|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 1042
20/03/2025
|
Krities Afrikaans
|
LitNet: Wanneer ons treur |
 |
|
Author: Stephen Cranston
Publisher: Tafelberg
ISBN: 9780624095446
How the three independent asset managers of Coronation, Investec (later Ninety One) and Allan Gray, dubbed the CIA, came to dominate and continue to dominate the South African asset management industry, particularly the pension fund market.
|  |
|
Die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad |
 |
Die Khoi-San se eeue oue trauma
Willa Boezak
LitNet25-skrywersberaad
"Bowenal is ons geloof gegrond in Tsui //Goab, die Gewonde God wat empaties saam met ons treur."
|
 |
Oor Griekwa-Afrikaans
Hans du Plessis
LitNet25-skrywersberaad
Op Vrydag 20 September 2024 het Hans du Plessis ’n praatjie by die Etienne van Heerden Veldsoirée gelewer waarin hy meer vertel het oor navorsing wat hy en Christo van Rensburg gedoen het oor Griekwa-Afrikaans. Dit was een van sy laastes. Hans is ’n maand later in Potchefstroom oorlede.
|
 |
Ons moet mekaar kry by: Wat bedoel jy?
HemelBesem
LitNet25-skrywersberaad
As HemelBesem wil hy deur sy skeppings die bestaande idees rondom woordbetekenisse verruim. Eers dán, wanneer nuwe betekenis by die bestaande template gevoeg word, kan ons mekaar begin verstaan. Dan kan ons ook ons eie menswees begin omarm.
|
 |
Die oop gesprek, die toe debat en die vernietiging van mense
Fanie Olivier
LitNet25-skrywersberaad
"Die gebruik deur die sogenaamde alternatiewe groeperings, die woke mense soos hulle hulleself noem, om binne kultuuroorloë persone of instansies met sterk opponerende menings te neutraliseer deur middel van iets wat bekend geword het as 'cancel culture', is goed bekend."
|
 |
Ont-taling
Willa Boezak
Seminare en essays (2016)
"Nóú is die laaste kans om die drywers en medewerkers van onttaling te stop, anders gaan ons nageslag eendag in argiewe lees van die eens-bestaande Afrikaanse gemeenskap … as onttaaldes."
|
 |
Khoekhoegowab, ti ǂnīsasib
Carla Heising
Menings (2018)
"ǀNîha gowagan ǁîn di gowab ǃgâ-ai ukhai!nâ tide sa, tsîn ǁnās ǀkha ǁîn di ǂhûnuma gowaba !gôaǁnâ tsî soara tide sa." Lees die vertaalde weergawe onderaan hierdie artikel. |
 |
Framed: Who is the little girl in the picture?
Hybré van Niekerk
Opinion (2022)
"Despite speculation by many researchers that this image could not be that of Krotoa, or 'Eva', the true origin of this image, which we have come to believe is a painted portrait of her, has not yet been widely recognised. Now, herewith, the origin story of this image."
|
ATKV-Skryfskool by die Etienne van Heerden Veldsoirée in Nxuba/Cradock |
 |
Deel in die vreugde van die ATKV-Skryfskool
LitNet
Etienne van Heerden Veldsoirée
Hierdie kort video toon grepe uit 2024 se ATKV-Skryfskool toe Bernard Odendaal en Hans du Plessis die leiers was. Kom, deel in die vreugde! Vir slegs R380 kan jy die kursus bywoon, en boonop is alle gespreksessies tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée 2025 gratis vir deelnemers aan die ATKV-Skryfskool.
|
 |
SA en die VSA: Hoe gemaak met die diplomatieke impasse?
Francois Bekker
Menings
"Die Suid-Afrikaanse regering moet allereers die erns van die saak besef. Die volgende ambassadeur, wat verkieslik nie ’n politikus moet wees nie, sal met algehele bekwaamheid te werk moet gaan om die beste van ’n slegte saak te maak."
|
 |
’n Ambassadeur is ’n ambassadeur (18 Maart 2025)
Theo Venter
Menings
"In die wêreld van die diplomasie word die amp van ambassadeur met baie groot waardigheid en status geag, omdat ’n ambassadeur die persoonlike gesant van een staatshoof by ’n ander staatshoof of regeringsleier is."
|
 |
Ons soldate in die DRK
Freek Robinson, Pikkie Greeff
Onderhoude
Suid-Afrikaanse soldate sit steeds onder haglike toestande in hulle basisse – sonder gereelde kos, sonder sanitasie en sonder gereelde kontak met Suid-Afrika. Wat nou? Wat is die regsposisie in so ’n geval? Sou hierdie soldate ’n regsgeding teen die regering kon bring?
|
 |
Gemengde ontvangs wag op uitgeskopte Rasool met sy aankoms in Suid-Afrika
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Die vakbond Cosatu in die Wes-Kaap het belowe om hom ’n heldeverwelkoming te gee wanneer hy na die provinsie terugkeer, terwyl sy kritici soos AfriForum meen Rasool se optrede in die VSA wat tot sy uitsetting gelei het, is ’n bewys daarvan dat die ANC se diplomatieke dobbelspel misluk én die land en sy mense duur te staan gaan kom."
|
 |
Unieke uitstalling in Midde-Ooste fokus op Afrika-kuns
Maryke Roberts
Kunst
"’n Unieke omvattende uitstalling – ’n eerste van sy soort wat net op Afrika-kuns fokus – het pas by die Louvre Abu Dhabi geopen. Kings and queens of Africa: Forms and figures of power is ’n tydelike uitstalling wat deel vorm van die museum se doelstelling om kruiskulturele interaksies – oor die verhale van menslike kreatiwiteit wat kultuur, beskawing, tyd en plek oorskry – uit te beeld."
|
 |
Simposium poog om dialoog op Afrika-kontinent te bewerk
Maryke Roberts
Kunst
"Verteenwoordigers van drie Suid-Afrikaanse instellings was verlede maand deel van paneelbesprekings by ’n simposium, African museums: today and tomorrow, wat in Abu Dhabi gehou is ... Dit was ’n geskiedkundige simposium waar 32 sprekers van 30 instellings, soos museums en galerye uit Afrika, hul stories kom deel het."
|
 |
Brief en repliek 6: Ingrid Jonker en Adam Small imagologies beskou
Alwyn Roux, Yves T’Sjoen
Academisch
"Indien de bronteksten deel uitmaken van een ander literatuursysteem, in dit geval Jonkers poëzie in het Afrikaanse literaire polysysteem, presenteert de Nederlandse bloemlezer voor het lezerspubliek in de Lage Landen een 'hetero-image'. Dat geldt ook voor de culturele bemiddelaar die de vertaler is of de uitgever van Jonkers werk in Nederland."
|
 |
Siviele minagtingsbevele ná Zondo/Zuma: die regsposisie en implikasies
Neels Swanepoel, Inez Bezuidenhout
LitNet Akademies (Regte)
"Die gevolgtrekking is dat die Konstitusionele Hof met hierdie uitspraak die siviele minagtingsprosedure finaal in pas met grondwetlike vereistes ontwikkel het – ’n proses wat die Hoogste Hof van Appèl reeds in Fakie in oënskou geneem het."
|
 |
Wiskunde: Graad 10-vraestel 1 en memo, eerste kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
As jy in graad 10 is en die letters "x" en "y" laat jou dink dat die alfabet einde se kant toe staan, is jy reg. Die kwartaal is ook amper verby en dis tyd om vir die algebratoets voor te berei. As jy hierdie gratis vraestel en memorandum wat Lee-Ann Langeveld opgestel het, aflaai, gaan jy voorbereid wees vir jou toets. Dis die alfa en die omega van die saak!
|
 |
Wiskunde: Graad 10-vraestel 2 en memo, eerste kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
Is jy in graad 10 en veroorsaak breuke vir jou hoofbrekens? Jy hoef nie verder jou koppie daaroor te breek nie. Laai Lee-Ann Langeveld se tweede gratis oefenvraestel en memorandum af en berei voor sodat jy jou toets lag-lag sal deurkom.
|
 |
Wiskunde: Graad 11-vraestel 1 en memo, eerste kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
As jy in die hoërskool is, sal jy uit die prent hierby kan aflei watter soort somme jy in hierdie oefentoets sal aantref. As jy in graad 11 is, is dit die moeite werd om hierdie gratis toets en memorandum deur Lee-Ann Langeveld af te laai en vir jou eerste Wiskundetoets voor te berei. Wys hulle waar Dawid die wortels begrawe het!
|
 |
Wiskunde: Graad 11-vraestel 2 en memo, eerste kwartaal
LitNet
Notas, toetse en vraestelle
As jy in graad 11 is, weet jy nou al jy moet jou nie met andere vergelyk nie. Dalk weet jy egter nog nie alles van vergelykings af nie. Laai hierdie gratis tweede Wiskundetoets en memorandum van die kwartaal deur Lee-Ann Langeveld af om jou werk te oefen.
|
 |
Sluitstuk deur Johann Rossouw: ’n naglange gesprek
Chris van der Merwe
Boeke en skrywers
"Rossouw het in sy roman die feite omvorm om by algemene waarhede te kom, by dinge wat 'eintlik vir alle mense so werk': die aard en verwerking van trauma; die waarde van stilte en meditasie; die belang van selfontlediging; ’n luisterende lewenshouding; en rituele. Hy wil aan die leser ’n modus vivendi bied: die beste manier om te lewe."
|
 |
Dalk vandag deur Karel Prinsloo: bundelbekendstellingsverslag
Carla van der Spuy
Boeke en skrywers
"Dalk is vandag die laaste dag van jou lewe, selfs van die wêreld se bestaan. Hoe gaan jy dit dan hanteer?" Carla van der Spuy het die bekendstelling van Karel Prinsloo se digbundel Dalk vandag in Pretoria bygewoon.
|
 |
Periscope: an overview of the Books on the Bay festival 2025
Diane Awerbuck
Books and writers
"Books on the Bay this weekend in Simon’s Town was a pretty special literary festival. Run with great vigour, insight and love by Darryl David, David Attwell and Karin Cronje, it brought together 30 South African and international writers and matched them with expert interviewers."
|
 |
Johann Lodewyk Marais (1956–)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Niemand kan sommer net gaan sit en skryf nie. Jy moet mos weet hoe ’n gedig aanmekaar steek en hoe die verskeie soorte gedigte lyk. Daarom ag ek myself en my tydgenote anders as die Sestigers. Hedendaagse digters het tegniek weer ontdek." Lees meer oor Johann Lodewyk Marais se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.
|
 |
El Bowie Bakery by Toni Viva Muñoz: a reader’s impression
Adean van Dyk
Books and writers
"Toni Viva Muñoz’s debut non-fiction children’s book for nine- to 11-year-old readers tackles a big issue with as much poise and enchantment for its intended young readers as for conveying the gut-punching complexities of life on the border to adult readers."
|
Op die redakteur se lessenaar |
 |
Annie+Helen: Hennie en Pedro bring nuwe drama op die planke
Maryke Roberts, Hennie van Greunen
Teater
"Twee vroue, beide getraumatiseerd, wat mekaar heel maak. Annie verduidelik op ’n stadium dat taal vir die brein is soos lig vir die oë, en ek hoop dat die ervaring van Annie+Helen mense se binnestes sal ligter maak."
|
 |
Persverklaring: Hê ’n aandeel aan die 25ste Woordfees se kreatiewe identiteit
LitNet
Toyota Stellenbosch Woordfees
Jy word genooi om saam met die Toyota Stellenbosch Woordfees deel te hê aan die viering van 25 jaar van kuns, kultuur en uitdrukking. Vanjaar se tema is "deel". Ons hou weer ’n lentefees in die Eikestad vanaf 11 tot 19 Oktober, en jou sketse, spotprente en illustrasies kan deel uitmaak van die feestema en -vieringe.
|
 |
Die tiende vrag
Tosca de Villiers
Fiksiekompetisies
"Oom Kobie maak sy keel skoon, wag dat dit stil word om die tafel. 'Jy besef seker nou dat die skool waar heidene leer lees en skryf nie God se goedkeuring wegdra nie? Die klonkies hoort in die veld by die skaap. Die goeie Vader het vir jou ’n duidelike teken gegee toe Hy op die geboortedag van Sy Seun die dak laat afwaai het.'"
|
 |
Die wille wetters van Wesrivier
François Bloemhof
Fiksiekompetisies
"Dis asof ons pa’s aan omwentelinge in die land moes gesig gee. Húlle pa’s: die baas van die plaas en sy arbeiders. Hulle self halfpad deur 1994: eienaar en voorman; vennote, behalwe op papier."
|
 |
Die wind kan skielik draai
Lynette Schultz
Fiksiekompetisies
"Sy verlang na die son, na die wye vlaktes van die Vrystaat, na die Kalahari se rooi sand, na ’n Karoo-nag met die Melkweg teen ’n swart fluweeldak. Sy verlang na die reuk van braaivleis, na die bosveld, Tafelberg en die Drakensberge, na die Kaapse wingerde en fynbos, na boerbeskuit en melktert."
|
 |
'n Laaste brief
Christo Meyer
Poësie
"Die duisternis gaan toesak
in die plek van die lig
ek het nie krag vir ’n gesprek
van aangesig tot aangesig"
|
 |
Versteende gebede
Willem de Swyger
Poësie
"oral om my heen
lê die groot ou Karoo
vol van versteende
gebede"
|
 |
Hersenskimme
Susanne Pretorius
Poësie
"die helder ligte in die leë kompartement
skyn spookagtig in die gitswart nag"
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|