit word gewaarborg in artikel 29(2) van die Grondwet. Die uitdaging kom gewoonlik waar die skool nie vol is nie en daar ’n ander taalbehoefte in die gemeenskap is." Jaco Deacon, Fedsas se uitvoerende hoof, beantwoord Naomi Meyer se vrae oor die bekragtiging van wetgewing en oor wat dit vir ouers van kinders in Suid-Afrikaanse openbare skole beteken.
|
 |
Persverklaring – Bela-wet: SAAWK spreek kommer uit oor bedreiging vir moedertaalonderrig
LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) neem met kommer kennis van die implementering van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette (Bela) in sy geheel soos goedgekeur deur president Cyril Ramaphosa. Die SAAWK waarsku dat hierdie wetgewing in sy huidige formaat ’n beduidende bedreiging vir moedertaalonderrig op basieseonderwysvlak inhou. Dit raak nie net Afrikaanse skole nie, maar enige gemeenskap wat sy grondwetlike reg op onderrig in die taal van sy keuse wil uitoefen.
|
 |
Reguit met Robinson – Mosambiek: onrus in ons buurland
Freek Robinson, Joe van der Walt
Onderhoude
Wie is die belangrike rolspelers? Hoe raak die geweld Suid-Afrika, Mosambiekers en Suid-Afrikaners in Mosambiek? Freek Robinson vind meer uit by Joe van der Walt van die risikobestuursmaatskappy Focus Group.
|
 |
Wat sê Bettina? Nobs Mkhize en swart op swart rassisme
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Swart op swart rassisme kom nie van vandag aan nie. Xenofobie ruk kort-kort handuit, soms met steun van politici. Mikroaggressie tussen bruin en swart kom gereeld voor, maar dit word geïgnoreer."
|
 |
Wat sê Bettina? Vroueregte in 2025
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Vir die eerste keer in dekades wil dit voorkom asof vroue nou minder regsbeskerming het en blootgestel word aan meer gevare as geslagte vroue voor hulle. ’n Jong vrou in 2025 het minder regte as wat haar ouma in die 1950’s gehad het."
|
 |
Vibe shifts: Post-woke in '25? The new escalatory approach to history
David Willers
Opinion
"Forget the standard view of politics as left versus right, populist versus traditionalist, politically correct versus, well, just about everything else. That’s all old hat now in our brave new world. Instead, a simplified and much easier way of understanding the times we live in, compared with old school history with boring events and the like, is through something called vibe shifts."
|
 |
Oudword in Utopia
Amanda le Roux
Seminare en essays
"Aftreeoorde bied unieke uitdagings, omdat die inwoners nie ’n gesiglose massa is nie, maar elk sy of haar eie unieke ervarings beleef."
|
 |
Die ware waarde van jou gekoopte kaartjie tydens ’n Kunstekaap-produksie
Marlene le Roux
Menings
"Die kunste is ’n enorme bedryf en ons goed geoliede masjien by Kunstekaap skep steeds werk vir honderde mense wat brood op die tafel moet sit om sodoende ’n volhoubare ekonomiese ekosisteem te onderhou, wat weer ’n reuse- ekonomiese inspuiting bied in Kaapstad en omstreke."
|
 |
Regeringslui is geskok oor aantal kinders wat babas kry
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Die rol en verantwoordelikheid van staatsdepartemente wanneer dit kom by die hantering van tiener- en kinderswangerskappe het opnuut in die kollig gekom met die geboorte van ’n aantal Kersfees- en Nuwejaarsbabas die afgelope maand wie se ma’s nog self in hulle kinderskoene is."
|
 |
Suider-Afrika hou asem op oor geweld in Mosambiek
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Die situasie in die land is steeds op ’n mespunt. Volgens mediaberigte is honderde Mosambiekers deur die polisie gedood nadat die land se verkiesingskommissie aangekondig het dat Frelimo die verkiesing met 65% gewen het."
|
 |
Nuwe uitdagings in die nuwe jaar vir die Bela-wet
Jean Oosthuizen
Voorblad
"President Cyril Ramaphosa het die wet op 21 Desember 2024 in sy geheel afgeteken. Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, moet sorg vir die volle implementering daarvan."
|
 |
Leesimpressie: Aardbeien door Joseph Roth
Erik van den Bergh
Literatuur
"In een deel van het Kiepenheuer-archief dat uit handen van de Gestapo kon worden gered, werd in de jaren zeventig een manuscript van de door Joseph Roth in 1929 geschreven onvoltooide roman Erdbeeren gevonden."
|
 |
Atlanta, Georgia, aangekondig as rolprentbestemming by FAME Week Africa 2025
Annette Havenga
Cultuur
"Atlanta is die middelpunt van Georgia, die VSA se groot rolprent- en televisiebedryfsentrum. Die stad het Hollywood in 2016 verbygesteek met die aantal speelfilms wat vervaardig is. Die sinergie tussen Kaapstad en Atlanta het dié ooreenkoms ’n voor die hand liggende een gemaak. Kaapstad word beskryf as die Hollywood van Afrika en is ewe gewild as ’n bestemming vir die maak van films en TV-produksies."
|
 |
The often untold stories of township animals
Alex J Coyne
Mens en dier
"The dogs have taken me on many impromptu walks with their tails wagging. They have also shown me with incredible enthusiasm how to uncover rat nests and anthills."
|
 |
Ongewone ontwerpsentrum ook tuiste van ongewone installasies
Maryke Roberts
Kunst
"Sy sien die vraagtekens op ons voorkoppe en verduidelik dat amorfies beteken die gebou het geen definieerbare vorm nie en met atipies bedoel die ontwerper dat die gebou anders is as wat normaalweg met gebou-ontwerp bedoel word."
|
 |
Mooie Mauritius het ’n interessante geskiedenis
Maryke Roberts
Reisgogga
"Hierdie migrasie het die lewendige, multikulturele samelewing geskep waarvoor Mauritius vandag bekend is, met Indiese, Afrika-, Chinese en Europese invloede wat mettertyd saamgesmelt het."
|
 |
Middelburgstasie: Nostalgie op ’n treinperron
Maryke Roberts
Reisgogga
"Dis werk aan ’n televisiereeks wat my die eerste maal in my lewe van die N4 laat afdraai en in Middelburg, Mpumalanga tot stilstand bring. Maar nie sommer enige plek in die dorp nie, o nee, by die stasie. ’n Sierlike sandsteengebou van 130 jaar oud, wat sy bestaan te danke het aan ’n Nederlandse maatskappy van ’n vorige lewe," skryf Maryke Roberts.
|
 |
Cap Classique sit vonkel in die feestyd
Maryke Roberts
Culinair
"Die geheim van Cap Classique is sy veelsydigheid: Dis nie net by bykans enige maal ’n lekker kos-pasmaat nie, dit kom in soveel verskillende style, dat jy dit heeljaar kan drink."
|
 |
Hospitaal Weltevreden deur Riaan Grobler: ’n onderhoud met die skrywer
Surene Esterhuizen, Riaan Grobler
Skrywersonderhoude
"Ek het begin met Anna-Mart. Ek ken ’n Anna-Mart – sy het net ’n ander naam. Hierdie meisie is verskriklik slim. Sy het soveel potensiaal; ongelukkig kom sy net nie uit haar armoede nie. Sy kry net nie ’n geleentheid nie. Dit was my inspirasie vir Anna-Mart."
|
 |
Desert queen deur Janet Wallach: ’n lesersindruk
Alexander S Mickel
Lesersindrukke
"Sommiges het Gertrude beskryf as die 'ongekroonde koningin van Irak' en as 'geheime raadgewer van Laurence van Arabië'. Ander het weer gemeen dat sy arrogant, dominerend, genadeloos en uiters ambisieus was."
|
 |
Waar die doringbome sing deur Elize Parker: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe
Lesersindrukke
"Trilogieë, of dit nou in die vorm van boeke of films is, eindig nie altyd goed nie. In die geval van Parker se Laeveld-reeks sal enige mens wat die eerste boek geniet het, waarskynlik by die hele reeks aanklank vind."
|
 |
Arts that matter: Mandela Bay is the place to visit
Izak de Vries
Lifestyle and entertainment
"The arts are alive and well in the Eastern Cape, and if you have not done so yet, now is the time to book tickets for the Mandela Bay Arts Festival, which will run from 21 February to 2 March 2025. We also have beautiful beaches and adorable baby elephants to visit when you are not in theatre!"
|
 |
Why My fair lady matters to LAMTA: an interview with Anton Luitingh and Duane Alexander
Naomi Meyer, Duane Alexander, Anton Luitingh
Lifestyle and entertainment
"In the context of South Africa in 2025, a production like My fair lady prompts contemporary audiences to reflect on issues of language, identity and gender roles. These are all universal themes that hold relevance and offer valuable insights in a diverse and evolving society like South Africa. We are excited that our graduates get to work in productions with such rich themes and complex characters, where they can hone their craft and also engage with narratives that provoke thought and inspire meaningful dialogue within the African cultural landscape."
|
 |
Lost in translation
Zalman Davis
Reis
"Die man, met ’n kaalkop soos ’n biljartbal, maak ’n groot fout: Hy dink Google Translate kan romanse red. Sy selfoon lê op die tafel. Die skerm vol vetvlekke van sy vingers. Met die konsentrasie van iemand wat ’n bom probeer ontlont, begin hy tik."
|
 |
Saskatchewan: ’n onderhoud met Thalana Tondevold
Sonyah Holder, Thalana Tondevold
Reis
Thalana Tondevold, ’n Suid-Afrikaner wat die plaasdorpie Saskatchewan in Kanada haar tuisdorp gemaak het, gesels met Sonyah Holder: "Albei my ouers het op plase grootgeword. Ek pas hier in soos ’n hand in ’n handskoen. Plaaslewe help teen die heimwee wat ek soms ervaar en my verlange na Suid-Afrika."
|
 |
Tot op die sewende vloer
Aniel Botha
Fiksiekompetisies
"Sy het ’n werksonderhoud op die 13de verdieping en baie dinge hang van hierdie werk af. Sy is ’n enkelma en die onderhoud wat haar eks betaal, is ’n grap. Maar meer nog ... sy het dit ook nodig om weer soos iémand te voel, nie net iemand se ma en iemand se eks nie."
|
 |
Herontmoeting
Pippa du Toit
Kuberklas Kreatief
"Hoorie, wil jy môre saam met my gaan snorkel? Ek het hierdie oulike plekkie aan die ander kant van die dorp gevind waarvan ek dink jy sal hou."
|
 |
My hart
Theo Schönfeldt
Poësie
"Hy was al leeg, hy was al vol
Hy was al weg, deurmekaar, gebêre, gebruik"
|
 |
Dum Spiro, Spero
Jacomina Bonthuys
Poësie
"tyd gaan staan stil in hierdie minuut
tussen beloftes van drome en hoop."
|
 |
Ilium
Theunis Jordaan
Poësie
"wrede wraak
wat jare duur
Trojane speel nou God"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|