|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1031
20/12/2024
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Jy en die Midde-Ooste |
 |
|
Author: Thebe Ikalafeng
Publisher: Tafelberg
ISBN: 9780795711091
Thebe Ikalafeng is a branding icon who set the agenda for the industry at the dawn of our democracy and continues to pioneer it to this day. For him as the founder of Brand Africa, the African continent is now a major focus in his life’s mission. He is "the traveller" of the title, having touched soil on every African country. From Kimberley to the world, his mission is impact.
|  |
|
 |
Ek en jy en die Midde-Ooste
Freek Robinson, Marthie Momberg
Onderhoude
Wat is aan die gang in Sirië? Hoe hou dit verband met die vernietiging van Gaza? Het die konflik in die Midde-Ooste werklik enige impak op gewone Suid-Afrikaners? Waarom meng ons regering in?
|
 |
Wat sê Bettina? Kersfees in ’n oorlogsone
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Kersfees is deesdae ’n dag verwyder van die godsdienstige konteks, maar steeds verbonde aan die medemenslik-empatiese konteks, die idee van 'peace on earth and goodwill to all men'. Maar deesdae is daar al minder vrede en al minder goedgesindheid teenoor mekaar."
|
 |
Koerante: sewe heildronke … en ’n huildronk
Hennie van Deventer
Menings
"Laat ons die lewe van papierkoerante vier met ’n terugblik wat op hul roemrykste prestasies konsentreer. Glorie-oomblikke was daar in beter dae, en voorspoediger tye immers talryk."
|
 |
Agterstories: Wat Sophia ons kan leer oor die ekonomie van slawerny
Johan Fourie
Rubrieke
"Mens sou hoop dat die geskiedenisdepartemente van universiteite soos Kaapstad en Stellenbosch – geleë in die distrikte waar die meeste Kaapse slawe sou gewoon en gewerk het, en waar baie afstammelinge steeds hunker na ’n beter verstaan van hul eie geskiedenis – hierdie gaping sou raaksien en aanspreek."
|
 |
Programrede: In 2025 word die Afrikaanse Taalmonument 50
Jean Meiring
Seminare en essays
"In ’n mens se lewe dui hierdie ouderdom op ’n middeljarigheid, op ’n stadig word, op die koms van mankoliekheid, en kruipende melankolie. Maar in die lewe van ’n monument is dit maar die eerste oogwink."
|
 |
Persverklaring: Uitsonderlike gebeure sal Paarlse ikoon se 50ste vier
LitNet
Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal
Dit gaan ’n jaar wees om te onthou! Só het Michael Jonas, die direkteur van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), op Saterdag 30 November 2024 belowe tydens die vermaaklike bekendstelling van dié instelling se feesprogram vir 2025 wanneer beide entiteite 50 jaar se bestaan vier. Daarna is ’n nuwe webtuiste, logo en buiteluguitstalling onthul terwyl verskeie kunstenaars ook opgetree het.
|
 |
Onderwysers in Suid-Afrika – hie is jou exit plan!
Tasneem Daniels
Menings
"Om R100 000 te spend op ’n onderwysgraad, dan is djy forced om ’n R6 000 contract te aanvaar by ’n skool wattie ’n proper fundraising team het om mee geld in te bring om vi jou ’n proper salary te betaal’ie – maak hierie logic vi jou sin?"
|
 |
Die materialisme en oordaad van Kersfees
Estelle Kruger
SêNet-briewe
"Ek walg van die oordaad van versierings, eetgoed en aktiwiteite – dít in die omgewing van ’n township met bruin en swart inwoners waar armoede aan die orde van die dag is."
|
 |
11 September: Moslem-reaksie ’n sleutelfaktor
Chris Heymans
Polsslag (OuLitNet)
"Teen die agtergrond van die gruwels wat op 11 September gepleeg is, is die morele kwessies erg gekompliseer. Die meeste Moslem-groepe het die terrorisme van daardie dag veroordeel, maar Amerika se aanvalle op Afganistan, die voortgesette Israeli-Palestynse konflik, en vrese dat anti-Islamitiese gesindhede in die Weste aan die opbloei is, veroorsaak dat die morele hoek deur meer as bloot die aanvalle op 11 September toegelig word."
|
 |
ATKV-SA Akademiepryse 2024: ’n onderhoud met Daniël Louw
Jean Oosthuizen, Daniël Louw
Onderhoude
In ’n omvattende, indringende onderhoud oor sy werk verduidelik Louw breedvoerig wat "verwondering ondanks verwonding" vir hom beteken. Hy vertel ook hoe sy denke mense kan help om die uitdagings en vrees vir aftakeling, sterwe en verlies beter te hanteer.
|
 |
SteedsDink met LitNet Akademies: Donovan Lawrence oor sy akademiese navorsing
Donovan Lawrence
SteedsDink
In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Donovan Lawrence oor onder meer Afrikaans as vakgebied en as onderrigtaal, dialekte in digitale ruimtes en in die klaskamer, en die waarde van toegepaste taalkunde.
|
 |
Rooisand deur Jeremy Vearey: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Hein Willemse
Resensies
"Konvensies van vergange eras ten opsigte van byvoorbeeld geslag en seksualiteit, etnisiteit en 'ras' verskil vandag hemelsbreed van wat selfs ’n paar dekades gelede as normatief aanvaar is. Dit het tot gevolg dat afwykings van tradisionele strukturering belangwekkende gevolge het."
|
 |
Huldeblyk: Annelie Botes
Melt Myburgh
In memoriam
"Sy het generasies lesers aan die lees gehou, en generasies mense laat lag, laat huil en soms laat stik. Maar altyd met onvoorwaardelike liefde vir almal met wie sy te doen gekry het."
|
 |
Annelie Botes (1957–2024)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
Die skrywer Annelie Botes is onlangs oorlede. Lees haar ATKV|LitNet-Skrywersalbum hier.
|
 |
Persverklaring: Annelie Botes se wêreld van woorde was ’n amulet teen seerkry
LitNet
Boeke en skrywers
Annelie se koerantrubrieke was tot op die laaste pitkos vir lesers. Dít was die skryfwerk wat haar onverdunde genot verskaf het: om van die alledaagse kom en gaan, lag en huil, ’n storie te maak. Tot op die laaste dae van haar aardse reis het sy hierdie gedagtes met haar lesers gedeel.
|
 |
Riet de Jong-Goossens is oorlede
Ena Jansen
Elders gesien
"Sy het meer as 60 boeke uit Afrikaans vertaal, onder meer Agaat, Eilande en Vatmaar, en was bevriend met baie skrywers."
|
 |
Oor Breyten Breytenbach se nalatenskap in Oxford
Luan Staphorst
Boeke en skrywers
"Wat die registeroptekenaars nie blyk te begryp het nie, is dat dit in Yolande se eie skrif is – dat ons hier, deur hierdie inskrywing, beide Breyten en sy beminde se handskrifte in Oxford sien verewig is."
|
 |
Net ’n bietjie stilte
Koos Kombuis
Boeke en skrywers
Koos Kombuis smag na stilte. Tussen die blaaie van ’n boek kán ’n mens rus kry, vandaar sy aanbevelings.
|
 |
Kinderboeke vir die Kerskous
Magdel Vorster
Kinderboeke
"Die mooiste en lekkerste vakansies hoef nie net te gaan oor wat geëet is, speletjies, uitstappies, wat daai onmoontlike nefies weer dié jaar aangevang het of die familie van oorsee se gawe geskenke nie. Stories en vakansieboeke kan ook deel wees van baie spesiale vakansieherinneringe."
|
 |
One pot cookbook for South Africans deur Louisa Holst: ’n resensie
Elsibe Loubser McGuffog
Resensies
"Hierdie boek is saamgestel deur Louisa Holst (wat bekend is vir haar Air fryer-kookboek), en die geregte is gepas vir familie-etes. Die eenvoud van die resepte sal baie mense aanstaan. Van die disse lyk vir my te vanselfsprekend, maar vir ’n onervare kok sal dit nuttig te pas kom."
|
 |
Map cards for Africa by Ilze Brüggemann: a review
Ilse Verster
Books and writers
"Map cards for Africa is basically built on three narrative levels: firstly, the story of Ilze Brüggemann’s reconstruction of a postcard collection, which belonged to her grandmother with the same name; secondly, the clarification of terminology regarding postcards, stamps and maps; and thirdly, a lesson in history and geography, mostly in the South African context."
|
 |
Ditch mediocrity deur Heléne Smuts: ’n resensie
Annette Havenga
Resensies
"Ditch mediocrity is propvol wenke en die skrywer bied waardevolle lesse vir entrepreneurs, leiers en spanlede in alle stadiums van hul reise aan. Sy praat oor imposter syndrome en verduidelik dat dit meer algemeen is as wat ons besef."
|
 |
Lea gaan skool toe deur Zuléka Smit: ’n lesersindruk
Izak de Vries
Lesersindrukke
"Menige kinderboek bestaan uit ’n storie in woorde en ’n storie in prente. Albei is belangrik. Prente in kinderboeke is nie bloot mooi tekeninge nie. ’n Goeie kinderboekillustreerder dra aktief by tot die verhaal deur tekeninge weer te gee wat meer doen as bloot die storie hervertel."
|
 |
In conversation with Siphiwe Gloria Ndlovu about The creation of half-broken people
Izak de Vries, Siphiwe Gloria Ndlovu
Books and writers
"Polite society is very much concerned with the appearance of things – how things seem to be – and not how things really are. Therefore, polite society is living a non-reality in real time and making the thing that is not real seem real, and that act of alchemy actually makes a lot of violence that everyone has to be silent about, otherwise the illusion will be destroyed."
|
 |
Huisies vir muisies deur Chareldine van der Merwe: ’n onderhoud
Naomi Meyer, Chareldine van der Merwe
Kinderboeke
"Dit is vir my nogal lekker om oor hierdie storie en tema te gesels, want ek dink almal kan hierby aanklank vind en het hul eie storie oor muise, en meer spesifiek die tandmuis. ... En dan bly dit natuurlik ’n bonus as dit ’n lekker storie is wat kinders kan geniet en binne hul verwysingsraakwerk is."
|
 |
Suid-Afrika skud sy toerismevere reg vir die somerseisoen
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Met die somervakansieseisoen goed op dreef het die Departement van Toerisme met ’n sloertoer deur die land begin om Suid-Afrika se diverse besienswaardighede ten toon te stel en verantwoordelike toerisme by sleutelbestemmings te bevorder."
|
 |
Bouwerk begin aan Suid-Afrika se tydelike tentparlement
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur sê die koepel sal vir die volgende twee jaar as die bymekaarkomplek vir LP’s dien. Dit word vergelyk met die struktuur wat tydens Nelson Mandela se begrafnis in 2013 gebruik is."
|
 |
Matriekuitslae wel in media na appèlaansoek
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Siviwe Gwarube, minister van basiese onderwys, het vroeër tydens ’n media-inligtingsessie gesê dat die amptelike vrystellingsdatum vir die matriekuitslae op 13 Januarie 2025 vasgestel is wanneer sy die uitslag van die eksamens sal aankondig."
|
 |
RNE se ekstra "stralerjakkers" kos land miljoene rand
Jean Oosthuizen
Voorblad
"In antwoord op ActionSA se vraag het die minister van finansies onthul dat die salarisse, personeel en verwante byvoordele vir nuut aangestelde ministers en adjunkministers alleen R239 miljoen beloop, insluitend R800 000 per ministerie vir luukse voertuie."
|
 |
Leesimpressie: Thuis door Fannah Palmer en Miriam van Klinken
Erik van den Bergh
Literatuur
"Een bloemlezing ter gelegenheid van het vijftigjarig bestaan van het Netherlands Institute for Advanced Study in the Humanities and Social Sciences. Alle auteurs in deze bundel waren gedurende vijf maanden writer-in-residence bij het NIAS."
|
 |
Leesimpressie: Een dag uit het leven van Abed Salama door Nathan Thrall
Erik van den Bergh
Literatuur
"Een dag uit het leven van Abed Salama biedt veel inzicht in Palestijns denken en doen (familieverhoudingen en relatiepatronen) en geeft talrijke voorbeelden van repressief beleid en vernedering van Palestijnen. De structurele ongelijkheid is apartheid in onversneden vorm."
|
 |
Hier.Na op DStv Box Office: ’n onderhoud met Trudy van Rooy
Naomi Meyer, Trudy van Rooy
Onderhoude
"But ultimately what helped me uncover Fairuz and all my characters in general, was working to discover our shared humanity." Trudy van Rooy gesels met Naomi Meyer oor haar rol in die kykNET Silwerskermfees-film Hier.Na, wat vanaf 16 Desember 2024 op DStv BoxOffice vir stroming beskikbaar is.
|
 |
ATKV-Crescendo op 50: ’n onderhoud met die heel eerste wenner
Naomi Meyer, Rouel Beukes
Onderhoude
"Wat dit [ATKV-Crescendo] wel vir my beteken het, is dat daar kennis van my geneem is en ek aangemoedig is om aan meer klassieke sangkompetisies deel te neem, wat ek toe gewen het. Dit het my in staat gestel om oorsee te gaan studeer, en dit het die basis gelê van my sukses as nasionale asook internasionale sanger."
|
 |
Persverklaring: Feesprogram vir KKNK 2025 bied al die ietse
LitNet
KKNK
"Die 29ste KKNK, geborg deur Absa, is saamgestel en verpak om in alle kunsvorms en genres vermaak vir alle ouderdomme in te sluit. Daar is iets vir almal." So sê Hugo Theart, uitvoerende hoof en artistieke direkteur van die KKNK, wat volgende jaar van Dinsdag 1 tot Sondag 6 April op Oudtshoorn aangebied word.
|
 |
Die trap
Lucia du Preez
Skryfkompetisies
"Die trap is vuurwarm onder my sitvlak. My voete is twee poffers en my hakke voel asof die Trojaanse prins hulle met sy pyl en boog bygekom het."
|
 |
By die afsterwe van BB
Celesté Fritze
Poësie
"Nie alleen oor ’n verspeelde geselsie nie,
lê ek op my bed en treur oor Breyten."
|
 |
Pyl na stasie
Zebulon Kochk
Poësie
"en nog steeds sien
ek jou gesig in die treinruite."
|
 |
Droomverlore
Anita van der Walt
Poësie
"fluister my naam met elke hartklop se klop
laat jou oë en hande verdwaal"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|