Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 762

17/08/2019


  Krities Afrikaans

LitNet: Gelyke kanse

Pasverskyn

Tobacco Wars

Warning. Smoking kills. It also corrupts law-enforcement officials and eviscerates state institutions. It devours politicians, professionals, businesspeople and ordinary workers in the chase for big bucks and the battle for a slice of an ever-shrinking cigarette market. Join one of South Africa’s former tax sleuths Johann van Loggerenberg in a wild ride through the double-dealing world of tobacco’s colourful characters and ruthless corporates.

Titel: Tobacco wars
Outeur: Johann van Loggerenberg
Uitgewer: Tafelberg
ISBN: 9780624081678

Menings

Gelyke Kanse: ’n onderhoud met Philip Spies

Naomi Meyer, PH Spies
Onderhoude

"Gelyke Kanse glo egter ook dat hulle saak oor meer as slegs taalregte gaan. Dit gaan ook oor Suid-Afrika se volhoubare ontwikkeling."

Konstitusionele Hof, Gelyke Kanse en Universiteit Stellenbosch

Fanie Olivier
Universiteitseminaar | University Seminar

"As Stellenbosch as 'n Afrikaanse universiteit verdwyn, gaan dit waarskynlik groot implikasies hê rondom die toekoms van Afrikaanse skole, tensy die ideaal van 'n groot selfstandige Afrikaanse universiteit baie gou werklikheid word."

Gelyke Kanse: Afrikaans, die sondebok

Johann Rossouw
Universiteitseminaar | University Seminar

"Miskien het ons nog nie genoeg gedink oor die perverse kinkel wat sondebokkery in ’n koloniale samelewing soos ons s’n kry nie. Een, twee, drie, vier staan hulle in ’n ry: die rooi gevaar, die swart gevaar, die regse gevaar ... en Afrikaans. Op hierdie nimmereindigende zombie-banket kom sit ons altyd weer aan vir nog ’n gemarineerde, diepgebraaide stukkie van die sterwende droom om in hierdie land 'ons' te kan sê."

'n Ope brief aan Wim de Villiers aangaande sy bestuur se voorgestelde taalbeleid

Breyten Breytenbach
Uit die argief

"Dis nou die tyd om moedig, kreatief, vindingryk, onbevooroordeeld en inklusief te wees. Dis nou die tyd om te luister!"

Marlene van Niekerk on the Stellenbosch University language debate

Marlene van Niekerk
From LitNet's archive

"I think the plot has been completely lost, and with it the spirit of imaginative transformation. You have not understood yet that there is a very modern, pedagogically sound and intellectually progressive basis for promoting mother-tongue education and linguistic diversity and for developing and protecting minority languages."

Afrikaans is a major African asset – Dele Olojede

Willem de Vries
From LitNet's archive

"What does Afrikaans mean in the context of Africa? And what can an institution such as Stellenbosch University gain, should it make work of ensuring there is no lesser place for it?" Willem de Vries spoke to one of the continent’s foremost journalists, Dele Olojede, who has become a supporter of the campaign, Gelyke Kanse (Equal Opportunities).

Gelyke Kanse ontvang internasionale steun: JM Coetzee en Robin Renwick steun die inisiatief

LitNet
Uit die argief

"Die Nobelpryswenner JM Coetzee en die bekende Britse oud-diplomaat lord Robin Renwick het hul steun verleen aan die veldtog om Afrikaans se gelyke status met Engels as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch te behou."

LitNet Akademies-resensie-essay: Koshuis en Hostel

Hans Pienaar
Seminare en essays

"Selde die laaste tyd het ’n essay my geraak soos die opsommende een deur Enrico Pedro voor in die boek Hostel, saamgestel deur Hein Willemse en William Murray. Dit het ’n ongemaklike vraag geskep: In al die jare na die seminale Junie-opstande onder swart skoliere wat in Soweto begin het, het ek, en waarskynlik baie ander mense, die UWK se bydrae as ’n randverskynsel gesien."

Afrikaans, die lingua franca van die Suide

Olivia M Coetzee
Rubrieke

"Die lingua franca gan tog nog nooit dootie, maak nou nie saak wat mense doen en hoe hulle skellie. Afrikaans is ʼn taal wat sal bly loep in generasies wat nog gan kô, en die taal issie wittie, nevemind wat mense gloe!"

Seen on Facebook: Extract from The hidden histories of Afrikaans by Hein Willemse

Hein Willemse
Seen on Facebook

"We also have to recognise that Afrikaans is at the core of many fellow South Africans’ sense of identity, and they are not necessarily white."

Vryheid van die pers en die EFF

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Malema word gedek omdat hy sensasionele uitsprake maak wat koerante verkoop. Joernaliste doen mee daaraan om van Malema die populistiese monster te maak wat hy is, en dan kla hulle omdat hy optree soos wat hulle hom uitbeeld."

Nuwe geskiedenis

Jitsvinger
Rubrieke

"In baie aspekte dien hip hop as 'n tipe transformerende pedagogie waarmee ons kennis en informasie politiseer en iets konstruktief vervaardig."

Decolonise medisyne

Olivia M Coetzee
Rubrieke

"Hospitale en die hele mediese biesagheid is net gemaak vi ryk mense."

Die effek van alkohol op die liggaam

Thomas Mollett
Seminare en essays

"In die lig van die onlangse geval waar ’n Matie-student dood is nadat hy geaspireer het, kyk hierdie artikel generies na wat alkohol aan die liggaam doen."

Lily Mtsweni se merkwaardige pad na bo

LitNet
ATKV-Portaal

"Hulle weet die mededinging was sterk, maar daardie ysere wil van die steeds klein mensie is daar. Sy wóú vanjaar wen."

NouNet-mening: Ons sal die gemors moet uitsort

Pieter Odendaal
NouNet

"Ek skakel my foon aan. Nog ’n artikel oor die ongelyke verspreiding van die effekte van klimaatsverandering in die ontwikkelende wêreld. Nog pollutants in die visse in Valsbaai. En soos die paniek elke dag op my Facebook en in my hart groei, wonder ek of ons dalk verdien om uitgewis te word, en hoeveel van ons nageslag oor sal wees om ons kwalik te neem dat ons nie genoeg gedoen het nie."

NouNet-mening: Sisteem, watter sisteem?

Ilisna Nel
NouNet

"Die sisteem het net oë vir die ouers, wat is nou so erg daaraan dat ’n kind haar bed natmaak en haar naels in die lewe afkou? Week vir week stry ons in die hof, die sisteem faal ons weer. Papierwerk is nie op datum nie. Huisbesoeke word nie uitgevoer nie." Ilisna Nel vertel van haar ervaring as ’n pleegmoeder.

Brexit: Toekoms onduidelik

Jason Lloyd
Rubrieke

"Gaan Brexit plaasvind of nie – of gaan die Verenigde Koninkryk (VK) die Europese Unie (EU) met of sonder ʼn ooreenkoms op 31 Oktober verlaat?"

 

Harry Kalmer, ’n persoonlike huldiging

Erika Murray-Theron
In memoriam

"Harry se dood is ’n skade."

Video: Vrouedag 2019-gesprek met Diana Ferrus, Ntebaleng Morake en Bernedette Muthien by die Iziko Slave Lodge

Cliffordene Norton
Menings

Op Vrydag 9 Augustus 2019 het verskillende vroue by die Iziko Slave Lodge (Kaapstad) byeengekom om Vrouedag te vier. Diana Ferrus, Ntebaleng Morake en Bernedette Muthien het oor die struikelblokke wat Suid-Afrikaanse vroue ervaar en die rol van jong vroue in die Fallist-beweging gesels. Cliffordene Norton het die geleentheid bygewoon en foto’s geneem.

Boeke en skrywers

Die oorkantste oewer deur Abel Pienaar en Flip Schutte: ’n resensie

Yolanda Wessels
Resensies

"Beide skrywers is dit eens dat ons in ons denke oor God en lewe die blik op die kosmos moet integreer. Ons moet besef dat ons binne ’n verweefdheid met alles om ons leef; dit sal meebring dat ons die lewe hier en nou sal sien as heilig en daarvolgens wíl leef."

In my vel deur Azille Coetzee: ’n skrywer wat haarself blootlê sodat ons onsself kan sien

Lindie Koorts
Resensies

"Hierdie is ’n grondverskuiwende boek. Dit is slim. Dit is vlymskerp. Dit is uitstekend geskryf. Dit is ’n dapper skrywer wat haarself so blootlê, en wat haar eie verhaal gebruik om ons te laat besin."

Elgin Grabouw-krimifees 2019: waar kom al die misdaadverhale vandaan?

Naomi Meyer
Menings

"Die land self beantwoord die vraag op die gespreksleier se lippe: hoe kry mens dit reg om aan te hou lewer en boek ná boek te produseer?"

Koop-’n-Afrikaanse-boekdag, 14 Augustus 2019: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Chareldine van der Merwe
ATKV-Portaal

"Die belangrike ding is om die regte boek by die regte kind te kry, jy moet weet wat die kind se belangstelling is. Ons sien elke dag hoe opgewonde kinders word wanneer ons deur middel van die boektrommelprojek boeke aan skole skenk. Ja, kinders lees en wil lees."

"'n Gladde klippie in 'n suiwer stroom": Corlia Fourie se digdebuut

Karen de Wet
Resensies

"Die gedigte gaan meestal oor tipiese sake of kenmerke van die spesifieke vrou waaroor die gedig handel en waarmee die leser reeds vertroud is. Wie 'mites' wat met betrekking tot vroue in stand gehou het wil eien en ontmasker, moet self en interpreterend hierna op soek gaan."

Die groot koelte deur Leon de Villiers: ’n lesersindruk

Anke Theron
Lesersindrukke

"Leon de Villiers is bekend vir sy eerlike hantering van aktuele kwessies, tog is dit sensitief genoeg om nie aanstoot te gee nie. Sy boeke maak dit vir jong lesers moontlik om te verstaan waardeur ander tieners gaan en om ʼn kapasiteit vir empatie te ontwikkel."

Kaap, kerrie en koesisters deur Fatima Sydow en Gadija Sydow Noordien: ’n resensie

Elsibe Loubser McGuffog
Resensies

"My raad is: koop een. Pos dan ’n tweede boek aan jou famile- en vriende in Kanada of waar ook al, sodat jy self aan hul tafel lekker warm kan eet wanneer jy eendag daar gaan kuier."

Die dekonstruksie van Retta Blom: ’n onderhoud met Zelda Bezuidenhout

Jonathan Amid, Zelda Bezuidenhout
Skrywersonderhoude

"Maar ongeag wat vir my voorlê of waar ek my gaan bevind, ek weet ek sal nie sommer ophou skryf nie."

kykNET-Rapport-boekpryse: 2019-kortlyste is hier!

LitNet
Boeke en skrywers

Die 2019-benoemdes vir die kykNET-Rapport-boekpryse, van die rykste boekpryse in Suid-Afrika, is pas bekend gemaak. Die pryse, wat die Jan Rabie-Rapportprys vir nuwe werk insluit, word toegeken vir die beste Afrikaanse fiksie en niefiksie wat in 2018 verskyn het.

Harry Kalmer (1956–2019)

Erika Terblanche, LitNet
ATKV | LitNet-Skrywersalbum

“Die proses is baie belangriker as die eindproduk. Ek skryf nie vir roem en eer nie, maar vir myself." Harry Kalmer se ATKV | LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.

’n Gebeurtenis

Crito
Blogs

"Net een resensie waaroor ek vandeesweek wil skryf. Goue ster teen die voorkop van die boekeredakteur, wat die blinkste van ingewings gekry het om Ingrid Winterbach dié woordeboekband se bespreking te laat doen."

Finaliste van ATKV-Woordveertjies bekend

LitNet
ATKV-Portaal

Lees hier om te sien wie die finaliste vir vanjaar se ATKV-Woordveertjies is.

Leefstyl

An interview with Mike Rosenberg from Passenger

Yolanda Wessels
Musiek

"Mike Rosenberg, aka Passenger, supported Ed Sheeran on his recent South African tour. The response was so fantastic that Passenger will be returning to South Africa to perform his own solo shows in Johannesburg and Cape Town in November."

Tuin van Digters 2019: Programbekendstelling

LitNet
Feeste

Die Tuin van Digters, die tuiste van die Afrikaanse digkuns, word op Vrydag 13 en Saterdag 14 September 2019 vir die agtste keer by die Breytenbach-sentrum in Burgerstraat 14 in Wellington aangebied. Lees die program hier.

McGregor-gedigtefees: 23–25 Augustus 2019

LitNet
Feeste

Die McGregor-gedigtefees vind plaas vanaf 23 tot 25 Augustus 2019. Vanjaar se tema is "Die hart van die Maan".

007 in ’n wynkelder: ’n onderhoud met Paul Loeb van Zuilenburg

Naomi Meyer, Paul van Zuilenburg
Musiek

"Ons het twee fantastiese soliste: Juju Domingo en Jarrad Ricketts, albei boorlinge van die Kaap. Op die program, dink ek, is seker al die gunsteling-Bond-treffers."

Moussaka – met ’n knippie kaneel

Karen Hart
Kos en wyn

"Met daardie eerste happie al sal jy die kaneel proe en ver weggevoer word tot binne-in die kaneelverkoper se tent. Net solank jy nie vergeet nie – Ouma se kaneel verdien ook ’n plekkie in ons onthou."

Café Zör in the Bo-Kaap celebrates the diverse culture of the area

Marli van Eeden, Glenn Muller
Lifestyle and entertainment

"Café Zör has its own identity: with its unique setting in a historic building in the iconic Bo-Kaap, the space was created for families, the lonely traveller, tourists, the local community, surrounding businesses, and the misfits and the marginalised – the perfect place to hide away from a sometimes brutal world."

Historic South African winery Vergelegen named the best winery in Africa

Marli van Eeden, Don Tooth
Lifestyle and entertainment

"Vergelegen is a destination: with its world-renowned handcrafted wines, history spanning over 300 years, heritage, exquisite gardens and refined cuisine, Vergelegen continues to be the choice of the discerning visitor seeking a total sensory experience."

Kanya Viljoen reg om die teaterwêreld op sy kop te draai

Marli van Eeden, Kanya Viljoen
Onderhoude

"Om eerlik met jou te wees, daar is vir my niks anders wat so lekker skryf soos Afrikaans nie. Dalk is dit omdat dit my moedertaal is, maar die klank, ritme, soms absolute anargie van die taal maak dit soveel makliker om daarmee te speel, te verniel en dan weer op te bou."

Blinded by the light captures the power of music, but not the power of film

Reney Warrington
Film

"It is a dazzling concept, using Bruce Springsteen’s working-class Americana lyrics and music as a backdrop to life in Britain in 1987 for a working-class Pakistani family."

LitNet Akademies

Vonnisbespreking: Die grootte-klassifikasie van kredietfasiliteite ingevolge die Nasionale Kredietwet 34 van 2005

Stéfan Renke
LitNet Akademies (Regte)

"Die doel van hierdie bespreking is om in die lig van die Collotype-beslissing die kategorisering van kredietfasiliteite in verskillende groottes ingevolge die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 (die Kredietwet) in oënskou te neem."

Louise Viljoen neem SA Akademie vir Wetenskap en Kuns / ATKV-prys vir LitNet Akademies-artikel in ontvangs

LitNet
Akademies en skole

LitNet Akademies wens Louise Viljoen geluk vir haar SA Akademie vir Wetenskap en Kuns / ATKV-prys, wat sy op 14 Augustus 2019 in ontvangs geneem het.

Skryfwerk

To that young woman eating watermelon

Abigail George
New writing

Poem by Abigail George:

"Enough,
you little show-off! You heathen, or if it is by your choice,
atheist, then, if it pleases you. Are you happy?"

Die aap op jou rug – ’n idioomboeket

Loretta Szikra
Poësie

Gedig deur Loretta Szikra:

"met jakkalsdraai beloftes
wat met leuens vetgestop is
en ’n slapriem
wat die hart op horings neem"

Bybel in Kaaps: Job 2

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"Job het ʼn stuk van ʼn kleipot afgevat, en hy’t homself daamien gekrap tewyl hy op ʼn ashoep gesit het."

Die reënroeper bring hoop

Anzé Bezuidenhout
Poësie

Gedig deur Anzé Bezuidenhout:

"daar waar die duine
se rooibruin stof dwarrels draai
sterf die dag van hitte-uitputting"

Job 1: Bybel in Kaaps

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"Daa was ’n man in die land van Us, sy naam was Job. Daai man was sonne fout en opreg, hy was bang vi Got en was tien alles is wat godeloos is."

Klein Klaas en Groot Klaas – deel 4

Olivia M Coetzee
Skryfwerk

"Dis hoe Klein Klaas vi die boer sy sak met die droë pêrrevel ingegie het. En die boer het vi Klein Klaas ʼn groot sak goud gegie, en niks minnerie."

Skole

LitNet Akademies (Opvoedkunde)-seminaar: Skoolhoofde en leierskap

Remona Voges, Monet Nel
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"Hoërskole sit met tieners wat maklik rebelleer, en waarteen beter om te rebelleer as ’n argaïese tradisie wat op jou afgedwing word? Tradisies moet aanpasbaar wees."

 

Wiskunde met LitNet: graad 11 — trigonometrie

Lee-Ann West
Skole

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West trigonometrie-reëls vir graad elf-leerders.

Nou op Voertaal

Hoekom word Afrikaans "kreools" genoem?

Menán van Heerden
Over taal

"Waarom word Afrikaans as ’n 'kreoolse' taal bestempel? Alle tale word deur taalkontak verander. Elke taal is 'gemeng'. Waarom dan hierdie etiket?"

Hoogleraar Margriet van der Waal bekyk die geskiedenis van SA leerstoel in Amsterdam en die rol daarvan vandag

Willem de Vries
SASNEV

"Hoewel die geskiedenis van die Amsterdamse leerstoel ... vir sekere mense ’n uiting van ’n stamverwantskap bly ... bied die leerstoel ... die geleentheid om ... krities na ons eie geskiedenis te kyk en die veelvuldige verstrengeling van die Suid-Afrikaanse ervaring waarop en deur middel waarvan kultuur gereflekteer word." Só sê Margriet van der Waal, bekleër van die leerstoel Zuid-Afrikaanse letterkunde, cultuur en geschiedenis aan die Universiteit van Amsterdam. Van der Waal het op Saterdag 3 Augustus by SASNEV ’n lesing oor die geskiedenis en die leerstoel in sy huidige vorm aangebied. Willem de Vries lewer verslag.

The Obz Trail (Observatory, Cape Town)

Paul Murray
Reizen

"Experience an alternative Cape Town": "Observatory, commonly known as Obz or Obs, in Cape Town, is an interesting area, but probably more suited for the younger generation, for the traveller and, even more, for the backpacker."

Lekker Afrikaanse idiome, uitdrukkings en woordeskat II

Menán van Heerden
Over taal

“Snoeshaan”; “snotpsalm”; “soetvleisklier”; “skurwejan”; “spekstorie”. Wat beteken hierdie woorde?

 

ANC-kaders veg soos kat en hond in en om die howe

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die binnegevegte wat reeds maande lank in die ANC broei, word al hoe meer in en om die howe op die spits gedryf en die lang messe word behoorlik geslyp om mekaar keelaf te sny. Oudkamerade dagvaar mekaar die een na die ander voor die hof. President Ramaphosa veg self vir sy politieke oorlewing in ’n stryd waar daar uiteindelik net een wenner kan wees."

Cinéaste Saskia Vredeveld: "Het land zat ook in mij"

Ingrid Glorie, Saskia Vredeveld
Interviews

"Tijdens het Nederlandse Filmfestival (Utrecht, 27 september–5 oktober) gaat de documentaire A Fool’s Paradise van Saskia Vredeveld in première. Vredeveld (1959) keerde voor deze film terug naar het land waar in ze in de jaren zestig opgroeide, als kind van Nederlandse emigranten."

België-studie-uitruil en die Jongerenprojek: ’n onderhoud met Aletta Simpson

Marli van Eeden, Aletta Simpson
Interviews

"Dit was vir my ook opvallend dat die meeste Nederlandssprekendes wat ons ontmoet het ook Duits, Frans (veral in België) en ’n bietjie Engels, maar selfs Afrikaans of Latyns kon lees of praat. Die meertaligheid van hierdie mense was vir my indrukwekkend."

Afrikaanse uitdrukkings wat lekker op die tong val

Cliffordene Norton
Over taal

"'Don't jella, vang tips'; 'don't koppel feelings'; 'jy vat mos one' ... Daar is vir my iets lekkers aan Afrikaans in al haar vorms. Dit voel soos huis op die tong. Hier is ’n paar gesegdes en hul betekenisse wat jy dalk nog nie gehoor het nie."

Breyten Breytenbach treedt op tijdens Nacht van de Poëzie

Voertaal
Kalender

De Zuid-Afrikaanse dichter Breyten Breytenbach is een van de negentien dichters die zullen optreden tijdens de 37e Nacht van de Poëzie, die op zaterdag 28 september van 20.00 tot 03.00 uur wordt gehouden in theater TivoliVredenburg in Utrecht.

First restaurant with insects on the menu opens up in Cape Town

Marli van Eeden, Leah Bessa
Interviews

"Would you eat delicacies like mopane polenta, black-fly-larvae croquettes and deep-fried dark chocolate black-fly-larvae ice cream? Insects as a food source might not be your typical idea of a scrumptious meal, but that is exactly what a new restaurant in Woodstock, Cape Town, is experimenting with – yes, insect-based dishes!"

Hoe Antjie Krog mij mijn identiteit teruggaf

Mira Feticu
Meningen

"Heel de wereld heeft Antjie Krog nodig." De Roemeense Mira Feticu is geboren in Roemenië en woont sinds 2005 in Nederland. Sinds haar eerste bezoek aan het Vrystaat Kunstefees in Bloemfontein in 2017 is ze verliefd op Zuid-Afrika én het Afrikaans. Afgelopen juli was ze terug in Bloemfontein en hield ze deze lezing: een ode aan Antjie Krog.

Kompetisies

Vrouedag-skryfkompetisie: Mutti Malherbe

Ronel Bakker
Skryfkompetisies

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Ronel Bakker: "Dié nag het ’n onophoudelike gerunnik haar wakker gemaak. Sy het haar blou kamerjas bo-oor haar lang nagrok gegooi en gaan kyk wat skort. Kaalvoet. 'Dan vra die mense hoekom die perde in die eetkamer slaap,' mompel sy vies."

Vrouedag-skryfkompetisie: Ek hou van Helen Martins

Jennifer Pape
Skryfkompetisies

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Jennifer Pape:

"omdat jou tuin in Bloemfontein
ook so vol goed was
wat jou hande gemaak het"

Vrouedag-skryfkompetisie: Haar briewe

Kate Bester
Skryfkompetisies

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Kate Bester: "Sy smag na haar boeke en Jan se heerlike briewe. Sal sy ooit weer van hom hoor? Hulle het glad nie verwag die Engelse sou weer oorlog verklaar nie."

Vrouedag-skryfkompetisie: Die vootreflike vrou va Spreke 31

Riëtte Salzmann
Skryfkompetisies

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Riëtte Salzmann:

"Late loep browse sy oppie intenet en koep ’n plasie:
vannie winste koep sy ’n winged –
Ja, sy's ’n shap vrou"

Vrouedag-skryfkompetisie: Hester Wilhelmina

Elaine Cronjé
Skryfkompetisies

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Elaine Cronjé: "Die grys sweetpakbroek wat knap oor haar heupe span en die pienk slippers is ’n wêreld verwyder van die dae toe sy snyerspakkies en groot oorbelle werk toe gedra het."

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Hanmari Pretorius
Skryfkompetisies

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Hanmari Pretorius:

"vlindervlerkvertroosting
wat jou fladdervingers bring
uvemvane
vlindervrou"




Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2019 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved