Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 792

26/03/2020


  Krities Afrikaans

LitNet: Stilword

Pasverskyn

Bloedsteen


Skrywer: Irna van Zyl
Uitgewer: Penguin
ISBN: 9781485904236

Dinge ontrafel vinnig wanneer iemand speuradjudant Storm van der Merwe se ma voor ’n trein op Paddington-stasie instamp. Storm moet Londen toe, al is sy tot oor haar ore met ’n moordsaak: Beebee Bukelwa Babu, befaamde Suid-Afrikaanse modeontwerper, lê leweloos in ’n luukse hotel op Hermanus. Hande om Storm te help met die ondersoek na Beebee se dood is min, want protesaksie lê die dorp lam. Boonop sweep ’n charismatiese profeet die skare tot ’n histerie op ...

Menings

Die hele wêreld word stil

Koos Kombuis
Menings

"Dit was terwyl ek in die donker backstage gesit het, by die lig van ’n enkele kers, dat die vreemdste gevoel my onverwags oorval het."

Data and COVID-19

William Galloway
Opinion

"COVID-19 is touching every conceivable facet of life, reflected in the data being generated as a result. Be it virus test results, traffic flows, shopper behaviour or what is spoken about on public social networks, the data flow can appear to be a torrent. Beneath all those public flows lies an iceberg of hidden data, a seemingly endless list of 'known unknowns', and we can only wait for the 'unknown unknowns' to come to light."

COVID-19: Brace yourself for impact

Melt Myburgh, Prudence Kayoka
Interviews

"This virus is highly infectious and rapidly contagious. In general, it takes some time before mutation can be observed. At this stage, researchers are still investigating the behaviour of this virus."

Die man wat die wêreld leer hande was het

Jean Oosthuizen
Menings

"In hierdie dae, waar die dodelike koronavirus die belangrikheid van handewas opnuut onder almal se aandag gebring het, is dit gepas om hulde te bring aan die man wat die wêreld laat besef het hoe belangrik hierdie alledaagse gewoonte is."

Nou in die verlede: Die tragiese verhaal van "Typhoid Mary" (Mary Mallon)

Jako Bezuidenhout
Menings

"In hierdie tyd waarin die wêreld vasgevang is in ’n greep van paniek na aanleiding van die koronaviruspandemie, mag dit die mensdom baat om ag te slaan op die waarskuwingsboodskappe uit verhale uit die verlede, toe valse berigte en die daaropvolgende paniek meer skade aangerig het as wat enige siekte ooit sou kon vermag het."

Die swerfjare van COVID-19

Naomi Meyer
Seminare en essays

"Gisteraand hoor ons: Lockdown. Bly tuis vir 21 dae."

COVID-19: We are at war

Erika Drewes
Seminars and essays

"Angela Merkel, the German chancellor, recently said that she views the COVID crisis as the biggest since the Second World War. The impacts of it will be felt for a long time to come."

Nuwe koronamaatreëls: drasties maar broodnodig

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Terwyl burgers op sosiale media te velde getrek het omdat die President laat was met sy aankondigings, moes hy besluite neem wat waarskynlik tot bankrotskap vir vele, en swaar tye vir nog meer gaan lei."

Metamorfose en korona

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Ons is besig om, te midde van die chaos en die verwarring, te verander. Vir sommiges lyk die verandering dalk so stadig dat dit onsigbaar is. Ons is besig om ’n nuwe manier van saamwees te ontdek. Social distancing is besig om tot social renewing te lei."

Onder die koelteboom

Jitsvinger
Rubrieke

"In die aangesig van hierdie ernstige aanwending van die Wet op Rampbestuur is daar min wat die vlag laat wapper vir die onafhanklike musikant en uitvoerende kunstenaar."

Die kunste in die tyd van COVID-19: Mercy Kannemeyer

Mercy Kannemeyer
Seminare en essays

"Nou is dit die tyd om skouer aan die wiel te draai. Nou is dit die tyd om kreatiewe oplossings te soek."

LitNet Akademies Weerdink: Van Voëlvry na Voëlvryf na Spoegwolf

Frederik Rudolph van Dyk
Seminare en essays

Wie is Afrikaanse rock?

100 dae van fietsry – in Johannesburg

Karien Brits
Menings

"Ek het regtig uit pure frustrasie op my fiets geklim en dit as my vervoer werk toe begin gebruik. Maar daar gebeur iets met ’n mens op daardie ysterperd. Jy leer jouself beter ken en jy ontdek nuwe lae van jou samelewing. Dit is een ongelooflike avontuur – en dit is moontlik!"

Onder die brûe van die elektroniese media

Nini Bennett
Rubrieke

"Dat hulle die oorsaak van heelwat frustrasie en ontsteltenis is, is ’n feit – tog doen min mense moeite om die aard en gedrag van ’n internettrol te verstaan."

"Boys will be boys"

Olivia M Coetzee
Rubrieke

"Die issie net ʼn geval van dis hulle skuld, of sy skuld ‘ie, wan die bloed lê op ôs amal se hanne, wan elkeen van ôs wattie uitpraatie, en wattie opstaan van die tafel affie, sê dat dit oukei is, dat dinge soe moet wies, wan 'boys will be boys'."

Nou op Voertaal

"Vals nuus" lei tot rasseherrie voor inperking

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Ondanks ontkennings van regeringskant dat daar teen witmense gediskrimineer word met hulpverlening aan klein besighede, het Solidariteit Woensdag ʼn klagte by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) gelê en berei voor vir dringende litigasie teen die regering se planne om krisisbefondsing aan klein, medium- en mikro-ondernemings (KMMO’s) onderhewig aan swart ekonomiese bemagtiging (SEB) te maak."

Die stad is maar net stil: Fotogalery deur Maurice Jörissen

Maurice Jörissen
Actueel

Amsterdam tydens die COVID-19-era: "Byna bruis en asem die stad nie meer nie ... Dit wag maar net rustig om weer te begin raas ... Geen Trevor Noah in Amsterdam en geen Koningsdag nie. Die stad is maar net stil."

"’n Totale escape van alles!"

Cliffordene Norton, Peach van Pletzen
Muziek

"Ek en Nax voel dis ons beste werk nog en ons kan nie wag om die nuwe songs met mense te deel nie!" Peach van Pletzen gesels met Cliffordene Norton oor wanneer hy sy liefde vir musiek ontdek het, hoogtepunte van sy loopbaan en wat volgende vir die Van Pletzen-duo is.

So ry ons wynproe so ...

Maryke Roberts, Clifford Roberts
Reizen

"Die pragtige grasgroen heuwels van KwaZulu-Natal so ’n uur of twee uit Durban is ’n ongewone plek om rye en rye wingerde te sien, maar hier is uitsonderlike wyne wat al meer die oog van wyntoeriste vang," skryf Maryke Roberts nadat sy in en om die Midlands Meander gekuier het.

Theatermaker Felix Strategier hield van het Afrikaans

Ingrid Glorie
Cultuur

"Op 17 maart is in zijn huis in Amsterdam theatermaker Felix Strategier overleden. Op de website van Theatergroep Flint wordt hij herdacht als 'vrijbuiter, zanger, muzikant, artiest'. Strategier maakte voorstellingen rond het werk van zijn favoriete dichters, onder wie ook de Afrikaanse dichteressen Ingrid Jonker en Antjie Krog."

Find your home in Belgium

Cliffordene Norton, Marleen Kentane
Interviews

Finding a home in a new city is difficult; finding a home in a new country is almost impossible. Marleen Kentane is a real estate agent in Belgium, helping expats find a home in their new country.

Kapenaars mag weer vloek op strande

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Kaapstad se stadsvaders het hulle planne laat vaar om sonaanbidders wat op die Moederstad se strande vloek te beboet of tronk toe te stuur."

LitNet Akademies

Die evaluasie van organisasiekultuur en leierskap as boustene van strategiese bestuur ten einde dienslewering in die Suid-Afrikaanse Polisiediens te optimaliseer

Johan van der Merwe, Johan van Graan
LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe)

"In die missie van die SAPD word dit duidelik afgelei dat die polisie omskep moet word in ’n organisasie wat ’n aanspreeklike diens moet lewer en daartoe verbind is om binne die waardes van ’n demokratiese samelewing op te tree."

’n Taksering van interne kontroles, die hekwag wat bedrog in die tenderstadium van aankoopsiklusse voorkom

Jan Venter, Hennie Lochner, Juanida Horne
LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe)

"Die oogmerk van hierdie artikel is om aan te toon dat bedrog in die aankoopsiklus gepleeg word wanneer interne kontroles gesystap word of die internekontrolestelsel van ’n organisasie ondoeltreffend is."

In memoriam

In memoriam: Chris Brunette (1961–2020)

Etienne van Heerden
In memoriam

"Chris Brunette, gewaardeerde LitNet-redaksielid wat sedert die bronstydperk van die internet in Suid-Afrika by LitNet betrokke was (en later ook by my ingeskryf het as student van hiperpoësie aan die UK), is op 25 Maart 2020 tydens middagete oorlede."

Boeke en skrywers

’n Leeslys vir kinders wat tuis bly: NB-Uitgewers se keuse

LitNet
NB-Uitgewersportaal

Is jou kinders tuis vasgekeer en sit hulle heeldag voor ’n skerm? LitNet het by ’n paar uitgewers gaan aanklop vir voorstelle wat jong lesers in hierdie tyd kan lees. Hier is boeke wat NB-Uitgewers aanbeveel. Die kinders sal lekker lees én ontdek dis al die tyd ’n voorreg om ’n huis te hê waarin hulle in hierdie ongewone tyd vasgekeer kan wees!

’n Leeslys vir kinders wat tuis bly: LAPA Uitgewers se keuse

LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal

Is jou kinders tuis vasgekeer en sit hulle heeldag voor ’n skerm? LitNet het by ’n paar uitgewers gaan aanklop vir voorstelle wat jong lesers in hierdie tyd kan lees. Hier is boeke wat LAPA Uitgewers aanbeveel. Die kinders sal lekker lees én ontdek dis al die tyd ’n voorreg om ’n huis te hê waarin hulle in hierdie ongewone tyd vasgekeer kan wees!

A reading list for children at home: Penguin Random House South Africa’s choice

LitNet
Books and writers

Are your children stuck at home and do they have too much screen time? LitNet asked a few publishers for suggestions on what young children can read during this time. Here are the books that Penguin Random House suggested. The kids will enjoy reading and also realise that it's a privilege to have a home in which they can be trapped during this strange period.

Hoekom, wat en hoe lees ek? ’n Bepeinsing

Pieta van Deventer
Seminare en essays

"Leser, hoekom lees jy wat nou hier lees? Het jy ook ’n eilandlysie? Ek sou graag wou weet."

Duiwelsduo ná die Toyota US Woordfees: Maart 2020

Jonathan Amid, Deborah Steinmair
Boeke en skrywers

"Ek is ook opgewonde oor die opwaartse kurwe (onheilspellende woorde nou) in wetenskapfiksie en distopiese romans, maar ek vermoed the curve will flatten wat betref distopiese boeke."

Twiets vir Afrika: Aktualiteit en potensialiteit in Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Hans Pienaar
Seminare en essays

"Wat my aangespoor het tot die lesing wat hier volg, is hoe die idee van aktualiteit soos dit in die filosofie voorkom, sig uitspeel en lig werp op wat ’n bedrewe en dinamiese roman wel in die openbare debat kan doen."

Jodi Picoult, the Amish and the author’s responsibility

Liné Loff
Books and writers

"She is a woman and a writer, but doesn’t write women’s fiction."

Die Pesalms vi ôse mense: ’n onderhoud met Willa Boezak

Naomi Meyer, Willa Boezak
Skrywersonderhoude

"Dis in die eerste plek gewoon bedoel vir Christene wat Kaaps praat."

Daai ding loop in jou bloed deur Lené Malan en Aneta Shaw: ’n lesersindruk

Alexander S Mickel
Lesersindrukke

"Hierdie boek deur Lené Malan en Aneta Shaw hou kosbare reissketse in. Dis ’n versteekte kleinood in die boekwinkel se rak."

Resensie: Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe deur Johannes de Villiers

Laurie Gaum
Resensies

"Die skrywer se geloofwaardigheid lê daarin dat wat hy sê gerugsteun word deur antieke tradisies, goeie navorsing en sy eie jarelange mindfulness-en-meditasie-praktyk."

Review: Being Shelley by Qarnita Loxton

Nikita Coote
Books and writers

"My overall feeling towards the novel is exactly what you would expect: just not my cup of tea."

Evening Primrose door Kopano Matlwa

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"Evening primrose is een godswonderlijke roman over een vrouw, Masechaba, die haar weg zoekt op het kronkelende pad van haar leven in Zuid-Afrika."

Toyota US Woordfees 2020-verslag: Pedofiele skuil dikwels in die kerk

Jean Oosthuizen
Toyota US Woordfees

"Kerke wil nie hê die instelling moet skade ly nie, omdat dit dikwels vir hulle meer oor die instelling self gaan as oor die mense wat seerkry. Daarom word dit toegesmeer."

Leefstyl

Musiekonderhoud: Henry Cloete gesels met Megan Danner van Rooksein

Henry Cloete, Megan Danner
Musiek

"Musiek het ’n manier om net in mense se kop te weergalm. Dus is dit nie nodig om te preek nie – die musiek doen die werk vir jou!"

Komedie op sy beste dié winter op kykNET

LitNet
kykNET Portaal

Vanaf April gaan Maandae allesbehalwe blou wees, met twee komedies wat op kykNET DStv-kanaal 144 uitgesaai word.

Press release: Ninth Cape Town International Animation Festival postponed to April 2021

LitNet
Lifestyle and entertainment

The ninth Cape Town International Animation Festival (CTIAF) has been postponed to 24 to 27 April 2021. "In 2021 we look forward to bringing you more undiscovered African stories through colourful narratives," says festival director Dianne Makings.

Nuwe skryfwerk

besoek afgelas

Marlise Joubert
Poësie

"alles word gekanselleer
julle mag nie elders nesgooi
as virusryke swerfvoëls"

Liefde in die tyd van COVID-19

Celesté Fritze
Poësie

"Ons degeneratiewe liggame, voorlopig skoon van
skenkerbeen, ly aan abbakoors, ons soek mekaar
se isolasie nou byna uurliks op"

Isolatorium

Andries Louw
Poësie

"todat ons die virus se kriptoniet vind, dit verstaan,
is die nuwe halflewe van ons bestaan
net skoon PI-bindings in tuis bly-energie"

Virus

Anton Döckel
Poësie

"onskuldig, rond, vol pennetjies
lyk soos familie
van ’n noorsdoring"

Korona

Cas Vos
Poësie

"Sonder visum is Hy Italië toe om haweloses
op te spoor; Hy vind oral kreunende sterwendes
en doodsengele wie se vlerke oor kwylendes flapper"

Spaar een blom

Pieter Loots
Poësie

"straf ons Here
met swael en vuur
want ons is sleg"

Kwarantyn

Celesté Fritze
Poësie

"Gemaskerdes bring nooiensbesoeke aan leë katedrale
padskrapers dreun deur vakansieoorde
Om die stil as van die aarde vermenigvuldig Covid-19"

Korona

Susan Tiervlei
Poësie

"dit gaan woes
hoe die wêreld hoes
en proes"

Akademies en Skole

Woordeboek-oefening vir graad 10 Afrikaans Huistaal

Henk Viljoen
Notas, toetse en vraestelle

Spesiaal vir graad 10 Afrikaans Huistaal-leerders: ’n Woordeboek-oefening en memo deur Henk Viljoen.

Elders gesien

Seen on Facebook: Be kind to your mind

David Van Reybrouck
Elders gesien

"Reach out and connect. Share your fears if you are worried. Search support if you need it. Be there if others need you. Make up for past mistakes. Say thanks."

Seen on Facebook: Obelix whacking a Roman soldier

Emile Joubert
Elders gesien

"One of the great sights in world literature. Obelix whacking a Roman soldier. Note the deft, nonchalant ease of the hit, the brisk follow-through of the right hand while the left is at ease, perching on the massive boar-filled girth."

Portale

Moedertaalonderrig in die kollig

Ria Olivier
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

"Navorsing wêreldwyd, ook in Suid-Afrika, het onomstootlik bewys dat moedertaalonderrig vir leerders en studente deure tot sukses oopsluit, met ander woorde dat dit vir hulle ’n hupstoot tot sukses bied."

PEN Afrikaans Nuusbrief: Maart 2020

LitNet
PEN Afrikaans

Lees PEN Afrikaans se nuusbrief van Maart 2020 hier.



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2020 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved