|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1126
13/11/2026
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Vandag se medialandskap |
 |
|
Author: Rory Riordan
Publisher: Mandela University Press
ISBN: 9781067181949
Athol Fugard is widely regarded as one of the most significant playwrights of the twentieth century, whose work brought the realities of apartheid South Africa to international audiences. In this compelling biography, Rory Riordan explores Fugard’s life, work and enduring theatrical legacy, placing his achievements within the political oppression and cultural resistance of the time.
|  |
|
Riglyne vir LitNet Akademies-navorsers |
 |
Skeppende KI se uitdagings en oplossings vir akademiese vaktydskrifte
Burgert A Senekal
Universiteitseminaar
"Dit is ’n uitdaging vir vaktydskrifte om KI-geskepte manuskripte te identifiseer, omdat die betroubaarheid van die tydskrif op die spel is. Dit is egter nie genoeg om op die integriteit van skrywers te vertrou of hulle te laat verklaar wanneer hulle KI-hulpmiddels ingespan het nie, want in enige stelsel waar ’n vorm van geldelike beloning aan uitsette gekoppel is, sal mense ’n kortpad na sulke uitsette vind."
|
 |
Die etiese gebruik van KI vir akademiese skryfwerk: ’n literatuuroorsig met behulp van NotebookLM
Burgert A Senekal
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence
"Hierdie artikel gebruik KI in die vorm van Google se NotebookLM om ’n breë oorsig oor die etiese en onetiese gebruike van KI vir akademiese skryfwerk te verskaf, soos gegrond in ’n groot hoeveelheid akademiese literatuur oor die onderwerp. Die fokus val op akademiese skryfwerk wat aan vaktydskrifte voorgelê word, nie studente se werkstukke nie, alhoewel dit ook betrekking op laasgenoemde het."
|
 |
Om ’n mens na te boots
Herman Wasserman
Menings (2023)
"Gaan die kletsbot beter essays kan skryf as professore? Gaan KI oneerlike studente help om plagiaat te pleeg? Wat is die implikasies van ChatGPT vir die joernalistiek en die publiek se vertroue in die nuusmedia?"
|
 |
Hoe die Louwhuis en -museum in Sutherland heropen is
Japie Gouws
LitNet-skrywersberaad
"Die doel van my gesprek vandag met hierdie uitgelese geselskap is om ondersteuning te vra vir hierdie projek om die Louwhuis as belangrike literêre sentrum vir Afrikaans te vestig. Nie net vir literêre doeleindes nie, maar ook vir die bevordering van algemene Afrikaans, vir Jan en San Publiek en vir toerisme."
|
 |
Totsiens, Agoa. Wat nou?
Roelof Botha
Menings
"Danksy ’n bedrewe en professionele private sektor, is die gehalte van Suid-Afrika se uitvoere op só ’n hoë vlak dat heelwat handelaars en verbruikers in die VSA bereid sal wees om ’n effens hoër prys daarvoor te betaal."
|
 |
The limits of white innocence and the politics of black grace
Mphuthumi Ntabeni
Opinion
"Grace should not be confused with forgetting, any more than reconciliation should be confused with absolution. Nor should grace become a permanent debt owed by the historically dispossessed, or an endless expectation where black South Africans must forgive, accommodate and exercise patience while the promises of liberation are indefinitely deferred."
|
 |
Terugskouend: Emily Hobhouse – 1926 en 2026 – lewende geskiedenis
Elsabé Brits
Menings
"In Oktober 1926 toe 20 000 mense hulle laaste eer aan die pasifis en humanis Emily Hobhouse betoon het, was daar nét wit mense teenwoordig. Nou, ’n eeu later, toe ons dié dag herskep het, was dit anders. Hier is die rede daarvoor, in haar eie woorde."
|
 |
The lives we leave behind: on Rebecca Perry’s May we feed the king
Mphuthumi Ntabeni
Books and writers
"The book understands that historical memory is not only about the great events that determine the fate of nations, nor about the kings whose names survive in official records. It is also about the people who prepared their meals, carried their water, watched them sleep and eventually watched them die."
|
 |
Amberkamer deur Joan Hambidge: ’n resensie
Reinhardt Fourie
Resensies
"Die leser kry uiteindelik ’n volledig panoramiese oorsig oor die ontwikkeling van Hambidge se digkuns deur die loop van die 21ste eeu, en verder bevestig Amberkamer onteenseglik die buitengewone aard van haar digterlike stem en die belangrike plek wat haar werk in die Afrikaanse poësielandskap inneem."
|
 |
John of John deur Douglas Stuart: ’n resensie
Heléne van der Westhuizen
Resensies
"Hy verskuif ook die verhaal na die Buite-Hebridiese eilande, waar die gemeenskappe so klein, so oud en so konserwatief Presbiteriaans is dat jy soos in die Ou Testament geken word aan wie jy behoort."
|
 |
Net ek deur Zinèt Oosthuizen: ’n resensie
Louise Viljoen (JBay)
Resensies
"Die tweetjies kafoefel darem ook nou nie die hele tyd nie. Daar is ruimte en geleentheid om mekaar andersins ook beter te leer ken, soos deur wandelinge op die strand en ’n inkopietog."
|
 |
’n Glimp op François Bloemhof se oeuvre: ’n skrywersonderhoud
Christiaan J de Swardt, François Bloemhof
Skrywersonderhoude
"Jonk en oud verslind sy gedagtes: van kleuters tot bejaardes. Sy stempel is nie in ’n genre gesetel nie, eerder in sy benadering daarvan: spanningsgedrewe, donker en met ’n vinnige tempo, goties en bonatuurlik, sielkundig en populêr, dikwels onklassifiseerbaar."
|
 |
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2026
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
|
 |
Fishwife by Diane Awerbuck: a reader’s impression
Charisse Louw
Books and writers
"Myth is everywhere. The Little Mermaid, Sappho, Medusa, Diana, Leda, the Queen of Sheba, Lot’s wife, Rumpelstiltskin, Baba Yaga, Charon, Ra, Baron Samedi, Hermes and Hamlet all pass through."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Leesimpressie: Nation of strangers door Ece Temelkuran
Erik van den Bergh
Literatuur
"Glasheldere, zeer inspirerende brieven gedurende drie jaar aan een Lieve vreemdeling. Uitzonderlijke en indrukwekkende lectuur. Gebaseerd op persoonlijke ervaringen, onderzoek en literatuur."
|
 |
Al wat ek weet: ’n filmresensie
Leon van Nierop
Film
"Ouers en kinders kan saam hierna gaan kyk. Moet net nie die gewone, tradisionele jeugverhaal met ’n uitbundige slot verwag waarin alles gerieflik vasgeknoop word nie. Die rolprent strek veel dieper as dit."
|
 |
Suidoosterfees 2026: Adam Small se verbintenis met die Nico Malan/Kunstekaap
Steward van Wyk
Suidoosterfees
In 2026 vier Kunstekaap (voorheen die Nico Malan-teater) sy 55ste bestaansjaar. Die legendariese dramaturg Adam Small, wie se Kanna hy kô hystoe vir die eerste keer op dié verhoog opgevoer is, sou vanjaar 90 jaar oud geword het. Lees die teksweergawe van Steward van Wyk se lesing, wat hy tydens die “Adam en die Nico”-Jakes Gerwel-gesprek by die 2026-Suidoosterfees gelewer het: "In hierdie jaar, waarin die 90ste herdenking van sy geboortedag gevier word, het Small weer tuisgekom in Kunstekaap, by die Suidoosterfees."
|
Teken aan: Etienne van Heerden Veldsoirée 2027: 23 tot 25 Julie |
 |
Veldsoirée 2026: videoflitse
Menán van Heerden
Etienne van Heerden Veldsoirée
"Bootcamp vir die brein" heet Stefan van Zyl van die SA Akademie se beskrywing van die pas afgelope Etienne van Heerden Veldsoirée in die Oos-Kaapse Karoo. Skrywers, akademici, praktisyne en studente het van 24 tot 26 Julie in Nxuba/Cradock byeengekom om saam te debatteer, te gesels en die "veld" in "Veldsoirée" te geniet. Die Etienne van Heerden Veldsoirée 2026 is aangebied deur LitNet Akademies, ’n maatskappy sonder winsbejag. Videografie en produksie: Menán van Heerden
|
 |
Elegie vir ’n baba
Janescha Visser
Poësie
"My arms kon jou nooit vashou,
maar my hart sal jou vir altyd onthou."
|
 |
Kasteel van bloed
Philip Potgieter
Poësie
"Die oorlogsdrom
was al die tyd
’n hart
wat in ’n vervloekte bors
steeds nederig dien."
|
 |
Ontwaking
Driekie Grobler
Poësie
"dis mos die natuur se voorteken
van ’n nuwe begin"
|
 |
Metamorfose
Leverne Mountany
Fiksie
"Bart weet hy is lief vir Hermien, sommer baie lief. Na al hierdie tyd kon hy dit net nog nooit aan haar betuig nie. Hy wens hy kon."
|
Iets vir almal: LitNet se nuwe WhatsApp-kanale |

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|