Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 1100

15/05/2026


  Krities Afrikaans

LitNet: Knetterslim

Colorblind tools

Author: Marzia Milazzo
Publisher: UJ Press
ISBN: 9780810145269

A study of anti-Blackness and white supremacy across four continents demonstrates that colourblindness is neither new nor a subtype of racist ideology, but a constitutive technology of racism. In Colorblind tools Marzia Milazzo offers a transnational account of anti-Blackness and white supremacy that pushes against the dominant emphasis on historical change pervading current racial theory. This emphasis on change, she contends, misses critical lessons from the past.

Akademies en skole

Dassiemis, klipsweet en vlermuisguanoen: Wie is die navorser Louis Scott?

Mercia Coetzee
Akademies en skole

LitNet Akademies se nuwe maandelikse reeks deur Mercia Coetzee stel gegradeerde navorsers en hul navorsing van hoogstaande gehalte aan LitNet-lesers bekend. ’n Lys met Afrikaanse vakterme, in hierdie geval byvoorbeeld Kryttyd en Kwartêre periode, word by elke bydrae verskaf.

Nuwe navorser Monique Visser oor die veiligheid van jou speseryerak

Monique Visser
Akademies en skole

Hoe veilig is jou kaneel en peper? LitNet Akademies se nuwe reeks met Mercia Coetzee as projekleier stel nuwe navorsers en hul interessante navorsing aan LitNet-lesers bekend. ’n Lys met Afrikaanse vakterme word by elke bydrae verskaf.

Kollig op akademikus JP Rossouw: Onderwysreg

JP Rossouw
SteedsDink

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels JP Rossouw oor sy agtergrond en navorsing.

SteedsDink met LitNet Akademies: JP Rossouw oor sy akademiese navorsing

JP Rossouw
SteedsDink

In hierdie video gesels JP Rossouw oor onder meer sy navorsing; onderwysreg en nagraadse navorsingsbevindinge; loopbaan bou; en ons onderwysstelsel.

Wiskunde: Graad 8-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 8 en moet jy voorberei vir jou Wiskunde-eksamen? LitNet kan help. Laai hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld af en begin sommer vandag nog voorbeelde oefen!

Natuurwetenskappe: Graad 9-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is ’n gratis Natuurwetenskappe-vraestel en memorandum deur Rita Engelbrecht vir graad 9-leerders; dit kan hier in PDF afgelaai word.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Indeksblad: Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

LitNet
Notas, toetse en vraestelle

Eksamentyd? Hersieningstyd? LitNet se video’s kan jou help. Kyk na hierdie 50 video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Gratis hulp vir leerders, onderwysers en ouers!

LitNet
Skole

Hier is nog skakels vir leerders, ouers, onderwysers, navorsers en akademici te vinde.

Riglyne vir LitNet Akademies-navorsers

Skeppende KI se uitdagings en oplossings vir akademiese vaktydskrifte

Burgert A Senekal
Universiteitseminaar

"Dit is ’n uitdaging vir vaktydskrifte om KI-geskepte manuskripte te identifiseer, omdat die betroubaarheid van die tydskrif op die spel is. Dit is egter nie genoeg om op die integriteit van skrywers te vertrou of hulle te laat verklaar wanneer hulle KI-hulpmiddels ingespan het nie, want in enige stelsel waar ’n vorm van geldelike beloning aan uitsette gekoppel is, sal mense ’n kortpad na sulke uitsette vind."

Uit die argief

Indeksblad: Einstein-kompetisie

LitNet
Einstein-kompetisie (2016)

Hoe sou jy jou navorsingstema aan die man en vrou op straat verduidelik? Wat is die hoofargument of kernidee van jou werkstuk, skripsie, verhandeling, proefskrif of artikel? Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing (byvoorbeeld ’n meestersverhandeling) in 130 karakters of minder op te som.

Veldsoirée 2026: Al die gesprekke is GRATIS

Voorlopige program van die 2026 Etienne van Heerden Veldsoirée

LitNet
Etienne van Heerden Veldsoirée

Alle gesprekke is GRATIS. Bespreek vroegtydig verblyf.

Video-uitnodiging: Veldsoirée

Menán van Heerden
LitNetKanaal op YouTube

Jy is genooi: interessante gesprekke met skrywers, akademici en kenners, bakkies, koppies, kaggels en aalwyne. Kyk hierdie kort videotoer deur Menán van Heerden van wat jy te wagte kan wees. Kom gesels, debatteer en luister saam. Kom ervaar die "veld" in "Veldsoirée".

Bespreek nou vir die Veldsoirée

Izak de Vries
Etienne van Heerden Veldsoirée

"Die gesprekke is interessant en dikwels uitdagend, maar die omgewing maak dit moontlik om te vra, te verskil en te gesels. Wat meer is, doodgewone mense sit met elke sessie langs geleerdes en bekendes. Almal luister saam, almal gesels saam. Ons eet saam en les bes vind baie interessante diskoerse ook ná die amptelike verrigtinge in die kroeg plaas."

Neem deel aan die ATKV-Skryfskool by die Veldsoirée

Slegs R380 vir die ATKV-Skryfskool van 2026 én skouers skuur met skrywers

LitNet
Etienne van Heerden Veldsoirée

Dit kos slegs R380 om hierdie skryfskool by te woon, en dit sluit alle kursusmateriaal in. Kursusgangers hoef dus slegs vir hul eie etes en verblyf te betaal.

Uit die argief: Deel in die vreugde van die ATKV-Skryfskool

LitNet
Etienne van Heerden Veldsoirée (2025)

Hierdie kort video toon grepe uit 2024 se ATKV-Skryfskool toe Bernard Odendaal en Hans du Plessis die leiers was.

Menings

Wat gaan nou van Ramaphosa word ná Phala Phala-terugslag?

Heindrich Wyngaard
Menings

"Mulder hou die RNE as troefkaart op: Ramaphosa is as president deur die RNE verkies, sê hy, en derhalwe sal die RNE se eie steun vir die staatshoof bepalend wees vir sy politieke toekoms anderkant die Konstitusionele Hof se onlangse uitspraak."

Wyngaard Weekliks: Die Konstitusionele Hof en die Phala Phala-kwessie

Heindrich Wyngaard, Dirk Kotzé, Corné Mulder
Onderhoude

Die Konstitusionele Hof se besluit op 8 Mei 2026 om die Phala Phala-kwessie na die Nasionale Vergadering terug te verwys, word deur die politieke kommentator Dirk Kotzé van Unisa en die VF Plus se leier, Corné Mulder, ontleed.

Oorsig ‒ Jakes Gerwel-gesprek (Suidoosterfees 2026): Wie volg Cyril Ramaphosa op en wie trek die toutjies?

Jean Oosthuizen
Menings

"Gert van der Westhuizen het dié sentiment op die tafel geplaas deur te sê dat daar altyd die hoop by mense is dat iemand soos ’n Mandela-figuur sal opstaan en keer dat die land brand. Maar die paneel was skepties oor hierdie idee. Die werklikheid van koalisiepolitiek en gefragmenteerde steun beteken dat geen enkele leier meer absolute mag of invloed kan hê nie."

KI-miniseminaar: KI is nie vir my nie

Chris Marnewick
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence

"Ag nee wat, selfs onlangs toe ek ’n veteraanmotor oorgebou het, het ek self die boor vasgehou, gemeet waar die gat moet wees, en daar geboor."

When everything is a "deal", almost nothing is governed

Chris Heymans
Opinion

"Politics and international relations cannot function as a marketplace alone."

Kunstekaap se 55 jaar diep gewortel in uitnemendheid, introspeksie en transformasie

Marlene le Roux
Leefstyl

"Die Kunstekaap Teatersentrum word 55 jaar oud op Dinsdag 19 Mei, ’n uitsonderlike gebeurtenis vir ’n statige, historiese regeringsgebou in Kaapstad met ’n ryke nalatenskap en gelaagde erfenis waar kreatiewe uitnemendheid, voortdurende transformasie en kollektiewe energie vanjaar gevier word onder die tema: '’n Plek vir almal'."

Op dees aarde: Jou brein "praat" onder narkose

Elsabé Brits
Rubrieke

"Die menslike brein is in staat tot gesofistikeerde taalverwerking terwyl dit in ’n bewustelose toestand is weens algemene narkose."

Springmielies: Winkelkaskenades

Nini Bennett-Moll
Rubrieke

"Inkopies doen in Suid-Afrika is veel meer as die koop van brood en melk. Dit is ’n sosiale ritueel, menigmaal ’n avontuur vol humor, frustrasie of vreugde. In die 1970’s en 1980’s was dit veral die klein, persoonlike winkels en kafees wat die hart van gemeenskappe gevorm het."

Gewildste plasings

Gewildste plasings op LitNet: 6 tot 12 Mei 2026

LitNet
Als oor LitNet

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 6 tot 12 Mei 2026.

Nou op Voertaal

Tolashe-afdanking herstel Ramaphosa se politieke aansien ... ietwat

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"President Cyril Ramaphosa is ’n leier wat hom nooit laat aanjaag nie. En dat hy sy tyd neem om oor kritieke kwessies te besluit deur wyd te beraadslaag – maande lank, en selfs langer – voordat hy optree, is ’n bron van uiterste frustrasie vir sy politieke opponente, kommentators, lede van die publiek en selfs partygenote."

Parlement begin met ondersoek rakende staat van beskuldiging teen Ramaphosa oor Phala Phala-skandaal

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die komitee se taak is om die paneelverslag, die diefstal en alle verwante getuienis te ondersoek en aan die parlement verslag te doen. Dit kan tot ’n aanbeveling vir ʼn formele staat van beskuldiging lei."

Ramaphosa verf rooskleurige prentjie terwyl werkloosheid na 32,7% styg

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die syfers vir jongmense bly veral ontstellend. Werkloosheid onder 15–24-jariges staan nou op 60,9%, terwyl dit onder die 15–34-ouderdomsgroep op 45,8% is."

Ramaphosa kies die loopgrawe en veg vir politieke oorlewing

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die krisis plaas die parlement nou in die middel van ’n delikate grondwetlike en politieke proses. Speaker Thoko Didiza het reeds aangedui dat die proses om ’n afsettingskomitee saam te stel, binnekort sal begin."

Nasionale ramp tref Wes-Kaap – en skole gesluit terwyl stormweer lewens eis

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die uiterste weerstoestande het reeds tot lewensverlies gelei, massiewe infrastruktuurskade aangerig en die provinsiale regering genoop om alle skole op 12 Mei te sluit."

Swartland Wyn- en Olyfroete vier 40 jaar

Maryke Roberts
Culinair

"Swartland-wyne het mettertyd nasionale en internasionale erkenning ontvang. Produsente soos Allesverloren en Riebeek Kelder het belangrike toekennings gewen, en die streek het ’n sterk reputasie opgebou."

Leesimpressie: Ik hoor dat je in Nederland bent... door Daria Lysenko

Erik van den Bergh
Literatuur

"Mooie, aansprekende tweetalige bundel met glasheldere, toegankelijke, chronologisch geordende gedichten."

Leesimpressie: Joris Luyendijk presenteert Hoop

Erik van den Bergh
Literatuur

"Bekende en minder bekende onderzoekers, kunstenaars en ondernemers schetsen in twee à drie pagina’s hun perspectief op hoop."

Leefstyl

Suidoosterfees 2026: ’n oorsig

Maryke Roberts
Suidoosterfees

"Die fees was ’n smorgasbord van diverse en opwindende aanbiedings. Die produksies weerspieël die polsslag van ons kontemporêre samelewing – van rou hartseer en historiese pyn tot die loutere plesier van saamlag en nostalgie."

KKNK vier 30ste fees (en kondig Kannas-nominasies aan)

Maryke Roberts
KKNK

"Dit was ’n voorreg om die 30ste KKNK op Oudtshoorn by te woon en te sien wat jonk en oud in verskeie kreatiewe genres verrig."

Pareltjes uit Amsterdam: Buite die Rijksmuseum

Johan Allers
LitNetKanaal op YouTube

Johan Allers is baie lief vir museums. Vandeesweek se pareltje is ’n toer van die tuine om Rijksmuseum én die tonnel onderdeur die museum.

Nuwe krimidrama, Die oord, ontgin sonskyn-noir

Maryke Roberts, Eva du Preez
kykNET Portaal

"’n Vakansiedorp aan die kus. Families wat al vir geslagte by dieselfde karavaanpark uitspan. Kinders wat op die strand speel. Braaivleis onder die bome. Alles is idillies – tot daar ’n lyk op die strand uitspoel."

Boeke en skrywers

Twee halwes maak ’n hele: ’n onderhoud met Marita van der Vyver

Yolanda du Toit, Marita van der Vyver
Skrywersonderhoude

Marita van der Vyver is pas aangewys as wenner van Jonathan Ball se Tafelberg Jeugboekprys van 2026. Yolanda du Toit gesels met haar hieroor. Marita gee ook raad aan voornemende skrywers van jeugboeke: "En dan gaan sit jy en skryf jou storie, oor en oor, tot dit so goed is soos jy dit kan kry. Want jou jong leser verdien jou respek en jou allerbeste skryfwerk."

Bleeksiele kan brul deur Brigette Labuschagne: ’n onderhoud

Yolanda du Toit, Brigette Labuschagne
Kinderboeke

"As ek ’n lekker storie-idee het, werk ek eers my storiegeraamte uit. Wie is my karakters, wat is die storieprobleem, die klimaks en die ontknoping?"

Goue lint my storie begint: Lees is vir ons kinders – én vir die lekker – vir almal

Anke Theron
Kinderboeke

"Ons kan tot ’n mate die verpligte lees vir skooldoeleindes as ’n teenreaksie beskou op hierdie verval van lees teenoor die instant gratification wat ’n rekenaarspeletjie aan ’n jong brein verskaf. Die probleem hiermee is dat dit kinders net nog meer rede gee om nie van lees te hou nie. Dit word as 'werk' of 'huiswerk' gesien wat hulle móét doen, en daarom is lees self sommer net niks lekker nie."

Cliff-hanger: Some unspoken thing by Rushdiyah Narker

Cliffordene Norton
Boekrubrieke

"We meet Maryam in 1994 at the movies, watching Grumpy old men with her best friend Tauhier after being ditched by their friends. It is such an ordinary moment, and yet it becomes the foundation for everything that follows. There is already a tenderness between them – a sense of possibility – but restraint. They make a choice: Their friendship matters more than the risk of romance."

Anchien Troskie (1968–)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Vandat ek Dis ek, Anna geskryf het, voel ek waarlik skoon, die pyn dowwer ... As slagoffer van molestering en/of verkragting, voel dit soms asof dit al is wat jou definieer. Wat natuurlik glad nie waar is nie."

’n Reis saam met die Bergengel-reeks op RSG: ’n onderhoud met Pieter van Zyl

Naomi Meyer, Pieter van Zyl
Boeke en skrywers

"Die werk het van die begin af vir my ’n sterk aantrekkingskrag gehad. Die digterlike taal waarin die reisverhaal geskryf is, was een van die eerste kenmerke wat my getref het. Ek kon iets van Carina Stander se ervaring met beeldhoukuns in haar woordkeuse en driedimensionele beskrywings aanvoel. Ek onthou my opgewondenheid destyds – ek het ’n besonderse kunswerk in my hande vasgehou."

The machine and the mending: a review of Jill Lepore’s We the People

Mphuthumi Ntabeni
Books and writers

"The image is almost too apt, which may be why Jill Lepore, never innocent of the well-placed metaphor, places it at the conceptual centre of We the People, her Pulitzer Prize-winning history of 2026."

Updated Financial freedom through property by Laurens Boel: a review

Louise Viljoen (JBay)
Books and writers

"Boel gives 'clear steps for raising capital, analysing and securing high-yield deals, structuring investments for maximum tax benefits, and managing property profitably'. He has even coached mentees who have come from townships and started out with absolutely nothing."

Persverklaring: LAPA Jeugromankompetisie 2025 se wenboeke aangekondig

LitNet
PRH/LAPA-Uitgewersportaal

Dié kompetisie word elke tweede jaar aangebied, en soos in die verlede, het van ons land se gewildste skrywers en vorige wenners weer die pen opgeneem. Met nagenoeg 60 inskrywings was dit geen geringe taak om die wenners te kies nie.

Press release: The wind and the word: On Breytenbach’s legacy

LitNet
Books and writers

What is Breyten Breytenbach’s poetic legacy? His daughter Daphnée Breytenbach and his French translator Georges Lory join Catherine du Toit, head of the French department at Stellenbosch University, for a conversation on Breytenbach’s lasting influence on French and South African literature at the Franschhoek Literary Festival.

Press release: Lisa-Anne Julien from South Africa wins 2026 regional Commonwealth Short Story Prize for Africa

LitNet
Books and writers

Julien says her story grew out of her fascination with the people who come to work in our homes: domestic workers, nannies, carers, gardeners.

Save the date: Schreiner Karoo Writers Festival 2026

LitNet
Books and writers

For anyone who loves reading, writing and the Karoo, please join us at the Schreiner Karoo Writers Festival from Thursday evening 18 June until Saturday night 20 June.

Op die redakteur se lessenaar

Op die redakteur se lessenaar: 9 tot 15 Mei 2026

LitNet
Op die redakteur se lessenaar

Hier is die boeke wat onlangs op die redakteur se lessenaar beland het.

Nuwe skryfwerk

Tyd is kosbaar

Jacomina Bonthuys
Poësie

"ons kom lê en met groot oë staar ons
swygend na die uurwerk se brose binnekant."

Sonnet vir die reën

Anton van Rensburg
Poësie

"Die westerson se skilderwerk in rooi en geel
word met ’n raam van strepiesreën omring."

Tyd loop uit die vertrek uit

Johan van der Merwe
Poësie

"Soos die verderf begin
in die liggaam,
begin die vergeet in gedagtes."

My klimraam is groot

T'Keyah Peter
Poësie

"Ek wil nie blom waar ek geplant is nie maar,
ek sal nie vergeet waar God my kruisie op die kaart gemaak het nie."

Pis. Bid. Gan rus.

Thurston Cooper
Poësie

"En wanneer dit te veel raak,
laat ek gaan.
Ek praat met God.
Ek gaan lê."

Rymstories: "Die Sprinkaanslaner"

Etienne van Heerden
Nuwe skryfwerk

"Soms is beter as vrede die dreuning
Van nóg ’n oorlog hy sien dit as ’n seëning"

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Iets vir almal: LitNet se nuwe WhatsApp-kanale



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 887 0212


© 2026 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

Untitled Document