Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 796

23/04/2020


  Krities Afrikaans

LitNet: Die pad vorentoe

Fresh off the press

All that is left

Author: Kirsten Miller
Publisher: Kwela
ISBN: 9780795709524

When Rachel’s brother disappears under mysterious circumstances, she must come to terms with his apparent death, though there is no body. She travels to Joburg to support her sister-in-law, Maya, with the memorial – also to escape her stifling life as a wife and mother. Rachel is unsettled when Max, her ex-lover, arrives. Despite poet Sizwe’s efforts to steady her, Rachel reels from grief and longing. Then Rachel, Maya, Max and Sizwe are involved in a confrontation that will change them forever.

Menings

COVID-19-politiek: waar verlede, hede en toekoms ontmoet

André Duvenhage
Seminare en essays

"In samehang met bestaande politieke en ekonomiese uitdagings beskou, staan Suid-Afrika voor sy grootste krisis sedert die aanvaarding van die 1996-Grondwet, met sommiges, soos Johann Rupert, wat reeds praat van ’n ekonomiese parallel met die Groot Depressie van 1931."

COVID-19 en die toekoms: projeksies, entstowwe, die ekonomie, rampe en inperkings

Elsabé Brits
Seminare en essays

"Daar is geen aanduiding dat Suid-Afrika nie presies dieselfde COVID-19-pad sal loop as enige ander land nie. Die ergste lê nog in die komende maande voor."

’n Uitnodiging na empatie soos nooit tevore

Lidia Rauch
Menings

"In Suid-Afrika raak ons so gewoond aan bedelaars by elke straathoek. Maar op hierdie Dinsdagmiddag lyk Johannesburg soos ’n spookdorp en ek sien die man raak. Belangriker as dit: Ek sien die mens voor my raak soos nog nooit tevore nie."

South Africa's liquor on lockdown

Giséle Lavita
Opinion

"The ban on alcohol does not come without harsh social consequences: substance users who go cold turkey face a real fatality risk; liquor stores have been looted; and shebeen and tavern owners, as well as their employees, are going without income. Furthermore, alcohol is being traded illicitly, which could result in a black market being established."

Die "skop-en-donner"-mag

Olivia M Coetzee
Rubrieke

"Daa is nou al ’n paa mense dood na die Mag mense 'genudge' en 'gepush' het. En nêrens praat die President gedurende sy speeches oo wat biesag is om te gebeerie deu die Mag wat hulle uitgestuuritie. Maa ôs moet luiste, en ôs moet die reëls volg."

Ons was al hier

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Mense is desperaat. Honger maak hulle desperaat. Vrees vir siekte en dood maak hulle desperaat."

Hoekom Stella onder arres moet wees

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Ek is gekant teen ’n polisiestaat. Ek is gekant daarteen dat regte en vryhede waarvoor ons hard geveg het, sonder meer weggeneem word."

Filmclichés: die ongeskrewe kontrak

Nini Bennett
Rubrieke

"Met die inperking is daar waarskynlik baie mense wat die leë, ledige ure omkry deur na films, sepies en die stroom van minireekse te kyk. Elke genre, hetsy ’n romantiese komedie, ’n gruwel- of aksiefilm of spioenasiedrama, is deurweef met ’n voorspelbare onderbou."

Landskap en kuns vanuit ’n ekoteologiese perspektief

Pieter GR de Villiers, Annalet van Schalkwyk
Onderhoude

Annalet van Schalkwyk, ’n LitNet Akademies-navorser, gesels met Pieter GR de Villiers oor ekoteologie en kuns.

Opperlandse overpeinzingen van een neerlandist

Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

"Het Nederlands staat onder druk. Op school, aan de universiteit. De studie van het Nederlands kan alleen 'wervend' zijn indien ze wordt ondernomen met oog voor culturele diversiteit en meertaligheid, als deel van Global Studies en met een kritische kijk op de wereld, met aandacht voor maatschappelijke en culturele contexten vandaag."

Kwarantynketting

Kwarantynketting: "Jan Tuisbly se karretjie" deur Evita Bezuidenhout

Pieter-Dirk Uys
Kwarantynketting

"Jan Tuisbly se karretjie gaan nog staan tot 30 April. Skatties? Daar’s tyd vir heelwat snoepgereggies!"

Kwarantynketting: "Together alone in ons eie PRIVATE UNIVERSE" deur Carina Stander

Carina Stander
Kwarantynketting

"Wie van julle onthou 'Private universe' van die groep Crowded House op die album Together alone? In die 1990’s het ons dit op repeat geluister en toe ek dit gisteraand na al die jare weer opspoor, dog ek dis ’n mooi temaliedjie vir hierdie grendeltyd. Genadiglik leef nie almal in ’n Crowded House nie, maar ons is almal Together Alone."

Akademies en skole

Inleiding tot die een sy van hiperreële getalle en Cantor se kontinuumhipotese

Pieta van Deventer
Skole

"Wanneer is groot werklik groot? Bestaan daar iets soos oneindigheid?"

Verdere eienskappe van groot kardinaalgetalle en die magsversameling

Pieta van Deventer
Skole

"Wat is die invloed van dimensies op die begrip oneindigheid?"

Graad 9: Ken jy die reëls van faktorisering?

Lee-Ann West
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 9? Ken jy die reëls van faktorisering? Laai ’n gratis aanbieding, werkkaart en memorandum wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, hier af.

Graad 11: Besigheidstudies – Om ’n onderneming te begin

Suné Williams
Notas, toetse en vraestelle

"Indien ’n entrepreneur befondsing en ’n goeie plan het, moet hy besluit of hy ’n nuwe onderneming gaan begin en of hy ’n bestaande onderneming gaan koop."

Graad 12: Afrikaans – "Die sagte sprong" deur Sheila Cussons

Suné Williams
Notas, toetse en vraestelle

Suné Williams deel haar ontleding van die gedig "Die sagte sprong" deur Sheila Cussons.

Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal – aanbieding oor DJ Opperman se gedig "Sproeireën"

Dewald Koen
Notas, toetse en vraestelle

Is jy in graad 12 en neem jy Afrikaans Eerste Addisionele Taal? Hierdie aanbieding is gemik op leerders wat die IEB-eksamen skryf. Die aantekeninge is deur Dewald Koen opgestel en sal leerders bystaan wat tuis studeer.

LitNet Akademies

Is siekte ’n straf van God? Teologiese perspektiewe uit die Bybel en die Apokriewe

Chris L de Wet
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

"Daar word ten slotte ook gevra wat die moontlike impak van hierdie perspektiewe uit die Bybel op ons vandag is, veral in die lig van die COVID-19-pandemie."

Nou op Voertaal

COVID-19 diaries: From Shanghai to Amsterdam

Mable-Ann Chang, Tania Calleja Reina, Tanya Brückner, Emely Louise, Matt O’Hallaron, Maya Fowler Sutherland
Actueel

Read about experiences of South Africans (living in China and Canada), a Namibian (studying in Amsterdam) and citizens of Spain and the United States of America here.

COVID-19 gaan talle Suid-Afrikaanse besighede kelder

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Bykans die helfte van alle besighede wat aan die opname deelgeneem het, moes hulle deure tydelik sluit."

De heerlijke Bedevaart van Jan Brokken

Hendrik Carette
Literatuur

"Nu we in deze Coronatijd niet mogen en niet meer kunnen reizen is het misschien goed om een goed reisboek te lezen. Jan Brokken schrijft sneller dan wij kunnen lezen en reisde al de hele wereld rond."

Publiek se bloed kook oor verbod op warm kos

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"'Regtigwaar? ’n Moeë gesondheidswerker wat terugkeer van ’n deurnagskof van ’n hospitaal moet verhoed word om ’n ete te kan koop?' het een Facebookgebruiker sy frustrasie verwoord."

Press release: Van Pletzen releases "Swaai ’n Zaab" on 4/20

Voertaal
Muziek

Van Pletzen has just dropped a kakgroot 15-track album, but always keeping besig and creative, the legeh duo decided to release a new single and video, "Swaai ’n Zaab" today as a geskenk to everyone by die huis.

Boeke en skrywers

Sushi with Hitler: ’n onderhoud met Koos Kombuis

Naomi Meyer, Koos Kombuis
Skrywersonderhoude

"Hierdie is ’n vreemde tyd, ’n apokaliptiese tyd. Ek hoop nie daar kom ’n tweede Hitler nie. En ek hoop nie ons soesji raak op nie."

Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2020: ’n Onderhoud met Beyers de Vos

Remona Voges, Beyers de Vos
Skrywersonderhoude

"Die vrae 'Het ek iets nuuts om te sê?' of 'Kan ek dit op ’n nuwe manier sê?' is wat my die moed – of vermetelheid – gee om te skryf."

"My karakters klim uit hulle stereotipes en word menslik"

Cliffordene Norton, Sophia Kapp
Skrywersonderhoude

"Kanaän se hoofkarakters is in hierdie opsig albei stereotipes, maar ek wou juis ’n storie skryf waarin my karakters uit hulle stereotipes klim en menslik word. Hulle moes helde wees, maar omdat hulle bereid is om uit hulle geblikte karakterisering te klim en die moeilike werklikheid te leef."

Wêreldwyd: "’n Viering van boeke is ’n viering van kultuur"

Merlyn van der Rheede
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

Wêreldboekdag word jaarliks op 23 April 2020 gevier ter bewusmaking van die belangrikheid van lees en boeke in die moedertaal. Merlyn van der Rheede het met Shawna-Leze Meiring, An-Mari Fouché en Nandi Lessing-Venter van LAPA Uitgewers gesels oor dié dag.

Review: JM Coetzee: Photographs from boyhood by Hermann Wittenberg (ed)

Karina Magdalena Szczurek
Books and writers

"It is a beautifully produced book that will surprise and enlighten even the most devoted Coetzee readers, but might also be an intriguing entry point for those yet unfamiliar with the Nobel Prize winner's work."

Resensie: Gaan Suid-Afrika oukei wees? deur Jan-Jan Joubert

Frans Rautenbach
Resensies

"En as die skrywer nie antwoorde op hierdie vrae kan verskaf nie, kán Suid-Afrika in sy beskouing dan hoegenaamd oukei wees?"

Resensies in stiltetyd

Crito
Blogs

"Miskien maak lockdown mens hiperbewus van die lam knieë van ons weermag, maar ek moet beken dat dele van hierdie resensie baie lank by my gespook het."

Review: Dream of a lifetime: Crossing Antarctica by Mike Horn

Clifford Roberts
Books and writers

"The pages fly by. The journey over the ice is as ferocious as the pace its reading makes."

Mark Behr (1963–2015)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"Ek het begin skryf toe ek sestien jaar oud was en wou brutaal eerlik in my skryfwerk wees. Ek glo vas skryf is een van die enigste maniere in die wêreld waarop ’n mens totaal eerlik kan wees." Mark Behr se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Persverklaring: The Lost Boys of Bird Island | Die seuns van Bird Island onttrek en sal nie herdruk word nie

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Nadat ’n aantal faktore opgeweeg is, het NB-Uitgewers besluit om die boek The Lost Boys of Bird Island en die vertaalde weergawe daarvan, Die seuns van Bird Island, te onttrek.

LAPA maak e-lees nog meer bekostigbaar

LitNet
LAPA Uitgewersportaal

LAPA het alle e-boeke wat verhandel op ons webruimte afgemerk met 30%. Dit beteken e-lees is nog meer bekostigbaar as ooit te vore.

Kompetisietyd! Wen Dagboek van ’n dork 1 en 2!

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Skryf jou eie dagboekinskrywing oor die keer wat jy soos die grootste dork in die hele wêreld gevoel het, en staan die kans om die eerste twee titels in die Dagboek van ’n dork-reeks te wen!

Press release: 2020 Commonwealth Short Story Prize Shortlist announced

LitNet
Books and writers

Twenty outstanding stories have been shortlisted by an international judging panel for the world’s most global literature prize. The Commonwealth Short Story Prize is awarded annually for the best piece of unpublished short fiction from any of the Commonwealth’s 54 member states.

Leefstyl

Lockdown: Streaming content, part 1

Reney Warrington
Lifestyle and entertainment

"Most of us are under lockdown and turning to online entertainment. Some nights I don’t even know what to watch, and I write about film and series for a living. So, I thought it would help sift through the jumble, to compile a list of every title that a) I have ever reviewed positively and b) is available online."

Fynskrif 3: ’n onderhoud met Neels van Jaarsveld

Remona Voges, Neels Van Jaarsveld
kykNET Portaal

"Fynskrif was ’n onvergeetlike ervaring. ’n Absolute hoogtepunt. Elke seisoen was ’n unieke en spesiale reis."

"TV-shows is in my bloed": ’n Onderhoud met Casper de Vries

Remona Voges, Casper de Vries
kykNET Portaal

"Is ek happy met wat ek bereik het en die heritage wat ek agterlaat? Absoluut. Dis uniek en dis Afrikaans!"

"Die dramagogga het my gebyt"

Cliffordene Norton, Brutney Singrew
Onderhoude

Brutney Singrew is ’n jong opkomende aktrise wat in die teaterproduksies Ek, Eva en Wat’s oppie menu by vanjaar se Zabalaza-fees by die Baxter-teater opgetree het. Cliffordene Norton gesels met haar oor haar loopbaan en toekomsdrome.

Suid-Afrikaanse kunstenaars wend hul tot aanlyn konserte te midde van sosiale inperking

Marli van Eeden
Leefstyl

Soos die gesegde egter lui, "’n boer maak ’n plan", en dis wat talle kunstenaars nou doen deur hul tot die internet te wend en tegnologie in te span om aanlyn konserte op die been te bring.

Enjoy a #homebound #SACheeseFest

LitNet
Festivals

With cheese, no day – or even days of lockdown – can ever be too blue! That's why the South African Cheese Festival invites all festival friends to join them over the Freedom Day long weekend from Saturday 25 to Monday 27 April for a free virtual #homebound #SACheeseFest on their Facebook page @SACheeseFestival.

Jong akteurs gesoek vir nuwe kykNET-reeks

LitNet
kykNET Portaal

Is jy of ken jy voornemende talent tussen die ouderdomme van 6 tot 16 wat nog altyd in ’n kykNET-reeks wou speel? Die geleentheid het uiteindelik aangebreek om ’n rol in ’n opwindende drama los te slaan!

Nuwe skryfwerk

Herinneringe van Hermanus

Dawid de Villiers
Skryfwerk

"Daar was die familiestrandhuis met menige goeie herinnering aan die tyd tussen 1962 en 2008 toe ons dit besit het. Daar was ook ’n paar hartseer tye, veral ten opsigte van my ma en haar psigiese agteruitgang."

Bevryd bly

Margaret Cordier
Poësie

"mag my sielsblare
turgessent in vettigheid
drieledig bly blom"

Applous

Marius Coetzee
Poësie

"iets aan dié spektakel van applous
bly vir my banaal
selfs primitief"

Draadkarman

Andries Fourie
Poësie

"jy sien hom eers in seine
en daarna in sy lyf
hy stoot sy kar tot teen jou
half ongemaklik styf"

Hoe die oorlog eindig

Alain Stafford Thompson
Poësie

"Soos ons ’n vyand veg wat niemand kan sien
Soos die wêreld vasgevang is in die net COVID-19"

Allan kom huis toe

Collin Greger
Fiksie

"Skoonma verrys soos ’n hersenskim agter hom en bevestig – ja, Allan is daar. Ek kan inkom en, kondig hulle selfvoldaan aan, hulle het besluit Allan gaan voorts by hulle woon en hy gaan nie saam met my nie. Hulle het klaar besluit."

Portale

PEN Afrikaans Nuusbrief: April 2020

LitNet
PEN Afrikaans

Lees PEN Afrikaans se nuusbrief van April 2020 hier.

In memoriam

Persverklaring: Koelsoem Kamalie oorlede

LitNet
In memoriam

Dié tannie van Bonteheuwel het luisteraars van RSG aan haar lippe laat hang met die heerlike resepte wat sy gedeel het, haar humor en die reguit manier waarop sy kon praat.

Dood van ’n bankrower – Allan Heyl (1951–2020)

Melt Myburgh
In memoriam

Allan Heyl: "Meester, dink jy ons sou so onnosel wees om terug te keer na ’n plek wat wemel van polisiemanne op soek na ons?"

Elders gesien

Elders gesien: "Hou op kla!"

Bettina Wyngaard
Elders gesien

"Hier's ’n voorstel: Ipv moan oor jou warm Woolies-hoender, gebruik daai R80 of wat ook al, koop 6 brode en polony en gee dit vir iemand wat nie kos het nie."

Elders gesien: "Wie wil jy in beheer hê in so ’n krisissituasie?"

Theo Du Preez
Elders gesien

"Sosiale media ontplof oor die President se toespraak gisteraand. Ek het dit twee keer gekyk en ek kan nie sien wat die mense so ontstel nie."

Elders gesien: Gebruikersvriendelike lesse op WhatsApp

Susan Smith
Elders gesien

"Die afgelope tyd het ek, seker soos talle onderwysers en dosente, verskillende maniere beproef om aanlyn met my studente te werk."



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2020 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved