Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 939

03/03/2023


  Krities Afrikaans

LitNet: Vier die argiewe!

Fresh off the press

How to steal a gold mine: The Aurora story


Author: Dianne Hawker
Publisher: Tafelberg
ISBN: 9780624090564

In 2009, Aurora Empowerment Systems, a black-owned, politically connected business, made a bid to rescue the liquidated Pamodzi Gold mines. Khulubuse Zuma, Michael Hulley and Zondwa Mandela were listed as directors of Aurora. The company looked too good to be true – promising to turn the mines into a new business. Soon after the acquisition, cracks appeared. Many workers and suppliers went unpaid and Aurora-managed mines were stripped of assets, as illicit payments were made.

LitNet Akademies-aankondiging

Menings

SteedsDink met LitNet Akademies: Lizabé Lambrechts

Lizabé Lambrechts
SteedsDink

SteedsDink met LitNet Akademies: Lizabé Lambrechts van die Universiteit Stellenbosch verduidelik hoe die akademie en die praktyk mekaar in argiewe ontmoet.

Stephanus Muller praat met Lizabé Lambrechts, uitvoerende bestuurder van Nuuseum

Stephanus Muller, Lizabé Lambrechts
Onderhoude

"My PhD het die prosesse ontbloot waarvolgens argiewe geskep word, prosesse wat beïnvloed word deur die mandaat van instansies, die persoonlike ideologieë van argivarisse, en sosiale en ekonomiese faktore."

NALN word 50! Mylpaal en LitNet Akademies-NALN aanlyn katalogus

Menán van Heerden, Wyno Simes, Burgert A Senekal
Onderhoude

Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN), wat hom toewy aan die behoud en bevordering van Afrikaanse woordkuns, is vanjaar ’n halfeeu oud! Menán van Heerden gesels met die kurator van NALN, Wyno Simes, oor hierdie mylpaal, en met Burgert Senekal, navorsingsgenoot by die Universiteit van die Vrystaat, oor die LitNet Akademies-NALN aanlyn katalogus.

Persverklaring: NALN word 50!

LitNet
Boeke en skrywers

Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN), wat hom toewy aan die behoud en bevordering van Afrikaanse woordkuns, is vanjaar ’n halfeeu oud. Talle boekbekendstellings en ander gebeure deur die loop van 2023 kenmerk dié mylpaal, sê Wyno Simes, kurator. Die 50ste- verjaardag-viering bereik ’n hoogtepunt in Maart met die feesrede, bekendstelling van die Volksblad-redakteurskamer en ’n inligtingsessie oor NALN en die gebou se geskiedenis.

Die gryslys en De Ruyter – is daar ’n gemeenskaplikheid?

Theo Venter
Menings

"Die gewraakte onderhoud wat André de Ruyter, uitgaande groepshoof van Eskom, op 22 Februarie 2023 met Annika Larsen op televisie gehad het, verteenwoordig een so ’n krisis. En op 24 Februarie 2023 is ons op die sogenaamde gryslys van die Internasionale Finansiële Aksietaakmag (FATF) geplaas, wat nog ’n krisis verteenwoordig, terwyl ons soewereine kredietgradering reeds onder investeringsgraad is ('junk status'). Wat het die twee sake met mekaar te doen? Is daar enigsins ’n verband?"

Hoe kan Suid-Afrikaners prakties gesproke saamstaan en saamwerk?

Freek Robinson, Schalk W van Heerden
Onderhoude

Betereinder deur Schalk W van Heerden is ’n menslike gids oor hoe om te floreer in Suid-Afrika. Hy gesels ook met Freek Robinson oor sy niewinsgewende organisasie Betereinders.

Johan Combrink-gedenklesing 2023 – "Afrikaans, ekosisteme vir volhoubaarheid en sukses: die kunste, TV- en vermaaklikheidsbedryf"

Maryke Roberts
ATKV-Portaal

"In vraetyd het Karen bygevoeg dat sy as jong student geleer het dat jy in die kunste nie net kan film of teater doen nie, nie net kan sing of dans nie. Jy moet iets van alles kan doen om te oorleef. En dan is ’n sepiester die groot aantrekkingskrag by ’n kunstefees se teaterproduksie en vice versa. Alles werk saam."

Ommietafel 2023: Nooit te oud om ’n nuwe taal aan te leer nie

Jean Oosthuizen
ATKV-Portaal

"In teenstelling met die algemene opvatting wat daar bestaan, is ’n mens nooit te oud om ’n nuwe taal aan te leer nie. Dit was die algemene gevoel van ’n paneel meertalige deelnemers tydens ’n gesprek die afgelope naweek by die Adam Small-fees op Pniël in die Wes-Kaap."

Xhosa: an interview with Tessa Dowling

Naomi Meyer, Tessa Dowling
Interviews

During International Mother Tongue Language Month, Tessa Dowling talks about her love for and teachings of the Xhosa language. "I was captivated by the superb sound of Xhosa and the absolute grammatical sense that it made to me! Its power to connect me to people."

Ledigheid: Die duiwel se oorkussing, of nie heeltemal so eenvoudig nie?

Handré Brand
Seminare en essays

"Die inoefening van ’n daaglikse ledigheidsessie van 60 minute (of minder) kan spoedig ’n gesonde gewoonte word. Op dié wyse kan negatiewe emosies wat met ledigheid in verband staan, deur positiewe belewenisse soos vreedsaamheid en rustigheid vervang word."

Baie dankie aan die LitNet-span

Karen de Wet
SêNet-briewe

"Toentertyd was dit Etienne self wat die SeminaarKamer hanteer het, en intussen het SeminaarKamer uitgegroei tot LitNet se algemene Meningsafdeling vir niegeakkrediteerde artikels, asook boonop LitNet Akademies, LitNet se afdeling vir geakkrediteerde akademiese navorsing. Ek was destyds in die wolke. Nou is dit amper 25 jaar later en as ek terugkyk was dit inderdaad die begin van Die skerpgevylde oomblik. Hoe dankbaar is ek daarvoor. Vir die platform vir gesprek en publikasie."

Kommentaar of flardes pro-Russiese retoriek?

Eben Viktor
SêNet-briewe

"Dit sou werklik jammer wees indien areas van ’n puik platform soos LitNet ontaard in ’n geleentheid vir die rondslinger van oningeligte retoriek en persoonlike beledigings."

Vir God is daar geen sonde nie – deel 2

Jannie Pretorius
SêNet-briewe

Jannie Pretorius skryf ’n opvolg op sy ope brief aan gelowiges: "Die Heilige Gees, soos die ragfyne dwergklokkie-plantjie, breek klippe in stilte. Hoe kragtig, hoe elegant, hoe wondermooi!"

Siedaar! Die vy

Jannie Gagiano
SêNet-briewe

"Ons president se SONA het my aan Albert Einstein en Frederick Barbarossa laat dink. Eers aan Einstein en toe aan die twaalfde-eeuse kruisvaarder Barbarossa. Einstein oor sy relatiwiteitsteorie en Barbarossa oor skermutselinge aangaande donkiedrolle en vye."

Kinderboeke: nie woke genoeg nie – of nou weer té woke?

Jaco Jacobs
Elders gesien

"As ek so na die afgelope tyd se twee groot kinderboekdebatte in plaaslike geledere kyk, sonder om hoegenaamd stelling in te neem, en met die fynere nuanses van albei debatte doelbewus grofweg buite rekening gelaat, sien ek twee identiese koerantspotprente in my kop ..."

Oekraïne: Berigte te velde

LitNet
Menings

’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet
Menings

COVID-19: Kry die feite | Get the facts.

Uit die argief: OuLitNet, LitNet en Voertaal

Die digitalisering van NALN se knipselversameling: jongste verslag

Burgert A Senekal
Menings

"Sedert Junie vanjaar is daar met befondsing vanaf LitNet begin om die versamelings te integreer terwyl die digitale versamelproses voortgaan. Deurgaans word gepoog om die beste moontlike kopie te versamel, maar dit is reeds duidelik dat die meerderheid knipsels in NALN se besit nie meer aanlyn verkrygbaar is nie, wat juis dui op die waarde wat NALN vir navorsers inhou deur materiaal te bewaar wat andersins verlore (sou kon) gaan."

Die digitalisering van NALN se knipselversameling: Die bemiddeling van 21ste-eeuse navorsing in die Afrikaanse letterkunde

Burgert A Senekal
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Digitalisering het vele voordele, insluitend die wêreldwye beskikbaarstelling van inligting, die aanvulling van ’n museum se bergingsfunksie deur getroue kopieë aan navorsers te verskaf sonder dat die oorspronklike dokumente aan die elemente en slytasie onderwerp word, en tydbesparings vir personeel wat hulle in staat stel om meer aandag aan die versameling, ontsluiting en bewaring van dokumente te bestee."

Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN): ’n onderhoud met Wyno Simes

Menán van Heerden, Wyno Simes
Onderhoude

Wyno Simes is onlangs as die nuwe kurator van die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) aangewys. Menán van Heerden het met Wyno gesels om meer oor die geskiedenis, literêre erfenis, dienste en oogmerke van NALN uit te vind.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Wyno Simes

Freek Robinson, Wyno Simes
Onderhoude

Wyno Simes is die kurator van die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein. Freek Robinson was onlangs daar op besoek en gesels nou met Simes oor die unieke aard van die projek, en oor die uitdagings wat hulle in die gesig staar.

Die NALN-tydkapsule: Jan Rabie – Rondom 21

Leana Lategan
Menings

Reis saam met die Nasionale Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein terug in die tyd. Leana Lategan gaan tweeweekliks interessante, waardevolle en soms byna vergete argief-items met LitNet-lesers deel. Jan Rabie is eerste aan die beurt, maar nuwe ontdekkings wag: Langenhoven se houtsneewerk; ’n handvol kinderboeke uit boekrakke van vergange jare; dalk die valstande van Erich Mayer, of die Rococo-meubels van Nancy de Villiers ... Wie weet?

Uit NALN se sarkofaag

Leana Lategan
OuLitNet

Rubrieke byeengebring uit die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum (NALN) in Bloemfontein se argiewe.

NALN en die twaalf maande van 2001

Otto Liebenberg
Taaldebat, OuLitNet

"Dit is belangrik dat NALN strategies dink en beplan om sy unieke rol binne enersyds die inklusiewe Suid-Afrikaanse literêre gemeenskap en andersyds die Afrikaanse kulturele bestel in kort-, medium- en langtermynkonteks te verseker en uit te bou."

’n Oorsig oor enkele digitiseringsprojekte in Afrikaans: ’n vertrekpunt vir Afrikaans se digitale toekoms

Roné Wierenga, Wannie Carstens
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Digitisering behoort weens die koste, tyd en energie wat daaraan gekoppel is, eerder ’n gesamentlike (dus instansiegedrewe) projekgeleentheid te wees as ’n individuele een."

Lewende, gesaghebbende digitale biblioteek vir Afrikaanse letterkunde

Willem de Vries, Janien Linde
Onderhoude

Die ontwikkeling van ’n omvattende aanlyn bron oor alle publikasies wat oor die Afrikaanse letterkunde handel, is tans goed op dreef. Die projekbestuurder van die Digitale Bibliografie van die Afrikaanse Letterkunde aan die Noordwes-Universiteit is die letterkundige Janien Linde. Sy het aan Willem de Vries vertel van die projek wat reeds aanlyn beskikbaar is en wat deurentyd bygewerk word.

Toekomst van Ingrid Jonkers nalatenschap ligt nu bij Erfenisstigting, zegt Nederlandse museumdirecteur

Ingrid Glorie
Actueel

"'Sy het gesterf met haar lewenswerk voltooi', schreef haar dochter na het overlijden van Simone Garcia Marques. Hoe staat het met de literaire nalatenschap van Simone’s moeder, Ingrid Jonker? Aad Meinderts, directeur van het Literatuurmuseum in Den Haag, geeft openheid van zaken."

Openingstoespraak: tentoonstelling Ingrid Jonker ‒ Literatuurmuseum, Den Haag

Annemarié van Niekerk
Meningen

"Zou Ingrid Jonker vrede hebben gehad met dit Haagse thuis?" Annemarié van Niekerk hield een toespraak bij de opening van de Ingrid Jonker-tentoonstelling in het Literatuurmuseum in Den Haag, Nederland op 27 augustus 2022.

Symposium Zuid-Afrikahuis blijkt roerend pleidooi voor creatieve en eigentijdse benadering koloniale archieven

Ingrid Glorie
Zuid-Afrikahuis

"Op dinsdag 5 oktober vond in het Zuid-Afrikahuis een symposium plaats onder de titel 'De oogkleppen af. Historici bekennen kleur'. De directe inspiratiebron voor dit symposium was het boek The Lie of 1652 van de Zuid-Afrikaanse erfgoedactivist Taric Patriq Mellet."

"Wat gestolen is, zal terug moeten gaan" – Wat te doen met koloniale roofkunst?

Ingrid Glorie
Geschiedenis

"Van Beurden maakt onderscheid tussen drie soorten omstreden erfgoed: kunst- en cultuurvoorwerpen, archiefmateriaal en menselijke resten."

Themamiddag over postkoloniale beeldenstormen

Ingrid Glorie
Geschiedenis

Op woensdag 25 april vond in het Rijksmuseum in Amsterdam een themamiddag plaats over "postkoloniale beeldenstormen". Aan de hand van enkele vragen die haar zijn voorgelegd door Voertaal-correspondent Ingrid Glorie doet Jinna Smit, programmaleider van het Gedeeld Cultureel Erfgoed-programma van de Rijksdienst voor het Cultureel Erfgoed, verslag. De Rijksdienst voor het Cultureel Erfgoed, een onderdeel van het Nederlandse ministerie van Onderwijs, Cultuur en Wetenschappen, geeft de toekomst een verleden.

Rooibostee, awê en oepsies

Menán van Heerden
Menings

"Watter verhale, ervarings en geskiedenisse spook in die mure van die gemutileerde parlement? En in die antieke, verdwene geskrifte en in die starende oë van verwerpte standbeelde in Europese riviere? Wat van die stilswye van versweë koloniale artefakte in Europese museums? Die krete of seëvierende eggo’s van stemme in Suid-Afrikaanse monumente? Die erfenislandskap van die noorde tot die suide raak problematies indien geld wat vir bewaring bedoel is, verdwyn."

Teaterresensieslypskool | Inwoonskrywerskap

LitNet | STAND: Teaterresensieslypskool | theatre review workshop

LitNet
Slypskole

Is jy lief vir die teater en wil jy leer om treffende, opiniebepalende teaterresensies te skryf? | Over the next few months LitNet and STAND (The Sustaining Theatre and Dance Foundation) will be presenting an online theatre review workshop for three aspiring Afrikaans and three aspiring English theatre reviewers.

Die LitNet Tuishuise Inwoonskrywerskap: Doen nou aansoek vir 2023

LitNet
Boeke en skrywers

Skrywers wat in 2023 vir ’n maand lank rus en vrede nodig het om tyd aan kreatiewe skryfwerk in enige genre te bestee, kan nou aansoek doen vir Die LitNet Tuishuise Inwoonskrywerskap op Cradock. Sluitingsdatum: 30 Maart 2023.

Akademies en skole

’n Ondersoek na sekere ruimtelike elemente in die "Ierse dagboeke" van Karel Schoeman, met die boek Reise met Schoeman deur Ria Winters as agtergrond

Mercia Coetzee, Henning Pieterse
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Schoeman se ervaring van Killarney, die geboue en die omgewing is moontlik beïnvloed deur sy geestelike reis as leerlingmonnik en sy ontdekking van die geskiedenis van Ierland. Winters se soeke was na Schoeman en nie na die land en sy geskiedenis nie."

Die 25ste LOK-simposium (2023): Waarom letterkunde? Wat van die walvisse?

Hein Willemse
Akademies en skole

Die jaarlikse LOK-simposium vir Afrikaans-onderwysers is op Saterdag 25 Februarie 2023 by die Universiteit van Wes-Kaapland aangebied. Hein Willemse het die openingsrede gelewer.

Graad 10: Lewenswetenskappe-vraestel en memo

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Goeie nuus vir graad 10-leerders! Hier is ’n splinternuwe, gratis vraestel deur Rita Engelbrecht om jou met jou voorbereiding gedurende die eerste kwartaal te help. Laai dit gratis hier af.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Press release: Seventh International Symposium on Place Names 2023 – first call for papers

LitNet
Akademies en skole

We need to consider what it means to name shared spaces, what roles these names play in social dynamics, and how these names can be managed. Papers with a focus on minority and indigenous names, including sign languages, are encouraged in particular.

Nou op Voertaal

Wokeness: Tweespraak van Yves T'Sjoen en Benno Barnard

Yves T'Sjoen, Benno Barnard
Meningen

"De Britse uitgeverij Puffin gaf onlangs toe aan drukkingsgroepen en greep in de teksten van kinderboekenschrijver Roald Dahl in. ... Wellicht spelen mercantiele overwegingen een rol in het Dahl-dispuut en is de moraliserende verontwaardiging over wat wordt beschouwd als politiek incorrect taalgebruik een drogreden. Al moeten we hierover niet lichtzinnig doen. Nederlandse en Franse uitgevers van Dahl haastten zich de voorbije week dan weer om duidelijk te maken dat de vertalingen in ieder geval niét wordt aangepast." Yves T'Sjoen

Het gaat niet goed met bibliotheken in Nederland

Ingrid Glorie
Meningen

"Een klein maar explosief boekje. Schrijfster Mira Feticu biedt een kijkje achter de schermen van een openbare bibliotheek. Daar is soms veel mis. Onkunde. Ongewenste intimiteiten. En het vernietigen van, landelijk, twee miljoen boeken per jaar. Zo anders dan wat een bibliotheek kan en moet zijn."

Kragkrisis kan vererger voordat dit beter word

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Teen fase 16, waar die frekwensie van fase 8 verdubbel word, is die aantal ure van beurtkrag oor ’n vierdaagse siklus 96 uur, wat beteken dat daar eintlik glad nie elektrisiteit is nie en dit maak nie juis praktiese sin nie."

Ramaphosa loop ’n bloutjie by die Konstitusionele Hof

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Nuwe druk gaan op Cyril Ramaphosa geplaas word om oop kaarte te speel oor die diefstal van miljoene rand by sy Phala Phala-wildsplaas nadat hy Woensdag ’n bloutjie in die Konstitusionele Hof geloop het oor die saak."

Werkloosheid daal effens, maar bly steeds hemelhoog

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Ongeveer 3,4 miljoen (33,6%) uit 10,2 miljoen jongmense van 15–24 jaar was egter steeds werkloos en ook nie op skool, of besig met opleiding nie."

Eskom-debakel kring al hoe wyer uit

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"De Ruyter se beëdigde verklaring bevestig volgens ActionSA húlle oortuiging dat die ANC ’n kriminele sindikaat is wat direk verantwoordelik is vir die beurtkragramp."

Boeke en skrywers

Power in the New Testament deur Pieter GR de Villiers en Annette Merz (redakteurs): ’n resensie

Chris L de Wet
Resensies

"Hierdie boek lewer belangrike nuwe bydraes oor hoe die diskoers van mag in die Nuwe Testament gefunksioneer het. Die inleidende en oorsigtelike studies, sowel as die spesifieke gevallestudies, toon duidelik die kompleksiteit van magsdiskoers, en hoe mag op intersosiale en intragodsdienstige vlakke gewerk het."

Heilna du Plooy: Daardie lang reis

Heilna du Plooy
Boeke en skrywers

Waarom skryf ons? Hoe skryf ons? Wat gebeur wanneer ons skryf? Heilna du Plooy het gaan nalees hieroor. In hierdie gesprek nooi sy ons om saam te reis.

In conversation with Jessica Powers, owner of Catalyst Press

Izak de Vries, JL Powers
Books and writers

"My boyfriend has never been to South Africa. He has a small farm in western Texas, and I recently gave him Story of an African farm by Olive Schreiner to read, because western Texas reminds me of the Karoo."

Rosa Keet (1945–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Ek het al probeer kortverhale skryf, maar ek kan dit nie doen nie. Daar is niks wat my die bevrediging gee wat ek uit dig kry nie."

Mike Nicol se roman The rabbit hole is trots Suid-Afrikaans, ’n lesersindruk

Stefaans Coetzee
Lesersindrukke

"Alhoewel Fish, die surfer/privaatspeurder wat dagga smous, my sterk aan Vachss se Burke laat dink, is dit sy newekarakters wat die boek as eg Suid-Afrikaans brandmerk en ’n outentieke geur gee."

Time shelter deur Georgi Gospodinov, ’n lesersindruk

Johan Schoeman
Lesersindrukke

"Die lees van die boek het my herinner aan ’n moderne Milan Kundera (The book of laughter and forgetting). Time shelter speel aanvanklik met die kwessies van onthou, vergeet en die persoonlike belewenis hiervan, veral by mense wat aan Alzheimer se sindroom begin ly."

Demensie en Alzheimersiekte: Ervaringsindruk van twee boeke

Louise Viljoen (JBay)
Resensies

Louise Viljoen het persoonlike ervaring van die versorging van ’n persoon wat hulp nodig het. Sy resenseer hiermee twee boeke, Beurtelinge deur Pirow Bekker en Tussen die hamer en die aambeeld … met Alzheimers deur Wilna Hugo. Sy skryf die resensie in die vorm van twee ervaringsindrukke.

Aangeraak in die maalstroom van die Paasgebeure deur Jopie Coetzee, ’n lesersindruk

Annalize Marx Hills
Lesersindrukke

"Elkeen van hierdie 42 verhale staan op sy eie, maar vorm saam ’n geheel as roman. Wat opvallend is, is hoe die skrywer in al hierdie verhale met slim taktiek en fyn nuanses die leser lok om dieper te lees, dieper na te dink en emosies te ervaar asof die leser self dáár was."

Persverklaring: Silwerwit in die soontoe: Afrikaans se eerste KI-gedigte deur Imke van Heerden, met Anil Bas en Etienne van Heerden

LitNet
Boeke en skrywers

Silwerwit in die soontoe is ’n eerste poging om die menigte moontlikhede van Afrikaans met behulp van kunsmatige intelligensie (KI) te ontdek en te vier – iets wat nog nooit vantevore aangepak is nie.

Press release: Open Book Youth Fest is now live on our website

LitNet
Books and writers

The Open Book Youth Fest is now live on our website! All events are free, but booking is essential.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 18 Februarie – 3 Maart 2023

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat gedurende hierdie week op die redakteur se lessenaar beland het.

Leefstyl



Clinton V du Plessis
Feeste

"Mense uit die aarde. Pniël. Vrinne, kô, laat ons sing."

Fotoblad: Adam Small-fees 2023

Menán van Heerden
Feeste

Die sewende Adam Small-fees het 24 tot 26 Februarie 2023 in Pniël plaasgevind. Menán van Heerden deel haar foto’s van Saterdag 25 Februarie se program.

André Wilhelm Groenewald

Riette Hugo
Kuns

"Dit blyk dus dat André nie net ’n goeie kunstenaar is nie. Hy behoort saam met die voorstes van ons land genoem te word, want hy verdien dieselfde eer as Maggie Laubser en Kentridge en Irma Stern. En Pierneef."

Let’s talk about Sex & pleasure

Izak de Vries, Kim Windvogel, Romantha Botha
Interviews

"'Sika Lekhekhe. Knyp die kat in the donker. Wiggling the toothpick. Whatever you call it, whoever you are and whatever you’re into, let’s talk about it.' That’s what the promo pack said. Then I watched the first episode. That is why I invited Kim and Romantha for a chat – about sex, of course!"

Musiekvideo: Van Der Aven se "Slaap jy al"

LitNet
Musiek

Die gewilde groep Van Der Aven het pas ’n video uitgereik vir die liedjie "Slaap jy al".

Press release: Cape Town City Ballet presents a whimsical double bill

LitNet
Lifestyle and entertainment

The enchanting double bill features the pastoral fantasy of Mikhail Fokine's Les sylphides and Sir Frederick Ashton's charming twilight skating scene, Les patineurs.

Press release: ABRSM High Scorers’ Concert for the Eastern Cape, George and surrounding areas

LitNet
Lifestyle and entertainment

A celebratory concert of music students who have achieved high scoring distinction results for their Associated Board of the Royal Schools of Music (ABRSM) exams in 2022 will be held at the Collegiate Jnr School for Girls, in Gqeberha, on Sunday, 5 March at 14h00.

Press release: Pictures at an exhibition by Wilken Calitz in Potchefstroom

LitNet
Lifestyle and entertainment

A brand-new text for Mussorgsky’s Pictures at an exhibition has been written by Wilken Calitz. This majestic work will be performed on piano by the celebrated musician Nina Schumann. The narrator is voice artist Niël Rademan.

Press release: Baxter Zabalaza Theatre Festival from 24 March to 1 April

LitNet
Lifestyle and entertainment

Dance, drama, music and poetry will permeate and reverberate through The Baxter, from 24 March to 1 April 2023, when the Western Cape’s greatest staging of fresh and innovative theatre returns this year. The annual Baxter Zabalaza Theatre Festival will showcase 37 productions and 189 participants, who will entertain, captivate and intrigue audiences.

Persverklaring: Langenhoven 150, Loeloeraai 100 by vanjaar se KKNK!

LitNet
KKNK

Langenhoven is in 1873 gebore, 150 jaar gelede. CJ Langenhoven se Loeloeraai is in 1923 gepubliseer. Dit is 100 jaar gelede. Die Langenhoven Gedenkfonds vier vanjaar hierdie dubbele mylpaal tydens die KKNK in Oudtshoorn. Toegang is gratis.

Persverklaring: Vyf uitskieters word vanjaar deur die KKNK vereer

LitNet
KKNK

’n Formidabele akteur. Twee jong stemme. ’n Kunstenaar wat internasionaal naam gemaak het. ’n Radiolegende. Vyf uitskieters in hulle onderskeie velde word vanjaar deur die KKNK vereer.

Persverklaring: Afval by die KKNK en die Suidoosterfees

LitNet
Feeste

Die Van der Merwes lyk soos ’n doodnormale middeljarige paartjie; daar is net een kinkel in die kabel … Johan van der Merwe is ’n reeksmoordenaar.

Persverklaring: Suidooster-sterre gaan kersies uitblaas by 20ste Suidoosterfees

LitNet
Suidoosterfees

Deel van die fees, van 26 April tot 1 Mei by Artscape, se verjaarsdagvieringe is ’n spesiale Suidooster-pakket aan besoekers, wat toegang tot al drie hierdie vertonings teen die weggeeprys van R300 bied.

Nuwe skryfwerk

Muse

Karin Walker
Poësie

"sy weet min wat my makeer
en sy gee ook nie om nie"

Dans

Marisa Fourie
Poësie

"Die ritme van die wêreld klop saam haar hart
Sy huppel en dans
Vir almal se part"

Swyg

Caren Kearley
Poësie

"Dit het niks met digters te doen nie
ook nie met skrywers se sondes nie
dit het nie vandag gebeur nie
want gister het ook te gou gekom"



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved