|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 974
03/11/2023
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Hak hom, Blokkies |
Lees en kyk met begrip: Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Skrywer: Marnel Agenbag
Uitgewer: Best Books
ISBN: 9781776074099
Die Lees en kyk met begrip-reeks fokus op visuele tekste asook leesbegrip, en is perfek vir addisionele materiaal. Dit is gemik op leerders in graad 7 tot 9 vir Afrikaans Eerste Addisionele taal. Hierdie titel sluit artikels asook visuele tekste soos advertensies, strokiesprente en opsommings met vrae in om leesbegrip te oefen. Dit is KABV-gerig. |
 |
|
 |
Die krag van een
Egmont Sippel
Menings
"As sodanig het Rassie Erasmus hom as die hedendaagse draer van Danie Craven se onsterflike titel gevestig. Hy is Suid-Afrika se nuwe Meneer Rugby. Onder hom het ons hemel en aarde versit … Wat alles op een enkele slotsom uitloop: Ons is nou één. Die hoop is om verder hierop te bou."
|
 |
Wanneer die onderdruktes die onderdrukker word
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Oorlog word verstaan as ’n geveg tussen twee nasies. Wat nou gebeur, is dat een nasie se weermag teen die burgerlike bevolking binne die grense van hul eie land veg. Onthou Distrik Ses? Presies dieselfde gebeur nou al jare in Israel."
|
 |
Die Bela-wet is parlementêr aanvaar: ’n onderhoud met Jaco Deacon
Naomi Meyer, Jaco Deacon
SA Skoleseminaar | Schools Seminar
"Die saak waaroor ons almal bekommerd moet wees, is nie bloot die bepalings oor taal en toelating nie, dit is die staat wat al hoe meer outokraties raak en magte sentraliseer. Ons beweeg dus al hoe nader aan ʼn totalitêre staat en staatsbeheer, terwyl ons bykans 30 jaar gelede daarvan weggestap het."
|
 |
Is Afrika steeds vir die VSA van strategiese belang?
Theo Neethling
Seminare en essays
"Vir China is Afrika uiteraard van besondere belang vanweë die minerale hulpbronne wat nodig is vir die groei van die Chinese ekonomie, maar waarom sou die VSA steeds belang by Afrika hê en deur Agoa handelsbande met Afrikastate bly bevorder?"
|
 |
Antimoon: potensiaal versus toksisiteit
Handré Brand
Seminare en essays
"Die vraag of Suid-Afrika die produksie van antimoon volstoom behoort te hervat, kom neer op ’n tipiese tweesnydendeswaardkwessie."
|
 |
Hou oud is Afrikaans?
Hans du Plessis
Elders gesien
"Hoe oud is Afrikaans? Nee, ek weet nie. Niemand weet nie, want ’n taal het nie ’n geboortedatum soos ’n mens nie. ’n Mens vier jou verjaarsdag op die dag en datum waarop jy gebore is, maar die geskiedenis van die betrokke mens gaan veel verder terug as sy of haar geboortedatum. Hy of sy is onder andere deel van ’n hele familiegeskiedenis."
|
 |
Vader Nolan
Jannie Gagiano
SêNet-briewe
"’n Mens kan jou te maklik aanmatig om voor te gee dat jy weet wat die Opperwese nou eintlik wil, solank as wat sy wil dieselfde is as wat jy wil. Al is jou naam vader Nolan of al is jy ’n aartsbiskop."
|
 |
Rassie, stories oor rugby en die lewe deur Rassie Erasmus, saam met David O’Sullivan: ’n onderhoud
Naomi Meyer, Jaco Jacobs
Skrywersonderhoude (2023)
"Gaan Suid-Afrika die Wêreldrugbybeker met een punt wen? Jaco Jacobs waag voorspellings en praat oor sy vertaling van Rassie Erasmus se outobiografie. "Dit is regtig ’n lekker boek om te lees. Ek het op ’n dag vir my pa gesê: 'Die rede waarom ek nie juis rugby kyk nie, is dat daar nie ’n storielyn is nie.' Toe antwoord hy: 'Dis omdat jy nie die karakters ken nie.' Met die vertaling van hierdie boek voel dit of ek ’n hele klomp van die karakters leer ken het."
|
 |
An onomastic renaissance: African names to the fore
SJ Neethling
Seminar Room, OuLitNet
"The Springboks endeared themselves to the South African rugby supporters by winning the World Cup in 1995. The competition was hosted by South Africa, and after the momentous victory when South Africa beat New Zealand in the final, the large African population of the country was caught up in the euphoria and ‘Africanised’ the name of the side to amaBokoboko."
|
 |
The politics of identity: South Africa, storytelling, and literary history
Michael Chapman
Seminar Room, OuLitNet (2004)
"The Springbok rugby team – once the epitome of Afrikaner masculinity – is translated, accordingly, into the amaBokke-bokke. With Mandela sporting a rugby jersey, we all applauded our World Cup victory as a national triumph, while asking the victims of apartheid – those who felt the police fist – to temper their demands for justice with provision for the perpetrators’ amnesty."
|
 |
Minister skets somber prentjie oor Suid-Afrika se finansies
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Staatskuld beloop R5 000 miljard en beslaan nou 75% van die land se totale BBP. Die finansieringskoste hiervan is R354 miljard per jaar. Dit is meer as die jaarlikse begroting vir die polisie, die onderwys en gesondheid."
|
 |
Suid-Afrika verloor die stryd teen lugbesoedeling
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Van die 130 regeringsbeheerde moniteringstasies regoor die land is 21 stasies glad nie in werking nie, terwyl 84 in werking is, maar nie voldoende data rapporteer nie. Dit laat net 25 operasionele stasies oor wat nog data voldoende volgens nasionale regulasies rapporteer."
|
 |
Brics-beraad jaag Suid-Afrikaanse belastingbetalers miljoene uit die sak
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"’n Parlementêre vraag het aan die lig gebring dat die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking ’n verbysterende R104 350 405 bestee het om as gasheer vir die driedaagse Brics-beraad op te tree. Die DA sê dit is bykomend tot die R75 miljoen wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bestee het om deelnemers by die beraad te beskerm."
|
 |
Met boeken naar Oekraïne (of is het omgekeerd?)
Jef Boden
Literatuur
"Wie een offensieve oorlog wil beginnen moet de proportionele verhouding tussen het kwaad dat door de oorlog wordt veroorzaakt en het kwaad dat door de oorlog wordt verhinderd tegen elkaar afwegen."
|
 |
Narcosis, ’n hartseer film uit Nederland | European Film Festival 2023
Izak de Vries
Film
"Ek beveel dit aan vir liefhebbers van kunsfilms – dit is immers Nederland se amptelike nominasie vir vanjaar se Oscars. Hierdie film het eers op 20 Oktober in Nederlandse teaters begin draai, so om dit hier in Suid-Afrika te kon kyk as deel van die Europese filmfees, was ’n voorreg. Ons kry dit boonop gratis."
|
 |
SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Theo Venter
Theo Venter
SteedsDink
In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. Tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée 2023 in Cradock is ’n SteedsDink-ateljee vir video-opnames ingerig en is die praatjies van sowel opkomende as ervare akademici, soos Theo Venter, vir die tweede reeks opgeneem. Benewens hul deelname aan hierdie videoreeks het hierdie akademici elkeen ook afsonderlik by die fees self opgetree, in sommige gevalle meer as een keer. In hierdie video gesels Theo oor onder andere: die impak van verkiesing 2024; die begrip toekomsscenario’s; transdissiplinêre beginsels en ontwikkeling by universiteite, en so meer.
|
 |
Pedagogiese tolking as ’n onderrigtegniek vir Afrikaanstweedetaalverwerwing (deel 1)
Kanja van der Merwe, Elbie Adendorff
LitNet Akademies (Opvoedkunde)
""Hierdie artikel is die eerste van twee artikels wat verslag doen van ’n studie uit die eerste outeur se meestersverhandeling in vertaling. In die eerste artikel word pedagogiese tolking as ’n taalonderrigtegniek bespreek, terwyl die tweede artikel oor pedagogiese tolking as ’n interaktiewe taak uitbrei."
|
 |
Pedagogiese tolking as ’n interaktiewe taak vir Afrikaanstweedetaalverwerwing (deel 2)
Kanja van der Merwe, Elbie Adendorff
LitNet Akademies (Opvoedkunde)
"Hierdie artikel is die tweede van twee artikels wat verslag doen van ’n studie uit die eerste outeur se meestersverhandeling in vertaling. In die eerste artikel word pedagogiese tolking as ’n onderrigtegniek bespreek, terwyl die tweede artikel oor pedagogiese tolking as ’n interaktiewe taak handel."
|
 |
Uitnodiging: Die Afrikaanse Wikipedia vier verjaarsdag
LitNet
Akademies en skole
Die Afrikaanse Wikipedia word hierdie jaar 22 jaar oud en dit gaan op ’n gepaste wyse op Donderdag 16 November by die Akademiekantoor in Pretoria gevier word. Die SA Akademie ontvang alle belangstellendes graag as hul gaste by hierdie verjaarsdagfunksie.
|
 |
Graad 4: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 4 en moet jy voorberei vir jou Wiskunde-eksamen? Gebruik hierdie gratis oefenvraestel van Lee-Ann Langeveldt om jou somme te oefen, onder andere met ’n woordsom oor ’n graad 4-leerder wat inkopies moet gaan doen. Vier hierdie feesseisoen fees nie net omdat jy goeie winskopies by die plaaslike mark raakloop nie, maar ook weens jou goeie punte!
|
 |
Graad 6: NW-voorbereidingstoets en memo, vierde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 6 en droom jy oor hoe die maan tydens jou vakansie op die see sal skyn? As jy met hierdie gratis NW-vraestel van JC van Tonder vir jou eksamen voorberei, sal jy sien dat dit nie regtig is wat met die maan gebeur nie. Leer hier wat regtig gebeur, gaan skryf die eksamen – en kort voor lank sien jy blink rapportpunte én daardie helder weerkaatsing op die water.
|
 |
Andersom
Marita van der Vyver
Stemme | Voices | Amazwi
Vir Stemme, LitNet se dialoogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV, is tien dramaturge genader om kort dialoë te skryf. Twintig akteurs is gevra om daarin te speel en tien regisseurs het elkeen ’n stuk afgerond. In Marita van der Vyver se dialoog Andersom vertolk June van Merch en Jurgen McEwan die rolle. Francois Toerien was in die regisseurstoel.
|
 |
Louis Krüger (1955–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Ek besef nou meer as ooit tevore dat ’n mens sy samelewing maak. Ons gaan almal beloon word vir goeie keuses en die prys betaal vir slegtes. Daar wag vir elkeen van ons ’n rekening."
|
 |
Grietjie se loutering: ’n onderhoud met Bettina Wyngaard
Naomi Meyer, Bettina Wyngaard
Skrywersonderhoude
"Natuurlik is daar oral ’n Grietjie, selfs al is die persoon in ’n ander beroep. Die skrywer se werk is om iets universeel in die alledaagse uit te lig, dink ek. En ons het die ongelooflikste vroue wat elke dag in hul klein hoekie veg om omstandighede rondom hulle te verander."
|
 |
Dan sien ons mekaar deur James Scott: ’n resensie
Riette Rust
Resensies
"Dit wat dié sielkundige daagliks in sy tuiskantoor beleef, gee hom nie net insig in die lewens van ander nie, maar ook die geleentheid om die lief en leed van sy eie lewensreis te deel."
|
 |
Die laaste kanariegeel notaboek deur Anchien Troskie: ’n resensie
Maryke Roberts
Resensies
"Anchien skram nie weg van moeilike onderwerpe nie. Haar eie lewe getuig van ’n diepgewortelde ken, en sy wéét hoe diep mishandeling op alle vlakke kan sny. Hoe jy daardie ervaringe in jou onderbewussyn kan bêre om jouself te probeer beskerm, maar hoe dinge van die verlede hulle nie vir altyd laat begrawe nie."
|
 |
Wanneer skaduwees kantel deur Elize Parker: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe
Lesersindrukke
"Die verhaal speel af in die Laeveld met die drie niggies Lenore, Tarien en Bella se wedervaringe wat sentreer rondom die plaas Bateleur waar die tragedie van ’n skietongeluk van jare gelede by die familie bly spook en patriargoupa Tjaart van der Walt vanuit die graf steeds sy gewig laat geld."
|
 |
Press release: An Eastern Cape metro receives a UNESCO City of Literature status
LitNet
Books and writers
It is hoped that the City of Literature will not only provide a profile and bring benefits to Buffalo City Metro, but also to Amazwi as a national museum of literature based in the province, as well as libraries, universities, bookshops, other literary activities in the province, independent publishers and many authors at large.
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
artwords – Text as sound: a zigzag of theory and practice
Klara du Plessis
artwords
In the recording studio, text transforms into sound, and poetry is reshaped as voice. Klara du Plessis reflects on both the theoretical foundation and the making of a sound and video installation, Incipit. Scree. Explicit., produced with Kadie Salmon and on display at artwords (Gallery @ Glen Carlou).
|
 |
artwords – on memory and loss
Emma Willemse, Elrie Joubert, Laurel Holmes
artwords
"The wildfire that tore across Table Mountain and on to UCT’s campus destroyed not only the physical archive of materials and records, but also aspects of historical memory. The object makes visible and tangible the loss of a library, representing not only UCT’s Jagger Library but also other archives, where materials and objects have been lost forever, and, in this case, where numbers (Dewey Decimal Classification) embody a larger set of meanings."
|
 |
Karin Schimke’s gap year: an interview
Naomi Meyer, Karin Schimke
Interviews
"Travel has always felt beyond my means, but I’m a freelance writer, editor and translator, so in theory I could live and work anywhere I want. The notion took hold, in spite of all the reasons why it should be impossible, and I pursued ways of living a less structured, planned and predictable life for a few months."
|
 |
Die nuwe TV-reeks Straat is ’n verrassing
Réney Warrington
TV
"Ná net een episode is ek nuuskierig om hierdie unieke karakters beter te leer ken. Niemand is wie hulle voorgee nie. Elke speler is perfek vir die rol gekies."
|
 |
Persverklaring: Woordtrofees-benoemings 2023
LitNet
Toyota US Woordfees
The nominations for this year’s Woordtrofees Awards have been released. The winners, who will receive a certificate and a financial prize, will be announced on 13 November at an awards ceremony to be held at Oude Libertas Amphitheatre in Stellenbosch.
|
 |
Persverklaring: ’n Dubbeldoorvoorreg by die Breytenbach Galery
LitNet
Boeke en skrywers
Daar is Saterdag 4 November 2023 ’n dubbeldoorvoorreg by die Breytenbach Galery. Die bekroonde Woordkunstenaar Chris van Niekerk gaan gedigte van Breyten Breytenbach voorlees, terwyl luisteraars sy skilderye vir Oulap se Rooi maak (ook mos) mooi kan besigtig.
|
 |
Persverklaring: Die wenner van ATKV-DigiToneel – jong Stellenbosser is gekies vir die kollig!
LitNet
ATKV-Portaal
Die wenner van ATKV-DigiToneel 2023 is op 24 Oktober bekendgemaak tydens die laaste episode van Gekies vir die Kollig, die ATKV se realiteitsreeks op VIA (DStv-kanaal 147) ná ’n sensoriese reis van agt maande op soek na die jongste talent vir die kamera. Jean Retief (17) van die Hoërskool Stellenbosch het die beoordelaars in die finale ronde beïndruk met sy monoloog, Opbreek, geskryf deur André Gerber.
|
 |
Universiteit
Shirley Retief
Poësie
"terwyl ons agter blink glas
gierig ons hande opsteek
want ons
(die uitverkorenes)
ons ken die antwoorde"
|
 |
Eerste liefde
Janica Flink
Poësie
"My hart skip ’n beat
jou stem in my kop
is op repeat."
|
 |
Highway to hell
Kenan Davids
Poësie
"Hy gee my ’n suit,
maar ek is nie by dit nie.
Ek gat somme in my sweetpak."
|
 |
Het jy?
Michelle van Graan
Poësie
"het jy toe jou pot van goud
kon vind, my lief?
het jy jou elke wens gekry?
jy hét immers elke golf gery."
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|