|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1094
02/04/2026
|
Krities Afrikaans
|
 |
|
Skrywer: Julian Jansen
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624095200
Van 1986 tot 1994 word die Kaapse Vlakte geterroriseer deur die Stasiemoordenaar – 22 jong seuns en mans verdwyn spoorloos. Sommige van die liggame is later gevind, maar die meeste van die moorde is nooit opgelos nie. Norman Simons, in 1995 skuldig bevind aan een van die moorde, is in 2023 op parool vrygelaat. Tergende vrae bly egter spook. Die gesoute joernalis en skrywer Julian Jansen volg die spoor van die seuns en die destydse polisieondersoeke om lig te werp op hierdie donker raaisel.
|  |
|
 |
Suid-Afrika as ’n misdaadstaat – ’n kritiese beoordeling
André Duvenhage
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Daar word veral gekonsentreer op die funksionering (aard en werking) van misdaadtendense binne die Suid-Afrikaanse politieke konteks en die implikasies daarvan vir die demokratiese politieke bestel."
|
 |
Moraliteit anderkant familieverband: die opkoms van vroeë Christendom
Cilliers Breytenbach
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
"Die nuwe definiëring van affiliasie en lojaliteit het ’n morele paradigma geskep wat tradisionele familie-, groep- en sosiale grense oorskry het. Dit het bygedra tot die ontstaan van georganiseerde liefdadigheid in die Westerse beskawing en het die invloed van die Christendom binne verskillende kulturele kontekste gevestig."
|
Riglyne vir LitNet Akademies-navorsers |
 |
Skeppende KI se uitdagings en oplossings vir akademiese vaktydskrifte
Burgert A Senekal
Universiteitseminaar
"Dit is ’n uitdaging vir vaktydskrifte om KI-geskepte manuskripte te identifiseer, omdat die betroubaarheid van die tydskrif op die spel is. Dit is egter nie genoeg om op die integriteit van skrywers te vertrou of hulle te laat verklaar wanneer hulle KI-hulpmiddels ingespan het nie, want in enige stelsel waar ’n vorm van geldelike beloning aan uitsette gekoppel is, sal mense ’n kortpad na sulke uitsette vind."
|
Nuwe LitNet Akademies (Regte)-redakteur: Johan Scott |
 |
Suid-Afrika by ’n kantelpunt – ’n slegte-saak-scenario?
André Duvenhage
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
(2020)
"Selfs met leierskap wat hervormingsgesind is, is die kragte te groot en omvangryk om te stabiliseer. Die stelsel is so sensitief gebalanseer dat selfs kleiner kragte of snellers die groter orde fundamenteel kan verander en binne die verband van chaotiese stelsels ’n bykanse 'skoenlapper-effek' kan veroorsaak."
|
Video-uitnodiging: Veldsoirée 2026 | 24–26 Julie | Nxuba/Cradock |
 |
Video-uitnodiging: Veldsoirée 2026 (24–26 Julie, Nxuba/Cradock)
Menán van Heerden
LitNetKanaal op YouTube
Jy is genooi: interessante gesprekke met skrywers, akademici en kenners, bakkies, koppies, kaggels en aalwyne. Kyk hierdie kort videotoer deur Menán van Heerden van wat te wagte is. Kom gesels, debatteer en luister saam. Kom ervaar die "veld" in "Veldsoirée". Al die gesprekke is gratis. Maak seker jy bespreek vroegtydig verblyf. Meer besonderhede in die video.
|
Veldsoirée-deelnemers: Volgende week volg nog |
Neem deel aan die ATKV-Skryfskool by die Veldsoirée |
 |
Ek is nie Danie by die KKNK
Izak de Vries
KKNK
"Ek het nog altyd gedink Schalk Joubert is goed. Ek is nie Danie het dit bevestig. En Albert Verkleurmannetjie Pretorius bly my verstom."
|
 |
Hortjies dig by die KKNK
Izak de Vries
KKNK
"Die klein leefruimte van die Blums se laaste dae is met groot sorg aan detail vir die kykers gebied. Dit het geloofwaardigheid geskep aan Hetta se lewe en ’n ruimte vir Peter se verskynings geskep."
|
 |
Boesman en Lena by die KKNK: ongelukkig erg relevant
Izak de Vries
KKNK
"Veronique Jephtas het geskitter as Lena, Brendon Daniels het die broeiende Boesman absoluut tot sy reg laat kom, en Tshamano Sebe het die dolende ou oom vertolk. En daar praat Boesman en Lena beide Afrikaans!"
|
 |
Please, don’t call me moffie by die KKNK
Izak de Vries
KKNK
"Hoe kan ek ’n gelowige Moslem wees as sommige moellas beweer dis haram om te wees wie ek is? Waarom sou Allah my gay maak as hy nie gay mense liefhet nie?"
|
 |
Persverklaring: Sumayyah Petersen se Kortpad na Makkah al wandelend by Taalmonument
LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument is verheug om kragte met Sumayyah Petersen saam te snoer danksy ’n uitstalling wat ’n keur van haar gedigte uit Kortpad na Makkah sowel as ander werke bevat. Die uitstalling in die Groen Galery op Paarlberg weerspieël haar kreatiewe stem, visie en artistieke reis.
|
 |
Wyngaard Weekliks: Oorlog, brandstofpryse en vulstasies
Heindrich Wyngaard, Christo van der Rheede, Dawie Roodt, Hassan Essop
LitNetKanaal op YouTube
Suid-Afrikaners het die afgelope week die skok van verhoogde brandstofpryse – en tekorte by vulstasies – behoorlik gevóél. Dit is regstreeks en onregstreeks die gevolg van die konflikte tussen Amerika, Israel en Iran. Heindrich Wyngaard bespreek hierdie kwessie met Hassan Essop van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, Christo van der Rheede van die FW de Klerk-stigting en die ekonoom Dawie Roodt.
|
 |
America and Israel could have lived with a nuclear-armed Iran
Eben Coetzee
Opinion
"But the case for launching Operation Epic Fury on the basis of fears that a nuclear-armed Iran is a uniquely dangerous prospect and an existential danger is flimsy at best; at worst, it is counterproductive and stands to undermine America’s position in the world. Unless the regime in Tehran changes, which without boots on the ground is unlikely to be the case, the Iranian regime will merely pick up where it left off by rebuilding its nuclear infrastructure and missile capabilities as evidenced by the Iranian response post-Operation Midnight Hammer."
|
 |
Is John Steenhuisen South Africa’s next "Kortbroek"?
Jason Lloyd
Opinion
"Should he be removed from his ministerial post and fail to secure re-election to Parliament in 2029, it is conceivable – though speculative – that he might explore alternative political pathways ...."
|
 |
André du Toit (1938–2026): ’n filosoof tussen geskiedenis en gewete
Pieter Duvenage
Seminare en essays
"Met die heengaan van André du Toit verloor die land nie net ’n vooraanstaande politieke filosoof nie, maar ook iets skaarser: ’n intellektueel wat oor dekades heen die spanning tussen geskiedenis en geregtigheid met besondere integriteit beliggaam het."
|
 |
Die klas as lewende verhoog
Toyer Hefca
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Onderwys is nie ’n perfekte uitvoering nie. Dit is ’n voortdurende proses van aanpas, leer en groei. Dit is ’n verhoog sonder ’n vaste draaiboek, en dalk is dit juis waar sy grootste waarde lê."
|
 |
Paasfees-herinneringe: die kuns van Pase
André Pretorius
Seminare en essays
"Dit is die erfenis van hierdie Gereformeerde gestrooptheid waarin ek op ’n Afrika-vlakte ver van hier grootgeword het. Maar daardie komvandaan het vrugbare grond gelaat vir die smagting na hierdie andersheid, hierdie uitdrukking van menslikheid en geloof uit verre eeue."
|
 |
DA lei in Johannesburg-peiling; koalisies onvermydelik vir munisipale verkiesings
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Die SRF-peiling, met sy fokus op geregistreerde kiesers en waarskynlike opkoms (gemodelleer op 56%), is een van die betroubaarste voorlopige aanduidings. Dit dui op ’n politiek wat meer gefragmenteerd en koalisiegedrewe raak – nie meer die eenpartydominansie van die verlede nie. Vir Johannesburg kan dit uiteindelik beteken beter dienslewering as partye saamwerk, maar ook risiko’s van verdere onstabiliteit as onderhandelinge misluk."
|
 |
PenAfrican: The nights are quiet in Tehran by Shida Bazayr: a book review
Mphuthumi Ntabeni
Books and writers
"The parallel with contemporary South Africa is difficult to ignore here also. One hears, in the fading rhetoric of former liberators, echoes of a language that once mobilised masses but now dissipates into the air, uttered with conviction and received with indifference."
|
 |
Books on the Bay 2026: an overview
Karina Magdalena Szczurek
Books and writers
"It is about perceiving the world from another perspective, about documenting war while dreaming about opera, about seeing someone’s tears and twirling in a stunning dress in front of them to make them smile, about knowing that all that matters is love. It is about not giving up."
|
 |
Ek’t Act deur Klara du Plessis: "Baby, everything’s golden"
Dianne Du Toit Albertze
Resensies
"Dat dit ’n keuse is om die leser op ’n afstand te hou, is redelik sigbaar hier en dit slaag daarin, om oor die waters na ons te roep en soms ook plekke om te ruil waar ons weer in die vreemde land of binnekant opeindig en sy weer in die bekende, die tuiste is."
|
 |
Dankie aan Peter Snyders
Christal Hermans
SêNet-briewe
"Met my skryfwerk wil ek graag by die kinders ’n liefde vir lees kweek. Lees is die bousteen tot ’n suksesvolle toekoms."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Die spel
Edward Jeneke
Poësie
"maar orals sweef die daad en woord,
soos wit wolke oor die berge voort."
|
 |
Dood
Celestie du Plessis
Poësie
"Die dood is wreed,
hy is ook geduldig.
Hy is tydsaam in sy aanslag,"
|
 |
Kartondoos in die reën
Jaun van Deventer
Poësie
"Jy struikel oor die balk in jou eie oog,
wys met ’n vinger na die splinter in myne."
|
 |
Ek skryf jou
Jeanne Henning Els
Poësie
"ek skryf
jou in
kursief "
|
 |
Rymstories: "Die Wildbewaarder"
Etienne van Heerden
Nuwe skryfwerk
"Ook die mierleeu lê en wag, só wag
Die luisterende vlakte op die reën om genade"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
|
Iets vir almal: LitNet se nuwe WhatsApp-kanale |

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|