|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 919
30/09/2022
|
Krities Afrikaans
|
General Jan Smuts
Ahtor: David Brock Katz
Publisher: Delta Books
ISBN: 9781776192304
Jan Smuts grabbed the opportunity to realise his ambition of a Greater South Africa when the First World War ushered in a final scramble for Africa. He set his sights firmly northward upon the German colonies of South West Africa and East Africa. |
 |
|
 |
Hoe gaan dit met toerisme in Suid-Afrika?
Freek Robinson, Nellie Swart
Onderhoude
Wat is die impak van beurtkrag op toerisme? Steur die buitelanders hulle aan ons misdaadsyfers? Pla die min binnelandse lugrederye enigsins? Hoe vergelyk ons toerisme tans met die tyd kort voor die pandemie?
|
 |
Erfenisdag is g’n braaidag nie
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Erfenisdag was bedoel om ’n dag te wees waar elke kultuurgroep dit wat hulle uniek en uitsonderlik maak, te vier. Dit was bedoel as ’n dag waar kultuurgroepe meer van mekaar se kultuur kon leer op ’n gestruktureerde manier. In stede daarvan is dit verwring in net nog ’n kommersiële foefie."
|
 |
When is an election free and fair?
David Willers
Opinion
"I was interested to read that several ANC Youth League officials have flown to Russia to monitor the controversial referendum being held to legitimise the 'annexation' of the Ukrainian territory that Putin’s army is occupying. The referendum has been discredited in advance by most of the world as a sham, but this hasn’t deterred the ANC’s intrepid task team from acting as 'international observers'."
|
 |
Elders gesien: "Wel, Goothbaai, Salie"
Hennie van Deventer
Elders gesien
Hennie van Deventer bring in sy LitNet-blog hulde aan Salie de Swardt: "Van Salie sou ek by sy skielike heengaan in ’n hotel in Londen hope anekdotes kon uitryg. Hy was by al sy gravitas iemand met ’n onblusbare humorsin. Waar hy was, was luimigheid nooit ver nie."
|
 |
Oekraïne: Berigte te velde
LitNet
Menings
’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet’s and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.
|
 |
’n Toeris in jou eie lewe
Deborah Steinmair
Fratsgolf (2004)
"Sê nou ek het nooit tussen die toeriste op die sypaadjie van die lewe beland nie? Dan sou ek nooit die lang en windverwaaide road trip saam met die maniese marionettemeester beleef het nie."
|
 |
Dans om die wêreld
André-Pierre du Plessis
ExpatNet (2005)
"In Kaïro is daar ’n plesierskip wat toeriste vir ’n aand op die Nyl vat. Terwyl jy nie kyk nie, of sodra hulle jou maaltyd bedien in die bedrukte, bedompige kajuit onder in die boot waar jy geen sin van rigting het nie, draai hulle die boot om. In werklikheid reis jy oor letterlik net enkele kilometers se Moseswater, want die eienaar het nie genoeg geld om ’n lisensie te bekom wat hom toelaat om na meer eksotiese dele van die rivier te reis nie."
|
 |
Van agter die boereworsgordyn tot in Las Vegas
Kytie Koekblik
Expat-ekskursies, 2004
"Ek het altyd gewonder hoe dit moes wees in Sin City, en die een ding wat ’n mens maklik vergeet as toeris, is dat Sin City ook ’n plek is waar gewone mense leef. Dit is nie net ’n vakansieplek nie. Dit is deel van Amerika soos enige ander, al is dit ook half ironies as jy ’n billboard met miljoene liggies sien uitspel in Sin City: 'One nation under God'."
|
 |
Graad 4: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Lente is in die lug! Voordat jy begin dink skool is vir die voëls, hersien vir oulaas jou Wiskunde met Lee-Ann West se vraestel en memo. Dis spesiaal opgestel vir leerders in graad 4.
|
 |
Graad 10: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Dis amper tyd vir die lentevakansie! As jy in graad 10 is, moenie toelaat dat Wiskunde vir jou hooikoors gee nie. Laai Lee-Ann West se vraestel en memo gratis hier af en laat dit jou van jou kwale genees.
|
 |
Persverklaring: "De schoonheid van het Nederlands" tydens hierdie jaar se Week van het Nederlands
Voertaal
SASNEV
Dié week bied jaarliks ’n blik op die Nederlandse taalaanbod en taalverbintenisse in Suid-Afrika met interessante gesprekke, ’n filmvertoning van ’n Nederlandstalige dramafilm by ’n inryteater in Pretoria en in Kaapstad by die Labia-teater, lesings en gesprekke, musiekproduksies in Nederlands en/of Afrikaans en Engels. Die bydrae waarvoor talle angstig wag, is die tweede edisie van die SAVN se kortfilmkompetisie vir voorgraadse en nagraadse studente in neerlandistiek.
|
 |
Schrijver in verzet: Breytenbach en het Parlement International des Écrivains (Breytenbach notities #3)
Yves T'Sjoen
Meningen
"Belangrijk in de kortstondige geschiedenis van het PIE (1994–2004), onder het voorzitterschap van respectievelijk Salman Rushdie (1994–1997), Wole Soyinka (1997–2000) en de Amerikaanse schrijver Russell Banks (2000–2004), was de uitgave van het magazine Autodafe (Serpent’s Tail, Londen). Het periodiek publiceerde literaire bijdragen van schrijvers, in hun land slachtoffer van censuur of fysieke dreigementen."
|
 |
ANC-jeug glo onwettig in Oekraïne as waarnemers
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die deelname van lede van die ANC-jeugliga as sogenaamde onafhanklike internasionale waarnemers is uit verskeie oorde gekritiseer omdat dit volgens die meeste politieke kommentators ’n skyn van amptelike geloofwaardigheid verleen aan peilings wat elders algemeen as ’n skyn beskou word om Moskou se gedwonge beslaglegging op vier Oekraïense provinsies te regverdig."
|
 |
Nuwe wet wil rokers verder inperk
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrikaners wat daarvan hou om ’n dampie te slaan, gaan waarskynlik gedwing word om die gewoonte in die afsienbare toekoms nog verder in te kort wanneer die regering se nuwe rookwet goedgekeur word."
|
 |
Ramaphosa erken beurtkrag is lank nie verby
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"President Cyril Ramaphosa het erken dat Suid-Afrikaners maar vir lief sal moet neem met die feit dat beurtkrag vir die afsienbare toekoms deel van hulle daaglikse bestaan sal wees."
|
 |
kykNET-Rapport-boekpryse 2022: Afrikaanse skrywers en resensente bekroon met R1 miljoen
LitNet
Boeke en skrywers
Die Covid-pandemie en grendeltyd het skitterende gevolge vir die Afrikaanse boek ingehou, te oordeel aan die kreatiwiteit, diepte en reikwydte van titels wat vanjaar meegeding het om die kykNET-Rapportpryse. Die wenners betrek van ’n herverbeelding van die plaasroman tot die skeibrekers van die Dorslandtrek tot charismatiese lekepredikers tot vroue in opstand teen die patriargie.
|
 |
Buit deur Dibi Breytenbach: ’n resensie
Anschen Conradie
Resensies
"Breytenbach is reeds gevestig en bekend as spanningsromanskrywer, maar met Buit bereik sy nuwe hoogtes. Dis ’n briljante, hartverskeurende, skrikwekkend realistiese en insiggewende roman oor Afrika en sy mense."
|
 |
Buit: ’n onderhoud met Dibi Breytenbach
Naomi Meyer, Dibi Breytenbach
Skrywersonderhoude
"Die skryf van Buit was tot ’n baie groot mate vir my ’n herkalibrering van my Afrikaanskap. Ek dink dat die pennie, soos die Engelse sê, na ’n geleidelike ontwaking vir die eerste keer behoorlik gedrop het dat ek ook ’n deel van hierdie kontinent is. Hoe meer ek geskryf het, hoe kwater het ek geword. Vir die eerste keer het die diepte van die skade wat deur kolonialisasie aan die kontinent aangerig is en steeds aangerig word, tot my merg deurgedring."
|
 |
Franz Marx: Uit die perd se bek deur Chris Vorster: persoonlike herinneringe en foto’s
Annalize Marx Hills, Johan Allers
Boeke en skrywers
Chris Vorster se boek oor Franz Marx, Uit die perd se bek, word op 12 Oktober 11:00 by die Toyota US Woordfees bekendgestel. Die item heet “Die private Franz Marx”. Annalize Marx Hills, ’n familielid van Marx, deel met die familie en familievriend se toestemming haar eie en hulle persoonlike herinneringe aan die mens Franz Marx.
|
 |
Marzanne Leroux-Van der Boon (1940–2022)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Om oor die reis tussen mens en mens te skryf, ken geen einde nie. In elke menslike verhouding is soveel intrige dat jy by die ontginning daarvan meermale sprakeloos staan. Dit sluit vanselfsprekend die liefde in."
|
 |
Thicker than sorrow deur Khadija Heeger – ’n map van collective history
Veronique Jephtas
Resensies
"Die bundel is beslis Heeger se manier van loep omkrap wat vi jare lank te netjies is, die terugvat van wat gesteel was ennie soektog begin vi dit wat nog undiscovered is, nie net altyd binne in haaself nie, maa dit innie leser wat carefully met Heeger se poetic guidance seduce wôd."
|
 |
First sip: Bamboozled by Melinda Ferguson
LitNet
LitNet Eerste Slukkie | First Sip
"Of course, on a greater soul-journey level, he is teaching me about abandonment, forcing me to deal with my deep childhood terror of facing the idea of 'the end' – of mortality. Of sharing my life with another. He is also training me to be alone. I am teaching him about communication, trust and forgiveness."
|
 |
Press release: 2022 AVBOB Poetry Gala
LitNet
Books and writers
Eleven talented poets – one for each official language of South Africa – were announced as the overall winners of the 2022 AVBOB Poetry Competition at a gala prize-giving at the Pretoria Country Club on Wednesday, 21 September 2022. Here are the winners.
|
 |
Swaai sterk
Crito
Blogs
"Soveel as wat ek saamstem met die toekenning van kykNET en Rapport se pryse vir die beste boekresensente van 2021 aan Jean Meiring, Charl-Pierre Naudé en Izak de Vries, dink ek dis tyd vir ’n radikale move."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Etienne van Heerden Veldsoirée: fotogalery van die sprekers
Menán van Heerden
Menings
Die derde Etienne van Heerden Veldsoirée het van 23 tot 25 September 2022 op Cradock plaasgevind. Gesprekke deur skrywers, gemeenskapsleiers en -aktiviste, akademici, advokate, landdroste en joernaliste het vir behoorlike pitkos in die skaduwee van Karoo-koppies gesorg. Menán van Heerden het foto’s van die sprekers geneem.
|
 |
’n Fees in die veld: Etienne van Heerden Veldsoirée-fotogalery
Menán van Heerden
Leefstyl
Bakkies, biltong en ’n brakbrêgh. Benewens aktuele gesprekke deur skrywers, gemeenskapsleiers en -aktiviste, akademici, advokate, landdroste en joernaliste, het die derde Etienne van Heerden Veldsoirée (23 tot 25 September 2022) op Cradock ook vir feesuitstappies in die Karoo-veld gesorg. Menán van Heerden het foto’s geneem.
|
 |
Pou-resensie (Prime Video) – soveel intrige
Reney Warrington
TV
"Pou is Jaco Minnaar se debuutrolprent as regisseur. Alhoewel daar hier en daar haakplekke is, is dit ’n besonder interessante wegspringplek vir ’n belowende loopbaan. Ek sien uit na sy tweede en derde film."
|
 |
Persverklaring: Tien tekste uit KKNK Teksmark word verder ontwikkel
LitNet
KKNK
Teksmark is van 24 tot 26 Augustus by die Baxterteater in Kaapstad aangebied en kon gratis deur belangstellendes bygewoon word. Altesaam 22 skrywers het hul teksidees voorgelê en 90 akteurs en regisseurs het deelgeneem om uittreksels uit elk van die tekste as leesteater aan te bied.
|
 |
Persverklaring: Musiekindaba, ’n eerste vir Afrikaanse musiek
LitNet
Musiek
Hoe kan ons saamwerk vir ’n beter musikale toekoms? Dis tyd om te praat. Musiekindaba bring kunstenaars, die ganse musiekbedryf en musiekliefhebbers byeen om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bou, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier.
|
 |
Press release: True Pan-Africanism – a look into the future of Africa
LitNet
Art
The exhibition includes the representation of the Afrikaner folk and native peoples of Africa and combines our diverse and beautiful cultures into one. It is something not to be missed. It is unlike anything seen before. It’s what we need. This is art for the future. Unity on the continent begins at home.
|
 |
Lara se pienk mandjie (weergawe 2)
Barend Wessels
Slypskole
Lees die tweede, verbeterde weergawe van Barend Wessels se storie, "Lara se pienk mandjie". Hy neem deel aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
|
 |
Die spieëlkas (weergawe 2)
Bernice Saulse
Slypskole
Lees die tweede, verbeterde weergawe van Bernice Saulse se storie, "Die spieëlkas". Sy neem deel aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
|
 |
Die delivery man (weergawe 2)
Annemarie van Wyk
Slypskole
Lees die tweede, verbeterde weergawe van Annemarie van Wyk se storie, "Die delivery man". Sy neem deel aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
|
 |
Geld kan nie als koop nie (weergawe 2)
Stefaans Coetzee
Slypskole
Lees die tweede, verbeterde weergawe van Stefaans Coetzee se storie, "Geld kan nie als koop nie". Hy neem deel aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
|
 |
Spookradio 302 FM (weergawe 2)
Eugene Pienaar
Slypskole
Lees die tweede, verbeterde weergawe van Eugene Pienaar se storie, "Spookradio 302 FM". Hy neem deel aan die LitNet-slypskool Om te skryf.
|
 |
Wit kers
Willem de Swyger
Poësie
"my wit kers
se geel vlam
brand vanmôre
in my vensterbank"
|
 |
Enkellopend
Hanrie Viljoen
Poësie
"Ek wou jou uit my geheue
bad en skrop en drink,
maar die deftige milieu
het in ’n Styrofoam-koppie gesink"
|
 |
Die koue binne my
Anzé Bezuidenhout
Poësie
"vanuit ’n koue woning
wat skuiling moes bied
aan die ysigheid binne my"
|
 |
Voëlvry
Loretta Szikra
Poësie
"waar ek
v o ë l v r y
van flenterliefde is
en onthef is
van jou gesag."
|
 |
LitNet: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
LitNet
Als oor LitNet
LitNet wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | LitNet would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|