Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 1121

09/10/2026


  Krities Afrikaans

LitNet: Wat sê TikTok?

Apartheid’s granddaughter

Author: Lidia Rauch
Publisher: Tracey McDonald Publishers
ISBN: 9780639895062

Lidia Rauch was born at the crossroads of South Africa’s past and present – the granddaughter of one of apartheid’s longest-serving ministers, raised in a world constructed for her comfort, yet called to reckon with its cost. Her story moves between privilege and pain: from a childhood marked by fracture, to a career within the machinery of government, to the long, uneasy road of reckoning with what it means to be white, Afrikaans, and free in a country still carrying the weight of its past. In this fearless and tender memoir, Lidia turns toward the truth – dismantling the myths she was raised on, confronting the discomfort she once avoided, and choosing responsibility over denial. Along the way she encounters the people and moments that changed her – from the townships of Cape Town to the rooms where power is brokered – and discovers that freedom is not a gift bestowed by the system, but a commitment we make to one another. Apartheid’s granddaughter is not a story of guilt or absolution, but of courage and repair. It’s an invitation to white South Africans to face their inheritance with honesty and courage. Both intimate and universal, this book reminds us that transformation is possible – and that healing begins when we choose to see ourselves and one another.

Akademies en skole

Aansien en metalinguistiese besinning: ’n ondersoek na Suid-Afrikaanse Kaapse en Durbanse bruinidentiteitskonstruksie op TikTok

Natasha Ravyse
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Derhalwe bied hierdie artikel ’n sosiolinguistiese verkenning van Kaapse en Durbanse bruinidentiteitskonstruksie in ’n veeltalige en multikulturele reënboognasie. Die begrip aansien ('face'), ontleen aan die pragmatiek, word bykomend tot metalinguistiese besinning ('reflection') toegepas."

Staatsbroosheid, magsvakuums en onveiligheid in die DRK en Mosambiek: Verklarings vir die toetrede van niestaatlike akteurs

Theo Neethling
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die navorsing waarop hierdie artikel gebaseer is, het op twee gevalle in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) betrekking waar gewelddadige NSA’s as uitdagers van die staat se gesag en reëlgebaseerde orde na vore getree het, naamlik in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) en in die noorde van Mosambiek."

Persverklaring: Nuwe Akademieraad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

LitNet
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) kondig met genoeë die samestelling van die nuut verkose Akademieraad aan.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Indeksblad: Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Eksamentyd? Hersieningstyd? LitNet se video’s kan jou help. Kyk na hierdie 50 video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Gratis hulp vir leerders, onderwysers en ouers!

LitNet
Skole

Hier is nog skakels vir leerders, ouers, onderwysers, navorsers en akademici te vinde.

Riglyne vir LitNet Akademies-navorsers

Skeppende KI se uitdagings en oplossings vir akademiese vaktydskrifte

Burgert A Senekal
Universiteitseminaar

"Dit is ’n uitdaging vir vaktydskrifte om KI-geskepte manuskripte te identifiseer, omdat die betroubaarheid van die tydskrif op die spel is. Dit is egter nie genoeg om op die integriteit van skrywers te vertrou of hulle te laat verklaar wanneer hulle KI-hulpmiddels ingespan het nie, want in enige stelsel waar ’n vorm van geldelike beloning aan uitsette gekoppel is, sal mense ’n kortpad na sulke uitsette vind."

Universiteitseminaar: Gedagtes rondom die Universiteit van die Vrystaat (UV) se gewysigde KI-beleid

Burgert A Senekal
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence

"KI is reeds deel van die universiteit en sal nie geheel en al uit tersiêre onderrig verwyder kan word nie. Die vraag is dan hoe om te verhoed dat studente glad nie leer nie en net op KI steun."

Die etiese gebruik van KI vir akademiese skryfwerk: ’n literatuuroorsig met behulp van NotebookLM

Burgert A Senekal
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence

"Hierdie artikel gebruik KI in die vorm van Google se NotebookLM om ’n breë oorsig oor die etiese en onetiese gebruike van KI vir akademiese skryfwerk te verskaf, soos gegrond in ’n groot hoeveelheid akademiese literatuur oor die onderwerp. Die fokus val op akademiese skryfwerk wat aan vaktydskrifte voorgelê word, nie studente se werkstukke nie, alhoewel dit ook betrekking op laasgenoemde het."

Uit die argief

TikTok in die Nuwe Koue Oorlog

Burgert A Senekal
Seminare en essays (2023)

"TikTok se verbintenis met China is verder belangrik gegewe globale Chinese (en Russiese) disinformasieveldtogte rakende COVID-19. Tydens die pandemie het beide lande vals inligting versprei in ’n poging om Westerse lande te ontwrig."

Toyota Stellenbosch Woordfees: 3–11 Oktober 2026

Wie se geskiedenis leer ons ons kinders?

Jean Oosthuizen
Toyota Stellenbosch Woordfees

Die diskoersgesprek "Geskiedenis vir die toekoms" – met Gert van der Westhuizen, Jonathan Jansen en Albert Grundlingh – het op 6 Oktober as deel van die Netwerk24-gespreksreeks by die Toyota Stellenbosch Woordfees 2026 plaasgevind. Lees Jean Oosthuizen se oorsig.

Journal entries vannie eeste dag

Keith Oliver Lewis
Toyota Stellenbosch Woordfees

"Die jaarlikse Woordfees-kortverhaalbundel was gelaunch in Stellenbosch Stadsaal. Soes gewoonlik issie titel vannie bundel, Dis Hoog Tyd, benoem na die current fees se theme."

Die geskiedenis van braaibroodjies onthul

Maryke Roberts, Frans de Villiers
Toyota Stellenbosch Woordfees

"My grootste hoop is dat mense weer nuuskierig raak oor die klein geskiedenisse rondom hulle."

So speel die boere braai-braai so ...

Maryke Roberts, Bertus Basson
Toyota Stellenbosch Woordfees

"Die Speelkamers het ’n baie persoonlike konneksie tussen ons en die gaste; hulle word deel van die kookproses. Dit gee my ook die geleentheid om meer te vertel oor die geregte en bestanddele – iets waarvoor daar nie altyd tyd is met ’n gewone ete nie."

Taalgenoot-Ruk en Rym-kompetisie, so stel ons nuwe kunstenaars bekend

Maryke Roberts, Jaco van der Merwe, Angie Gallagher
Toyota Stellenbosch Woordfees

"Noudat die kompetisie vir die vierde maal aangebied is, het Ruk en Rym homself stewig gevestig as die toonaangewende platform vir alternatiewe kunstenaars en groepe wat musiek met Afrikaanse lirieke skep."

Dis hoog tyd vir ... ’n gesprek oor die LAPA-Lekkerleesminuut by die kinderfees

Naomi Meyer, Nadine Petrick
Toyota Stellenbosch Woordfees

"Ma’s, pa’s en grootouers kom sit ook graag om saam te luister, en dis ewe belangrik, want hulle moet uiteindelik die liefde vir lees verder tuis gaan kweek."

’n Onderhoud met Elzabé Zietsman oor kabaret, met hoop en vreugde

Christiaan J de Swardt, Elzabé Zietsman
Toyota Stellenbosch Woordfees

"Ek verwerp die opvatting dat ouer vrouens nie raakgesien word nie. Ek sal nie toelaat dat ek nie raakgesien word nie. En ek gebruik my lyf op presies dieselfde manier as wat ek dit nog altyd gebruik het."

Met woord en lied: ’n onderhoud met Frieda van den Heever

Naomi Meyer, Frieda van den Heever
Toyota Stellenbosch Woordfees

"Daar is soveel genres van musiek hier betrokke dat ek dit nie sal probeer vasbind nie. Om koor te sing (of op hierdie stadium van my lewe: ’n koor te hoor!) is een van die plekke waar die lug vir my dun is tussen hemel en aarde. Dis ’n fees om na hulle te sit en luister."

A woman alone: an interview with Kim Engelbrecht

Maryke Roberts, Kim Engelbrecht
Lifestyle and entertainment

After becoming the fastest selling and the first sold-out production at Suidoosterfees 2026, the darkly funny A woman alone, starring international Emmy-nominated actress Kim Engelbrecht, heads to the Toyota Stellenbosch Woordfees this weekend.

Persverklaring: Paarliet wen 11de Woordfees-kortverhaalkompetisie

LitNet
Toyota Stellenbosch Woordfees

"Nagwaak" verweef gevoelvol hoe ’n gesin probeer sin maak van die dood van ’n seun in bendegeweld. Dit is geskryf in die taal van sy Paarl met geen pretensie of mooi woordjies nie.

Boeke en skrywers

Commendatio vir die 2026-UJ-prys aan Antjie Krog vir Binnerym van bloed

Reinhardt Fourie
Boeke en skrywers

"In die uitbeelding van hierdie twee vroue se lewens sien die leser ook ’n parallel met die onstuitbare verandering van Afrikaner-politiek en -kultuur. Dit is weliswaar nie ’n oorvereenvoudigde aanbieding nie."

2026-UJ-debuutprys vir Afrikaans: Commendatio vir Shane van der Hoven se Kruiper/Crawler

Dewald Koen
Boeke en skrywers

"Van der Hoven verleen ’n stem aan die sogenaamde kruipers – letterlik én figuurlik – wat in allerlei gedaantes verbeeld word."

Commendatio vir die 2026-UJ-prys vir vertaling: Aan Wium van Zyl vir sy vertaling Die ongelukkige en treurige verhaal van die skip De Gouden Buys, 1693

Marius Swart
Boeke en skrywers

"Van Zyl slaag op indrukwekkende wyse daarin om tussen chronologies wyd uiteenlopende kontekste se Nederlands te navigeer en die 17de-eeuse taal so aan te bied dat dit ook in die Afrikaans ouwêrelds klink, terwyl die hedendaagse vertelteks deur die samestellers van die bronteks in ’n moderner idioom oorgedra word."

Diereriem deur Etienne van Heerden: ’n resensie

Louise Viljoen
Resensies

"Diereriem is ’n nogmaals verstommende ontplooiing van die ryk skrywersverbeelding wat Etienne van Heerden se oeuvre kenmerk. Steeds nuwe temas, karakters en ruimtes word tot samehang gebring om die probleme van ’n bepaalde tyd en die impak daarvan op die menslike psige te peil."

Landskap met kerk: ’n resensie van Op die spoor van kerkargitek Wynand H Louw

Laurie Gaum
Resensies

"’n Agthoekige gebou, sirkelvormige banke, roosvensters en drie voordeure is alles tipies van Louw se kerke."

Oscar Pistorius – the big lie and the right to a fair trial deur Chris Marnewick: ’n resensie

Willem Krog
Resensies

"Aanklaers het nie die gerief van ’n eie opinie nie. As verteenwoordiger van die staat, moet sy opinie ondersteun word deur die getuienis wat hy aanbied, anders kan hy dit nie opper nie."

Spiraal: ’n onderhoud met Margaret Cordier-Biermann

Barend van der Merwe, Margaret Cordier-Biermann
Skrywersonderhoude

"’n Masjien kan die goeie benoem, die taal van barmhartigheid rangskik, die vorm van skuld nadoen en berou grammatikaal verwoord, 'maar dit kniel nie'. Dit het geen binnevertrek waar stilte terugpraat nie."

Sy wat wil dien: ’n onderhoud met Arina Jooste

Naomi Meyer, Arina Jooste
Skrywersonderhoude

"Ek het aanvanklik begin met die deel van kort stukkies oor my ervarings as soldaatvrou op my Facebook-blad. My Facebook-vriende het dit só interessant gevind dat ek lank daarmee aangehou het."

Buffelskop se grafte en ’n veldsoirée in Nxuba

Piet Croucamp
LitNet-skrywersberaad

"Hoekom fiksie gebruik as die soeke na die werklikheid en die waarheid jou op sulke interessante reise kan neem?"

Goue lint, my storie begint: Spieëls en vensters – die stand van inklusiwiteit en diversiteit in Afrikaanse kinderliteratuur

Anke Theron
Kinderboeke

"Daar is nog baie meer en dit is die moeite en leesplesier werd om deur die vensters te gaan loer en te lees oor ander se stories."

Grieving in the first person plural: Writing as we grieve, grieving as we write

Mphuthumi Ntabeni
Books and writers

"This latest wave of gender-based violence has sent me back to a book I read a few years ago: Cristina Rivera Garza’s Grieving: Dispatches from a wounded country, translated by Sarah Booker. I haven’t been able to put it down since."

Call for papers: Twenty years of Ons komvandaan – reflections on the Legacy of Diana Ferrus

LitNet
Books and writers

Proposed chapters can be in any language and take the form of creative writing (poems, short stories or other texts), personal reflective essays, academic studies or translations of her poems (three to six poems, with an accompanying reflective or academic essay on the translation process).

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 3 tot 9 Oktober 2026

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat onlangs op die redakteur se lessenaar beland het.

Menings

Municipal elections 2026: What is the municipal election campaign telling us about South African politics more generally?

Chris Heymans
Opinion

"This is where the current campaign could become more intense."

Die stilte van ons vaders

Adam Willemse
Menings

"As ons aanhou om emosionele opvoeding as ’n sagte luukse af te maak, gaan ons aanhou om die prys te betaal in koerantopskrifte."

Degenaar had blaam aan botsing met NG kuratorium

Johannes Froneman
Menings

"Feit is dat Degenaar sy tyd vooruit was en standpunte ingeneem het wat selfs vandag nie vry algemeen deur konvensionele Christene aanvaar sal word nie – altans nie sonder allerlei voorbehoude nie."

Gewildste plasings

Gewildste plasings op LitNet: 30 September tot 6 Oktober 2026

LitNet
Als oor LitNet

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 30 September tot 6 Oktober 2026.

Nou op Voertaal

Neerlandistiekdag 2026 en die Alfred Schaffer-erelesing: Wanneer ’n taal joune word sonder dat dit jou moeder se taal is

Jean Oosthuizen
Literatuur

"Die gesprek met Mustafa Stitou het gewys waarom taal- en letterkundestudies uiteindelik oor veel meer as boeke en tekste gaan. Dit gaan oor mense. Oor waar ons vandaan kom, waar ons beland, watter tale ons praat, watter gelowe ons erf en verloor, watter familieverhale ons met ons saamdra en hoe ons dit alles probeer verstaan."

Persbericht: Peter ter Horst voorzitter Zuid-Afrikahuis

Voertaal
Zuid-Afrikahuis

Peter ter Horst wordt de nieuwe voorzitter van het bestuur van de stichting Zuid-Afrikahuis. Hij volgt Jan Schinkelshoek op, die de functie negen jaar, vanaf 2017, heeft vervuld.

ǂKhomani vertel self hul storie by dié vertolkingsentrum

Maryke Roberts
Reisgogga

"Die ǂKhomani se stories is deeglik verweef met die geskiedenis van die Kgalagadi-oorgrenspark aan die Suid-Afrikaanse kant – ver in die Noord-Kaap."

Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Christelike nasionalisme begin ook in Suid-Afrika kop uitsteek

Jean Oosthuizen
Meningen

"Hoe onderskei gewone burgers tussen iemand wat werklik ’n profetiese boodskap verkondig en iemand wat bloot sy of haar eie politieke oortuigings met God se gesag beklee?"

Cosatu se landswye optogte plaas werkers se ontevredenheid én ANC se verkiesingsprobleme in die kollig

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Met minder as ’n maand oor voordat Suid-Afrikaners op 4 November stem, was gister se optogte dus meer as net ’n arbeidsaksie. Dit was ook ’n openbare toets van hoeveel ontevredenheid onder werkers bestaan en hoeveel daarvan uiteindelik in die stemhokkie kan beland."

ANC se binnegevegte hou aan knaag – minder as ’n maand voor verkiesing

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Met die plaaslike verkiesing op 4 November is daar dus minder as ’n maand oor om kiesers van ’n beeld van vernuwing, eenheid en bestuurbaarheid te oortuig."

Suid-Afrikaners gaan van Woensdag af rekordpryse vir petrol betaal

Jean Oosthuizen
Voorblad

"In 1976 het ’n liter petrol net 21 sent gekos. Teen 2008 het dit R10 oorskry, in 2021 R20, en nou, net vyf jaar later, styg dit tot bo R30."

Leesimpressie: Ik ben geen mango door Babah Tarawally

Erik van den Bergh
Literatuur

"Verhalende zoektocht naar de kern van menselijkheid. Rake typeringen van contrasten tussen leven in West-Afrika en Nederland."

Teken aan: Etienne van Heerden Veldsoirée 2027: 23 tot 25 Julie

Veldsoirée 2026: videoflitse

Menán van Heerden
Etienne van Heerden Veldsoirée

"Bootcamp vir die brein" heet Stefan van Zyl van die SA Akademie se beskrywing van die pas afgelope Etienne van Heerden Veldsoirée in die Oos-Kaapse Karoo. Skrywers, akademici, praktisyne en studente het van 24 tot 26 Julie in Nxuba/Cradock byeengekom om saam te debatteer, te gesels en die "veld" in "Veldsoirée" te geniet. Die Etienne van Heerden Veldsoirée 2026 is aangebied deur LitNet Akademies, ’n maatskappy sonder winsbejag. Videografie en produksie: Menán van Heerden

Die sewende Etienne van Heerden Veldsoirée deur Izak de Vries se lens

Izak de Vries
Etienne van Heerden Veldsoirée

"Ons maak in 2027 weer so. Teken solank 23 tot 25 Julie 2027 in julle dagboeke aan. Ek sal daar wees!"

Leefstyl

Prima facie: a theatre review

Jerome Coetzee
Lifestyle and entertainment

"Prima facie aims to rip the law apart, and it completely succeeds in its goal. The law can be seen as how we will be judged, but the playwright, Suzie Miller, turns this notion on its head and judges the law."

Persverklaring: Sewe nuwe teksidees by derde Teksmark Joburg

LitNet
KKNK

Teksmark Joburg vind plaas op Woensdag 21 Oktober 2026 by die Universiteit van Johannesburg (UJ) Kunssentrum se Keorapetse William Kgositsile-teater op die Auckland Park Kingsway-kampus.

Press release: Interesting job opportunity from 29 to 31 October in Richmond, Northern Cape

LitNet
Lifestyle and entertainment

Needed: A cool head who likes to read. Skills needed for the job: Understand Zoom and have enough technical know-how to connect computers and microphones to a simple sound desk as well as patience with people who speak book, not tech.

Nuwe skryfwerk

Die kinders in die container

Stefaans Coetzee
Fiksie

"Roux staan op, druk ’n koevert in Deon se hande. 'Vir die kinders.' Hy knik na die boek. 'Burke is ’n legend; net jammer daar is net agtien boeke.'"

Terapie

Elizabeth Kendall
Fiksie

"Oplaas skryf jy. Elke letter, elke woord, elke sin is terapie teen totale ontreddering."

From father to mother

Frikkie Beukes
New writing

"For you-and-me
From now until forever
My favourite place to be"

Queen Lola

Hannes Stander
Poësie

"Daar was ’n queen wat Lola heet
Haar regte naam was Hendrik Keet"

Iets vir almal: LitNet se nuwe WhatsApp-kanale



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2026 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved