|
|
- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies
|
|
Nuusbrief 849
14/05/2021
|
Krities Afrikaans
|
Our long walk to economic freedom
Author: Johan Fourie
Publisher: Tafelberg
ISBN: 9780624091608
How did Einstein help create Eskom? Why can an Indonesian volcano explain the Great Trek? What do King Zwelithini and Charlemagne have in common? These are some of the questions Johan Fourie explores in this entertaining, accessible economic history spanning everything from human migration from Africa 100 000 years ago to the pandemic. Join Fourie on this journey through an African-centred economic history and the story of our long walk towards a brighter future. |
 |
|
 |
Oos, wes, tuis bes – maar wat as jy huisloos is?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Huis is onder die beste omstandighede ’n gelaaide woord. Elkeen van ons het herinneringe van ’n plek waar ons veilig en geborge voel, gewoonlik omring deur familie en vriende. Maar huis is baie keer juis die plek wat vir baie mense die setel van hul grootste gevaar is; die plek waar hulle misbruik, verneder en van waardigheid ontneem is."
|
 |
Reguit met Robinson: A Zoom interview with William Gumede
Freek Robinson, William Gumede
Interviews
"There is no possibility of reconciliation [within the ANC]." Freek Robinson interviews William Gumede, Associate Professor, School of Governance at the University of the Witwatersrand and executive chairperson of Democracy Works Foundation.
|
 |
Die ATKV wys biblioteke maak saak
Izak de Vries
ATKV-Portaal
"Die spasie tussen die rakke van ’n biblioteek is nie bloot vir rondloop nie – dis daar waar mense se lewens geraak word op maniere wat hulle nie onmiddellik besef nie."
|
 |
Response to letter of Dr Smith
University of Fort Hare
Universiteitseminaar | University Seminar
"Dr Smith will be unable to provide proof of her misleading claim that the department’s doors have been shut as the misleading headline of her letter suggests. At the time of the University of Fort Hare authoring this response, no decision has been taken by the senate."
|
 |
UJ-pryse 2021: Commendatio vir Willem Anker se Skepsel
Johan Myburg
Boeke en skrywers
Lees Johan Myburg se commendatio oor Willem Anker se Skepsel, ontvanger van die 2021-UJ-prys: "Wat Anker doen, is om ’n hibriede vorm te skep, ’n skepsel, wat in sy somtotaal heerliker is as die onderskeie brokke inligting. Om dit te doen het ’n mens ’n kunstenaar nodig. ’n Skepper soos wat die Grieke dit indertyd bedoel het."
|
 |
Willem Anker se toespraak by die ontvangs van sy 2021-UJ-prys
Willem Anker
Boeke en skrywers
"Maar kyk, hier sit ons vanaand, in beperkte getalle, met ons maskers aan. Die mure staan darem nog. Die lewe gaan voort. Ons is saam by hierdie geleentheid, want mense skryf nog boeke, want u is wonderlik genoeg om pryse te gee vir skryfwerk in ’n klein hardegat mineurtaaltjie."
|
 |
UJ-pryse 2021: Commendatio vir Ryan Pedro se pienk ceramic-hondjies
Sonja Loots
Boeke en skrywers
Lees Sonja Loots se commendatio oor Ryan Pedro se pienk ceramic-hondjies, ontvanger van die 2021-UJ-debuutprys vir "’n debuut wat uitstaan in terme van afgerondheid, wydreikendheid en diepgang en wat nog lank gelees en bestudeer sal word".
|
 |
The Talking Table gedek vir kos en boeke
Frederik de Jager, Douw Steyn
Boeke en skrywers
Frederik de Jager en Douw Steyn drink wyn, maak hoender en harissa, en gesels oor The Talking Table en die literêre lunch. Hulle praat oor mense in Griekeland oor wie Frederik in sy boek skinder, en natuurlik ook oor Frederik de Jager se Man op ’n fiets op pad êrens heen. Luister hier na hulle gesprek.
|
 |
Sheila Cussons (1922–2004)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"Die poësie gaan nie om vertoon nie. Die proses is ’n misterie. Die skepping of die bevryding van ’n woord in jou."
|
 |
An illuminated darkness by Jacques Coetzee: a review
Kris van der Bijl
Books and writers
"But beyond the good that this means for visually impaired readers and the South African publishing industry, the collection’s poems are worth their own engagement. To me, the poems’ most interesting elements come from their portrayal of various humans’ attempts to relate to one another earnestly."
|
 |
Death and the after-parties by Joanne Hichens: an inter-review
Janet van Eeden, Joanne Hichens
Books and writers
"I didn’t set out to be so honest, particularly about my childhood. I was going to write a short grief memoir, but the more I wrote, the more I understood that one’s childhood plays a role in how we grieve, that how we deal with loss as adults is connected to how we face loss as children, and so I went down that road, open to exploring my childhood."
|
 |
WAT 95: Bekendstelling van Deel XVI
LitNet
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal
Die WAT het onlangs Deel XVI tydens ’n aanlyn geleentheid bekendgestel, presies 70 jaar nadat die eerste deel op 7 Mei 1951 verskyn het. Tydens dieselfde geleentheid is die 95ste jaar sedert die stigting van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal gevier. Hier is toesprake en foto’s van die geleentheid.
|
 |
Die leeservaring as plons
Crito
Blogs
"Nee herder, die ondenkbare het somehow gebeur. My ghoeroe, my toorts deur die kosmiese debris van die moderne literêre lewe, het my soos in heeltemal verloor."
|
 |
Apologie aan Willie Burger
Crito
Blogs
"Komaan, liewe broeders en susters, laat die ope gesprek oor boeke herleef. Om te weet dat daar boekresensies is, is goed. Maar ons moet wys ons verstaan ook."
|
 |
Veelsydige Deon Meyer stel nuwe Bennie-en-Vaughn-boek in vooruitsig
Willem de Vries
Zuid-Afrikahuis
"Meyer het dié nuus met die Nederlandse skrywer Peter Römer gedeel in ’n onderhoud wat Römer met Meyer gevoer het vir die skrywersgespreksreeks Boeken uit het Huis wat die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam aanbied. Die Nederlandse vertaling van Meyer se jongste speurspanningsroman, Donkerdrif, het onlangs verskyn en Martine Vosmaer, wat saam met Karina van Santen Meyer se boeke in Nederlands vertaal, het oor die vertaalwerk daaraan gesels."
|
 |
Luisteren naar de verhalen van opa Ali
Ingrid Glorie
Literatuur
"'De Marokkaanse Nederlander, die symbool staat voor het falen van de multiculturele samenleving, is een nationale obsessie,' schrijft Khalid Mourigh. Om de negatieve beeldvorming te doorbreken en Marokkaanse Nederlanders een smoel te geven, vertelt Mourigh in De gast uit het Rifgebergte het levensverhaal van zijn opa Ali, een van de eerste zogenaamde 'gastarbeiders' die in de jaren zestig vanuit de Rif naar Nederland kwamen."
|
 |
Where’s Wally?
Hans Pienaar
Nuusvinke
"As Brittanje se poet laureate is Simon Armitage ’n besige man ... Maar Serote is nêrens te siene nie, nie in die openbare oog nie."
|
 |
Geen taboe op Afrikaans by US, sê rektor
Jean Oosthuizen
In het nieuws
Wim de Villiers: "Die US is nie ’n Afrikaanse universiteit nie. Dit is nie ’n Engelse universiteit nie. En dit is nie ’n Xhosa-universiteit nie. Ons is ’n inklusiewe, meertalige universiteit, een van baie min hoëronderwysinstellings in ons meertalige land wat hierdie benadering volg."
|
 |
Derde golf van COVID-19 tref provinsies
Jean Oosthuizen
In het nieuws
Mondli Mvambi, woordvoerder van die Vrystaatse gesondheidsdepartement, het mense aangeraai om te registreer vir inenting wanneer hulle gevra word om dit te doen.
|
 |
Miniseminaar: Die 2020-Bybelvertaling
LitNet
Seminare en essays
In hierdie miniseminaar bespreek kundiges wat by die 2020-Bybelvertaling in Afrikaans betrokke was, aspekte waarmee hulle tydens die vertaalproses te doen gekry het. Die rol van taal en kultuur in die omgang met brontekste van die Ou en Nuwe Testament, asook die literêre en taalkundige aspekte van die vertaling, word onder die soeklig geplaas.
|
 |
Die 2020-Bybelvertaling: agtergrond, proses en uitdagings
Bernard Combrink
Seminare en essays
Bernard Combrink, projekleier van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se 2020-vertaling van Die Bybel in Afrikaans, verskaf ’n oorsig van die verloop van die vertaalproses oor vyftien jaar, asook die komplekse uitdagings wat betrokkenes die hoof moes bied.
|
 |
LitNet-blokraai: Die advertensiewese
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
Reklame bied ’n glanslewe. Omtrent alles waarvan jy hou, is daar. Mooi mense en slim mense, luukse kantore en lewendige ateljees ... Jonk en oud kan hierdie blokraai geniet, by die huis of in die klaskamer.
|
 |
LitNet-blokraai: Visuele kunste
Estelle Kruger, Marianne Strydom
Notas, toetse en vraestelle
Die vak Visuele kunste moedig leerders aan om hulself uit te druk en om op ’n betekenisvolle manier op wêreldsake te reageer. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.
|
 |
Erla-Mari Diedericks: "Ons is almal Kaang se wesens"
Erla Diedericks
Film
"Die Kind van Afrika het bly groei totdat hy, presies tien jaar later, op 16 Julie 1976 as jeugdige sy vuis tydens die Soweto-opstande teen die regering gebal het. Dit was die begin van die einde van apartheid."
|
 |
Wesens is "a deep exploration of humankind"
Kirsten Rademan
Film
"Though culture is ingrained in us and forms a big part of how we shape and see our world, it is learned, and therefore we can unlearn the parts of our culture that no longer serve us, or the parts of it that do not do the planet any good."
|
 |
Wesens: a review by Ayden Kruger
Ayden Kruger
Film
"The film as a whole grapples with the concept of invasion. Set against the backdrop of the Americans attempting to invade the moon and the Russians apparently attempting to invade the world with communism, the arrival of the foreign object on the farm seems dangerously intrusive."
|
 |
Natasha Meyer: Wesens pas nie in enige filmtipe-boksie nie
Natasha Meyer
Film
"Dalk dien die 'anderste' film as ’n waarskuwing dat ons nie net beter na ons aarde moet kyk nie maar ook na mekaar? Dat ons meer verdraagsaam moet wees voor ons alles en almal vernietig met geweld en net gravitasie oorbly?"
|
 |
Ry saam met my
Marianne Styan
Reis
"Selfs al nooi sy my om hier ’n rukkie langer te kuier, hou my kar op die pad en begin ek die kronkels volg rondom die voete van die Twaalf Apostels wat links van my lê."
|
 |
LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen
LitNet
Skole
As jy op hoërskool is, kan jy R3 000 wen! Kyk na ons video, skryf jou indrukke daaroor neer en wen kontant of ’n boekprys. Die kompetisie sluit op 2 Junie 2021. Hier is al die inligting.
|
 |
Desiderabilis
Annette Jacobs
Poësie
"en jou eindelik gevind
tussen die blomme
in my hart se bêrelaaie"
|
 |
Herinnering in kleur
Annette Jacobs
Poësie
"Noudat jy weg is
is my wêreld ontvolk
en ’n eensame, kleurlose plek."
|
 |
Gegroet, my hinterland
Corné Langenhoven
Poësie
"Voetpaadjies deur die boesmangras
my blik streel die horison en ek wonder
oor my spore wat hier was"
|
 |
Ek het gewonder
Celestie du Plessis
Poësie
"Ek het gewonder of jy sou kom
tot by die anker van my wingerd
en tot by die voet van my berg."
|
 |
Van kleintyd tot nou
Terry Terblanche Botha
Kuberklas Kreatief
Terry Terblanche Botha is sestien jaar oud en deel hierdie gedig met LitNet se lesers.
|

Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. |
|