Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 789

05/03/2020


  Krities Afrikaans

LitNet: Dis Woordfeestyd!

Pasverskyn

As jy van moord droom

Skrywer: Deborah Steinmair
Uitgewer: LAPA
ISBN:
 9780799399240

Erin se dogter het op ses verdwyn en klop 20 jaar later aan haar deur. Maryna praat vlot Chinees – sy is reusagtig en grotesk – het ’n dagga-gewoonte en is stuurs en stil. Dit sal enigeen van moord laat droom.

Toyota US Woordfees

Toyota US Woordfees 2020: jongste volledige program

LitNet
Toyota US Woordfees

Laai die jongste feesprogram vir die Toyota US Woordfees hier af.

Toyota US Woordfees 2020: Chronologiese skrywersfeesprogram

LitNet
Toyota US Woordfees

Laai die chronologiese boekeprogram van vanjaar se Toyota US Woordfees hier af.

Toyota US Woordfees 2020: Liza Joubert oor stilfilms en musiek

Naomi Meyer, Liza Joubert
Toyota US Woordfees

"Die navorsing vir hierdie filmprojek is ’n nimmereindigende en fassinerende doolhof waaruit ’n mens net nooit wil ontsnap nie!"

Folk 101: Klassiek en kontemporêr in een

Marli van Eeden, Jan-Hendrik Harley
Toyota US Woordfees

"Ek dink altyd terug aan iets wat ek jare gelede gehoor het: 'Making music is serious business. Listening to it shouldn't have to be'."

’n Onderhoud met Devonecia Swartz: "Elke ding wat ’n mens skep is polities"

Henry Cloete, Devonecia Swartz
Toyota US Woordfees

"Ek glo daar's ’n les wat ons van die natuur kan leer oor hoe om saam te werk en na mekaar te kyk. Suid-Afrika is vir my een van die mooiste lande, so daar's baie lesse om te leer."

Luna Paige: "Kuns is goed vir die siel"

Marli van Eeden, Luna Paige
Toyota US Woordfees

"Ons leef in ’n tyd waarin die meeste mense redelik onseker is oor hul toekoms, die ekonomie, hul veiligheid en ook op ’n manier hul identiteit en hul 'behoortskap'. Ek het hierdie onsekerhede vir seker nie vrygespring nie en ek het agtergekom dat dit ’n effek het op my selfekspressie en tot baie onlangs op ’n lus vir liedjies skryf."

Regisseur gesels oor Toorbos by Toyota US Woordfees 2020

Marli van Eeden, Rene van Rooyen
Toyota US Woordfees

"Wat my eerste opgeval het van die boek, was Dalene se sensitiewe en diep-ondersoekte verkenning van die vroulike protagonis se psige. Jy bewonder haar vir haar vasberadenheid in haar soeke na persoonlike vryheid soos dit afspeel teenoor die konflik tussen haar aardse boswêreld en die mens se behoefte vir vooruitgang."

Proe kos met integriteit by Toyota US Woordfees 2020

Remona Voges, Pieter Prinsloo
Toyota US Woordfees

Feesgangers kan op Saterdag 14 Maart saam met kenners van die Veldvleisvereniging van Suid-Afrika "voedsel met integriteit" proe tydens die vyfde jaarlikse Agri-Expo Landbouproereeks by die Toyota US Woordfees op Stellenbosch.

Toyota US Woordfees 2020: ’n onderhoud oor Ekstra large, asseblief

Remona Voges, Marichje De Necker
Toyota US Woordfees

"Die perspektief is uiteraard vroulik, maar enigiemand sal kan vereenselwig – selfs al is jy nie ’n vettie nie."

Van Broadway tot op eie bodem: Jong talent pak bekende musiekblyspele aan

Marli van Eeden, Pedro Kruger
Toyota US Woordfees

"Birdstraat is ’n ikoniese straat in Stellenbosch. En vir die Woordfees wou ons Broadway na Stellenbosch verplaas."

Curro Create bied met trots aan: From Broadway to Bird Street / Van Broadway na Birdstraat

LitNet
Toyota US Woordfees

’n Geselskap van 27 sal hulle pad tot in jou hart sing en dans in hierdie viering van ons gunstelingmusiekblyspele by vanjaar se Toyota US Woordfees.

 

Jazz by die Toyota US Woordfees 2020

LitNet
Toyota US Woordfees

Jazz in the Quad en Jazz in Kayamandi is ’n reeks top musiekvertonings met van Suid-Afrika se opwindendste musikante. Hierdie unieke musiekervaring en laataand-kuierplek beloof om ’n hoogtepunt van die Toyota US Woordfees 2020 te wees.

Toyota US Woordfees 2020: Reza de Wet Teaterpionier

LitNet
Toyota US Woordfees

Kom luister na voorlesings van Reza de Wet se werk op 12 Maart by die Toyota US Woordfees.

Leefstyl

The intruder: geweldallegaartjies verloor sy byt

Leon van Nierop
Film

"Hierdie soort onverantwoordelike opeenstapeling van geweld maak ons so geweldvoos dat dit die sensitiwiteit uitkanselleer en jou visuele pyngrens oorskry."

Miles Davis: ’n klankbaan vir jazz-slawe

Pieter van der Lugt
Musiek

"Wie weet waar of wanneer ons dit sal sien. Maar vir jazz-slawe en ook vir almal wat net soms by die jazz-afdeling inloer, is die klankbaan minstens een luister werd."

kykNET Lekker loods binnekort op DStv Access

LitNet
kykNET Portaal

DStv-kanaal 148 sal vanaf 9 Maart bekendstaan as kykNET Lekker, waar reedsbestaande kykNET-inhoud op die DStv Access-pakket beskikbaar sal wees.

Persvrystelling: Universele teater by KKNK 2020

LitNet
KKNK

Die teateraanbieding by vanjaar se KKNK is vol stories wat ’n groot emosionele impak maak, waar persoonlike, intieme verhale universele temas aanraak en wys dat óns land se stories almal se stories is.

Menings

Miniseminaar: Die Vierde Nywerheidsrevolusie

LitNet
Seminare en essays

In Januarie 2020 het die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, in samewerking met die ATKV en Solidariteit Navorsingsinstituut, ’n simposium oor die Vierde Nywerheidsrevolusie aangebied. Deelnemers het besin oor die impak daarvan op ’n verskeidenheid terreine.

Die Vierde Nywerheidsrevolusie verander die wêreld waarin ons werk

Juran van den Heever
Seminare en essays

"Die werksmag in die volgende nywerheidsrevolusie sal hulleself relevant in die werkplek moet hou deur hulle besig te hou met voortgesette leer en lewenslange leer."

Language at the centre of the Fourth Industrial Revolution

Menno van Zaanen
Seminars and essays

"If we can manage to collect linguistic data, improve the availability of HLT tools, and, as a result, provide more equal support for all of the official South African languages, we can tackle intellectual decolonisation."

Die vryheid van jou moedertaal

Merlyn van der Rheede
Seminare en essays

"Vryheid in hierdie land van ons is duur gekoop en waar Afrikaans hierdie vryhede ondermyn en as struikelblok dien wat mense se vooruitgang belemmer, moet die nodige aanpassings gemaak word."

Reaksie op Jonathan Jansen se bydraes by die onlangse gesprek by die Goethe-instituut

Conrad Steenkamp
Seminare en essays

"Jansen se voorskriftelikheid en retoriese tegnieke vertroebel noodwendig die gesprek. Hy sorg daarvoor dat ons oor beuselagtighede stry pleks van konstruktief oor oplossings vir werklik moeilike probleme in die onderwys te praat."

NouNet-mening – "Ek het my eerste parkrun oorleef": ’n Ware verhaal van onfiksheid en selfverwyt

Wilken Calitz
NouNet

"Die mistige wyshede hou jou brein besig en sit die eksistensiële angs vir ’n wyle onder ’n maatemmer. En daar, te midde van sweet, angs, blatante woede en selfverwyt, sweef ’n swerm versreëls tot my redding."

Hoe Paulus die Beleg van Malta in 1565 gewen het

Jannie Pretorius
Seminare en essays

"Die verhaal van Paulus se stranding op Malta is in Handelinge 28:1–11 opgeteken: hoe die skipbreukelinge ontdek het dat hulle op Malta is, hoe die Maltese hulle vriendelik ontvang het en hoe Paulus ʼn giftige slangbyt oorleef het. Hy is daarna as ’n god beskou."

Te boom om te boek

Dory Farr
Seminare en essays

"Koester bome, plant hulle, benut en beskerm hulle, wees dankbaar vir hulle gawes en weerstaan hulle vernietiging, sover dit moontlik is."

Talent, kuns en #MeToo

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Maar soms kos dit ’n Haenel om op te staan en uit te loop, om te sê genoeg is genoeg."

Finansiële besluitneming, irrasionaliteit en selfinsig

Handré Brand
Seminare en essays

"Wiener ... beklemtoon dat die sielkunde van investering ’n snel groeiende navorsingsterrein is en dit verteenwoordig spreekwoordelik die sogenaamde innerlike spel van finansiële besluitneming."

Sê nou maar jy het verwond?

Juliana Coetzer
Menings

"Dit is ’n skaars mens, die een wat sê: 'Ek sal luister terwyl jy my vertel wat ek in my onbesonnenheid aan jou gedoen het. Of voordeel getrek het uit ’n sisteem wat jou eenkant toe gestoot het. Ek sal luister om te probeer verstaan.'"

Nou op Voertaal

Bloudruk vir ’n nog beter lewe by Toyota US Woordfees

Cliffordene Norton, Stefan Benade
Theater

"Die stuk is snaaks, maar ook intellektueel en terselfdertyd verskriklik selfbewus daarvan dat dit ’n toneelstuk is. Hierdie menige lae van interpretasies en betekenis werk ook nog in Afrikaans."

 

Elnathan John: "Je bent pas echt gedekoloniseerd als je durft te dansen alsof niemand het ziet"

Ingrid Glorie
Cultuur

Op zondag 1 maart vond in ITA, de voormalige Stadsschouwburg aan het Leidseplein in Amsterdam, de tweede Nelson Mandela-lezing plaats. De Nelson Mandela-lezing 2020 werd uitgesproken door de Nigeriaanse schrijver Elnathan John.

Bekroonde Belgiese digter "gelukkig en dankbaar" oor ontvangs van sy bundel in Afrikaanse vertaling

Willem de Vries, Marc Tritsmans
Literatuur

Het zingen van de wereld is Marc Tritsmans se twaalfde bundel. Telkens, in openbarende oomblikke in sy gedigte, wys die digter dat die wêreld veel meer aandag en respek van ons vra en verdien. Hy het Willem de Vries se vrae oor die bundel beantwoord.

Lived experiences of people during a time of disaster and crisis

Cliffordene Norton, Tanja Hendriks
Academisch

"The 2015 floods in Malawi really made me become interested in the role of disaster-affected states during disaster response, and especially in what was going on in these camps, how people were organising themselves, how they allocated the assistance that was given and what they did when no or not enough help arrived."

Kindermoord: die kern van die saak

Hans Pienaar
Nuusvinke

"In Suid-Afrika word elke dag drie kinders doodgemaak. Elke dag. Drie. Kinders. Daar was Tazne van Wyk, wie se dood in ’n mediasirkus ontaard het. Waar lees ’n mens van die res? ... Hoe gebeur dit dat die magtige mens nie sy kinders kan beskerm nie?"

"’n Stukkie van my het nooit saam teruggekom nie"

Cliffordene Norton, Ena Stegmann
Reizen

"Die hoogtepunt lê in die feit dat ek braaf genoeg was om my eie pad te volg."

Buitelandse plakkers wil Kaapstad nie los

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die onwettige immigrante in Kaapstad wat die Groentemarkplein onwettig beset en deur die hof gelas is om die gebied te verlaat, het na ander oop ruimtes in die stad uitgewyk."

Boek oor Bird Island was "karaktermoord" en "web van leuens"

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"So lui die verklaring nadat die boek die afgelope week aan die mark onttrek is."

Oorlewingsapps (en -wenke) vir jou nuwe lewe in België

Cliffordene Norton
Reizen

Om na België te emigreer sal jy ’n helpende app of twee nodig hê. Hier is my wenke om jou voete te vind.

LitNet Akademies

Verhoudingswelstand van adolessente in ’n Suid-Afrikaanse hoërisiko gemeenskap

Odette Geldenhuys, Izanette van Schalkwyk
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Alhoewel adolessente wel ’n goeie idee het van gesonde verhoudings, is positiewe interaksies hoofsaaklik in terme van die afwesigheid van krenkende gedrag of mishandeling, soos geweld, beskryf."


Boeke en skrywers

Alba Bouwer (1920–2010)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Die langste reis vir elke enkele mens op aarde is die reis van mens tot mens. Dit is ’n reis wat in ’n leeftyd nooit voltooi word nie." Lees oor die lewe en werk van Alba Bouwer.

Engemi Ferreira (1943–2019)

Erika Terblanche
ATKV-Portaal

"Haar debuutwerk, Die jaar toe my ma begin sing het, word in 1988 gepubliseer nadat sy in 1984 die eerste Skryfskool in Kreatiewe Kuns aan die Potchefstroomse Universiteit bygewoon het, en dit het onmiddellike sukses behaal. Dit het talle herdrukke beleef en dit was vir jare op die voorgeskrewe lys vir skole."

Video: Cape Town launch of Of motherhood and melancholia by Lou-Marié Kruger

Lou-Marie Kruger, Pierre de Vos
Books and writers

The launch of Of motherhood and melancholia by Lou-Marié Kruger took place on Thursday, 27 February 2020 at The Book Lounge in Cape Town. Pierre de Vos was in conversation with Lou-Marié.

Skrywersonderhoud: Hennie Smith oor Verskuilde verse

Remona Voges, Hennie Smith
Skrywersonderhoude

"Ons almal, en veral digters, moet nie met trivialiteite omgaan nie."

Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Isabel Martinson

Naomi Meyer, Isabel Martinson
Toyota US Woordfees

"Onlangs, tydens die piek van die brande in Australië, het iemand gesê dat die mens gaan moet van voor af leer om kollektief te leef. Want die rampe tref ons as ’n eenheid."

Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Nelia van Zyl

Naomi Meyer, Nelia van Zyl
Toyota US Woordfees

"Via ’n laat biblioteekboek spoor Joanie haar ma op."

Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Michèle Meyer

Naomi Meyer, Michèle Meyer
Toyota US Woordfees

"In 2019 kon ek die Winnie Rust-skryfskool in Stilbaai bywoon."

LAPA-jeugromankompetisie 2019: ’n onderhoud met Fanie Viljoen

Naomi Meyer, Fanie Viljoen
Skrywersonderhoude

"Jy moet egter ’n sterk maag hê – dis nie ’n feeverhaal nie. Dis donker, plek-plek ontstellend en volgepomp met testosteroon."

LAPA-jeugromankompetisie 2019: ’n onderhoud met Maretha Maartens

Naomi Meyer, Maretha Maartens
Skrywersonderhoude

"Jong en volwasse lesers, graad 1-leerders, konferensiegangers en nagraadse studente is almal mengselconnoisseurs. Sulke fynproewers sal ’n mengsel van humor, geesdrif, onvolmaaktheid en vinnige aksie hopelik gunstig oorweeg."

LAPA-jeugromankompetisie 2019: ’n onderhoud met Jan Vermeulen

Naomi Meyer, Jan Vermeulen
Skrywersonderhoude

"Die vonk vir die verhaal was ’n uitgebreide koerantberig oor georganiseerde onwettige hondegevegte in Gauteng en die bykans onmoontlike taak van wetstoepassers om die bedryf hok te slaan."

The African Library: Hope is our only wing by Rutendo Tavengerwei

Annie Gagiano
Books and writers

"This small gem of a novel, published in 2018, is its Zimbabwean author’s first."

Lesersindruk: Oopmond deur Jan Vermeulen

Anke Theron
Lesersindruk

"As jy iemand is wat aan tweede, of selfs derde lewens glo, óf dalk wonder oor tydreise, donkermaterie en die wonders van die heelal, is hierdie boek die boek vir jou."

Lesersindruk: Op soek na Jacobus Verster deur François Verster

Pierre Verster
Lesersindrukke

"Genotvol is die vloeiende informele skryftrant en egte deurleefdheid by byna elke deeltjie van hierdie groot legkaart."

Persverklaring: The lost boys of Bird Island

LitNet
NB-Uitgewersportaal

"NB-Uitgewers vra onvoorwaardelik verskoning vir die publikasie van hierdie bewerings tot die mate dat dit Du Plessis impliseer, en vir die gepaardgaande inbreuk op sy menswaardigheid en aantasting van sy reputasie, asook die emosionele skade wat dit vir hom en sy familie veroorsaak het."

Persvrystelling: Winterskool met skryfkompetisie vir opkomende skrywers

LitNet
ATKV-Portaal

Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit bied van 1 Junie tot 5 Junie 2020 ’n Winterskool vir opkomende fiksieskrywers aan. Die skryfskool bied vanjaar ook ’n kompetisie vir skryfwerk in die genoemde genres aan.

Nuwe skryfwerk

Ontmoeting met Aphrodite

Morné du Preez
Poësie

"Was ek maar ’n skilder
onder jou appelboom
het my kwas jou lof beloon"

Papaya for Rainer Maria Rilke, cold plums for me

Abigail George
New writing

"I am finally on my own again. Flying solo. Gather this, hunt this, reward yourself with this."

tuinwerk

Mechiel Boshoff
Poësie

"ek plant toe ons sondagaand onder my venster daar
tussen klip nommer drie en die geutpyp wat probleme gee"

Poliepies

Zebulon Kochk
Poësie

"druppel vir druppel
geplons-plons"

koeterwaals

Margaret Cordier
Poësie

"bly my woorde koeterwaals
deurmekaar gehang in my"

Akademies en skole

Onderhoud: Martlie Jordaan oor Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen

Martlie Jordaan, Melt Myburgh
Skole

"Breek die vak in kleiner dele op: begrip; opsomming; taal; gedigte, prosawerk en drama. As jy so daarna kyk, sien jy dat die taal die enigste 'wetenskap' is wat jy kan gaan léér."

Afrikaans Huistaal vir graad 12’s: Oefening en memo uit Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen

Martlie Jordaan
Notas, toetse en vraestelle

Spesiaal vir graad 12’s wat hersiening doen of voorberei vir die eksamen: ’n hersieningsoefening en memorandum uit Martlie Jordaan se oefenboek Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen.

Getalle-uitbreiding en die nste wortels van enige getal

Pieta van Deventer
Skole

"Soms moet ’n mens agteroor sit en wonder oor waar alles begin het; meer spesifiek die ontstaan en die geskiedenis van getalle soos ons dit vandag ken, of nie ken nie."

Portale

Woordeboek van die Afrikaanse Taal: nuutskeppingskompetisie

LitNet
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal

Dit is weer tyd vir die jaarlikse nuutskeppingskompetisie van die WAT in vennootskap met RSG en die ATKV.



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2020 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved